8
iederark Inhoudsopgawe Wat gebeur DV ? ............ 2 Allerlei ............................ 2 Sendingkantoor .............. 3 Sending Gebedsversoeke 4 Seniorburger funksie ...... 5 Sendingprojek in Ikageng 5 Growth Point .................. 6 Verjaarsdaglys ................ 7 Growth Point .................. 8 26 Oktober 2014 Uitgawe 38/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cill iers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za E-pos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662 BYBEL NOOD NOMMERS Wanneer jy: Vertroosting soek - Joh 14 Oorvloediglik vrug wil dra - Joh 15 Gesondig het - Ps 51 Bekommerd is - Matt 6:1934 In gevaar verkeer --- Ps 91 Ver verwyderd van God voel - Ps 139 Ongelowig voel - Hebr 11 Alleen en angstig - Ps 23 Verbitterd en sinies - 1 Kor 13 Ware geloof wil verstaan - 2 Kor 5:1519 Voel dat almal teen jou is - Rom 8:31 Rus en vrede soek - Mat 11: 2530 Voel of die wêreld in beheer is - Ps 90 Voel dat die vlees oor jou heers - Rom 8:130 Op reis gaan - Ps 121 Voel dat jou gebede beperk en selfsugtig is - Ps 67 Vir ’n goeie geleentheid - Jes.55 Bemoediging soek vir ’n taak - Jos 1 Om vrees te hanteer - Ps 34:7 Met jou medemens oor die weg wil kom - Rom 12 Dink aan beleggings en opbrengs - Mark 10 Depressief is - Ps 27 Voel of alles net reg loop vir die goddelose - Ps 37 Vind dat die wêreld klein word en jy groot - Ps 19 ALTERNATIEWE NOMMERS Wanneer mense jou in die steek laat - Ps 27 Wanneer mense onvriendelik is - Joh 15 Vir: Sekuriteit - Ps 121:3 Versekering - Mark 8:35 Hulp - Ps 145:19 Alle lyne is oop 24/7!

iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

iederark Inhoudsopgawe

Wat gebeur DV ? ............ 2

Allerlei ............................ 2

Sendingkantoor .............. 3

Sending Gebedsversoeke 4

Seniorburger funksie ...... 5

Sendingprojek in Ikageng 5

Growth Point .................. 6

Verjaarsdaglys ................ 7

Growth Point .................. 8

26 Oktober 2014 Uitgawe 38/2014

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers

(018) 294 8197 (018) 297 7926

082 340 7549 083 262 6783

Kerkkantoor

Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836

Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

E-pos [email protected]

Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113

Jeugkantoor 0760202662

BYBEL NOOD NOMMERS Wanneer jy: Vertroosting soek - Joh 14 Oorvloediglik vrug wil dra - Joh 15 Gesondig het - Ps 51 Bekommerd is - Matt 6:19–34 In gevaar verkeer --- Ps 91 Ver verwyderd van God voel - Ps 139 Ongelowig voel - Hebr 11 Alleen en angstig - Ps 23 Verbitterd en sinies - 1 Kor 13 Ware geloof wil verstaan - 2 Kor 5:15–19 Voel dat almal teen jou is - Rom 8:31 Rus en vrede soek - Mat 11: 25–30 Voel of die wêreld in beheer is - Ps 90 Voel dat die vlees oor jou heers - Rom 8:1–30 Op reis gaan - Ps 121 Voel dat jou gebede beperk en selfsugtig is - Ps 67 Vir ’n goeie geleentheid - Jes.55

Bemoediging soek vir ’n taak - Jos 1 Om vrees te hanteer - Ps 34:7 Met jou medemens oor die weg wil kom - Rom 12 Dink aan beleggings en opbrengs - Mark 10 Depressief is - Ps 27 Voel of alles net reg loop vir die goddelose - Ps 37 Vind dat die wêreld klein word en jy groot - Ps 19 ALTERNATIEWE NOMMERS Wanneer mense jou in die steek laat - Ps 27 Wanneer mense onvriendelik is - Joh 15 Vir: Sekuriteit - Ps 121:3 Versekering - Mark 8:35 Hulp - Ps 145:19 Alle lyne is oop 24/7!

