View
325
Download
0
Category
Preview:
DESCRIPTION
Kuruman bulletin 11 sept 2013
Citation preview
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
12 SEPTEMBER 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Kuruman
Gemeenskap
Soek n
liefdevolle
huis
bl. 9
Skou
Een van
die bestes
nog
bl. 11
Eisteddfod
Wie is
bobaas op
verhoog?
bl. 19
Hannes Nienaber
DIEkapteinvandieHorskoolKa-
lahari op Kuruman se eerste rug-
byspan, Ruan Venter, is n n tug-
verhoor deur die Griekwaland-
Wesse Rugby-unie (GWRU) vir 15
weke uit alle rugby geskors.
Venter is skuldig bevind op n
klagte dat hy vandie 50steCraven-
week vir horskole in Polokwane
gedros het. Die skorsing tree van
1 Februarie 2014 af in werking.
Venter het Griekwas-Platteland
op die toernooi verteenwoordig.
Hy is voorts ook vir 14 weke ge-
skors wat opgeskort is, omdat hy
Griekwas se naam in oneer ge-
bring het. Hy het slegs in Grie-
kwas-Platteland se eerste wed-
stryd en oorwinning van 51-0 oor
Grens-Platteland gespeel. Hy het
die wedstryd as skrumskakel ge-
speel.
Venter is egter as n veelsydige
speler in die span ingesluit. Sy
spanmaat by Kalahari, AJ le
Roux,was die span se eerstekeuse-
skrumskakel. Venter het meestal
as losskakel en senter vir sy skool-
span uitgedraf.
Venter het n n oefening op die
Vrydag die afrigters van die Cra-
venweek-span, Fillip Venter en
Andrew Brundyn, versoek dat hy
op die laaste dag n volle wedstryd
speel, anders verlaat hy die span.
Hy het toe die span verlaat en
saam met sy ouers huiswaarts ge-
keer.
) Sy skorsing komnadat n speler
van die Horskool Noord-Kaap,
LuanDowie, vroer vanjaar vir 80
weke geskors is nadat hy n speler
van dieHorskoolWaterkloof her-
haaldelikmet die kop sou slaan en
stamp. Hy het later appl aangete-
ken en sy skorsing is tot 38 weke
verminder.
) Verlede jaar was die Horskool
Diamantveld se heelagter, Gran-
ville Adams, ook n die Craven-
week in die sop nadat hy ook ge-
dros het. Adams was nie by sy
span se laaste wedstryd op die
49ste Cravenweek in Port Eliza-
beth teen Grens-Platteland be-
trokke nie.
Adams het in die Poubloues se
eerste Cravenweek-wedstryd al sy
span se punte aangeteken.
Hy het in die tweede wedstryd
teen Namibi net n rustyd as
plaasvervanger-losskakel opge-
draf. Hy het egter net nege minute
op die veld gebly voordat hy ver-
vang is.
Nadat hy vervang is, was dit
duidelik dat Adams daaroor onte-
vrede was.
RUAN VENTER in aksie vir GriekwasPlatteland. Hy is pas vir 15 weke uit alle
rugby geskors. Foto: Verskaf
Kaptein
geskors
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
28 SEPTEMBER: Caf Palermo bied
n opelug-dansparty saam met Tom-
my Oliver aan. Toegang is gratis en
begin om 18:00. Vir meer inligting
bel Dawid Roux by 083-274-4511.
Andr Botha
DIE Noord-Kaapse landskap
verander met sonkragparke wat
oral in die provinsie verrys.
Van Upington tot Kathu en
Deben tot De Aar word verskeie
sonkragparke reeds opgerig, terwyl
nog talle in hul beplanningsfase is.
Beleggings van miljoene rande is
reeds deur buitelandse maatskap-
pye in di aanlegte gedoen, met
nog miljoene wat kom.
Dit is veral in die konstruksiefa-
se waarin duisende werkgeleenthe-
de in die provinsie geskep word.
