2
Prediker: Ds. Gideon du Toit Skriflesing: 1 Konings 10 Tema: Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg”” Liedere: 201:1,3; 417:1;2; 268; 220:1-3 Kinderkerk: 9:00 Rusoord: 10:30 Jeug: 18:00 Die Aankondiger 1 Maart 2020 Helene Mouton veg na meer as 1½ jaar terug nadat beroerte haar platgetrek het. Sy is soms moedeloos omdat die linkersy wat deur die beroerte verlam was, n brandsensasie het. Hanlie Erasmus het die tweede oog laat opereer. Sy kan goed sien uit beide oë en daarvoor prys ons die Here. Andy Malan het Dinsdagoggend gesterf. Ons vier sy lewe Maandag 11:00. Bid asb. vir Miems en die hele familie. Mag hulle God se troos in hierdie tyd beleef. Dink in u gebede aan al ons ouer persone wat nie meer kerk toe kan kom nie; Susan Odendaal, Sarel Venter, Chris Calitz, Hannes en Nicolene van Kradenburg, Anneke Maree, Elsie Pienaar en andere wat wat verswakte sorg nodig het. Mag die Here se genade groot wees oor hulle sowel as hulle versorgers. Herman de Bruyn, Antoinette Volschenk en Allen Visser van Rusoord is nog in verskillende hospitale en herstelfasiliteite (stepdown). Ons bid vir hulle almal. Bid vir Magriet Engelbrecht en Chris Calitz wat nog bloedoortappings kry .a.g.v. n vorm van Leukemie wat veroorsaak dat daar nie genoegsame rooibloedselle vervaardig word nie. Hoe Bevoorreg is ons nie deur Stephan Joubert Kom ons gaan vier vandag fees saam met die Here. Doen gerus n slag die volgende: lag meer; praat minder; luister meer. Sê vir mense dat jy hulle waardeer. Bemoedig iemand wat n moeilike tyd deurgaan. Maak tyd vir jou vriende. Sien mense se nood fyner raak. Aanvaar verantwoordelikheid vir jou keuses. Hou op skinder. Los jou kritiese ingesteldheid. Bid meermale. Bekommer jou minder. Oefen n slag. Aanvaar hulp van ander sonder om gedurig iets te wil terugdoen. Luister na goeie raad. Slaap langer. Leef met groter oorgawe. Wees entoesiasties. Groei in nederigheid. Hou op om jouself te verwyt vir dit wat kon gewees het. Lees elke week n nuwe boek. Raak vrygewig met jou geld. Meld aan vir diens sonder dat jy gevra word. Wat dink jy sal die gevolge wees as jou blydskap in die Here op sulke manière elke dag prakties raak? Is dit regtig so ingewikkeld om hierdie dinge teen die spoed van een dag op n slag te begin doen? Nie as jy Jesus se gebed in Lukas 10 verstaan nie. Die volgende lidmate word vandag voorgestel as diakens Madel van der Wat Hulda Stoop Goeie Môre sê die eerste Teddy vir CHOC OMGEE JEUG Die jeug samel fondse in. En bied hulle tyd aan. Boekmerke te Koop teen R30.

1 Konings 10 Volg my voorbeeld, soos ek die brandsensasie het. · 2020-02-28 · Helene Mouton veg na meer as 1½ jaar terug nadat beroerte haar platgetrek het. Sy is soms moedeloos

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1 Konings 10 Volg my voorbeeld, soos ek die brandsensasie het. · 2020-02-28 · Helene Mouton veg na meer as 1½ jaar terug nadat beroerte haar platgetrek het. Sy is soms moedeloos

Prediker: Ds. Gideon du Toit Skriflesing: 1 Konings 10 Tema: “Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg”” Liedere: 201:1,3; 417:1;2; 268; 220:1-3 Kinderkerk: 9:00 Rusoord: 10:30 Jeug: 18:00

Die A

ankondiger 1 M

aart 2020

Helene Mouton veg na meer as 1½ jaar terug nadat beroerte haar platgetrek het.

Sy is soms moedeloos omdat die linkersy wat deur die beroerte verlam was, ’n brandsensasie het.

Hanlie Erasmus het die tweede oog laat opereer. Sy kan goed sien uit beide oë en daarvoor prys ons die Here.

Andy Malan het Dinsdagoggend gesterf. Ons vier sy lewe Maandag 11:00. Bid asb. vir Miems en die hele familie. Mag hulle God se troos in hierdie tyd beleef.

Dink in u gebede aan al ons ouer persone wat nie meer kerk toe kan kom nie; Susan Odendaal, Sarel Venter, Chris Calitz, Hannes en Nicolene van Kradenburg, Anneke Maree, Elsie Pienaar en andere wat wat verswakte sorg nodig het. Mag die Here se genade groot wees oor hulle sowel as hulle versorgers.

Herman de Bruyn, Antoinette Volschenk en Allen Visser van Rusoord is nog in verskillende hospitale en herstelfasiliteite (stepdown). Ons bid vir hulle almal.

Bid vir Magriet Engelbrecht en Chris Calitz wat nog bloedoortappings kry .a.g.v. ’n vorm van Leukemie wat veroorsaak dat daar nie genoegsame rooibloedselle vervaardig word nie.

