Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Preview:

Citation preview

Die lelike eendjie

God nooi ons binne

Votum

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Votum

Voorganger:

So moet die mense sê wat deur die

Here bevry is, die wat God uit hulle

nood bevry het en uit baie lande

versamel het, uit die ooste en die

weste, die noorde en die suide.

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Votum

Voorganger:

Party van julle het in die woestyn verdwaal.

Julle wou doodgaan van honger en dors.

Toe het julle na die Here geroep en Sy het

julle gered. God het julle na 'n stad toe

gelei. Loof die Here, want Hy het julle weer

laat eet en drink!

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Votum

Voorganger:

Party van julle was in die tronk in 'n

vreemde land. Party van julle was lelik met

die Here. Toe het God julle laat siek word.

Julle kon nie eet nie en was amper dood.

Toe het julle na die Here geroep en Sy het

julle gered.

Votum

Voorganger:

Hy het julle gesond gemaak en julle weer

krag gegee. Loof die Here omdat Hy so

goed is vir ons! Vertel vir almal hoe goed

Hy vir julle was.

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Votum

Voorganger:

Party van julle was op die see in die moeilikheid. Party van julle het op skepe op die see uitgevaar. Julle het gesien hoe groot die Here is, want die see luister na Hom. God het 'n storm op die see laat

opkom. Toe het julle op en af gedobber. Julle het nie geweet hoe julle lewendig

daar gaan uitkom nie.

Votum

Voorganger:

Julle het na die Here geroep en Sy het julle gered. Sy het die wind laat ophou

waai en die see kalm gemaak. Julle was bly want God het julle na die hawe toe gebring waar julle wou wees. Loof die Here omdat Hy so goed is vir mense! Vertel vir almal wat in God glo hoe die

Here julle gered het!

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Votum

Voorganger:

Die Here kan mense op enige plek laat woon.

Die Here kan enigiets doen. Hy laat riviere

opdroog en Hy maak damme in 'n woestyn.

As 'n volk lelik is met ander mense, maak Hy

dat hulle koring nie wil groei nie. Maar God

het al damme in 'n droë land gemaak en

mense daar in 'n stad laat bly.

Votum

Voorganger:

Hulle het koring geplant en vrugtebome wat

baie vrugte gegee het. Die Here het hulle

baie mense laat word en vir hulle baie beeste

en skape gegee. Toe het God hulle weer laat

swaar kry. Julle het al minder geword omdat

hulle so swaar kry.

Votum

Voorganger:

Die Here laat belangrike mense partykeer

soos boemelaars word. Maar Sy sorg ook vir

mense wat niks het nie. Goeie mense sien

dit raak en hulle is bly daaroor. As iemand

verstandig is sal hulle sien hoe goed die Here

eintlik vir 'n mens is.

Votum

Gemeente:

Loof die Here, want Hy is goed,

aan sy liefde

is daar geen einde nie.

Seën

Lofprysing

Al die lof, aanbidding en ere

Ons is ‘n oomblik; U is vir altyd,

God van die eeue, God voor die tyd.

Ons is ‘n asem, U is vir ewig.

U wat ons lief het, altyd getrou.

Heilig, heilig,

Heer, God, Almagtig!

Waardig is die lam wat regeer.

Al die lof, aanbidding en ere

kom U toe, o, Heer,

kom U toe, o, Heer.

Ons is gebroke, U is geneser,

Jesus, Verlosser, Redder en Vriend.

Ons vra die vrae, U is die antwoord;

ons die verdwaaldes, U is die weg.

Heilig, heilig,

Heer, God, Almagtig!

Waardig is die Lam wat regeer.

Al die lof, aanbidding en ere

kom U toe, o, Heer,

kom U toe, o, Heer,

kom U toe, o, Heer.

Better days

And you ask me what

I want this year

and I try to make this

kind and clear:

just a chance

that maybe we’ll find,

better days.

‘cause I don’t need boxes

wrapped in strings

and desire or love

and empty things.

Just a chance

that maybe we’ll find,

better days.

So take these words

and sing out loud,

‘cause everyone

is forgiven now.

Tonight’s the night

the world begins again

(x2)

And it’s someplace simple

where we could live,

and it’s something only

you can give

and that’s; faith and trust

and peace while we’re alive.

And the one poor child

that saved this world

and there’s 10million more,

who probably could,

if we all just stopped

and said a prayer for them.

So take these words

and sing out loud,

‘cause everyone

is forgiven now.

Tonight’s the night

the world begins again

(x2)

I wish everyone was

loved tonight,

and somehow stop this

endless fight.

Just a chance

that maybe we’ll find

better days.

(x2)

So take these words

and sing out loud,

‘cause everyone

is forgiven now.

