Upload
vuongthien
View
213
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
INHOUDSOPGAWE
BYLAAG A: BUSVERVOER 2018
Vorm 1: Besprekingsvorm
Vorm 2: Vrywaringsbrief vir busvervoer
BYLAAG B: KAMPINLIGTING 12 – 14 JANUARIE 2018
Vrywaringsvorm vir kamp
Reëls t.o.v. toere/kampe
Addisionele inligting van leerder
BYLAAG C: HANDBOEKE, E-HANDBOEKE EN SKRYFBEHOEFTES VIR 2018
BYLAAG D: FINANSIES 2018
BYLAAG A
BUSVERVOER 2018
Leerder naam en van: …………………………………………………...
VORM 1
BUSVERVOER
Vul asseblief onderstaande strokie in en handig dit in op 6 November 2017 tydens die inligtingsaand.
Ek, ouer van _______________________________________________________________
Gr. _________________ (2018) wil my kind se vervoer vir 2018 bespreek.
Roete Soggens:
Optelpunt:
Roete Middag:
Aflaaipunt:
Naam van Ouer/Voog:
Tel nr:
E-pos:
Woonadres:
Handtekening
________________________ ________________________
Ouer 1 / Voog Ouer 2 / Voog
VORM 2 MEDICAL QUESTIONAIRE
1. School Name Hoërskool Linden
2. Name of Learner
3. Date of Birth
4. Nature of Tour Morning and Afternoon Bus Routes
5. Name of parent/legal guardian
6. Home Address
7. Home Telephone Number
8. Work Telephone Number
9. Work Address
10. Do you belong to a medical aid? (x) YES NO
Name of Medical Fund
Medical Aid Number
11. Name of Family Doctor
12. Dr Telephone Number
13. Is your child allergic to any food? (x) YES NO
If yes, specify.
14. Is your child allergic to any medication? (x)
YES NO
If yes, please give details
15. Is your child presently taking any medication?
YES NO
If so, please give a detailed list of medication and the dosage prescribed.
DETAILS OF PERSON PROVIDING THE INFORMATIONRelationship to learner
Print Name
Signature of Parent
Date
SCHEDULE 3 FORM 1 PARENTAL TOUR CONSENT FORM
Note: This form to be completed by a parent/legal guardian/person in parental capacity of the learner who will be undertaking daily bus transport. 1. DETAILS OF LEARNER 1.1 Name of Learner
1.2 Grade of Learner
1.3 School Hoërskool Linden
2. DETAILS OF THE SCHOOL 2.1 District D10 Linden
2.2 Name of School Hoërskool Linden
2.3 Name op Principal Dr. J. Wiehahn
3. DETAILS OF TOUR 3.1 Destination Daily bus transport
3.2 Purpose op Tour Daily bus transport
3.3 Proposed Departure Date Daily bus transport
3.4 Proposed Arrival Date Daily bus transport
4. CONSENT BY PARENT/LEGAL GUARDIAN/PERSON ACTING IN PARENTAL CAPACITY
I, …………………………………… (parent/legal guardian/acting in parental capacity) do hereby consent to the above learner undertaking the above transport, and confirm that I :4.1 have been advised and fully understand the purpose, nature and risks associated with
daily bus transport;4.2 have been informed by the school of all the relevant details associated with daily bus
transport, including the itinerary, arrangements for travel, accommodation, contact details of the tour manager and other associated details;
4.3 understand that in the event of accident or injury to the above learner that all reasonable steps will be taken by the tour manager to contact me and if I cannot be reached, contact my relatives
indicated to obtain consent for any necessary emergency medical treatment and/or any emergency medical operation. Name of person Relationship to the
learner Contact details
Home:
Work:
Cellphone:
Email:
Fax:
Home :
Work:
Cellphone:
Email:
Fax:
4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child; and
4.5 have been provided with a copy of the school’s discipline and safety rules in terms of which the learner will undertake the tour.