Hoe Bevoorreg is ons nie

deur Stephan Joubert

Kom ons gaan vier vandag fees saam met die Here. Doen gerus ‘n slag die volgende: lag meer; praat minder; luister meer. Sê vir mense dat jy hulle waardeer. Bemoedig iemand wat ‘n moeilike tyd deurgaan. Maak tyd vir jou vriende. Sien mense se nood fyner raak. Aanvaar verantwoordelikheid vir jou keuses. Hou op skinder. Los jou kritiese ingesteldheid. Bid meermale. Bekommer jou minder. Oefen ‘n slag. Aanvaar hulp van ander sonder om gedurig iets te wil terugdoen. Luister na goeie raad. Slaap langer. Leef met groter oorgawe. Wees entoesiasties. Groei in nederigheid. Hou op om jouself te verwyt vir dit wat kon gewees het. Lees elke week ‘n nuwe boek. Raak vrygewig met jou geld. Meld aan vir diens sonder dat jy gevra word. Wat dink jy sal die gevolge wees as jou blydskap in die Here op sulke manière elke dag prakties raak? Is dit regtig so ingewikkeld om hierdie dinge teen die spoed van een dag op ‘n slag te begin doen?

Nie as jy Jesus se gebed in Lukas 10 verstaan nie.

Die volgende lidmate word vandag voorgestel as diakens

Madel van der Wat Hulda Stoop

Goeie Môre sê die eerste Teddy vir CHOC OMGEE JEUG

Die jeug samel fondse in. En bied hulle tyd aan. Boekmerke te Koop teen R30.

Page 2: 1 Konings 10 Volg my voorbeeld, soos ek die brandsensasie het. · 2020-02-28 · Helene Mouton veg na meer as 1½ jaar terug nadat beroerte haar platgetrek het. Sy is soms moedeloos

ONS WAARDES Lê OPGESLUIT IN EFESIëRS 4: 1 - 3

Laat julle roeping julle leefstyl bepaal. Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra.

Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle die eenheid wat die Gees bewerk het, bewaar.

Baie geluk aan almal wat verjaar van 1 – 7 Maart

BYBELSTUDIEGROEPE : Dinsdag 09:00 Noorde Woensdag 09:00 Parkrand 10:00 La Vie 10:00 Lofdal Donderdag 09:00 Dienssentrum

GEMEENTEKURSUS

Ons gemeente se jaartema is “Volg Jesus, maak dissipels”. Dissipel wees en dissipels maak is ‘n persoonlike uitnodiging van die Here Jesus aan elke lidmaat. Om ons vir ons taak toe te rus, gaan ons ‘n kursus aanbied – “Genooi om te volg”. Dit begin vroeg in Maart en duur vir 12 weke.

Die kerkraad vra dat elke lidmaat asb deel van ‘n klein- of omgeegroep sal wees vir minstens die duur van die kursus. In die kleingroep volg ons dit wat ons in die erediens leer, op. Ons vra dat (1) indien u bereid is om as leier van ‘n kleingroep op te tree. en/of (2) u huis beskikbaar te stel, u asb u naam vir Susann by die kerkkantoor sal gee. Baie dankie.

Yoti

DIE GRIEKSE BOERTJIE

Die Griekse Boertjie kom trakteer ons

op Saterdag 28 Maart 2020 met sy

sang.

Hy vier sy 50ste jaar in die bedryf wat

beteken dit gaan 'n besondere

geleentheid wees.

Knoop die datum vas. Verdere

besonderhede sal volgende Sondag

beskikbaar wees.

Van Noemnaam Verjaar Landlyn Selfoon

Cruywagen Hennie 03/01 0722805922

Pienaar Chris 03/01 012 664 7797 0832221920

Swarts Blackie 03/01 012 664 4326

Cook Allan 03/02 0828591327

De Lange Hannelore 03/02 0833213079

Labuschagne Henk 03/02 012 664 1544

Kruger Vossie 03/04 0643628228

Breedt Anna 03/05 012 6640813 0827687944

Prins Isabel 03/05 012 664 4163 0824399380

Claassens Leinad 03/06 012 667 1587

Brits Salomé 03/07 0833146359

SATERDAG 21 Maart

Venue: NG Moedergemeente Lyttelton Adres: H/v Langebrinkweg en Burgerlaan. Tyd: 09:30 vir 10:00 Koste R100 per volwassene R50 vir kinders tot op 12 kinders onder 5 gratis Kunstenaar: BELIA LOURENS Besprekings: Christell Korf (072 598 3756) of Kerkkantoor (012-664 4725)

MOONTLIKE PERSONE VIR KURSUS

1 Rusoord 9 Chrissie Naudé 17 Francois Barnard

2 Dienssentrum 10 La Borie 18 Fred Scheepers

3 Parke- Oom Callie 11 Lofdal 19 Michel Kalp

4 Lukas Erasmus 12 Jaco Kriek 20 Juriana Műller

5 La Vie 13 Adél Klerck 21 Jeug - Pieter Smit

6 Fanie Venter 14 Andries Stapelberg 22 Neels Nel

7 Jake Erasmus 15 Chrissie Naudé 23 Bernice Mostert

8 Phillip Lloyd 16 Henoch Schoeman 24 Manne - Bidgroep

25 Tielman Nieuwoudt