4
21 MEI 2017 28 MEI 2017 21 Mei 2017 08:00 Oggenddiens in die kerk NAGMAAL Ds. Johan Olivier Skriflesing: Rom. 12:21 Tema: Die geweld van die Liefde 09:30 Gesinsdiens in die kerk BEVESTIGING VAN KERKRAADSLEDE Ds. Lizette van Rooyen Skriflesing: Rom. 12:9-21 Tema: Ons identiteit in Christus 09:30 Oggenddiens in die saal Ds. Johan Olivier 17:45 Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha 25 Mei 2017 08:00 Hemelvaartdiens in die kerk Ds. Louis Lemmer 18:30 Hemelvaartdiens in die kerk 28 Mei 2017 08:00 Oggenddiens in die kerk Ds. Alkmaar Swart 09:30 Gesinsdiens in die kerk NAGMAAL Ds. Louis Lemmer 09:30 Oggenddiens in die saal Ds. Alkmaar Swart 17:45 Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha GROEIGROEPE 21 MEI 2017 GROEP TYD LOKAAL Connect Kids 09:30 Kleuterkerk (3 j. Gr. 00) Kleuterlokaal 09:30 Kinderkerk (Gr. 0 Gr. 6) Kerksaal Connect 18:45 Groeigroepe (Gr. 7 11) Verskillende lokale 21 Mei 2017 PINKSTER 2017 – 4-11 JUNIE Ds. Elza Meyer lei die Pinkster byeenkomste met die tema “Die Heilige Gees werk in en deur ons”. Hierdie is ‘n gesamentlike projek deur Montana, Overkruin en Magalieskruin gemeentes. Die reeks word opgeneem om deur Turn2God versprei te word. Die boekie van ds. Meyer oor hierdie onderwerp is steeds in die week te koop teen R100 elk by die kerkkantoor en Sondae by die navraetoonbank. Sondagoggend eredienste 4 Junie Normale tye by elke gemeente, eredienste word gebeeldsend. Sondag 4 Junie aanderedienste 17:45 slegs by Magalieskruin Maandag 5-Donderdag 8 Junie 10:00 en 19:00 slegs by Magalieskruin Vrydag 9 Junie 19:00 Geesfees by Magalieskruin Saterdag 10 Junie 05:00 Gebedsbyeenkoms by Overkruin 06:30 Gebedsbyeenkoms by Magalieskruin Sondagoggend eredienste 11 Junie Normale tye by elke gemeente, eredienste word gebeeldsend. Kontak ds. Louis Lemmer (012-567-5580/082-929-0244)

21 MEI 2017 28 MEI 2017 - api.ning.comapi.ning.com/.../Afkondigings21Mei.pdf · 21 MEI 2017 – 28 MEI 2017 21 Mei 2017 08:00 – Oggenddiens in die kerk NAGMAAL Ds. Johan Olivier

  • Upload
    buidien

  • View
    257

  • Download
    16

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 21 MEI 2017 28 MEI 2017 - api.ning.comapi.ning.com/.../Afkondigings21Mei.pdf · 21 MEI 2017 – 28 MEI 2017 21 Mei 2017 08:00 – Oggenddiens in die kerk NAGMAAL Ds. Johan Olivier

21 MEI 2017 – 28 MEI 2017

21 Mei 2017

08:00 – Oggenddiens in die kerk NAGMAAL

Ds. Johan Olivier Skriflesing: Rom. 12:21

Tema: Die geweld van die Liefde

09:30 – Gesinsdiens in die kerk BEVESTIGING VAN KERKRAADSLEDE

Ds. Lizette van Rooyen Skriflesing: Rom. 12:9-21

Tema: Ons identiteit in Christus

09:30 – Oggenddiens in die saal Ds. Johan Olivier

17:45 – Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha

25 Mei 2017 08:00 – Hemelvaartdiens in die kerk

Ds. Louis Lemmer 18:30 – Hemelvaartdiens in die kerk

28 Mei 2017

08:00 – Oggenddiens in die kerk Ds. Alkmaar Swart

09:30 – Gesinsdiens in die kerk NAGMAAL

Ds. Louis Lemmer

09:30 – Oggenddiens in die saal Ds. Alkmaar Swart

17:45 – Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha

GROEIGROEPE – 21 MEI 2017

GROEP TYD LOKAAL

Connect Kids 09:30 – Kleuterkerk (3 j. – Gr. 00) Kleuterlokaal

09:30 – Kinderkerk (Gr. 0 – Gr. 6) Kerksaal

Connect 18:45 – Groeigroepe (Gr. 7 – 11) Verskillende lokale

21 Mei 2017

PINKSTER 2017 – 4-11 JUNIE

Ds. Elza Meyer lei die Pinkster byeenkomste met die tema “Die Heilige Gees werk in en deur ons”.