Wanneer die parke aan die gang
is, word hoofsaaklik van gespesia-
liseerde mense gebruik gemaak.
Hoewel sonkragparke ook in
ander provinsies gebou (gaan)
word, onder meer in die Vrystaat,
is dit die Noord-Kaap wat vorentoe
verreweg met sonkrag die grootste
bydrae tot elektrisiteitsvoorsiening
gaan maak.
Upington sal as t ware die
hoofdorp met die voorsiening
van sonkrag wees.
Vyf gekonsentreerde sonkragpar-
ke gaan in die omgewing van die
dorp gebou word. Eskom beoog om
drie gekonsentreerde sonkragparke
hier te bou.
Die Spaanse maatskappy
Abengoa het reeds in 2012 met
bouwerk aan sy park begin.
Die maatskappy se Khi Solar
One, wat saam met die Khi-ge-
meenskap en die Nywerheidsont-
wikkelingskorporasie ontwikkel
word, se toring is pas voltooi.
Luidens n verklaring van die
maatskappy is dit n belangrike
mylpaal in die ontwikkeling van
die park.
Khi Solar One sal 50 MW lewer,
terwyl KaXu Solar One 100 MW sal
lewer. Di twee sal die eerste
gekonsentreerde sonkragaanlegte
in die Noord-Kaap wees wat in
bedryf gestel word.
Die fotovoltaese sonkragaanleg
van Scatec Solar, n Noorweegse
maatskappy, sal een van die
eerstes in die Noord-Kaap wees om
krag te lewer.
Die Kalkbult-park is tussen
Philipstown en Petrusville, sowat
58 km van De Aar af. Die subkon-
trakteurs Kentz Engineers en PIA
Solar het verlede week die laaste
van die 312 504 sonpanele aange-
bring.
Die terrein is sowat 135 ha groot.
By Deben naby Kathu rig die
kontrakteurs WBHO en Building
Energy n sonkragaanleg op.
By di aanleg word 343 200
sonpanele, 50 050 kolomme en
42 900 balke oor die volgende 18
maande aangebring.
Die konstruksiegebied is sowat
200 ha groot. Dit sal na verwagting
in Augustus 2014 voltooi wees en
sal een van die grootste aanlegte
in die land wees.
Sowat 15 km van Kimberley af
pryk reeds duisende sonpanele op
die plaas Droogfontein.
Droogfontein Solar PV is een
van drie energieprojekte van
Globaleq waarby Mainstream
Renewable Power betrokke is.
Nog n sonkragpark word by De
Aar gebou en n windaanleg by
Jeffreysbaai.
Afri-Devo Energy beplan om
sowel n fotovoltaese as n
gekonsentreerde aanleg op die
plaas Platfontein tussen Kimberley
en Barkly-Wes te bou. Die twee
aanlegte sal onderskeidelik 75 MW
en 100 MW lewer.
En namate al die projekte
voltooi word, sal sonpanele
blinkend in die son net so kenmer-
kend van die Noord-Kaapse
landskap as kameeldoringbome
wees.
Parke verrys soos paddastoele
SO begin die landskap van NoordKaap stelselmatig verander namate die
verskillende sonkragparke hul verskyning maak. Die verkoelingstoring van
die Angoasonkragmaatskappy vanSpanjewat hier sowat 10 kmbuite Uping
ton en oorkant Klippunt opgerig word, staan 205 meter hoog. Foto: Anena Burger
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 3
Lynn-mari Olivier
DIE skou het weer vanjaar die
wildste verwagtings van alle
skougangers oortref.
Nie nt was die rugbyveld vol
uitstallers nie, maar die Bennie
Kampfer-saal was ook propvol
mooi stalletjies.
Daar was tonne kinderver-
maak en oral kon jy kinders se ge-
siggies sien blom letterlik en fi-
guurlik.
