63

Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Page 2: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

WELKOM!

Page 3: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

VLAM 48

Hemelvader, ek aanbid U.Koning Jesus, ek bring lof aan U.Heilige Trooster, ek vereer U.Vir ewig sal ek U naam verhoog.

SIT

Page 4: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Halleluja, halleluja, ek buig neer voor U as ek sing.Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen.

Page 5: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Votum en Seëngroet

Page 6: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Vonkk 130

1. Dankie vir hierdie nuwe môre, Dankie vir elke sonskyndag. Dankie dat U my trou bewaar deur elke donker nag.

STAAN

Page 7: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

2. Dankie vir die natuur daar buite, Dankie vir elke boom en blom. Dankie vir al die goeie gawes wat van U af kom.

Page 8: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

3. Dankie dat ek gesond kan wees, Heer, Dankie dat ek kan speel en lag. Dankie vir kos en klere en vir elke dag se krag.

Page 9: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

4. Dankie vir al my vriende, Jesus, Dankie ook vir my pa en ma. Dankie dat hul my liefhet en dat ek hul als kan vra.

Page 10: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

5. Dankie dat U my liefhet, Jesus, Dankie dat ek aan U behoort. Dankie dat ek kan vashou aan die waarheid van U Woord.

Page 11: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

6. Dankie dat ek kan sing en bly wees, Dankie dat ek U liefde ken. Dankie dat U my help om ander ook vir U te wen.

Page 12: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Gebed* ouderlinge* kleingroepleiers

Page 13: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Lied 207

1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het;eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend;eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid –aan God drie-enig ons lof en ons lied.

STAAN

Page 14: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

Page 15: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

3. Wek in ons liefde, o Heer , vir u waarheid;waarheid gee insig, versterk en maak vry.U is die Waarheid, die Weg en die Lewe;U woon in ons en laat ons in U bly.

Page 16: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.

Page 17: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Lied 251

1. Salig dié wat arm voor God is - húlle erf Gods koninkryk; en wie treur, dié is gelukkig; só kan God sy troos laat blyk. Wie verdraagsaam is, laat Hy op sy nuwe aarde bly.

STAAN

Page 18: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

2. Dié wat honger na wat reg is, hulle sal versadig word. Wie barmhartig langs die weg is, vind hulself het geen tekort. Dié wat, rein van hart, Hom dien, hulle sal die Here sien.

Page 19: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

3. Vredemakers is gelukkig - hul is kinders van die Heer. Hul wat ly vir reg en waarheid weet: God bly nog in beheer. Wie Hom volg, deur laster heen, wees verheug - God sal jul seën.

Page 20: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Matteus 5:1-121 Toe Jesus die skare sien, het Hy teen die berg opgegaan. Hy het gaan sit en sy dissipels het na Hom gekom. 2 Hy het begin praat en hulle geleer en gesê:

Page 21: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

EEN3 Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

Page 22: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

TWEE4 Geseënd is die mense wat treur, want hulle sal vertroos word.

Page 23: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

DRIE5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die aarde erf.

Page 24: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

VIER6 Geseënd is dié wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word.

Page 25: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

VYF7 Geseënd is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid ontvang.

Page 26: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

SES8 Geseënd is die mense wat suiwer van hart is, want hulle sal God sien.

Page 27: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

SEWE9 Geseënd is die vredemakers,want hulle sal kinders van God genoem word.

Page 28: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

AGT10 Geseënd is die mense wat vervolg word ter wille van geregtigheid,want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.

Page 29: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

NEGE11 Geseënd is julle wanneer die mense julle om My ontwil beledig en vervolg en vals beskuldig van alles wat sleg is. 12 Wees bly en juig omdat julle beloning groot is in die hemele. Hulle het immers die profete vóór julle net so vervolg.

Page 30: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

KINDERTYD

Page 31: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Page 32: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Halleluja 245

1. AS DIE LEWENSTORME WOEDEND OM JOU SLAAN,EN JY GANS ONTMOEDIG VREES OM TE VERGAANTEL JOU SEËNINGE TEL HUL EEN VIR EEN ENJY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD VERLEEN.

SIT

Page 33: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

TEL JOU SEËNINGE, TEL HUL EEN VIR EEN,SEËNINGE JOU DEUR GOD GESKENK!TEL HUL ALMAL, KYK WAT GOD VERLEEN,EN JY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD JOU SKENK!

Page 34: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

“Life is difficult.”

Page 35: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

“This is a great truth, one of the greatest truths. It is a great truth

because once we truly see this truth, we transcend it. Once we truly know

that life is difficult – once we truly understand and accept it – then life is no longer difficult. Because once it is accepted, the fact that life is difficult

no longer matters.”

Page 36: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

God vestig sy geregtigheid

Page 37: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Nie deur mag en geweld nie

Page 38: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Deur die regte dinge te doen

Page 39: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Jesus se versoeking in die woestyn is ons

voorbeeld

Page 40: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Jesus moedig ons aan om vas te

staan

Page 41: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Swaarkry word beloon

Page 42: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

En wie treur, dié is gelukkig;

só kan God sy troos laat blyk.

Page 43: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Wie barmhartig langs die weg is,vind hulself het

geen tekort.

Page 44: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Hul wat ly vir reg en waarheid

weet: God bly nog in beheer.

Page 45: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Wie Hom volg, deur laster heen,wees verheug – God sal jul seën.

Page 46: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you’re at the end of

your rope. With less of you there is more of

God and his rule.

Page 47: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you feel you’ve lost

what is most dear to you. Only then can you

be embraced by the One most dear to you.

Page 48: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you’re content with just who you

are—no more, no less. That’s the moment you find yourselves proud owners of

everything that can’t be bought.

Page 49: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you’ve worked up a

good appetite for God. He’s food and drink in the best meal you’ll

ever eat.

Page 50: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you care. At the

moment of being ‘care-full,’ you find

yourselves cared for.

Page 51: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you get your inside

world—your mind and heart—put right. Then you can see God in the

outside world.

Page 52: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when you can show people how to

cooperate instead of compete or fight. That’s when you discover who you really are, and your

place in God’s family.

Page 53: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You’re blessed when your commitment to God

provokes persecution. The persecution drives you even deeper into

God’s kingdom.

Page 54: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Not only that—count yourselves blessed every time people put you down or throw you out or speak lies about you to discredit me. What it means is that the truth is too close for

comfort and they are uncomfortable.

Page 55: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

You can be glad when that happens—give a cheer, even!—for though they don’t like it, I do! And

all heaven applauds. And know that you are in good company. My

prophets and witnesses have always gotten into this kind of

trouble.

Page 56: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Gebed

Page 57: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Dankoffers

Page 58: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Lied 334

1. " God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

STAAN

Page 59: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

2. Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

Page 60: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

3. Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

Page 61: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

4. As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

Page 62: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Seën

Page 63: Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

Halleluja! Halleluja! Halleluja!