5. DETAILS AND SIGNATURE OF PARENT/LEGAL GUARDIAN/PERSON ACTING IN PARENTAL CAPACITY
5.1 NAME
5.2 CAPACITY
5.3 ADDRESS
5.4 CONTACT TELEPHONE
NUMBER
CELL NUMBER
5.5 SIGNATURE
5.6 DATE
BYLAAG B
KAMPINLIGTING 2018
Leerder naam en van: …………………………………………………...
SCEDULE 2 FORM 1 BYLAAG BMEDICAL QUESTIONAIRE VRYWARINGSVORM
1. School Name Hoërskool Linden
2. Name of Learner
3. Date of Birth
4. Nature of Tour Gr 8 Kamp
5. Name of parent/legal guardian
6. Home Address
7. Home Telephone Number
8. Work Telephone Number
9. Work Address
10. Do you belong to a medical aid? (x) YES NO
Name of Medical Fund
Medical Aid Number
11. Name of Family Doctor
12. Dr Telephone Number
13. Is your child allergic to any food? (x) YES NO
If yes, specify.
14. Is your child allergic to any medication? (x)
YES NO
If yes, please give details
15. Is your child presently taking any medication?
YES NO
If so, please give a detailed list of medication and the dosage prescribed.
DETAILS OF PERSON PROVIDING THE INFORMATION
Relationship to learner
Print Name
Signature of Parent
Date
SCHEDULE 3 FORM 1 PARENTAL TOUR CONSENT FORM
Note: This form to be completed by a parent/legal guardian/person in parental capacity of the learner who will be undertaking a tour.
1. DETAILS OF LEARNER 1.1 Name of Learner
1.2 Grade of Learner Gr 8
1.3 School Hoërskool Linden
2. DETAILS OF THE SCHOOL 2.1 District D10
2.2 Name of School Hoërskool Linden
2.3 Name op Principal Dr. J. Wiehahn
3. DETAILS OF TOUR 3.1 Destination Hartbeeshoek
3.2 Purpose op Tour Gr 8 Oriëntering
3.3 Proposed Departure Date 12 Januarie 2018
3.4 Proposed Arrival Date 14 Januarie 2018
4. CONSENT BY PARENT/LEGAL GUARDIAN/PERSON ACTING IN PARENTAL CAPACITY
I, …………………………………… (parent/legal guardian/acting in parental capacity) do hereby consent to the above learner undertaking the tour, and confirm that I :4.1 have been advised and fully understand the purpose, nature and risks associated with
the tour;4.2 have been informed by the school of all the relevant details associated with this tour,
including the itinerary, arrangements for travel, accommodation, contact details of the tour manager and other associated details;
4.3 understand that in the event of accident or injury to the above learner all reasonable steps will be taken by the tour manager to contact me and if I cannot be reached, contact my relatives indicated to obtain consent for any necessary emergency medical treatment and/or any emergency medical operation.
Name of person Relationship to the learner
Contact details
Home:
Work:
Cellphone:
Email:
Fax:
Home :
Work:
Cellphone:
Email:
Fax:
4.4 have completed the medical questionnaire attached to ensure the safety of my child; and
4.5 have been provided with a copy of the school’s discipline and safety rules in terms of which the learner will undertake the tour.
5. DETAILS AND SIGNATURE OF PARENT/LEGAL GUARDIAN/PERSON ACTING IN PARENTAL CAPACITY
5.1 NAME
5.2 CAPACITY
5.3 ADDRESS
5.4 CONTACT TELEPHONE
NUMBER
CELL NUMBER
5.5 SIGNATURE
5.6 DATE
BYLAAG B
HOËRSKOOL LINDENALGEMENE REËLS T.O.V. TOERE/KAMPE
1. Die gebruik van enige alkoholiese drank, tabak en vuil taal is verbode!
2. Gehoorsaamheid is ‘n absolute vereiste.
3. Netheid, van die persoon en waar tuisgegaan word, sal streng toegepas word.
4. Stiptelikheid is ‘n voorvereiste vir die gladde verloop van die kamp (veral wat vertrektye betref).
5. Die groep bly onder alle omstandighede ‘n eenheid. Alle aktiwiteite word dus saam aangepak.
6. Respekteer die eiendom van medeleerders, die skool en van die gasheerskool. Breekskade SAL van die verantwoordelikes verhaal word.