Page 2: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

2

Wat gebeur DV hierdie week….……

Sondag 26 Oktober

Gebedskrygers Erediens Sondagskool Gr 1—6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens

07:30 09:15 17:30

Maandag 27 Oktober

Gebedskrygers 07:00

Dinsdag 28 Oktober

Gebedskrygers 07:00

Woensdag 29 Oktober

Gebedskrygers Tribe-C

Diakonie vergadering Growth Point

07:00 16:00

18:00 18:30

Donderdag 30 Oktober

Gebedskrygers 07:30

Vrydag 31 Oktober

Gebedskrygers 07:00

Gebedskrygers Mannebiduur

06:30 07:00

Saterdag 1 November

HOSPITAAL OPNAMES

Wanneer lidmate van die gemeente op-

geneem word in Potch Medi Kliniek, moet

hulle asseblief by opname duidelik meld dat

hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is.

Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle

tydens die weeklikse hospitaalbesoeke

(Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE

By die sydeur en in die ingansportaal is ’n

houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As

jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n

saak of dat ons by jou huis saam met jou

moet kom bid, gooi jou versoek in die

houer en dit sal opgevolg word.

KLEREBANK

Die klerebank het dringend van die volgende items

nodig as u kan help asseblief.

Gordyne en beddegoed;

Mans/vroue tekkies 6-8;

Mans/vroue/kinders sweetpakbroeke alle groot-

tes;

Daar is ‘n groot tekort aan enige skoene asb. Vir

mans vrouens en kinders.

Enige ou klere of bruikbare items sal waardeer

word. Sonet Brooks 083 308 7796.

GEBEDSKRYGERS

Die Heilige Gees het ‘n paar gebedskrygers bymekaar

gebring om elke oggend in die gebedskamer saam te

bid vir die werking van die Heilige Gees .

Indien die Heilige Gees met jou nou praat om ook deel

te word van die gebedskrygers is jy baie welkom om

deel van die groep te word.

Hier is ‘n geleentheid waar jy ‘n verskil kan maak !!

Page 3: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

3

“You can give without loving. But you cannot love without giving.”

Oorweeg assebliefom ‘n aftrekorder te teken vir die sendinggeloofsoffer.

Bankbesonderhede:

Absa BankTakkode 632 005

Rek nr 405 041 9146

So kan ons help om God se woord te verkondig en ons kansaam ‘n verskil maak.

Page 4: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

SENDING GEBEDSVERSOEKE

HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is Puk Kandelaar by die hospitaal besig om van bed tot bed die Woord van die Here te bring. Bid asb vir hulle. Bid asb vir: Iemand vir herstel na mastektomie. ’n Vrou met ’n bloeiende maagseer. Iemand met hartversaking.

BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Baie dankie aan die Here vir leiding en wys-heid. ‘n Mbukushu gesin vra ons moet Son-dag hul dogter na die Here lei. Sy bereik pu-berteit. Hulle sê ons kerk verkondig die waarheid. Hul wil nie hul kind aan die voor-vadergeeste-rituele laat deelneem nie, maar liewer Jesus aanneem. Kom ons bid saam met Jerry vir die dog-

ter se redding.

4

MALAWI SENDING (Pieter) Bid asb vir: Die Bonings wat in Mosambiek werk. Dit

gaan nie goed met Frans se vrou Louie, se gesondheid nie.

Pieter het self ook gesondheidsprobleme. Pieter en Lufaan werk aan vertaalwerk wat

hulle na OM in Pretoria stuur om gedruk te word.

Baie kry nou malaria, veral die kinders. Bid asb vir hulle.

Die klimaat is tans baie warm en dit maak dit moeilik vir die mense om in die lande te werk.

VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Ds Dawie en Naomi is nog nie terug nie. Naomi het laat weet dat dit baie goed gegaan het met klein Valentina se geboorte. Ds Dawie is in Parys besig met opleiding. Hulle beplan om die 26e terug te kom. Bid asb vir veilige terugreis.

Page 5: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

5

Seniorburgerfunksie

20 November 2014

Plek: ng kerk miederpark (kerksaal)

Aarbeilaan 22

Tyd: 10:00

Tema: snaakse hoede

Kaartjies beskikbaar by kerkkantoor

Tel: (018) 294 8121

MIEDERPARK SENDINGBEDIENING PAK OPLEIDINGSPROJEK AAN IN

IKAGENG!

