6
Graad 3 Meervoude Les 2 Laerskool Mikro Kopiereg ©

Meervoude Les 2 - .NET Framework

  • Upload
    others

  • View
    26

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Meervoude Les 2 - .NET Framework

Graad 3

MeervoudeLes 2

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: Meervoude Les 2 - .NET Framework

Meervoude

• Meervoude is wanneer ons die woorde MEER maak.

kan jy nog onthou?

Kom ons hersien

• In ons vorige les het ons geleer dat sommige woorde net ‘n S by kryas ons die woord ‘n meervoud maak.

• Ons vra altyd EEN en BAIE.Sê die meervoud. Luister hoe die

meervoud klink.

Page 3: Meervoude Les 2 - .NET Framework

MeervoudeReël 2: ‘n Kort klinker gevolg deur 2 medeklinkers, kry net ‘n –e by.

MedeklinkersDaar is 21 medeklinkers.

db c f g h j

l m n p qks t v

r

zyx

wwolkewolkKom ons kyk na ‘n voorbeeld van die reël..

Page 4: Meervoude Les 2 - .NET Framework

MeervoudeFlippie bl.16

band

heldvlerktandstortperd

wolkwond

bande

vlerkeheldewondewolke

stortetande

perde

werktulpbergveldbordrompstrand

werketulpebergeveldeborderompestrande

Een Baie Een Baie

Page 5: Meervoude Les 2 - .NET Framework

Saamgestelde woordeOns maak saamgestelde woorde.

motor + bande = motorbande

melk + tande = melktande

skou + perde = skouperdekuns + werke = kunswerke

skool + rompe = skoolrompe

Kan jy aan nog saamgestelde woorde dink?Skryf dit in jou boek neer.

Page 6: Meervoude Les 2 - .NET Framework

Skryf die volgende sinne oor in die meervoud.

1. Die perd gallop deur die veld oppad na die berg.

2. Spreeu gebruik hul vlerk op na die strand te vlieg.

3. Die dogter dra romp en wit haarband by die skool.

4. In die somer speel ek graag op die strand en in die brander.

Jy is sommerbaie slim!