12
GRAAD 8 – AFRIKAANS EAT – WEEK 1 Datum begin: 15 JUNIE 2020 Datum geindig: 19 JUNIE 2020 MONDAY TUESDAY WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY 15 Gedigte Kinderspeletjies (gedig /poem) Pg. 72 – read, copy the poem in workbook, and do questions on Pg. 72 16 Taal Begripstoets / comprehension Pg. 112 – 113 read and do questions on Pg. 114 17 Taal Samestellings, copy grey block on bottom of Pg. 73 and do a,b,c and d. 18 Taal Selfstandige nw. Pg. 74 exercise numbers 1 - 4 19 Taal Hersiening Pg. 68 – read block and do questions1-7. Maandag / Monday Kinderspeletjies gedig / poem Bladsy / page: 72 Poësie: Gedigte Dit is noodsaaklik om die reëls en terminologie van gedigte te verstaan voordat jy ‘n spesifieke gedig wil ontleed en analiseer. It is going to be crucial that you understand the rules and terminology of poetry before analyzing a specific poem. There are certain rules that must adhered too and elements that you should look for when reading and analyzing a poem. In this section, we are going to be focusing on poetry and how to analyze a poem. We will start at the beginning and go through all the elements that can be present in a poem. Titel: Die begin van die gedig is die titel. Die titel gee ‘n aanduiding waaroor die gedig handel. Digter: Die persoon wat die gedig geskryf het. Reëls: “n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word ‘n versreël (verse) genoem. ‘n Klomp reëls saam word ‘n strofe (stanza) genoem. Net so kry jy verskillende tipes strofes afhangend van die aantal reëls. 2 Reëls- Koeplet 3 Reëls- Tersine 4 Reëls- Kwatryn 6 Reëls- Sestet 8 Reëls- Oktaaf 14 Reëls- Sonnet

3RsVLH *HGLJWH D SRHP 'LJWHU 5HsOVhoerskoolbirchleigh.co.za/images/lockdown/gr8eat/GRAAD 8... · 2020. 6. 12. · .lqghuvshohwmlhv jhglj srhp %odgv\ sdjh 3rsvlh *hgljwh 'lw lv qrrgvddnoln

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • GRAAD 8 – AFRIKAANS EAT – WEEK 1

    Datum begin: 15 JUNIE 2020 Datum geindig: 19 JUNIE 2020

    MONDAY

    TUESDAY

    WEDNESDAY

    THURSDAY

    FRIDAY

    15 Gedigte Kinderspeletjies (gedig /poem) Pg. 72 – read, copy the poem in workbook, and do questions on Pg. 72

    16 Taal Begripstoets / comprehension Pg. 112 – 113 read and do questions on Pg. 114

    17 Taal Samestellings, copy grey block on bottom of Pg. 73 and do a,b,c and d.

    18 Taal Selfstandige nw. Pg. 74 exercise numbers 1 - 4

    19 Taal Hersiening Pg. 68 – read block and do questions1-7.

    Maandag / Monday

    Kinderspeletjies gedig / poem

    Bladsy / page: 72

    Poësie: Gedigte Dit is noodsaaklik om die reëls en terminologie van gedigte te verstaan voordat jy ‘n spesifieke gedig wil ontleed en analiseer.

    It is going to be crucial that you understand the rules and terminology of poetry before analyzing a specific poem. There are certain rules that must adhered too and elements that you should look for when reading and analyzing a poem. In this section, we are going to be focusing on poetry and how to analyze a poem. We will start at the beginning and go through all the elements that can be present in a poem.

    Titel: Die begin van die gedig is die titel. Die titel gee ‘n aanduiding waaroor die gedig handel.

    Digter: Die persoon wat die gedig geskryf het. Reëls: “n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word ‘n versreël (verse) genoem.

    ‘n Klomp reëls saam word ‘n strofe (stanza) genoem. Net so kry jy verskillende tipes strofes afhangend van die aantal reëls. 2 Reëls- Koeplet 3 Reëls- Tersine 4 Reëls- Kwatryn 6 Reëls- Sestet 8 Reëls- Oktaaf 14 Reëls- Sonnet

  • Spreker: Die spreker is NIE!! die digter nie. Die spreker is die verteller in die gedig. (The speaker is not necessarily going to be the poet/writer of the poem. The speaker is the narrator of the story). Ons fokus op twee tipes sprekers: Eerstepersoon verteller: (First person speaker) Clues: Ek; My; Ons.

