MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n...

Preview:

Citation preview

MEERVOUDE

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 1

Onthou!!❑ Net selfstandige naamwoorde kan in

meervoude geplaas word.❑ Wat is ‘n selfstandige naamwoord?

2

Die meervoudreëls

‘n Woord wat ‘n en die vooraan kan kry.Jy kan ‘n selfstandige naamwoord sien, voel, proe,

raak en hoor: tafel, stoel, deur, kar, tas, ens.Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Basiese meervoude reëls

Gemengde vokaleTweeling vokale

Kort vokale

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 3

4

Gemengde vokale(ie, oe, ui, eu + rk, rp, nt, nd)

As jou woord bestaan uit boetie/sussie-vokale (vokale wat niedieselfde lyk nie), dan kry die woord net ‘n “e” in die meervoud.

DorpHart

vriendDeur

Dorp dorpe boek boekeVriend vriende Deur deure

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

5

Tweelingvokale(aa, ee, uu, oo)

As jou woord bestaan uit tweelingsussie-vokale (vokale watpresies dieselfde lyk), dan hardloop die een tweelingsussieweg en die woord kry ‘n “e” in die meervoud.

BoomStraat

Sussie Bhardloop

weg

Boom bome Straat strateKopiereg (C) M. Swanepoel 2010

6

Kort vokale(a, e, i, o, u)

As jou woord bestaan uit ‘n alleenkind (kort vokaal wat alleenstaan), verdubbel jy die konsonant waarop die woord eindig

en die woord kry ‘n “e” in die meervoud.

GesinBus Verdubbel

konsonant

Gesin gesinne Bus busseKopiereg (C) M. Swanepoel 2010

Nog meervoude reëls

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 7

Woorde wat eindig…

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 8

Eindig ‘og’ -ë > ( ‘g’ val weg) Oorlog >oorloë

Eindig ‘ig’ -te Gesigte ligte

Eindig ‘ag’ -e > ( ‘g’ val weg)[as in groep 2: pas

reël toe]

Vraag > vraeDag > dae

Eindig ‘ing’ + s Koningspiesangs

Woorde wat eindig met “f”

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 9

Kort vokaal + f f verander in w +e (pas groep 3

toe)

Gif > giwwe

Gemengde/tweelingvokale + f

f verander in w +e (pas groep 2

toe)

Slaaf > slawe

Woorde wat “s” kry…

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 10

Eindig op kort vokaal ‘s Ma’s

Eindig op kort vokaal enklem op eerste gedeelte

van woord.

+ s Oumas

Alle familie woordebehalwe ma’s en pa’s.

+ s oupasOumasTanniesboeties

Woorde wat eindig…

Letters van diealfabet

‘s (behalwe:m, n, x >‘e)

A’s M’eKopiereg (C) M. Swanepoel 2010

11

Meervoudigelettergrepe +

eindig r

+ s Mo / tors

Eindig ‘ie’ + s katjiesEindig ‘-heid’ Verander in hede besighede

Eindig ‘uig’ -e > (‘g’ val weg) Vliegtuig >vliegtuie

12

Woorde wat ‘te’ kry inmeervoud

Bees Beeste

Fees Feeste

Graf Grafte

Kas Kaste

Lys Lyste

Nes Neste

Pianis Pianiste

Prefek Prefekte

Produk Produkte

Toeris Toeriste

Tydskrif Tydskrifte

Violis Violiste

voorskrif voorskrifte

Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

UitsonderingsPad Paaie

Blad Blaaie

Skip Skepe

Hemp Hemde

Glas Glase

Stad Stede

Gat Gate

Nag Nagte

Lid Lede

Bevel Bevele

Brug Brûe

Buurman Bure

Eetding Eetgoed

Hof Howe

Rug Rûe

Speelding Speelgoed

Spel Spele

tyd Tye

Saamgestel deurMarelize Swanepoel

Besoek my webwerf virsoortgelyke hulpmiddels.

www.swanies.co.za

2016-06-04 Marelize Swanepoel (c) www.swanies.co.za 13

Recommended