Miederpark gemeente is tans besig om op ʼn nederige maar volhoubare manier ʼn groot verskil in die

kwaliteit van geestelike bediening in Ikageng te maak. Ons wil graag hierdie kosbare werk aan u bekend

maak sodat u voorbidding kan doen vir hierdie werk en ook terugvoer kan ontvang van nog ʼn kosbare

projek wat deur die sending geloofsoffer finansieel geïnisieer is, ondersteun en bestuur word.Nadat Tim

van Aarde as sendeling uit Burundi teruggekeer het, het die sendingbestuur Tim gevra om in Ikageng

betrokke te raak. Tim het dit biddend oorweeg en toe besluit om deeltyds met die Veritas Bybel Kollege

kursus as opleidingsprojek vir geestelike leiers in Ikageng te begin. Vanjaar is daar 13 ingeskrewe studente

vir vlak 1 opleiding en nog ʼn verdere student wat reeds die kursus loop maar waarvan die registrasie nog

afgehandel moet word. Bid asseblief vir Tim vir hierdie kosbare werk. Onthou u bydrae vir die

sendinggeloofsoffer maak elke dag impak in Ikageng. Dankie vir u finansiële bydrae wat hierdie werk

moontlik maak!

Ons gee graag die name van hierdie studente vir u deur vir voorbidding:

1. Rev. N.K Digoamanje 8. Mrs M.S Legwete Makhale 2. Rev. M.B Dhlaimi 9. Mr. Moygale 3. Bishop M. Rheretyane (leads the fraternal) 10. Mr. M.K Tsana 4. Rev. D.J Taiwe 11. Mr. N.H Ngxobeng 5. Rev. B.P Mkhwanazi 12. Mrs. M.A Tshabalala 6. Mr. M.J. Pheleu 13. Mr. S.I Mahanyele 7. Mrs. M.S Dhlamini

Page 6: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

6

Page 7: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

7

Okto

ber verja

ars

da

e

01/10 Jacqueline Storbeck

02/10 Sorika Nieuwoudt

Nadene Smith

Santies Smith

03/10 Hannetjie Deysel

Sarie Labuschagne

04/10 Norman Tullues

05/10 Jan Kotze

Paula Pretorius

Rika Scholtz

06/10 Riëtte De Witt

Trien Engelbrecht

Simone Pretorius

Poppie Swanepoel

07/10 Gerard Van Zyl

08/10 Nielen Conradie

Janie Lindeque

09/10 Morne Meyer

Ruan Vinger

10/10 Cynthia Meyer

11/10 Leon Nel

12/10 Stoney Steenkamp

Arend Van Wyk

Anika Venter

13/10 Frans Kearney

Klits Viljoen

14/10 Bianca De Klerk

William Pansegrauw

Danie Rossouw

Riekie Van Niekerk

15/10 Marli Janse van Rensburg

16/10 Johan Swart

Gert Venter

17/10 Dale-Mari Dahms

Jenny Pieterse

Margareth Van Niekerk

18/10 Brendon Venter

19/10 Ria Freund

Natie Kearney

20/10 Kai Van Heerden

Erna Van Rooyen

22/10 Baby Brits

Trudy Brooks

23/10 Elize Oosthuizen

Pieter Van Greunen

24/10 Seth Froneman

Des Humpel

Augusta Le Roux

Eugene Le Roux

Cobe Strauss

Olaf Strauss

25/10 Fran Olwagen

Thom Swart

26/10 Leon Greyling

27/10 JP Du Toit

Rudi Mieny

Dawid Strydom

Petro Van der Merwe

Anita Van Heerden

28/10 Ansu De Klerk

29/10 Leande Britz

Jose Castanho

30/10 Stiaan Calitz

Freda Esterhuizen

31/10 Sharon Beyers

Maxie Du Toit

Jean Jacobs

Esme Oosthuizen

Sally Schoeman

Page 8: iederark › pdf2014 › iederark › 26 Okt.pdf · Thom Swart 26/10 Leon Greyling 27/10 JP Du Toit Rudi Mieny Dawid Strydom Petro Van der Merwe Anita Van Heerden Ansu De Klerk 29/10

Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir vier plasings)

vir ‘n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit ‘n outomatiese verskyning op die webblad in.

Die koste van ‘n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor ge-

doen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalings-

bewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om adverten-

sies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die

Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.)

Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die be-

hoefte van gemeente getalle.

Redakteur:

Naomi Scheepers

E-pos gerus enige voorstelle, idees of

bydraes na:

[email protected]

(Kritiek Welkom!)