    Derdepersoon verteller: (Third person speaker) Clues: Hy; Sy; Hulle. Rym: Rym is die herhaling van dieselfde klanke in twee of meer woorde,

    gewoonlik in die selfde reel of die woorde aan die einde van sinne. Tipes Rym: Daar is verskillende tipes rym . Halfrym:

    Alliterasie: Die herhaling van dieselfde konsonante in ‘n versreël. (Alliteration). Bv: Gielie gaan gou-gou hardloop.

    Assonansie: Die herhaling van dieselfde vokaal in ‘n versreël. (Assonance) Bv: Speel meer, streef meer, leef meer.

    Rympatroon/Rymskema: Die posisie van die rymwoorde in die verseël bepaal die rymskema: Paarrym aabb Omarmde rym abba Kruisrym abab Gebroke rym abca Slagrym aaaa

    Rymdwang: Soms vind die digter dit moeilik om by die rymskema te bly. Die woord word dan verander om in die rymskema te pas. Bv. “koue” word “kou”. (When the poet changes the spelling from certain words for the sake of the rhyme patern).

    Beeldspraak: Personifikasie:(personification) Eienskappe van mense wat aan

    dinge, diere en goed gegee word. Bv: Die wind huil om die hoeke. Vergelyking: (Simile) 2 Dinge word vergelyk met woorde “soos” en

    “nes” Bv: Sy is so lig soos ‘n veer. Metafoor: (Metaphor)2 Dinge word direk met mekaar

    vergelyk.(sonder die soos) Bv: Jou kamer is ‘n varkhok. Klanknabootsing (onomatopee): Klanke wat nageboots word. Bv:

    “Kadoef”, “miaau”.

  • Lees en Kyk: ‘n Gedig: Bl 72

    Kinderspeletjies:

    Ek haat dit as my oupa sê: “Kom luister hier, ou seun. Ek wil vertel van toe ek jonk was… Ag, waar’s daai dae heen? In my tyd het ons jongklonp nog goed geweet van speel…” Dan maak ek my solank gereed om my morsdood te verveel. “Die speletjies wat ons gespeel het, sal jy nooit, ooit kan raai nie. Vandag se kinders weet mos nie van vroteier of blikaspaai nie. Bok-in-die-hok en tol gooi ken julle sekerlik ook nie. Al ooit gehoor van driebeenspring of middelmannetjie?”

    Toe hy laas week weer begin praat oor kennetjie en kat-en-muis, sê ek: “Oupa, kan ek Oupa dalk my nuwe PlayStation wys…?” Raai wat…Hy het heeltemal opgehou om van die goeie ou dae te vertel. Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade

    om ‘n nuwe High Score op te stel!

    Titel

    Voorbeeld van assonansie

    “Bok-in-die-hok en tol gooi”

    Voorbeeld van alliterasie

    “Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade”

    Funksie van dubbelpunt: ‘n Verduideliking volg van wat die oupa sê wat die seun haat. (Function of the “dubbelpunt”.(colon) An explanation of what the grandad says what the boy hates.

    Oupa se direkte woorde.

    Seun se direkte woorde.

    Jaco Jacobs Digter

    Ek spreker

    Retoriese vraag (Rhetorical question): ‘n Vraag waarop jy nie n direkte antwoord soek nie (A question where a direct answer is not expected).

    Intensiewe

    vorm

    Retoriese Vraag (Rhetorical question)

    Herhaling (Repitition)

    Taalgebruik: Die engelse woorde “High Score” word gebruik in die gedig om te behklemtoon dat seun die spreker is. Die taalgebruik pas in by hoe die jeug van vandag praat. (The use of English words in the poem stresses the fact that the boy is the narrator of the story. The language used fits in with the way the youth of today talks.

  • Antwoorde / Answers:

    Bladsy 72

    1. Kinderspeletjies

    2 a) verveel

    b) blikaspaai nie

    c) stel

    3 a) “Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade”- alliterasie (v-klank)

    b) “Bok-in-die-hok en tol gooi”- assonansie (o-klank)

    4. As jy vir iemand wegkruip.

    5. As sy oupa hom van sy jongdae vertel.

    Kontras: (Contrast) Daar is ‘n voorbeeld van kontras wat voorkom in die gedig. Die kontras tussen jonk en oud. Die oupa (oud) en sy kleinseun (jonk). (There is an example of caontrast that appears in this poem. The contrast between young (The grandson) and old (the grandfather).

