Jy is van rubber gemaak

Preview:

Citation preview

JY IS VAN RUBBER GEMAAK

2 Kor. 4:5-11

Is jy moeg?

Dit verg ’n groot poging om jou daaglikse verpligtinge gedoen te kry

In jou geestelike lewe ....

Jy is van rubber gemaak

Eienskappe van rubber- Buigbaar / elasties- Verweer nie maklik nie

- Waterdig- Nie goeie geleier van hitte nie- Sterk

2 Kor 4:8 In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; .......

2 Kor 4:8 ..... ons is verleë, maar nie radeloos nie;

2 Kor 4:9 vervolg, maar nie verlate nie; .......

2 Kor 4:9 ... neergewerp, maar nie vernietig nie.

Jy is van rubber gemaak, nie van glas nie

2 Kor. 4:8-9 We’ve been surrounded and battered by troubles, but we’re not demoralized; we’re not sure what to do, but we know that God knows what to do; we’ve been spiritually terrorized, but God hasn’t left our side; we’ve been thrown down, but we haven’t broken. What they did to Jesus, they do to us—trial and torture, mockery and murder; what Jesus did among them, he does in us—he lives! (The Message)

Miga 7:8 Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die HERE is ‘n lig vir my.

Ps 34:20 Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die HERE hom.

Disciples so often get into trouble; still, God is there every time. He’s your bodyguard, shielding every bone;not even a finger gets broken. (The Message)

Jy is van rubber gemaak

Recommended