Wat hou die toekoms vir ons in? - PSG · soos AmazonFresh (‘nkruideniersware afleweringsdiens),...

Preview:

Citation preview

Copyright © PSG

Wat hou die toekoms vir ons in?

PSG Wealth Pretoria-Oos

3 Oktober 2019

Copyright © PSG

VerwelkomingJohan Borcherds

Page 3

Agenda

1. Johan Borcherds- Verwelkoming

2. Dawie Klopper- Ekonomiese- en markoorsig

3. Chris Wehmeyer- Buitelandse aandele

4. Louis van Rensburg- PSG Wealth Global Creator FvF

5. Leon Ferreira- Afsluiting

4

Copyright © PSG

Wêreldbeker 2019

5

Copyright © PSG

Wat hou die toekoms in?

Hoe het ons in die verlede gekommunikeer?

6

Copyright © PSG

Wat gebeur aanlyn elke 60 sekondes?

• > 29 miljoen Whatsapp boodskappe word gestuur

• > 156 miljoen eposse word gestuur

• > 87 000 ure van Netflix videos word gekyk

• > 350 000 Tweets word gestuur

• > 243 000 foto's word op Facebook gelaai

• > 3,8 miljoen Google soektogte

7

Copyright © PSG

Hoe ernstig is jy oor jou aftrede?

10X South African Retirement Reality Report

8

Copyright © PSG

Is daar lig aan die einde van die tonnel?

Edward KieswetterRaymond Zondo Adv Willie Hofmeyr

Adv Shamila BatohiCyril Ramaphosa Busisiwe Mkhwebane

9

Copyright © PSG

Zondo Kommissie

• Koste: R 356 miljoen

• Hulle verwag om R14.7 miljard

terug te kry

Raymond Zondo

10

Copyright © PSG

Bate beslagleggings eenheid

• Werk tans aan 319 sake ter waarde

van ongeveer R 28.9 miljard

Adv Willie Hofmeyr

11

Copyright © PSG

SARS

• Werk tans aan 17 sake wat R 30 miljard

belastinginkomste kan beteken

Edward Kieswetter

12

Copyright © PSG

Ter afsluiting

“If you want happiness for an hour –

take a nap.

If you want happiness for a day –

go fishing.

If you want happiness for a lifetime –

help someone else.”

Mustafa Nazarali – Chinese proverb

Copyright © PSG

Ekonomiese- en markoorsigDawie Klopper

VSA aandele geprys vir `n voortsetting van die positiewenuus

SA aandele geprys vir `n voortsetting van die negatiewe nuus

Opsommende gevolgtrekking

16

Copyright © PSG

VSA aandele geprys vir die voortsetting van die positiewe nuus

17

Copyright © PSG

VSA Markwaardasie

S&P500 aan die duur kant

Baie duur

Duur

Goedkoop

Baie goedkoop

18

Copyright © PSG

SA aandele geprys vir `n voortsetting van die negatiewe nuus

19

Copyright © PSG

Bron: Clucas Gray

SA aandele geprys vir `n voortsetting van die negatiewe nuus

20

Copyright © PSG

Maar dit is nie net SA wat sukkel nie, opkomende markte sukkel almal

Lucas Gray

Sedert 2011 onderpresteer opkomende markte relatief tot die ontwikkelende wêreld ... Tyd vir omkeer?

21

Copyright © PSG

VSA geprys vir die voortsetting van die positiewe nuus

• Pres Trump het `n plan

• Werkloosheid

• Sterk ekonomiese groei

• Lae inflasie en lae rentekoerse

• VSA maatskappye lei ontwrigting in die wêreld

22

Copyright © PSG

• Pres Ramaphosa sukkel op die oog af om beheer van die land se bestuur te neem

• Swak sake vertroue

• Hoë werkloosheid

• Swak ekonomiese groei

• Eskom

• Tito vs Pravin

• Min vordering met vervolging van mense geïmpliseer in staatskaping en korrupsie

• Lae kommoditeitspryse

SA aandele geprys vir `n voortsetting van die negatiewe nuus

23

Copyright © PSG

• Resessie – inverse opbrengskurwe (Inverse yield curve)

• Skielike styging in werkloosheid

• Pres Trump in `n staat van beskuldiging (impeachement)

• Klimaatskokke

• Skerp stygende olieprys agvspanning in die Midde-Ooste

• Swak PMI syfers

VSA geprys vir die voortsetting van die positiewe nuus … en `n skok kan pryselaat daal

24

Copyright © PSG

Hoe moet ons dink oor negatiewe rentekoerse?

Is dit agv te veelgeld in die stelselof is dit agvbekommernis oordie toestand van die wêreld ekonomie?