7. Die toerorganiseerders of die skool word nie verantwoordelik gehou vir enige verliese nie.
VERKLARING:
Ek as ouer/voog van _____________________________ dra kennis van die meegaande reëls. Ek vereenselwig my daarmee en aanvaar dus alle aanspreeklikheid vir finansiële implikasies, indien my kind vanweë wangedrag of derglike oortreding huis toe gestuur word.
(Aan u as ouer sal betyds en behoorlik vooraf in hierdie verband kennis gegee word.)
______________________________ ____________________________HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING VAN LEERDER
Telefoonnommers: Huis: ________________________________________________
Werk: ________________________________________________
Sel: _______________________________________________________
BYLAAG B
HOËRSKOOL LINDENADDISIONELE INLIGTING VAN LEERDER:
Doopnaam en van: ____________________________
Noemnaam: __________________________________
Selfoonnommer van leerder : _____________________
Enige mediese inligting waarvan personeel bewus moet wees :
_____________________________________________________
Enige kos-allergie waarvan die personeel bewus moet wees :
_____________________________________________________
_____________________________________________________
Enige tipe aktiwiteit waaraan u kind nie mag deelneem nie, byvoorbeeld swem, waterkaskenades, nagmars of fisiese oefeninge.
______________________________________________________
Merk asseblief die relevante gegewens met ‘n “x” in die betrokke kolomme:
Kampgelde betaal?(Bewys aangeheg)
Ja Nee
KontantReëlings getrefTjek
ElektroniesIs u bereid om ‘n behoeftige leerder se kampgeld gedeeltelik of algeheel te betaal?
JaNee
Algeheel
Gedeeltelik
BYLAAG C
HANDBOEKE EN SKRYFBEHOEFTES 2018
Leerder naam en van: …………………………………………………...
HANDBOEKBESTELLINGS VIR 2018 BYLAAG C
Geagte Ouer
Die tyd het weer aangebreek vir die bestelling van handboeke en e-boeke vir die 2018- akademiese jaar. Daar is enige van twee handboekopsies waarvan u kind gebruik kan maak, nl. Hardebandhandboeke OF E-boeke. Voltooi dus BYLAAG C.
Aangeheg is die bestelvorm vir e-boeke (Tabel 1) en dit word dus van u verlang om hierdie tabel in te vul indien u van die e-boekopsie gaan gebruik maak. Indien u die hardebandhandboekopsie kies, moet Tabel 2 ingevul word. Die skryfbehoeftes wat deur u kind benodig word, word in Tabel 3 aangedui. Ons wil u graag daarop attent maak dat dit die verantwoordelikheid van die ouers is om hierdie skryfbehoeftes aan te koop. Die skryfbehoeftes word dus nie meer deur die skool bestel nie.
Die afsnydatum vir handboekbestellings vir die hardebandhandboekopsie is reeds 6 November 2017 . Ons wil u dus noodsaak om alle bestellings tydens die Inligtingsaand van 6 November te plaas siende dat GEEN bestellings na hierdie datum deur die skool verwerk en aanvaar sal word nie. Ons kwotasies wat ons van verskaffer gekry het, is ook net geldig tot op daardie datum. Dit sal dus die verantwoordelikheid van die ouer wees om die nodige handboeke aan te skaf indien ouers nie betyds die proses afhandel nie. Die rede hiervoor is om enige ongerief vir die skool en ouers wat handboeke vroegtydig bestel het, te voorkom en toe te sien dat handboeke betyds aan leerders voorsien word. In die verlede is akademiese tyd verloor weens bestellings na die afsnydatum.