Zack Mwatha was een van die
uitstallers wat sy pragtige hout-
voertuie en -fietsies uitgestal het.
Die stalletjie het baie aandag
getrek. Sy handgemaakte voor-
werpe was besonders en van
hoogstaande gehalte. Mwatha is
oorspronklik van Malawi maar
woon nou in Pretoria. Mwatha
het as kind vir homself speelgoed
van hout gemaak,maar op n late-
re ouderdom het hy gesien sy
voorwerpe trek baie aandag en
dit iswaar synering sy oorsprong
vandaan het.
Hy maak die speelgoed sedert
hy 12 jaar oud was en sedertdien
het hy n liefde vir hout. Die afge-
lope agt jaar verdien hy al sy
brood en botter daarmee.
Op n vraag oor hoe lank dit
hom neem om een van sy eenvou-
dige ontwerpe temaakwas syant-
woord drie dae, maar die inge-
wikkelder voertuie, soos die
Land Cruiser, duur ongeveer
twee weke om te voltooi.
Mwatha lyk kinderlik opge-
wonde oor en trots op sy hande-
werk en sien uit om dit aan skou-
gangers te verkoop.
Hy woon verskeie skoue by ten
einde n inkomste uit dit wat eers
net n tydverdryf was, te gene-
reer.
VLees meer oor die skou op
bl. 11
MWATHA se handewerk. Foto: Lynn-Mari Olivier
Wys sy geliefde handewerk op skou
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
Oppas voordat
jy skaakmat s
n HARTELOSE skaakspel.
Of jy n deelnemer wil wees of nie
jy speel.
Skuif jou pionne rond en beskerm
jou koning terwyl die perd op die
bord rondhardloop om die skote af te
weer.
Uit die 16 skaakstukke is dit ge-
woonlik wanneer jy jou koningin
verloor dat jy aan jou teenstanders
uitgelewer is.
Sonder enige verweer. Die perfek-
te teiken.
Skaakmat.
Jy is uit.
Suid-Afrikaners het onlangs in die
nuus gelees van Zwelinzima Vavi se
buite-eglike verhoudingmet n kolle-
ga wat op die lappe gekom het.
In n verklaring het hy ges hy het
n fout gemaak en om vergifnis ge-
vra.
Maar sy pogings was vergeefs.
Suid-Afrikaners het onmiddellik
geskree: Skaakmat!
Oscar Pistorius, niemand weet
nog wat werklik daardie aand ge-
beurhetnie, het n groot fout gemaak
wat iemand se lewe gekos het.
Al begin sy verhoor eers volgende
jaar het sy borge hom reeds een vir
een laat gaan en hy moes noodge-
dwonge homself uit verskeie wedlo-
pe onttrek.
En die wreld skree reeds: Skaak-
mat!
Hansie Cronj, Lance Armstrong
en Tiger Woods is bekendes wat hul
skaakspel verloor het.
En net so verloor gewone mense
daagliks ook hul koning aan hierdie
genadelose spel.
Want mense maak foute. Dit is on-
vermydelik en n gegewe.
Terwyl ander deelnemers om die
skaakbord staan en elke keer wan-
neer jy n pion verloor, die nederlaag
toejuig, want dit is een skuif nader
aan net nog n koningwat gaan sneu-
wel.
En dan val ons almal te kort aan
daardie genade wat ander so maklik
oor praat, maar weier om te gee.
Een verkeerde skuif en jy is uit.
En die genade (onverdiende guns)
word n relwatniemandmeer indie
skaakspel wil toepas nie.
Want in fynskrif, en niemand durf
dit erkennie, houmense daarvanom
ander te sien val.
Om konings te sien sneuwel op n
bloedige slagveld.
En so neem hardvogtigheid die
spel van die lewe oor.
Laat God ons denke
oorneem, vernuwe
Pieter van Zyl
ROM 12:1-2: EN nou doen ek n be-
roep op julle, broers, op grond van
die groot ontferming van God: Gee
julleself aan God as lewende en
heilige offers wat vir Hom aan-
neemlik is.