25

Copyright © PSG

Wereldwye vervaardiging trek swaar (agv handelsoorlog) en dit het `n impak op kommoditeitspryse

26

Copyright © PSG

• Goeie aanstellingby Eskom

• `n Senior vervolging van `n BBP

• Rentekoers daling

• Versterking van die rand

• Laer olieprys

SA aandele geprys vir negatiewe nuus … maar `n verrassing kan pryse laat styg

27

Copyright © PSG

Hoe raak hierdie argumente ons beleggings?

• VSA en die res van die wêreld

❖Wees dalk `n bietjie meer versigtig bvPSG Global Preserver

❖Langste bulmark in die geskiedenis

• Binnelands vs Buitelands

❖Funksie van persoonlike siening oor toekoms van Suid-Afrika

❖Lewenskostebehoefte in Suid-Afrika

❖Hoeveel is genoeg om wel in die buiteland `n bestaan te maak?

❖Neem in ag die bestaan van ”homecountry bias”

28

Copyright © PSG

Hoe moet ons dan nou hierdie onsekerhede hanteer?

• Stel `n plan saam

• Diversifiseer

• Bly by die plan tensy omstandighede/omgewing fundamenteelverander bv die impak van tegnologie

• Moet ons bekommerd wees oor Voorgeskrewe Bates?

• Onthou aandeelbeleggings is vir die langtermyn

• Belê in die buiteland om die regte rede nl die benutting van geleenthede daar

• Is dit hierdie keer anders? Gaan SA kan herstel?

• ZZ2, Rawsonville en Slanghoekvallei, N1 tussen Johannesburg en Pretoria, Menlyn Maine, Waterfallpark, George, uitstekende skole

29

Copyright © PSG

Opsomming van gebeure tans en die moontlike effek op die toekoms

• VSA beurse is redelik duur na `n baie lang bulmark

• Daar is onsekerheid oor die vooruitsigte vir die VSA ekonomie

• Trump is baie onvoorspelbaar en kan met sy optrede markte ontwrig

• Brexit skep verdere onsekerheid

• Die Europese ekonomie met Duitsland aan die voorpunt trek swaar

• Daar is in baie lande in die wêreld tans met sub-zero rentekoerse wat eintlik ongehoord is en ons bekommer

• Die rand is nou baie swak

• SA politiek is deurmekaar en die President is te stil

• Werkloosheid is baie hoog en lei tot onstabiliteit

• SA aandele is egter goedkoop

Copyright © PSG

Hierdie keer is dit anders, regtigChris Wehmeyer

31

Copyright © PSG

Fisiese kleinhandelverkope vs aanlynverkope

32

Copyright © PSG

Bron: Google Finance, Bloomberg

Prys $1735.91Mark Kapitalisasie $858.6 miljardDividend Opbrengs N.v.t.P/V 72.0X1 Jaar Prestasie -13.3%

Amazon

33

Copyright © PSG

AmazonDie aanlyn boekwinkel

53%

18%

11%

8%

6%4%

Omsetverdeling

Aanlyn winkels Derde-party verkoopsdienste

AWS Fisiese winkels

Intekendienste Ander

• In Julie 1994 het Jeff Bezos, die hoofuitvoerende beampte van Amazon, ‘n lys van 20 produkte opgestel wat moontlik aanlyn verkoop kan word

• Hy besluit toe om te begin met boeke omdat die vraag relatief groot was en die insetkostes laag was

• Amazon oorleef die dot-com borrel in die vroeë 2000’s en word van daar af ‘n groot mededinger in aanlyn verkope

• In 2007 begin Amazon om verskeie ander dienste beskikbaar te stel soos AmazonFresh (‘n kruideniersware afleweringsdiens), AmazonMusic en Amazon Kindle

• Vandag neem Amazon 653 300 mense in diens en verkoop produkte aanlyn ter waarde $165 miljard (totale omset van $232 miljard)

$19 166 $24 509 $34 204 $48 077

$61 093 $74 452

$88 988 $107 006

$135 987

$177 866

$232 887

$-

$50 000

$100 000

$150 000

$200 000

$250 000

2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018

Omset (in miljoen USD)

34

Copyright © PSG

Sterk historiese omset groei

Bron: Bloomberg

• Amazon groei vir die afgelope 10 jaar hul omset met 20% per jaar

29.20%27.90%

39.60% 40.60%

27.10%

21.90%19.50% 20.20%

27.10%

30.80% 30.90%

0.00%

5.00%

10.00%

15.00%

20.00%

25.00%

30.00%

35.00%

40.00%

45.00%

2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018

Groei in omset

• Waar gaan die toekomstige groei vandaan kom?

