Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Preview:

Citation preview

WELKOM!

VLAM 48

Hemelvader, ek aanbid U.Koning Jesus, ek bring lof aan U.Heilige Trooster, ek vereer U.Vir ewig sal ek U naam verhoog.

SIT

Halleluja, halleluja, ek buig neer voor U as ek sing.Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen.

Votum en Seëngroet

Vonkk 130

1. Dankie vir hierdie nuwe môre, Dankie vir elke sonskyndag. Dankie dat U my trou bewaar deur elke donker nag.

STAAN

2. Dankie vir die natuur daar buite, Dankie vir elke boom en blom. Dankie vir al die goeie gawes wat van U af kom.

3. Dankie dat ek gesond kan wees, Heer, Dankie dat ek kan speel en lag. Dankie vir kos en klere en vir elke dag se krag.

4. Dankie vir al my vriende, Jesus, Dankie ook vir my pa en ma. Dankie dat hul my liefhet en dat ek hul als kan vra.

5. Dankie dat U my liefhet, Jesus, Dankie dat ek aan U behoort. Dankie dat ek kan vashou aan die waarheid van U Woord.

6. Dankie dat ek kan sing en bly wees, Dankie dat ek U liefde ken. Dankie dat U my help om ander ook vir U te wen.

Gebed* ouderlinge* kleingroepleiers

Lied 207

1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het;eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend;eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid –aan God drie-enig ons lof en ons lied.

STAAN

Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

3. Wek in ons liefde, o Heer , vir u waarheid;waarheid gee insig, versterk en maak vry.U is die Waarheid, die Weg en die Lewe;U woon in ons en laat ons in U bly.

Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

Lied 251

1. Salig dié wat arm voor God is - húlle erf Gods koninkryk; en wie treur, dié is gelukkig; só kan God sy troos laat blyk. Wie verdraagsaam is, laat Hy op sy nuwe aarde bly.

STAAN

2. Dié wat honger na wat reg is, hulle sal versadig word. Wie barmhartig langs die weg is, vind hulself het geen tekort. Dié wat, rein van hart, Hom dien, hulle sal die Here sien.

3. Vredemakers is gelukkig - hul is kinders van die Heer. Hul wat ly vir reg en waarheid weet: God bly nog in beheer. Wie Hom volg, deur laster heen, wees verheug - God sal jul seën.

Matteus 5:1-121 Toe Jesus die skare sien, het Hy teen die berg opgegaan. Hy het gaan sit en sy dissipels het na Hom gekom. 2 Hy het begin praat en hulle geleer en gesê:

EEN3 Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

TWEE4 Geseënd is die mense wat treur, want hulle sal vertroos word.

DRIE5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die aarde erf.

VIER6 Geseënd is dié wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word.

VYF7 Geseënd is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid ontvang.

SES8 Geseënd is die mense wat suiwer van hart is, want hulle sal God sien.

SEWE9 Geseënd is die vredemakers,want hulle sal kinders van God genoem word.

AGT10 Geseënd is die mense wat vervolg word ter wille van geregtigheid,want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

NEGE11 Geseënd is julle wanneer die mense julle om My ontwil beledig en vervolg en vals beskuldig van alles wat sleg is. 12 Wees bly en juig omdat julle beloning groot is in die hemele. Hulle het immers die profete vóór julle net so vervolg.

KINDERTYD

Halleluja 245

1. AS DIE LEWENSTORME WOEDEND OM JOU SLAAN,EN JY GANS ONTMOEDIG VREES OM TE VERGAANTEL JOU SEËNINGE TEL HUL EEN VIR EEN ENJY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD VERLEEN.

SIT

TEL JOU SEËNINGE, TEL HUL EEN VIR EEN,SEËNINGE JOU DEUR GOD GESKENK!TEL HUL ALMAL, KYK WAT GOD VERLEEN,EN JY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD JOU SKENK!

“Life is difficult.”

“This is a great truth, one of the greatest truths. It is a great truth

because once we truly see this truth, we transcend it. Once we truly know

that life is difficult – once we truly understand and accept it – then life is no longer difficult. Because once it is accepted, the fact that life is difficult

no longer matters.”

God vestig sy geregtigheid

Nie deur mag en geweld nie

Deur die regte dinge te doen

Jesus se versoeking in die woestyn is ons

voorbeeld

Jesus moedig ons aan om vas te

staan

Swaarkry word beloon

En wie treur, dié is gelukkig;

só kan God sy troos laat blyk.

Wie barmhartig langs die weg is,vind hulself het

geen tekort.

Hul wat ly vir reg en waarheid

weet: God bly nog in beheer.

Wie Hom volg, deur laster heen,wees verheug – God sal jul seën.

You’re blessed when you’re at the end of

your rope. With less of you there is more of

God and his rule.

You’re blessed when you feel you’ve lost

what is most dear to you. Only then can you

be embraced by the One most dear to you.

You’re blessed when you’re content with just who you

are—no more, no less. That’s the moment you find yourselves proud owners of

everything that can’t be bought.

You’re blessed when you’ve worked up a

good appetite for God. He’s food and drink in the best meal you’ll

ever eat.

You’re blessed when you care. At the

moment of being ‘care-full,’ you find

yourselves cared for.

You’re blessed when you get your inside

world—your mind and heart—put right. Then you can see God in the

outside world.

You’re blessed when you can show people how to

cooperate instead of compete or fight. That’s when you discover who you really are, and your

place in God’s family.

You’re blessed when your commitment to God

provokes persecution. The persecution drives you even deeper into

God’s kingdom.

Not only that—count yourselves blessed every time people put you down or throw you out or speak lies about you to discredit me. What it means is that the truth is too close for

comfort and they are uncomfortable.

You can be glad when that happens—give a cheer, even!—for though they don’t like it, I do! And

all heaven applauds. And know that you are in good company. My

prophets and witnesses have always gotten into this kind of

trouble.

Gebed

Dankoffers

Lied 334

1. " God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

STAAN

2. Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

3. Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

4. As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

Seën

Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Recommended