Dit is diewesenlike van die gods-
diens wat julle moet beoefen. Julle
moenie aanhierdie sondigewreld
gelyk word nie, maar laat God jul-
le verander deur julle denke te ver-
nuwe. Dan sal julle ook kan onder-
skei wat diewil vanGod is, wat vir
Hom goed en aanneemlik en vol-
maak is.
Dit is lente. Daar is groeikrag
in die lug. Terwyl daar elders oor-
stromings is, is die Kalahari nog
droog en smag mens en dier na
vroe lenteren.
In n tyd waar baie mense son-
der werk sit, is daar ander wat
staak in hul stryd om hor lone.
Elders in die wreld word van
chemiese oorlogvoering en ver-
geldingsaanvalle gepraat. n
Mens staanverstomoor die onreg
waarmee mense in gesagsposi-
sies wegkom.
Hoe raak dit my en jou as kin-
ders van God?
Sou dit nie dalk makliker wees
om maar mee te doen in die pro-
ses van onreg ennegatiwiteit nie?
Paulus leef in n tyd waarin on-
reg ook hoogty vier. Christene
word vervolg enhul lewe bedreig,
net omdat hulle Jesus as Verlos-
ser bely.
Die waarskuwing is duidelik:
Moenie aanhierdie sondigewreld
gelyk word nie.
God se kinders moet anders
wees. Dit gebeur net wanneer Hy
ons denke oorneem en vernuwe.
Dit gaan nie oor waarmee ander
mense wegkom, wat ander doen
nie.Wat belangrik is vir God, wat
vir Hom goed en aanneemlik en
volmaak is, dit moet my lewens-
norm word.
Die potensiaal is daar.
Lentetyd is groeityd.
Maar daar is ren nodig.
So het ek en jy ook die potensi-
aal om reg en goed te doen. God
het Hom reeds oor ons ontferm.
Jesus se kruisdood en oorwin-
ning oor die dood maak alles
moontlik. Nou word my lewe n
dankoffer wat vir Hom aanneem-
lik is.
My riglyn is nie wat in die w-
reld geld nie, maar dit wat God
wil h. Laat die Gees die groei-
krag in ons lewe wees.
Vandagbid onsdat dieHereuit-
koms in die natuur sal gee, vroe
ren en groeikrag in die natuur.
Ons bid vir vrede in ons land en
in die wreld waarin ons leef.
Maar veral bid ek dat die Here
ons sal leer hoe om, as Sykinders,
n verskil in ons leefwreld te
maak.
Hoe gaan ek, hoe gaan jy, van-
dag God se geregtigheid in ons
leefwreld laat sevier?
) Ds. Pieter van Zyl is n leraar
aan die NG kerk in Kuruman.
Als val in plek soos legkaart
Ilse Watson
JOU lewe is vir jou beplan, ver voor-
uit. Jy dink jy gaan beheer daaroor
h, maar iemand daar Bo het klaar
besluit hoe dit gaan verloop.
So n klompiemaande gelede (eint-
lik om presies te wees vier maande
gelede) begin ekbydie koerantwerk.
Die eerste maand is n nagmerrie-
deurmekaarspul. Ek kan dit amper
nie eers oorvertel nie. Stel jou voor,
jy klim elke aand in die bed en al wat
jy sien is koerantbladsye, stories en
woorde.
Maak nie saak hoe hard jy jou o
toeknyp nie, die woorde en die sto-
ries kyk vir jou. Die spanning vloei
stormsterkte deur jou are.
Die tweede maand is ook nie veel
beter nie. Omn nuwe koerant onder
mense se aandag te bring is een ding,
maar om stories vir die nuwe koe-
rant te kry, dit is n heeltemal ander
saak.
Die creative juiceshet behoorlik ge-
vloei en alle moontlike stories is on-
dersoek en uitgesnuffel.