Verder is dit noodsaaklik dat die naam van die leerder op alle bestelvorms moet verskyn. U kind se naam en van moet ook as verwysing gebruik word wanneer betalings gemaak word.
Die bestelprosedure is as volg:
1. Vul die bestelvorms Tabel 1 of 2 in. Verseker dat u kind se naam en van bo-aan elk van die vorms aangebring word.
2. Indien die hardebandboeke met ‘n * vooraan gemerk is, moet die handboek nuut aangekoop word en sal u as ouer dit nie tweedehands by ‘n ander kind kan aankoop nie.
3. Die bedrag verlang vir beide e-boeke en hardebandboeke kan in die volgende rekening gedeponeer word:
Maak asseblief seker dat u dit in die regte rekening inbetaal. Die rekeningnommer vir handboeke vir 2017 is nie meer geldig nie. Alle boeke word in die skoolrekening inbetaal.
4. Die hardebandboek bestelvorm met bewys van betaling daaraan vasgekram moet asseblief tydens die inligtingsaand van 6 November by die register persooneellid ingehandig word.
Dieselfde reëling geld vir die e-boeke.
Wees asseblief bewus van die feit dat geen handboekbestelling of aflaai van e-boeke sal geskied indien u bewys van betaling uitstaande is nie. Die beoogde tydperk wanneer handboeke uitgedeel sal word, is reeds einde November of vroeg Desember.
U samewerking in hierdie verband word hoog op prys gestel.
By voorbaat dank.
ME. S. CRAFFORD DR. J. WIEHAHNLTSM-KOöRDINEERDER HOOF
Rekeninghouer: H/S Linden
Bank: First National Bank
Rekeningno: 62577202410
Takkode: 253705
Verwysing:
Indien dit e-boeke is, is verwysing 400 045 & kind se naam en van.
Indien dit hardebandboeke is, isverwysing 400 046 & kind se naam envan.
NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8
HOëRSKOOL LINDEN E-BOEKE VIR 2018 TABEL 1VAK NAAM VAN
HANDBOEK OUTEUR ISBN NOMMER BEDRAG
Afrikaans Huistaal Viva Afrikaans Leerderboek
P.W. Scholtz 978-1-4037-1203-9 R 77.12
Viva Afrikaans Leesboek
M.E. Vorster 978-1-4307-2413-1 R 53.78
Agtervolger J. van Lill 978-0-6361-4639-6 R 37.00English Home Language
Handbook and Studyguide
B. Lutrin 978-0-6203-2583-7 R 216.00
Harry Potter and the Cursed Child
J.K. Rowling 978-0-7515-6535-5 N/A
Tuck Everlasting N. Babbitt 978-0-7475-6417-1 N/AEnglish First Additional Language
*The Power of One B. Courtney 978-0-3454-1005-4 N/AEnglish Handbook & Studyguide
B. Lutrin 978-0-6203-2583-7 R 216.00
Wiskunde *Mind Action Series 8: Meetkunde Werkboek (2016)
M.D. Phillips 978-1-7761-1160-2 N/A
Mind Action Series 8: Getalle, patrone, funksies, algebra en data-hantering (2016)
M.D. Phillips 978-1-7761-1187-9 R 146.95
Natuurwetenskappe *Doc Scientia Gr 8 S. du Plesiss 978-1-9205-3724-1 R 125.00
E B W EBW Vandag Gr 8 Leerderboek
J. Bantjies 978-0-6361-4022-6 R 74.00
*Basiese Rekeningkunde Gr 8
N/A
Sosiale Studies Sosiale Wetenskappe Vandag Gr 8 Leerderboek
J. Earle 978-0-6361-4473-6 R 74.00
Lewensoriëntering Via Afrika Lewensoriëntering
L. Kroneberg 978-1-4154-2202-1 R 60.00
Tegnologie *Tegnologie en materiaal vir projekte
N/A
Skeppende Kunste Headstart Skeppende Kuns Gr 8
D. Basson 978-0-1990-4828-1 R 79.95
*Kunspakkie R N/ANB ! - Dui asseblief duidelik elke e-boek wat u wil bestel aan met n kruis deur die bedrag.Hierdie bestelvorm, met bewys van betaling daaraan vasgekram word op 6 November by die register personeellid ingehandig.Verwysing vir e boeke is 400 046 & kind se naam en van.