Hierdie is ‘n gesamentlike projek deur Montana, Overkruin en Magalieskruin gemeentes. Die reeks word opgeneem om deur Turn2God versprei te word. Die boekie van ds. Meyer oor hierdie onderwerp is steeds in die week te koop teen R100 elk by die kerkkantoor en Sondae by die navraetoonbank.

Sondagoggend eredienste 4 Junie

Normale tye by elke gemeente, eredienste word gebeeldsend.

Sondag 4 Junie aanderedienste 17:45 slegs by Magalieskruin Maandag 5-Donderdag 8 Junie 10:00 en 19:00 slegs by Magalieskruin Vrydag 9 Junie 19:00 Geesfees by Magalieskruin Saterdag 10 Junie 05:00 Gebedsbyeenkoms by Overkruin

06:30 Gebedsbyeenkoms by Magalieskruin Sondagoggend eredienste 11 Junie

Normale tye by elke gemeente, eredienste word gebeeldsend.

Kontak ds. Louis Lemmer (012-567-5580/082-929-0244)

Page 2: 21 MEI 2017 28 MEI 2017 - api.ning.comapi.ning.com/.../Afkondigings21Mei.pdf · 21 MEI 2017 – 28 MEI 2017 21 Mei 2017 08:00 – Oggenddiens in die kerk NAGMAAL Ds. Johan Olivier

____________________________________________________________________________________________________________________

BEDIENING NA BINNE 1. NUWE INTREKKERS – Die volgende lidmate

het met bewys van lidmaatskap/attestaat na ons oorgekom: Dooplidmaat Shaniké KRUGER; Johannes Hendrik VAN WYK, Maria Isabella VAN DER WALT (nou VAN WYK) en dooplidmate Elisma VAN WYK, Johannes Hendrik VAN WYK en Janelie VAN WYK; Marthinus Johannes DE BEER en Felicity Cecilia OLIVIER (nou DE BEER); Ruan VAN ZYL, Anna Christina BOOTHA (nou VAN ZYL) en dooplidmaat Emmi Elizabeth VAN ZYL. Nuwe intrekkers wat nog nie aangemeld het nie, kan die nodige vorms en inligting Sondae by die navrae-toonbank en in die week by die kerkkantoor verkry.

2. SIEKES EN BEPROEFDES – U word hartlik uitgenooi om die kerkkantoor (012-548-1245), enige leraar of u wyksouderling te kontak indien u of u familielede siek is of gehospi-taliseer word. A-Blok: Ds. Alkmaar Swart B-Blok:Ds. Corné Bootha

C-Blok: Ds. Louis Lemmer D-Blok: Ds. Johan Olivier

Ons wil u vra om vir die volgende persone te bid wat onder ons aandag gekom het:

Bezuidenhout, Bronwin Myburgh, Rina

Bezuidenhout, Lauren Myburgh, Gert

Briel, Leon Shandoss, Chris

Davel, Dirk Shandoss, Elmarié

De Klerk, Adri Steyn, André

De Villiers, André Strauss, Makkie

Dohse, Carl Terblanche, Evelyn

NIE-GEMEENTELIKE AKTIWITEITE

• Tekkie Tax Vrydag 26 Mei 2017 – Koop asseblief jou R10 Tekkie Tax plakker ter ondersteuning van Uitkoms Versorgingsentrum by die kerkkantoor in die week of vanoggend by die navraetoonbank, of kontak Lorna Deysel (012-547-2182/082-825-8729).

LIDMATE SE LIEF EN LEED

• Inligting oor lief en leed – Alle gemeentelede word gevra om die kerkkantoor in kennis te stel van sterftes sowel as geboortes sodat ons met mekaar die hartseer en vreugde kan deel. Skakel die kerkkantoor weeksdae tussen 07:30 en 13:00, stuur ‘n e-pos na [email protected] of meld dit Sondae by die navraetoonbank aan.

• Lidmate ouer as 85 – Hester Meyer van Zambesi Aftree-Oord word vandag 86 jaar oud. Ons bid haar die seën van die Here en goeie gesondheid toe:

PROGRAM VIR DIE VOLGENDE WEEK

DATUM TYD AKTIWITEIT KONTAK

Ma. 22 18:30 Kuiermark – Finale koördineringsvergade-ring in die jeugsaal. ALLE Stalletjieleiers word versoek om dit asseblief by te woon.