Tonight’s the night

the world begins again

(x3)

Here Redder groot en magtig

Here, Redder groot en magtig,

U oorskou ons lewenspad.

In u liefde en genade

het U ook ons hand kom vat.

Heer, u leiding bring bevryding

U het ook my hand kom vat x2

Here, Redder groot en magtig,

U oorskou ons lewenspad.

In u liefde en genade

het U ook ons hand kom vat.

Heer, u leiding bring bevryding

U het ook my hand kom vat x2

U, my Redder, groot en magtig,

U het my ook raakgesien.

Ek is feilbaar, swak, onseker,

tog wil ek U dankbaar dien.

God, my Here – u is Here!

Vas kan ek op U vertrou,

vas kan ek op U vertrou.

U, my Redder, groot en magtig,

U het my ook raakgesien.

Ek is feilbaar, swak, onseker,

tog wil ek U dankbaar dien.

God, my Here – u is Here!

Vas kan ek op U vertrou,

vas kan ek op U vertrou.

Lei my, Heer, na dié bestemming

in u Woord my opgedra.

Laat my leef en werk met vreugde

want dit sal volharding vra.

Heer, u lyding bring bevryding:

Al ons skuld het U gedra,

al ons skuld het U gedra.

Lei my, Heer, na dié bestemming

in u Woord my opgedra.

Laat my leef en werk met vreugde

want dit sal volharding vra.

Heer, u lyding bring bevryding:

Al ons skuld het U gedra,

al ons skuld het U gedra.

Ons storie…

Martin Luther&

Johannes Calvyn

Martin Luther was gebore op 10 November 1483 in Eisleben, Duitsland en was gedoop as ‘n Katoliek.

Martin Luther

In daardie tyd (1500’s) het die Rooms-Katolieke kerk vereis dat deur om geld aan die kerk te gee die enigste manier was om hul sondes te laat vergewe.

Die Bybel was net in Latyns beskikbaar.

Luther het daarop aangedring dat hierdie verkeerd is en dat net God kan vergewe.

Op Halloween van 1517, het Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur op Wittenberg vasgespyker, wat die Rooms-Katolieke Kerk van kettery op kettery beskuldig het.

Baie mense beskou hierdie Wet as die primêre begin punt van die Protestantse Hervorming.

Martin Luther was die eerste persoon om die Bybel te vertaal van Latyns na die taal van die mense.Die Luther Duitse Nuwe Testament is vir die eerste keer gepubliseer in September 1522. In 1534 was die volle Duitse Bybel gepubliseer.Luther se Duitse vertaling van die Nuwe Testament was deur William Tyndale gebruik as bron vir die Engelse Nuwe Testament in 1525-26.

Johannes Calvyn

• Johannes Calvyn is gebore op 10 July 1509 en oorlede op ‘n ouderdom van 54 op 27 May 1564.

Dit was vir hom belangrik dat ons mense besef dat godsdiens nie net iets is vir Sondae en kerk nie, maar dat ‘n mens in alles wat jy doen, moet wys dat jy ‘n Christen is.

Volgens Calvyn strek die gedagte dat God se voorsienigheid alles regeer, die gelowige tot troos. Die mens word nie geregeer deur die lot nie, maar deur die goeie God.

Totale verdorwenheid van die mens.

Onvoorwaardelike uitverkiesing.

Beperkte versoening.

Onweerstaanbare genade.

Volharding van die heiliges.

Vyf Punte van Calvinisme

Martin Luther se laaste geskrewe woorde was : "Know that no one can have indulged in the Holy Writers sufficiently, unless he has governed churches for a hundred years with the prophets, such as Elijah and Elisha, John the Baptist, Christ and the apostles... We are beggars: this is true."

Die lappiesmous

Aanbidding

Here I am to worship

Light of the world

You stepped down into darkness.

Open my eyes. Let me see.

Beauty that made

this heart adore You

Hope of a life spent with You.

Here I am to worship.

Here I am to bow down.

Here I am to say that You’re my God.

You’re altogether lovely,

altogether worthy,

altogether wonderful to me.

King of all days

oh, so highly exalted

glorious in heaven above.

Humbly You came

to the earth You created.

All for Love’s sake became poor.

Here I am to worship.

Here I am to bow down.

Here I am to say that You’re my God.

You’re altogether lovely,

altogether worthy,

altogether wonderful to me.

(x2)

I’ll never know how much it cost

to see my sin upon that cross.

(x3)

Here I am to worship.

Here I am to bow down.

Here I am to say that You’re my God.

You’re altogether lovely,

altogether worthy,

altogether wonderful to me.

God praat met ons

Gebed

SkriflesingEfesiërs 2: 1 – 10

Die lelike eendjie

Gebed

God bedien ons

Voorganger:

U kom oral en altyd ons dank toe, Here ons

God, deur Jesus Christus, ons Heer. ’n

Nuwe dag is gebore. U toekoms het begin.