Betaling aan: H/S Linden, FNB, Rek Nommer: 62577202410, Takkode: 253705
NAAM VAN LEERDER:GRAAD 8
TABEL 2HOëRSKOOL LINDEN HANDBOEKE VIR 2018
VAK NAAM VAN HANDBOEK OUTEUR AANTAL BEDRAG
Afrikaans Huistaal Viva Afrikaans Leerderboek P.W. Scholtz R112-36Viva Afrikaans Leesboek M.E. Vorster R81-47Agtervolger J. van Lill R88-00
English Home Language Handbook and Studyguide B. Lutrin R270-00Harry Potter and the Cursed Child
J.K. Rowling R375-00
Tuck Everlasting N. Babbitt R135-00English First Additional Language
*The Power of One (Young Readers’ Edition)
B. Courtenay R235-00
English Handbook & Studyguide
B. Lutrin R270-00
Wiskunde *Mind Action Series 8: Meetkunde Werkboek (2016)
M.D. Phillips R160-00
*Mind Action Series 8: Getalle, patrone, funksies, algebra en data-hantering (2016)
M.D. Phillips R225-00
Natuurwetenskappe *Doc Scientia Gr 8 S. du Plesiss R135-00
E B W EBW Vandag Gr 8 Leerderboek
J. Bantjies R158-00
*Basiese Rekeningkunde Gr 8
R100-00
Sosiale Studies Sosiale Wetenskappe Vandag Gr 8 Leerderboek
J. Earle R166-00
Lewensoriëntering Via Afrika Lewensoriëntering L. Kroneberg R155-90
Tegnologie *Tegnologie en materiaal vir projekte
R160-00
Skeppende Kunste Headstart Skeppende Kuns Gr 8
D. Basson R152-95
*Kunspakkie R150-00NB ! - Merk asseblief duidelik elke handboek wat u wil bestel met ‘n kruis in die aantal blokkie.Verwysing vir handboeke is 400 046 & kind se naam en van.
Betaling aan: H/S Linden, FNB, Rek Nommer: 62577202410, Takkode: 253705
SKRYFBEHOEFTES TABEL 3
GR 8
HOëRSKOOL LINDEN
VAK BENODIGDHEDE
Afrikaans 1 x 288 bladsy
1 x Flat-file (geel)
English Home Language 1 x 192 bladsy
1 x Flat-file (geel)
English First Additional Language
1 x 192 bladsy
1 x 288 bladsy
1 x Flat-file (geel)
Wiskunde 1 x 192 bladsy
1 Flip-file (20 sakkies)
Natuurwetenskappe 1 x 192 bladsy
EBW1 x 72 bladsy
1 x Flat-file (geel)
Sosiale Studies 3 x 192 bladsy
Lewensoriëntering1 x 72 bladsy
1 x Flat-file (geel)
Tegnologie 2 x Flat-file (geel)
Skeppende Kunste 1 x 72 bladsy
Ons herinner u daaraan dat dit die verantwoordelikheid van die ouers is om hierdie skryfbehoeftes aan te koop. Die skryfbehoeftes word dus nie deur die skool bestel nie.
BYLAAG D
FINANSIES 2018
Leerder naam en van: …………………………………………………...