Janine Joubert – 012-548-1245

Di. 23 09:00 19:00

Toerusting: Verdiep jouself in die Woord – in die konsistorie.

Ds. Johan Olivier – 082-979-6552 Paul Fick – 071-380-8752

Di. 23 09:30 Nerina Oggendgroep – in die jeugsaal. Ds. James Kirkpatrick is ons spreker.

Rini Martins – 083-459-7217 Celia Maré – 084-583-8655

Di. 23 10:00 Visvanger Dissipelmaking – die Woord word bedien, toebroodjies word uitgedeel en Bybels word verkoop.

Ds. Alkmaar Swart – 012-548-1565

Di. 23 18:30 L!nk = Connect (tieners) en ReConnect (jongvolwassenes – in die jeugsaal.

Ds. Corné Bootha – 082-786-4834

Wo. 24 09:00 Gebedsgroep vir uitreike – Rooivinksingel 1010, Montana Park

Annette van Niekerk – 083-609-7953

Wo. 24 09:00 Mannegespreksgroep – in die konsistorie. David Spamer – 012-524-3821

Wo. 24 14:00 Vaardigheidsbediening – in die kerksaal. Rhona von Schlichting – 082-940-4168

Do. 25 08:00 Araratbediening – by Ararat se afdak. Ds. Alkmaar Swart – 012-548-1565

Vr. 26 Weskoppies – Ons besoek Weskoppies. Kontak Irma om te reël vir saamgaan.

Irma Munnik – 082-550-1372

Sa. 27 06:30 Gebedsgeleentheid – in die jeugsaal. Kom bid saam as gelowiges.

Ds. Johan Olivier – 012-548-1300/ 082-979-6552

Page 3: 21 MEI 2017 28 MEI 2017 - api.ning.comapi.ning.com/.../Afkondigings21Mei.pdf · 21 MEI 2017 – 28 MEI 2017 21 Mei 2017 08:00 – Oggenddiens in die kerk NAGMAAL Ds. Johan Olivier

RIBBURGER DRIVE-THRU

Vrydagaand 27 Mei 2016

Die afskop van ons Kuiermark – kom koop aandete teen R30 elk vir jou

gesin in die gemak van jou eie kar vanaf 17:00. Slegs 1000 burgers

beskikbaar!!!

Kom koop ‘n Ribburger teen R30 vanaf 17:00

Du Toit, Francois Van der Merwe, Ungi

Franzsen, Ingrid Van Gerve, Ellen

Groenewald, Chris Van Niekerk, Anna

Groenewald, Joan Viljoen, Manja

Kruger, Anna Visser, Hennie

Lock, Lorraine Willemse, Kobus

Lombaard, Chris Wannenburg, Hendrik

Oosthuizen, Ria Zietsman, Zanro ______________________________________________________

BEDIENING NA BUITE: BARM-HARTIGHEID 3. WINTERHOOP – Hierdie is ‘n landswye

projek om komberse in die koue winter-

maande vir die minderbevoorregtes in te samel. Lewer af by die kerkkantoor in die week of Sondae by die navraetoonbank.

______________________________________________________

BEDIENING KLEINGROEPE 4. NUWE KLEINGROEPE – Ons wil ‘n

kleingroep vir Senior Lidmate begin wat op Donderdagoggende 10:00 bymekaar kom en ook een vir gesinne met laerskoolkinders wat op Maandagaande bymekaar kom. Kontak Sisna Venter (079-882-2342) indien u belangstel.

MAGALIESKRUIN GEMEENTE KUIERMARK-HOOGTEPUNTE

Saterdag 3 Junie 2017 lei alle paaie na Magalieskruin!! Ons is opgewonde oor ‘n lekker kuier en ‘n wonderlike mark met ‘n groot verskeidenheid produkte wat te koop aangebied word.

• Die Snuffelhoekie met allerlei tweedehandse boeke, klere en baie interessante items is vanjaar slegs vanaf Dinsdag 30 Mei tot Donderdag 1 Junie in die kerksaal van 09:00 tot 19:00. Daar is geen Snuffelhoekie verkope op Saterdag 3 Junie nie.

• Kuiermark Saterdag 3 Junie wat vanjaar weer fokus op goeie kos en verskeie nuwe, interessante stalletjies. Kom koop onder andere hamburgers, kerrie-en-rys, pannekoek, nagereg, melkkos, boeremarkprodukte of ontspan in die teetuin. Twee orkeste uit eie geledere staan reg om musiek te verskaf. Daar is iets vir elkeen – versprei asseblief die woord in die gemeenskap en nooi almal wat jy ken!