35

Copyright © PSG

Hoeveelheid data wat geskep word

Bron: Google Finance

• In een dag word daar:• 500 miljoen twiets gestuur• 294 miljard eposse word gestuur• 4 pentabytes van data word geskep op Facebook• 65 miljard boodskappe word gestuur op Whatsapp

• Waar word al hierdie data gestoor?

36

Copyright © PSG

Amazon Web Dienste‘n Beleggingsgeleentheid wat amper 10 jaar gevat het om by te dra tot omset.

Bron: Bloomberg

• Die eerste AWS diens was bekend gestel in November 2004 en ontwikkel in Kaapstad• AWS is die bekendste wolk diens platform ter wêreld, met meer as 165 verskillende dienste wat

gelewer kan word aan hul 1 miljoen kliënte wêreldwyd• Van hul bekendste kliënte sluit in:

0

31084644

7880

12219

17459

25655

69.7%

46.9%

0%

20%

40%

60%

80%

100%

120%

0

5000

10000

15000

20000

25000

30000

2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018

Amazon Web Dienste Historiese Groei

Omset Groei

37

Copyright © PSG

Alexa

• Alexa is ‘n virtuele assistent wat in meeste “slim” toestellevoorkom (van jou yskas tot jou voertuig)

• Amazon Alexa werk op verskeie produkte en is nie beperk tot ‘n spesifieke handelsnaam of produk soos bv Siri wat slegs beperkis tot Apple produkte

• Amazon brei Alexa in verskeie lande uit en verhoog die hoeveelheid take wat Alexa kan uitvoer

- Wêreldwyd het die take wat Alexa kan uitvoer verdubbel in die laaste 12 maande

- In die VSA kan Alexa al meer as 65 000 take uitvoer

• Wêreldwyd is daar tot datum meer as 100 miljoen toestelleverkoop waarop Alexa reeds beskikbaar is.

Amazon se eie kunsmatige intelligensie

1900

90000

0

10000

20000

30000

40000

50000

60000

70000

80000

90000

100000

2016 31 Maart 2019

Hoeveelheid derde party Alexa vaardighede

38

Copyright © PSG

Die pad vorentoeSupermarkte & Televisie?

Bron: Amazon Webwerf & NY Times

Amazon Prime Video• Stroomplatform - kompetisie vir Netflix• Bied 18 000 rolprente & sowat 2 000 reekse in die VSA

• Rolprente sluit enige iets van Top Gun tot Toy Story in• ‘Fleabag’-komediereeks wen 4 Emmy toekennings in

2019• Verwagte verbruikers van bo 100 miljoen teen 2020

Amazon Go• Produkte word van die rak afgehaal, sensors monitor dit,

en betaling gebeur outomaties soos jy by die deur uitstap.• Daar is tans 16 Go winkels in Amerika• Tans planne om die tegnologie uit te brei na lughawens en

rolprent teaters

Copyright © PSG

PSG Wealth Global Creator FvFLouis van Rensburg

Page 41

Eenvoudige filosofie

InkomsteGeldmarkStaatseffekte

WelvaartbeskermingStaatseffekte

AandeleEiendomKontant

WelvaartskeppingPlaaslike aandele

Buitelandse aandele

3 JAAR 4 - 7 JAAR 7 + JAAR

Opbrengs

Termyn

Inflasie + 1%

Inflasie + 3-5%

Inflasie + 7%

Page 42

Oplossings in ons filosofie

3 JAAR 4 - 7 JAAR 7 + JAAR

Opbrengs

Termyn

Inflasie + 1%

Inflasie + 3-5%

Inflasie + 7%

Enhanced Interest

Income FvF

Creator FvF

Global Creator FvF

Preserver FvF

Moderate FvF

Page 43

Onderliggende proses

Page 44

Fonds samestelling

Page 45

Streek en geldeenheid blootstelling

USD70.1%

GBP7.0%

EUR9.8%

YEN3.5%

Others9.6%

Page 46

Sektor blootstelling

Page 47

Prestasie (31 Julie 2019 USD):

Page 49

Top 10 van onderliggende fondse

Goldman Sachs Investec Glob Franchise Negroup Glob Equity Blackrock Index Shroders Internat Threadneedle Fundsmith T Rowe Price Vulcan Value

AlphaBet Visa Charter Communication Microsoft Glaxo SmithKline Alphabet Paypal Alphabet Skyworks

Intercontinental Exchange Microsoft Alphabet Apple Amgen Microsoft Microsoft Tencent Quorvo Inc

Boston Scientific Verisign Cigna Amazon Roche Holdings Amazon Estee Lauder Samsung National Oilwell

Walt Disney Moody's Unilever Facebook IBM Mastercard Intuit Amazon Nvidia

Martin Marieta Materials Booking Holdings Facebook Alphabet Johnson & Johnson Visa Stryker Sempra Energy KKR & Co