BYLAAG D
Naam en van van Leerder:_________________________________ Graad: _____:____
Beleid: Die algemene jaarvergadering het plaasgevind op 17 Oktober 2017. Tydens hierdie ouervergadering is die skoolgeld vasgestel op R31 000-00 vir 2018.
BELANGRIKE INLIGTING MET BETREKKING TOT BETALING VAN SKOOLFONDS
1. Skoolgeld is voorgestel en aanvaar as R31 000-00 vir 2018.2. ‘n Eerste paaiement van R3 000-00 is betaalbaar voor of op
30 November 2017.3. `n Korting van R1 820-00 word toegestaan indien die volle balans voor of op
30 November 2017 betaal word.4. `n Korting van R1 390-00 word toegestaan indien die volle balans voor of op
31 Januarie 2018 betaal word.5. Indien ‘n debietorder geteken word, kan die balans van die skoolgeld in 10 gelyke
paaiemente geskied vir graad 8 – 11 en in 7 gelyke paaiemente vir graad 12.6. Toon u keuse van betaling duidelik deur ‘n “X” in die toepaslike blokkie aan te bring
op bladsy 3.7. ‘n Eenmalige tegnologieinfrastruktuurfooi van R500-00 vir alle gr.8 leerders asook
nuwe leerders wat van ander skole in hoër grade inkom, vir die verskaffing van tegnologieinfrastruktuur (bv. wi-fi) is betaalbaar voor of op 31 Januarie 2018.
8. Die skoolgeld sluit nie ander kostes, behalwe onderrig in nie. Skoolklere, boekgeld, busgeld, skryfbehoeftes, matriekafskeid, kampe, uitstappies, funksies, koorgeld, toere, sportklere, ens. is uitgesluit.
9. Alle aansoeke om vrystelling (geheel / gedeeltelik) met betrekking tot die betaling van skoolgeld moet die Beheerliggaam voor einde Februarie 2018 bereik. Die voorwaardes is in ooreenstemming met die Skolewet. U moet die dokument volledig voltooi al doen u aansoek vir vrystelling. (Sou u nie vir volle kwytskelding kwalifiseer nie, moet ons weet hoe die balans gaan vereffen.)Die vorms is by die skool se finansiële kantoor beskikbaar.
10. Alle direkte betalings moet in die volgende rekening betaal word:
BANKBESONDERHEDE:Hoërskool LindenFNB-Northcliff, TjekrekeningTakkode: 253-705Rekeningnommer: 62577202410(Gebruik leerder se skoolgeldrekeningnommer, naam en van en 2018 as verwysing!)
FINANSIëLE INLIGTING EN OOREENKOMS 2018
OOREENKOMS aangegaan deur en tussen:
DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOЁRSKOOL LINDEN
en
Ouer 1 / Voog (Volle name) _____________________________________________
ID-nommer : ________________________
Ouer 2 / Voog (Volle name) _____________________________________________ID-nommer : ______________________
1. Ek / ons erken dat ek / ons gesamentlik en afsonderlik die skoolfonds aan die Beheerliggaam verskuldig is uit hoofde van die bywoning van Hoërskool Linden deur:
Volle naam van leerder : __________________________________________
Graad van leerder in 2018 : ______________________
2. Die volle bedrag is verskuldig op 31 Jan 2018 en die totale skoolgeld moet teen 31 Oktober 2018 (graad 8 – 11) en 31 Julie 2018 (graad 12) vereffen wees.
3. Indien enige paaiement of ander betaling nie op die betaaldatum daarvan gemaak word nie, sal die volle uitstaande bedrag sonder verdere kennisgewing onmiddellik opeisbaar en betaalbaar word.
4. By wanbetaling mag die rekening aan ‘n skuldinvorderaar of prokureur oorhandig word of aan ‘n derde party sedeer word.