In n noodkreet of tweena n senior
kollega, kom die antwoord: Jymoet
kreatief dink. Sommer baie krea-
tief.
Jy wil huil, die spanning is erg.
So kom die derde maand. Haai so-
waar, die lesers begin reageer en jy
kry stories sommerso deur die elek-
troniese pos.
Eureka!
Wat n verligting.
Daar begin die spanning skietgee.
En so pas is die vierde maand ook
verby en als het seepglad verloop.
Wel, nie heeltemal nie, maar kom
ons s maar so.
Dit was beslis baiemakliker as die
eerste twee maande.
Vier maande later, 16 uitgawes.
Jy verwonder jou aan al die stories
indiekoerante en jywonderwaardit
als vandaan gekom het.
Jy het klaar van die spanning, die
dramas en die stres vergeet. Jy sien
net mooi koerante. En jy weet, met
genade van Bo en soos wat Hy dit
beplan het, het als soos n netjiese
legkaart in plek geval.
Dankie vir hulp
met ongeluk
LINDIE DALTON, Kathu:
Ek en my kollega Vanessa Khosa-
nawas opDonderdag 29Augustus op
die Danilskuil-pad in nmotoronge-
luk betrokke.
Graagwil ons virMario vanAswe-
gen enDustyHavenga baie dankie s
vir die hulp wat hulle met die onge-
luk aan ons verleen het.
Dit is van onskatbare waarde om
teweet daar is nogmensewat omgee.
UPINGTONNERS draai nou elke boom in di dorp met pienk lap toe. Met die Pienk Bome vir Paulineprojek
word geld ingesamel om kankerpasinte op Upington te help. Stuur vir die Kalahari Bulletin jou foto van jou
pienk bome na lizette.slabber@volksblad.com en vertel van jou bydrae by www.facebook.com/kbulletin.
Foto: Verskaf
DeafNET
bedank talle
DeafNET, Worcester:
N ons fietstoer deur die Noord-
Kaap en die hartlike verwelkoming
wat ons op Kathu ontvang het, wil
ons graag baie dankie s vir But-
chers Block vir die skenking van
Briewe mag nie langer as 400 woorde wees nie. Voorkeur word aan kort briewe gegee waarin
standpunte bondig gestel word. Laster en beledigings is nie aanvaarbaar nie. Briewe moet die
skrywer se naam, van en adres bevat asook n telefoonnommer waar die briefskrywer bedags
gekontak kan word. Dit geld selfs al skryf u onder n skuilnaam. As die brief na n berig verwys wat
verskyn het, verskaf asseblief die opskrif van die berig asook die datum waarop dit verskyn het. Die
Bulletin behou hom die reg voor om briewe te keur, te verkort of te redigeer vir publikasie. Briewe
wat per e-pos ontvang word, sal voorkeur geniet.
wors vir onsworsrolletjies. Ook dan-
kie aan Lindie Dalton en haar egge-
noot vir die skenking van die brood-
rolletjies en ander verversings.
Baie dankie aan die eienaar van
Dennies Pub & Grill en mnr. Leley-
veld vir die geriewe van die perseel
en verversings.
n Groot dankie aan die Kathu-po-
lisie se Vrouenetwerk en Men for
Change, asook die motorfietsklubs
en hul lede van Cimarrons, Wild
Bunch en Roadhogs, wat ons op die
pad vergesel het. Dankie aan die ver-
keersafdeling vir hul begeleiding.
Vir die kontantbydraes wat aan
DeafNET gegee is baie dankie!