Northen Trust Nestle SA Thermo Fisher Scientific Alphabet Pfizer JP Morgan Chase Idexx Alibaba Group Alphabet

Hoya Intuit BAE Systems JP Morgan Chase Astellas Pharma Facebook Facebook London Stock Exchange Mckesson

Intuit Roche Holdings Baxter International Johnson & Johnson Quest Diagnostics Unilever Philip Morris Ross Stores UPS

Reckit Benckiser Beiersdorf Safran Nestle SA Merck Union Pacific Amadeus IT Facebook CVS Health

Honeywell Johnson & Johnson CVS Health Group Visa Alphabet Alibaba Group Mccormick Synopsis Amazon

IT 16.6% IT 35.6% IT N/A IT N/A IT 17.2% IT 19.1% IT 30.7% IT 28.6% IT N/A

Page 50

Top 10 Global Creator FvF

2.7%

2.6%

1.6%

1.4%

1.3%

0.9%

0.9%

0.7%

0.7%

0.7%

0.0% 0.5% 1.0% 1.5% 2.0% 2.5% 3.0%

Microsoft Corp

Alphabet Inc

Amazon.com Inc

Facebook Inc

Visa Inc

Philip Morris International Inc

Novo Nordisk

Charter Communications Inc

Qorvo Inc

Johnson & Johnson

13.6%Top 10 Totaal =

51

Copyright © PSG

Microsoft

Bron: Google Finance

Prys $139.03Mark Kapitalisasie $1061.6 miljardDividend Opbrengs 1.47%P/V 29.2X1 Jaar Prestasie 20.2%

52

Copyright © PSG

Wat het verander in 10 jaarMicrosoft in 2009

25%

5%

24%

33%

13%

SEGMENTE

WindowsAanlyn diensteHardewareMicrosoft BesigheidsoplossingsVermaak en toestelle

In die 2009 jaarverslag het Satya Nadella die volgende aankondiginggemaak:

“In October, we introduced technical previews of Windows Azure, our new operating system for cloud computing, and the Azure Services Platform, which is a comprehensive set of storage, computing, and networking infrastructure services. These technologies — which allow developers to build applications that enable people to store and share information easily and securely in the cloud and access it on any device from any location — are key to Microsoft’s software plus services strategy and our future success.”

53

Copyright © PSG

Wat het verander in 10 jaarMicrosoft in 2019

Microsoft Azure maak gebruik van wolkspasie om aan kliënte enmaatskappye dienste te lewer soos:

• Webwerf ontwikkeling• Stoor van informasie in groot volumes sonder dat hardeware soos

hardeskywe benodig word• Data analise• Programmering• Verhoogte data sekuriteit

54

Copyright © PSG

Microsoft se Groei Geleentheid - AzureWaar pas dit in?

Bron: Bloomberg

26%

25%16%

9%

6%

6%

5%5% 2%

SEGMENTE

Wolk Dienste Besigheidsoplossings & Produkte

Windows Speletjies

Aanlyn advertensies LinkedIn

Ondernemingsdienste Toestelle

Ander

56

Copyright © PSG

Te danke aan sterk opbrengste asook innovasie

Bron: Bloomberg

+401.37%

Copyright © PSG

AfsluitingLeon Ferreira

Page 58

Page 59

Page 60

‘n Paar gedagtes

95

145

195

245

295

345

395

Dec

-08

Feb

-09

Ap

r-09

Jun

-09

Au

g-09

Oct

-09

Dec

-09

Feb

-10

Ap

r-10

Jun

-10

Au

g-10

Oct

-10

Dec

-10

Feb

-11

Ap

r-11

Jun

-11

Au

g-11

Oct

-11

Dec

-11

Feb

-12

Ap

r-12

Jun

-12

Au

g-12

Oct

-12

Dec

-12

Feb

-13

Ap

r-13

Jun

-13

Au

g-13

Oct

-13

Dec

-13

Feb

-14

Ap

r-14

Jun

-14

Au

g-14

Oct

-14

Dec

-14

Feb

-15

Ap

r-15

Jun

-15

Au

g-15

Oct

-15

Dec

-15

Feb

-16

Ap

r-16

Jun

-16

Au

g-16

Oct

-16

Dec

-16

Feb

-17

Ap

r-17

Jun

-17

Au

g-17

Oct

-17

Dec

-17

Feb

-18

Ap

r-18

Jun

-18

Au

g-18

Oct

-18

Dec

-18

Feb

-19

Ap

r-19

Jun

-19

Au

g-19All Share Total Return Inflasie + 3

Page 61

‘n Paar gedagtes

Page 62

‘n Paar gedagtes

Copyright © PSG

Morné Oosthuizen

B Com MBL CFP

64

Copyright © PSG

Dankie

086 177 4000

Recommended