    Games:

    Throughout the poem the Grandfather tells his grandchild about all the games he played during his youth. These games include:

    1. Vroteier Rotten egg 2. Blikaspaai Hide and seek with a can of stones 3. Bok-in-die-hok Dodgeball ( can be with tennis balls) 4. Tol gooi Spinning tops 5. Driebeenspring Three-legged race 6. Middelmannetjie Man-in-the-middle 7. Kennetjie Tipcat with short stick 8. Kat-en-muis Cat-and-mouse game

  • 6. Enige vier: vroteier, blikaspaai, bok-in-die-hok, driebeenspring, middelmannetjie, kennetjie, kat-en-muis.(names of games in the old days)

    7 a) Onwaar- hy haat dit/ Dit verveel hom morsdood.

    b) Waar- Hy is vasgenael voor die TV.

    8. Ja, oupa se speletjies het fisiese oefening vereis en vandag se speletjies is elektronies en verg geen fisiese oefening nie, maar wel intellektuele oefening of breinstimulasie.

  • Dinsdag / Tuesday

    Begripstoets / comprehension

    Bladsy / page: 112 – 114

    Notas / Notes

    • See vocabulary list p113.

    • This is a true story about a dog that became famous.

    • Read the passage, then read through the questions on p114. Read the passage again.

    • Use a dictionary / vocabulary list on p113 to help you to understand.

    Short summary of Comprehension:

    A puppy was born on Thursday the first of April 1937 in Simonstad. He grew up with the sailors and everybody loved him. This dog always slept in the sun on the deck and as he was a big dog, he was in their way, so they said he was a “nuisance” – that is how he got his name. Nuisance travelled by train with the soldiers, but this angered the railways. They chased him off the train. The Navy decided to “make” Nuisance a “real” sailor, then he would be allowed to ride on the train as a soldier. They had to fill in an application form – the form had space for name and surname – which he did not have. They filled in Just (only) Nuisance. (see form p113). Nuisance wore a collar with engravings of his name, rank, and number. He had his own bed and slept with his head on a pillow – like a human. Nuisance had a soft / warm personality and did not like it when sailors fought. On 1st of January 1944 he became ill and died three months later. He was 7 years old. He was buried in military style. Since 2000 there is an annual Just Nuisance festival in Simonstad.

    Antwoorde / answers:

    1. Just Nuisance

    2. a) 1 April 1937

    3. Die verhaal speel in Simonstad af.

  • 4. “beroemd”

    5. c) op die dek

    6. Die matrose het dikwels gesê die hond is ‘n “nuisance”, en dit het toe sy naam geword.

    7. Hy het deur ‘n venster terug in die trein gespring.

    8. b) die vloot

    9. a) op sy halsband

    10. Waar. Hy het ‘n “mooi en sagte”geaardheid gehad.

    11. b) sewe jaar oud

    12. Daar is ‘n standbeeld van hom. Daar word elke jaar ‘n Just Nuisance-fees in Simonstad gehou.

  • Woensdag / Wednesday

    Bladsy / page: 73

    Woordvorming: Samestellings

    Daar is drie tipes: ‘n samestelling, afleiding en ‘n samestellende afleiding. Maar in vandag se les fokus ons op samestellings / In today’s lesson we focus on compound words.

    Definisie:

    1. Wat is ‘n samestelling(s)? Samestelling(s) bestaan uit 2+ stamme / basis woorde. Bv. Twee of meer woorde wat alleen kan staan.

    Compound words: these are two or more independent words, which together form a new word. There are certain groupings of compound words:

    Byvoorbeeld:

    a) WORDS SIMPLY JOINED TOGETHER: = tafel + doek = tafeldoek

    b) WORDS THAT ARE JOINED BY EITHER: E; S; ER; and EN(s) E = dier + tuin = dieretuin S = land + taal = landstaal ER = kind + bybel = kinderbybel EN = eet + tyd = etenstyd

    c) WORDS ENDING IN (F) GET (WE) = brief + bus = briewebus

    d) WE ONLY GET (SS) IF THE WORD ENDS WITH AN (S) AND THE SECOND WORD BEGINS WITH AN (S) = dans + skool = dansskool

    PLEASE TEST YOURSELF BY COMPLETING THE FOLLOWING ACTIVITY:

    dorp + skool = held + daad = perd + stal = kind + been =

  • kind + dae = lewe + lank = gras + snyer = slaap + kamer =

    Antwoorde / Answers: Bladsy 73

    a) rekenaarspeletjies b) bordspeletjies c) kinderspeletjies d) selfoonspeletjies

  • Donderdag / Thursday

    Bladsy / page: 74

    Woordsoorte: Selfstandige naamwoorde.