MEESTER: n Strokiesprent deur Danie Cronj.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 5
SOLIDARITEIT HELPENDE HAND het on-
langs as deel van die Nasionale Kosblikkiepro-
jek n Immergroen-ouerskapkleuterkursus aan-
gebied. Die kursus is opgestel deur Hettie Britz,
maar een van die fasiliteerders, ElizeMalherbe,
het dit aangebied. Dit is by die Kleuter-akade-
mie gehou en die onderwysers en 30 mammas
kon dit gratis bywoon. Die Immergroen-kursus
bestaan uit drie modules:
1. Verstaan gesonde gesag.
2. Kweek kinders met karakter.
3. Dissiplineer met deernis.
Opvoeders, hetsy ouers, onderwysers of op-
passers, het geleer gesag is die reg om te lei, te
beheer, te benvloed, opdragte te gee en dan ge-
hoorsaamheid te verwag.
Hulle isookgeleerdatkindersopverskillende
ouderdomme en ontwikkelingsfases, verskil-
lende gesagstyle nodig het. Elke kursusganger
moes n vraelys voltooi om te bepaal watter ge-
sagstyl hy/sy is en hulle het lekker gelag met
die bespreking van die verskillende style. Elke
kursusganger het ook n vraelys oor haar eie en
haar kinders se temperamente ingevul. Hier-
deur het hulle bepaal watter boomsoort hulle is
(gegrond op die Boomsoortprofiele deur Hettie
Britz, skrywer van die boek Kweek Kinders met
Karakter). Hulle moes in vier groepe sit, al die-
selfde boomsoorte bymekaar, enmoes n paar
vragies beantwoord. Die kursusgangers het
baie van hul kinders se temperamente geleer,
om hulle sodoende beter te verstaan en te dissi-
plineer. Deur hul eie temperament te verstaan,
kan hul ook hul eie verhoudingmet hul kinders
beter bestuur.
Dissipline is kinders se ondersteuningstelsel
en sluit in: respek, rolverdeling, rituele, roetine
en rels. Hulle het geleer om onderskeid te tref
tussendissiplinemet deernis en skadelike dissi-
pline, belonings eerder as omkopery, straf eer-
der as afpersing, erkenning eerder as kompli-
mente, motivering eerder as manipulering.
Ouers leer baie op kursus
HELPENDE HAND
en die Immergroen
ouerskapspan het n
puik aanbieding aan
kursusgangers gele
wer.
BesoekgerusdieKalahari
Bulletinsewebwerfby
www.kalaharibulletin.co.za.
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 7
Visit www.mrpricehome.co.za or nd us on
KATHU
Apply for your Mr Price account today and get access to our famous value on credit.
Mr Price Group LTD is an authorised Financial services & Credit provider FSP 31450 & NCRCP 46
Product available while stocks last.
ABRANDNEWHOMEIS
COMINGTOTOWN!
Opening Thursday 26 September at 8am.
Kathu Village Mall
Exciting opening day offers on selected items.
Offers valid from 26 September - 3 October or while stocks last.
HZ161375/E/1
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
Bekendes op fees
VANJAAR is die Kalahari-kuierfees 21 jaar
oud en op Saterdag 28 September gaan die fees
behoorlik kook!
Vanjaar tree bekende kunstenaars soos An-
dries Vermeulen,Manie Jackson, AdamenDr.
Victor and the Rasta Rebels op die NashuaMo-
bile Eiland-hoofverhoog op.
Daarby vind die jaarlikse vuurwerkverto-
ning waarmee die kuierfees afgesluit word,
weer om 23:00 plaas.
Wat di Saterdag se vermaak nog meer aan-
loklik maak, is die toegangsgeld bly presies
dieselfde as in 2012.
Saterdag kos dit slegs R70 per volwassene en
R30 per kind om die fees te besoek.
Om in die Oranjerivier-kuiertent die Sater-
dag deur te bring kos R120 per volwassene en
R50 per kind.
Vir meer inligting besoek die kuierfees se
webtuiste by www.kuierfees.co.za of sy Face-
book-blad. Vir meer inligting bel die feeskan-
toor by 054-332-1100.
ADAM tree op Saterdag 28 September op die kuierfees op. Foto: Verskaf
ANDRIES
VERMEULEN
is weer vanjaar
die aankondi
ger op die
hoofverhoog.