5. Ek / ons sal aanspreeklik wees vir enige invorderingskommissie en regskoste aangegaan deur die skool.
6. Ek / ons kies as ons domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes as die volgende fisiese adres:
_______________________________________________________________
_______________________________________________________________
7. Ek / ons onderneem om die bedrag verskuldig op die volgende wyse te betaal (maak kruisie in relevante blokkie en haal deur wat nie van toepassing is nie):
L.W. Die onderstaande tabel is van toepassing op die voorgestelde skoolgeld vir graad 8 – 11.
a. Eenmalig voor of op 30 November 2017. (Kontant/Elektronies/Kredietkaart)R31 000 – R1 820 (korting) = R29 180 (insluitende 1ste paaiement van R3 000)
b. Eenmalig voor of op 31 Januarie 2018. (Kontant/Elektronies/Kredietkaart)R31 000 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2017) = R28 000 – R1 390 (korting) = R26 610
c. Maandeliks vanaf 31 Januarie 2018 tot 31 Oktober 2018 (Kontant/Elektronies/Kredietkaart) R31 000 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2017) = R28 000 10 = R2 800 per maand
d. Debietorder vanaf 31 Januarie 2018 tot 31 Oktober 2018R31 000 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2017) = R28 000 10 = R2 800 per maand
e. ‘n Eenmalige tegnologie-infrastruktuurfooi van R500-00 vir alle gr. 8 leerders asook nuwe leerders wat van ander skole in hoër grade inkom, vir die verskaffing van tegnologie-infrastruktuur is betaalbaar voor of op 31 Januarie 2018.
Graad 12
a. Eenmalig voor of op 30 November 2017. (Kontant/Elektronies/Kredietkaart)R31 000 – R1 820 (korting) = R29 180 (insluitende 1ste paaiement van R3 000)
b. Eenmalig voor of op 31 Januarie 2018. (Kontant/Elektronies/Kredietkaart)R31 000 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2017) = R28 000 – R1 390 (korting) = R26 610
c. Maandeliks vanaf 31 Januarie 2018 tot 31 Julie 2018 (Kontant/Elektronies/Kredietkaart) R31 000 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2017) = R28 000 7 = R4 000 per maand
d. Debietorder vanaf 31 Januarie 2018 tot 31 Julie 2018R31 000 – R3 000 (1ste paaiement betaalbaar voor 30 November 2017) = R28 000 7 = R4 000 per maand
GEDATEER te _______________ op hierdie ____ dag van ____________ 20____ ____________________________ _________________________ OUER (VADER) / VOOG OUER (MOEDER) / VOOG
____________________________
nms. BEHEERLIGGAAMHOëRSKOOL lINDEN
VOLTOOI INDIEN U PER KREDIETKAART BETAAL:
Eenmalig Begrotingsrekening Maande
Naam van kaarthouer: ____________________________________________________
Tipe kaart: Master/Visa _____________________________
Kaartnommer: ________________________________________________
Vervaldatum: ___________________________________________
Laaste 3 syfers agterop kredietkaart: ___________________________
Handtekening: ____________________________________________________
_____________________________________________________________________
VOLTOOI INDIEN U PER DEBIETORDER BETAAL:
DEBIETORDEROPDRAG
TUSSEN MY (die skuldenaar) en DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOëRSKOOL LINDEN
NAAM VAN REKENINGPLIGTIGE: _______________________________________
ADRES: _____________________________________________________________
______________________________________________________________
TEL.: (H) ___________________________ (W) ___________________________
(S) ___________________________FAM.KODE
…...…………………………(Slegs vir
kantoorgebruik)1. Die besonderhede van my bankrekening is soos volg:
BANKTAKNAAMTAKKODEREKENINGNOMMERTIPE REKENING Lopende (Tjek) Spaar Transmissie
(Merk waar van toepassing met X)
2. Ek versoek hiermee en magtig Hoërskool Linden om my rekening by bogenoemde bank (of ‘n ander bank/tak waarheen ek my rekening mag oorplaas – met dien verstande dat ek Hoërskool Linden skriftelik dertig dae kennis gee) metR ___________ (en bedrag in woorde) _________________________________ te debiteer vir die maandelikse paaiement van my skoolgeld verskuldig aan Hoërskool Linden op die 30ste dag van elke maand met ingang vanaf Januarie 2018. Alle sodanige onttrekkings uit my bankrekening deur Hoërskool Linden word behandel asof dit deur my persoonlik onderteken is.