Toe die aarde nog donker was het ons u

lewenslig aanskou: die hemel gaan vir ons

oop en u heil kom binne ons bereik, Uself

word ons naaste en ons vrede word u eer.

Voorganger:

Daarom Here ons God, verhef ons ons stem

om saam met engele, herders en wyses met

die vroue, manne en kinders wat u lig ontdek

het as hulle lewenslig

U diep uit die hart

die lof toe te sing.

Gemeente:

Daar is geen einde aan die liefde

van die Here nie,

dit is elke môre nuut!

Voorganger:

Here, ons God, dit is gepas dat ons ons

dank aan U bring. Ons wil dit altyd en oral

doen deur Jesus Christus ons Here.

Ons dank U, want dit is U wat die hemel

en die aarde geskape het

en wat alle dinge altyd in stand hou.

Voorganger:

U het ons ook geskape en aan ons u

skepping as woonplek gegee. U het aan ons

die vermoë gegee om U te mag ken en lief te

mag hê; en om U te mag vertrou en te mag

dien. U het ons as mense vir mekaar gegee

om lief te hê en na mekaar om te sien. U het

u wêreld aan ons sorg toevertrou.

Gemeente:

Daarvoor dank ons U.!

Voorganger:

In die volheid van die tyd het U u Seun, Jesus

Christus, na die wêreld toe gestuur om ons

sonde te kom dra, om alle dinge met God te

kom versoen, om die vrede te kom herstel

deur sy bloed wat aan die kruis gevloei het.

Daarom prys ons u Naam saam met die

hemelse wesens, saam met die profete en

apostels, saam met alles wat asem het.

Gemeente:

Heilig, heilig, heilig is die Here die

Almagtige. Die hele aarde is vol van sy

magtige teenwoordigheid. Hosanna vir

die Seun van Dawid! Loof Hom wat in

die Naam van die Here kom! Hosanna

in die hoogste hemel!

Voorganger:

Ons dank U vir Jesus Christus, u enigste

Seun, wat vir ons gebore is, wat onder ons

kom leef het, wat mense kom leer het, kom

versorg het, kom dien het. Ons dank U dat Hy

oorgelewer is ter wille van ons sonde, dat Hy

gesterf het en dat Hy opgestaan het, sodat

ons vrygespreek kan word.

Voorganger:

Want in die nag waarin Hy oorgelewer is, het Hy brood geneem en, nadat Hy God daarvoor

gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam, dit is vir julle. Gebruik dit

tot my gedagtenis.” Net so ook het Hy ná die maaltyd die beker

geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, wat deur

my bloed beseël is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink,

tot my gedagtenis.”

Voorganger:

Terwyl ons dan nou die maaltyd van die

Here vier, dank ons U vir die lyding en

sterwe van ons Here en Verlosser,

Jesus Christus, en vir sy opstanding.

Ons dank U dat Hy leef en regeer, en

dat Hy weer sal kom. Ons wil sy dood

verkondig totdat Hy kom. .

Gemeente:

Christus het gesterwe!

Christus het opgestaan!

Christus regeer in heerlikheid!

Christus kom weer!

Amen!

Kom, Here Jesus!

Voorganger:

Saam in herinnering aan U

nader ons U, o God,

met hierdie brood

en hierdie wyn

en bid ons:

onthou die offer

van die Seun van u liefde

en aanvaar ons offer van dank.

I believe in Jesus

Oh I believe in Jesus;

I believe He is the Son of God.

I believe He died and rose again;

I believe He paid for us all.

And I believe that He’s here now,

He is standing in our midst

Here with the power to heal now

And the grace to forgive.

Oh I believe in You Lord;

I believe You are the Son of God.

I believe You died and rose again;

I believe You paid for us all.

And I believe that You’re here now,

You are standing in our midst

Here with the power to heal now

And the grace to forgive.

Voorganger:

Here, gee aan ons die genadige werking

van die Heilige Gees, sodat ons geloof

deur die viering van hierdie maaltyd

versterk sal word met die oog op beter

en meer ywerige diens aan u koninkryk.

Bind ons deur u Gees onderling in liefde

saam as lede van die één liggaam

Voorganger:

Gaan voort om u gemeente te vergader

uit alle volke, nasies en tale. Gee dat die

ryk van vrede wat U in u Seun, Jesus

Christus, beloof het, spoedig in sy volle

heerlikheid sal aanbreek. Ons bid nou

soos U ons geleer het:

Gemeente:

Ons Vader wat in die hemel is,

laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom;

laat u wil ook op die aarde geskied,

net soos in die hemel.