Foto: Verskaf
DR. VICTOR AND THE RASTA REBELS tree op Saterdag 28 September op
die Nashua Mobileeilandhoofverhoog op. Foto: Verskaf
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 9
The reason we ask you to switch off your geyser between
5pm and 9pm, is that the country uses more electricity
during this time and supply is under severe pressure.
Switching off your geyser helps free up power for other
things and relieves the pressure on the grid.
Heres an interesting fact, the huge demand for energy
during the evening between 5pm and 9pm is the equivalent
of one power station. There is an estimated 5,4 million
electric geysers in homes across South Africa.
3YV GSQFMRIH GSRXVMFYXMSR QEOIW E WMKRMGERX HMJJIVIRGI
Switch off your geyser every day between 5pm and 9pm,
and help us beat the peak to keep SouthAfrica powered up.
For more information visit www.eskom.co.za/idm
Switch off your geyser
between 5pm and 9pm.
Heres why:
Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06
Mohlaleng_1555_E1
1923-
2013
Powering your world
Kleuters
leer oor
tande
Benneli Olivier Van der Walt
KLEUTERSvanBlackRock seKrabbel-en-bab-
bel-kleuterskool het op 5 September die tand-
arts op Kathu besoek.
Susan Gouws het vir die kinders n praatjie
gelewer oor hoe om hul tande mooi op te pas.
Die kinders het oor gesonde en ongesonde
kos en om hul tande gereeld te borsel geleer.
Sy het ook aan hulle gedemonstreer hoe n
mens regtig jou tande moet borsel.
N die praatjie het elkeen n kans gekry om
op dr. Dan Gouws se tandartsstoel te sit so-
dat hy na hul tande kon kyk.
Die kleuters het by die vriendelike tandarts
baie geleer en lekker gekuier.
DIE vriendelike tandarts dr. Dan Gouws kyk na
Danr Skorbunski se mooi tande.
Fotos: Benneli Olivier Van der Walt
SUSAN GOUWS verduidelik aan die kleuters
hoe om hul tande te borsel.
DIE Dieresorgvereniging (DSV) op Kuru-
man het verskeie katte en hondewat graag
deur n liefdevolle gesin aangeneem wil
word.
Gaan maak gerus n draai by die DSV se
hokke om n kat of hond aan te neem.
Bel Sonja Grobler by 082-744-9057.
Soek
base
LINKS: Die liefdevolle reun wag vir jou.
REGS: Die reun is weggegooi en sal graag
deel van n huisgesin wil wees.
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
VHinkepink:Mank, kreupel of suk-
kelend beweeg.
Uit Nederlands: Hinkepinken.
n Samestelling van hinken hink,
kreupel beweeg en die betekenislo-
se rymwoord pinken, blykbaar so ge-
noem om te dui op die aanhoudende
aksie van te hink.
VLekker: Van lekker lag kom lek-
ker huil (aswaarskuwing by baldadi-
ge pret).
Oordrewe pret lei tot onplesierig-
heid:Myoumahet altyd ges: N lek-
ker lag kom lekker huil.
Lekker is net n vinger lank: Ge-
not of plesier duur nie lank nie: Jy
sweer jy kan dit nooit vergeet nie, dog
lekker is maar n vinger lank.
Jy moet lekker wees: Ges aan
iemand om hom of haar tot entoesi-
asme, deelname of optrede aan te
spoor (veral in studente- en skool-
taal).
Schalk Theart
ONS ry stadigmet die rooi pad al teen
die wildskamp se heining op.
Hier sien ons spore in die pad en
wonder of dit die plek kan wees.
Ons hou stil en begin roep. n Groot
koedoebul spring weg tussen die bos-
se en ampermet dieselfde vaart is een
van die mak kalfies agter hom aan.
