6
JY IS VAN RUBBER GEMAAK 2 Kor. 4:5-11

Jy is van rubber gemaak

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jy is van rubber gemaak

JY IS VAN RUBBER GEMAAK

2 Kor. 4:5-11

Page 2: Jy is van rubber gemaak

Is jy moeg?

Dit verg ’n groot poging om jou daaglikse verpligtinge gedoen te kry

In jou geestelike lewe ....

Jy is van rubber gemaak

Eienskappe van rubber- Buigbaar / elasties- Verweer nie maklik nie

Page 3: Jy is van rubber gemaak

- Waterdig- Nie goeie geleier van hitte nie- Sterk

2 Kor 4:8 In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; .......

2 Kor 4:8 ..... ons is verleë, maar nie radeloos nie;

2 Kor 4:9 vervolg, maar nie verlate nie; .......

2 Kor 4:9 ... neergewerp, maar nie vernietig nie.

Page 4: Jy is van rubber gemaak

Jy is van rubber gemaak, nie van glas nie

2 Kor. 4:8-9 We’ve been surrounded and battered by troubles, but we’re not demoralized; we’re not sure what to do, but we know that God knows what to do; we’ve been spiritually terrorized, but God hasn’t left our side; we’ve been thrown down, but we haven’t broken. What they did to Jesus, they do to us—trial and torture, mockery and murder; what Jesus did among them, he does in us—he lives! (The Message)

Miga 7:8 Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die HERE is ‘n lig vir my.

Page 5: Jy is van rubber gemaak

Ps 34:20 Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die HERE hom.

Disciples so often get into trouble; still, God is there every time. He’s your bodyguard, shielding every bone;not even a finger gets broken. (The Message)

Jy is van rubber gemaak

Page 6: Jy is van rubber gemaak