Gemeente:

Gee ons vandag ons daaglikse brood

en vergeef ons ons oortredings

soos ons ook dié vergewe

wat teen ons oortree;

en laat ons nie

in die versoeking kom nie

maar verlos ons van die Bose

Gemeente:

Aan U behoort die koninkryk

en die krag en die heerlikheid

tot in ewigheid.

Amen.

Uitdeel van nagmaal

Genade onbeskryflik groot

Genade, onbeskryflik groot

het U aan my bewys:

verlore seun - ‘n wegloopkind -

weer in die vaderhuis.

Genade, onbeskryflik groot

het U aan my bewys:

verlore seun - ‘n wegloopkind -

weer in die vaderhuis.

Ek is die naam van kind nie werd -

wou self my sake reël.

My lewe, kanse, tyd en geld

is nutteloos verspeel.

Ek is die naam van kind nie werd -

wou self my sake reël.

My lewe, kanse, tyd en geld

is nutteloos verspeel.

Maar U sien ver, oneindig ver.

U sien my honger, dors.

Nog voordat ek kon skuld bely,

druk U my aan die bors.

Maar U sien ver, oneindig ver.

U sien my honger, dors.

Nog voordat ek kon skuld bely,

druk U my aan die bors.

Genade, onbeskryflik groot -

daar's fees, ek is weer tuis.

U Seun bring my - verlore mens -

weer in die vaderhuis.

Genade, onbeskryflik groot -

daar's fees, ek is weer tuis.

U Seun bring my - verlore mens -

weer in die vaderhuis.

Genade onbeskryflik groot

Ek weet vir seker: Jesus is Heer -

Hy het my sonde uit liefde vergeef.

Ek was verlore, maar is gevind;

nou het ek vrede - ek is Gods kind.

Ek weet vir seker: Jesus is Heer -

Hy het my sonde uit liefde vergeef.

Ek was verlore, maar is gevind;

nou het ek vrede - ek is Gods kind.

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Lig is sy las en sag is sy juk.

Hy gee vermoeides die ware geluk.

Selfs as ek struikel, en dit berou -

Hy sal vergewe, Hy bly getrou.

Lig is sy las en sag is sy juk.

Hy gee vermoeides die ware geluk.

Selfs as ek struikel, en dit berou -

Hy sal vergewe, Hy bly getrou.

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Hy is my leidsman - Hy laat my leef.

Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.

Uit sy genade, liefde en trou,

weet ons hoe God sy kinders behou.

Eet die brood, drink die wyn

Eet die brood, drink die wyn,

Kom na Christus, Hy stil U honger.

Eet die brood, drink die wyn.

Glo in Hom en Hy les u dors.

(x3)

Voorganger:

Lam van God wat die sonde van

die wêreld wegdra,

Gemeente:

ontferm U oor ons;

Voorganger:

Lam van God wat die sonde van

die wêreld wegdra,

Gemeente:

gee ons vergifnis;

Voorganger:

Lam van God wat die sonde van

die wêreld wegdra,

Gemeente:

gee ons vrede.

Amen.

Instelling en gebruik

Gebed

Offergawes

Give thanx

Give thanks with a grateful heart

Give thanks unto the Holy One

Give thanks because He's given Jesus

Christ, His Son

Give thanks with a grateful heart

Give thanks unto the Holy One

Give thanks

because He's given Jesus Christ,

His Son

And now let the weak say;

"I am strong"

Let the poor say;

"I am rich because of what

the Lord has done for us"

And now let the weak say;

"I am strong"

Let the poor say;

"I am rich because of

what the Lord has done for us"

Give thanks...

God stap saam met ons uit

Aankondigings

Slotlied:Shout to the Lord

My Jesus, my savior,

Lord, there is none like You.

All of my days, I want to praise

the wonders of You’re mighty hand.

My comfort, my shelter,

tower of refuge and strength.

Let every breath, all that I am,

never cease to worship You.

Shout to the Lord!

All the earth, let us sing;

tower of majesty.

Praise to the king!

Mountains bow down

and the seas will roar

at the sound

of Your name .

I sing for joy at the works

of Your hand.

Forever I love You,

forever I’ll stand.

Nothing compares

to the promise I have,

in You.

My Jesus, my savior,

Lord, there is none like You.

All of my days, I want to praise

the wonders of You’re mighty hand.

My comfort, my shelter,

tower of refuge and strength.

Let every breath, all that I am,

never cease to worship You.

Shout to the Lord!

All the earth, let us sing;

tower of majesty.

Praise to the king!

Mountains bow down and the seas will

roar at the sound of Your name.

I sing for joy at the works

of Your hand.

Forever I love You,

forever I’ll stand.

Nothing compares to the promise

I have,

in You.

(x2)

Recommended