• Navrae: Janine in die kerkkantoor (012-548-1245) of selno 083-225-7205.

Almal is welkom!

ADMINISTRATIEWE INLIGTING

• Doop in 2017– Die doopgesprek om in Julie te kan doop, vind op 14 Junie 2017 plaas. Doop-registrasie MOET vooraf by die kerkkantoor plaasvind. Registrasievorms is by die navrae-toonbank of op ons webwerf beskikbaar. Kontak ds. Lizette van Rooyen ([email protected] of 084-690-1971).

• Koster – indien u die koster benodig kontak die volgende nommer: 082-852-9325.

• MAGALIESKRUIN NOODLYN – 060 661 1870 – Gemeentelede kan Isabel le Roux, ons Barmhartigheidsvoorsitter, by die bogenoemde nommer per sms of oproep kontak indien daar behoeftes is ten opsigte van kruideniersware, klere en maatskaplike krisisse. Versoeke word anoniem hanteer en bydraes word grotendeels uit ons klere- en koskamer voorsien.

Page 4: 21 MEI 2017 28 MEI 2017 - api.ning.comapi.ning.com/.../Afkondigings21Mei.pdf · 21 MEI 2017 – 28 MEI 2017 21 Mei 2017 08:00 – Oggenddiens in die kerk NAGMAAL Ds. Johan Olivier

KUIERMARK NUUSBRIEF

Teken die datums aan: Drive-thru-ete: 26 MEI 2017 Kuiermark: 3 JUNIE 2017

• Eland- en koedoewors – beskikbaar teen R75 per kilogram. Kontak Mollie van Molendorff (083-378-9584) of Janine Joubert by die kerkkantoor (012-548-1245).

• Stalletjies te huur – Indien jy belangstel om ‘n stalletjie by die Kuiermark te huur teen R300 om items uit te stal en verkoop, kontak vir Janine Joubert (012-548-1245) tydens kantoorure (07:30-13:00). Geen kosstalletjies word uit verhuur nie.

STALLETJIE KONTAK BENODIG

Boeremark & vleis

Mollie van Molendorff – 083-378-9584

Boeremarkprodukte soos konfyt, chutney, ingelegte ware, beskuit, brode, biltong en droëwors.

Borg ‘n-Kind Janine Joubert – 083-225-7205 012-548-1245

Borge – enige bedrag kan geskenk word om dit vir Kinderhuiskinders moontlik te maak om die Kuiermark by te woon.

Geskenketafel Hannelie de Beer 012-548-1245

Bedsokkies vir kinders en volwassenes, oorgetrekte hangers, enige lekkerruik items en ander klein items wat in mooi boksies verpak kan word – enige handwerk!

Hamburgers Jacques Swanepoel 083-215-2421

Ons benodig nog persone om te help by hierdie stalletjie.

Koekies en koeke

Althia Prinsloo – 082-334-6158 Irma Munnik – 082-550-1372 Belinda Nortje – 082-553-3252

Ons benodig mense om koeke en klein koekies te bak. Skenkings van tuisgebakte koekies moet asseblief vóór 24 Mei by die kerk afgelaai word vir verpakking.

Koeldrank/ Gemmerbier

Dassie Barnard 082-778-9593 Martin Barnard 082-696-1656

Leë 2 liter deurskynende koeldrank-bottels vir gemmerbier, asook mense om gemmerbier te maak – ‘n resep is beskikbaar. Skenkings van suiker word ook benodig.

Nagereg Lorna Deysel – 082-825-8729 Kom kry 20 plastiese koppies/glasies by

die kerkkantoor en vul met gekleurde lae jellie, kitspoeding met ‘n kinkel, koekstruif of doen iets heeltemal buite die boks. Versier na goeddunke.

Pannekoek Irma Munnik – 082-550-1372 Ons benodig nog gewillige hande om te help verkoop – die pannekoekmasjien maak ons lewe maklik!

Snuffelhoekie/ Boeke/Klere

Heidi Pretorius 072-683-9300

Enige bruikbare items wat nie meer in jou huishouding gebruik word nie. Die Snuffelhoekie loop vanjaar deur die week van Di 30 Mei tot Do 1 Junie, van 09:00-19:00. GEEN VERKOPE 3 JUNIE NIE. Baie hande word benodig!

Worsbroodjies Ds. Alkmaar Swart 073-266-0196

Die vaardige worsbroodjie helpers is skaam vanjaar – gee asseblief jou naam deur om te help worsbroodjies verkoop!