3. My kinders wat in 2018 skoolgaande is by Hoërskool Linden :
KIND EEN (OUDSTE) _______________________________________________GRAAD_________/______
KIND TWEE __________________________________________GRAAD_________/______
KIND DRIE __________________________________________GRAAD_________/______
KIND VIER __________________________________________GRAAD_________/______
4. Ek verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur Hoërskool Linden se finansiële kantoor verwerk sal word deur middel van ‘n rekenaarstelsel bekend as die ACB-magneetbanddiens, en ek verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my bankstaat of op ‘n bygaande strokie gedruk sal word.
5. Ek stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal.
6. Hierdie debietorder word jaarliks deur Hoërskool Linden hersien deur skriftelike kennisgewing en bevestiging van die volgende jaar se skoolgeld verskuldig. Enige kansellasie moet skriftelik geskied met 30 dae kennis.
7. Indien ek te eniger tyd my debietorder wil kanselleer, moet ek skriftelik dertig dae kennis gee. Ek verstaan dat ek nie op ‘n terugbetaling van bedrae geregtig is wat Hoërskool Linden onttrek het terwyl my debietorder van krag was nie, indien sodanige bedrae regtens aan Hoërskool Linden verskuldig was.
8. Die ontvangs van hierdie opdrag deur Hoërskool Linden word as ontvangs daarvan deur my bank geag.
9. Ek erken dat Hoërskool Linden wat hiermee gemagtig is om die onttrekkings teenoor my rekening te behartig, geen van sy regte aan ‘n derde party mag afstaan of sedeer sonder my skriftelike toestemming wat vooraf verkry is nie en dat ek geen van my verpligtinge ingevolge hierdie magtiging aan ‘n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming wat vooraf van die gemagtigde party verkry is nie.
Onderteken te ___________ op hierdie ____ dag van _______________ 20____
__________________________ ____________________
VOLLE NAAM EN VAN (ouer / voog 1) HANDTEKENING
__________________________ ____________________
VOLLE NAAM EN VAN (ouer / voog 2) HANDTEKENING
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET (Wet nr. 84 van 1996)Regulasies vir die Kwytskelding van ouers ten opsigte van skoolgeld
Naam van skool : HOËRSKOOL LINDENEMIS-nommer : 150623Distrik : D10
Merk met ‘n kruisie (x) in die toepaslike blokkie onder JA of NEE.JA NEE
1. Het die skoolhoof / ’n personeellid u van die bedrag vir die
jaarlikse skoolgeld betaalbaar in kennis gestel?
2. Het die skoolhoof / ‘n personeellid u ingelig dat u
verantwoordelik is vir die betaling van skoolgeld tensy u
ten volle van die betaling van skoolgeld kwytgeskeld is?
3. Het die hoof / ’n personeellid u ingelig dat u geregtig is om
aansoek te doen om kwytskelding van skoolgeld?
4. Wil u om sodanige kwytskelding aansoek doen?
5. Verlang u hulp met sodanige aansoek?
6. Het u die toepaslike kwytskeldingsvorm aangevra?
LW: Die kwytskeldingsvorm is ’n aparte dokument wat voor of op 28 Februarie 2018 by me. Boshoff ingehandig moet word.
_______________________ _______________________OUER / VOOG 1 OUER / VOOG 2Volle name: Volle name:
_______________________ _______________________Datum Datum
______________________ _______________________SKOOLHOOF Datum
KONTROLELYS