    Die selfstandige naamwoord is 'n woordsoort of frase wat verwys na 'n persoon, plek, ding, gebeurtenis, voorwerp of eienskap.

    Dit soortnaam word gekenmerk deurdat dit hulle in meervoude omgesit kan word deur die byvoeging van 'n agtervoegsel en in sekere gevalle dat hulle 'n geslag kan aandui. Die beste manier om 'n selfstandige naamwoord te identifiseer is om te onthou dat dit meestal iets fisies aandui. Alle selfstandige naamwoorde word sintuiglik waargeneem: ons kan dit sien / ruik / proe / hoor / fisies voel of emusioneel voel.

    Die maklikste metode wat op skool geleer word om 'n selfstandige naamwoord uit te ken is as volg: As jy 'n lidwoord (m.a.w.) “die” of “'n” voor die woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.

    Daar is 6 soorte selfstandige naamwoorde:

    Eiename: name van plekke en mense, dit word altyd met 'n hoofletter geskryf bv. Pretoria, Johannesburg, Pieter van der Merwe.

    Versamelname: Dit dui 'n groep aan en word saam soortname gebruik, Bv, 'n swerm bye, 'n skool visse.

    Stofname: Name van elemente en stowwe, Bv. goud, koper, lood. Soortname(common noun): name van algemene dinge, Bv. honde, katte, skape,

    tafel, eetlepel. Abstrakte selfstandige-naamwoorde: dinge wat met emosies te doen het en kan

    nooit meer meervoude hê nie bv. liefde, haat, ens. Maatnaam: beskryf 'n afgemete deel van 'n massanaam twee kilogram

    (measurements like in a recipe) vleis; Bepaaldheid

    English translation:

    The noun is a word type or phrase that refers to a person, place, thing, event, object, or attribute.

    It is usually characterized in that they can be converted into plurals by the addition of a suffix and in some cases, they can indicate a gender. The best way to identify a noun is to remember that it usually indicates something physical e.g. a brick. Only nouns can be written in the plural.

    The easiest method learned in school to identify a noun is as follows: If you can put a clause (i.e., “the” or “a” before the word, then it is a noun).

  • There are 6 types of nouns:

    • Proper nouns: names of places and people, it is always capitalized e.g. Pretoria, Johannesburg, Pieter van der Merwe.

    • Collective nouns: This indicates a group, e.g. a swarm of bees, a school of fish.

    • Substance nouns: Names of elements and substances, e.g. gold, copper, lead.

    • Common nouns: names of things and objects in general, e.g. dogs, cats, sheep, table, tablespoon.

    • Abstract nouns: names that describe things that we cannot see with the naked eye but feel them emotionally. (e.g. emotions), e.g. love, hate, etc.

    • Measure nouns: describes a measured part of a mass name (two kilograms of meat; a bag of gold)

    Antwoorde / Answers

    1 a) beter; beste

    b) lekkerder; lekkerste

    2 a) Die skaakkampioen, (Watu Kobese), is ‘n meester wat ook in (Europa) speel.

    b) Baie van die speletjies het hulle oorsprong in (Afrika).

    3 a) ouer; nagte

    4 a) miskien; party

  • Vrydag / Friday

    Hersiening / Revision

    Bladsy / Page: 68

    Antwoorde / Answers

    1. Hoekom wag vir grootmense? Kinders kan mos help om vir ander kinders kos te gee. (Capital letters and punctuation)

    2. Johannesburgse (proper noun)

    3. Dié kinders van die stadsraad het Saterdag in die Cresta – winkelsentrum in Randburg ‘n rekord – toring met meer as 30 000 blikkies kos gebou.

    4. a) Die mini – stadsraad het die toring gebou, want hulle wou ander kinders help.

    b) Toe die toring klaar was, het ‘n fotograaf foto’s kom neem.

    5. Die toring is hoër as enige ander wat nog in Suid – Afrika gebou is.

    6. a) Uitroepsin (exclamation)

    b) Vraagsin (question)

    c) Stelsin (exclamation)

    7. a) Hulle het ‘n toring in Johannesburg gebou. (Use het in past tense in second

    position of sentence move main verb to end of sentence and add “ge” to the verb if allowed.

    b) Ons het na die baie hoë toring opgekyk. (Note “op” joins main verb, preposition +verb)