Ek dink dis vergeefs, maar skielik
sien ek hom. Skaars tien tree van my
af l hy. Sy kop effens vooroor en sy
ore hang soos een wat slaap. Ek roep
weersaggies synaamen hy lig sykop.
Die pragtige vaalgrys ore penorent en
ons kyk mekaar in die o.
Ek klim baie stadig en amper ge-
ruisloos uit en prewel saggies sy
naam.Ekkansienhyhoorenreageer.
Ek voel skielik soos Moses by die
brandende braambos.
Soos wat ek nader beweeg, bid ek
soos Leipoldt: Here, gee dat hierdie
oomblik heilig word.
In my hand het ek n bietjie lusern.
Hy laat my toe om tot by hom te kom.
Hy ruik aan die lusern en hy vat n
bekvol.Daardie plukaanmyhandom
die dro lusern af te byt sal ek nooit
vergeet nie. Hy vreet soos vantevore
uit my hand.
Versigtig haal ek die selfoon uit en
hoopniehy luinounie.Diegeluidvan
diekamera steurhomnie.Ekroepmy
seunnader enhyneemdiemooiste fo-
to van die mak koedoekalfie.
Onder die bos waar hy l, skyn die
sonopdieeffe strepiesvansy lyf.Deur
sy regteroor skyn die son rooi deur.
Hyvatweer nbekvol lusern.Ekvat
aan sykop enore enpraat saggiesmet
hom. Ek besef so iets het ek nog nooit
beleef nie. Daar sal seker ook nooit
weer so n oomblik wees nie, omdat
die eerste keer altyd so spesiaal is. Hy
staan op en verdwyn tussen die digte
vaalbos.Eksalweerenweergaankyk
of ek hom nie gewaar nie.
Volgende keer sal ek meer tevrede
weesashysoossymaatjievinnigweg-
spring en weghardloop agter n fris
koedoebul aan.
Boetie, wat hom met soveel sorg
versorg het, sal ook tevrede glimlag
dat so n voorreg hom beskore was.
Heilige oomblik
SONJA GROBLER van die Dieresorgvereniging (DSV) op Kuruman het die leerlinge van die Kuruman Christian
Academy oor die versorging van diere toegespreek. Die gr. 1 tot gr. 3leerlinge het geleer hoe om na hul honde
om te sien en hoe om n hond deel van die gesin te maak. Sonja het twee skattige babahondjies saamgeneem
wat baie byval onder die kinders gevind het.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 11
DIE Kuruman-skou was vanjaar n
reuse-sukses en n mens kon die Ka-
lahari-gasvryheid en gees van Kuru-
man duidelik aanvoel.
Die gemeenskap het dit gate uit ge-
niet met die stalletjies, kinderver-
maak, mallemeule, die Lime Bar Ca-
f, 4x4-kompetisie en, natuurlik, die
gaskunstenaars.
Die skou het op Donderdag 5 Sep-
tember met die kroningsgeleentheid
begin.
Die bekende sangerHendrik Span-
genberg het die gehoor die volgende
aand bekoor en almal kon n rukkie
van die koue vergeet. Daarna het
Fran-zel oorgeneem en die jongspan
die geleentheid gebied om teenaan
die verhoog te dans en te sing en om
ook saam met haar in die gehoor in
te stap om die oueres van hul stoele
af te kry en te laat dans.
Jakkie Louw en Riaan van Rens-
burgwas daarna aan die beurt en die
mensehet hulBlouShowbaie geniet.
Die twee saam op die verhoog het on-
gelooflike gees en humor verskaf.
Die skou het Saterdag behoorlik
uit sy nate gebars. Toe was Romanz
eerste aan die beurt.
Die vier mans het die gehoor aan
die juig gehad en die stoele, asook pa-
viljoen,was in n japtrap propvol toe-
skouers.
N hul vertoning het DJ Ossewa
die verhoog betree en was daar nie
mandwat kon bly sit nie. Die hele ge-
hoor was op hul voete en aan die
dans. Van jonk tot oud het die verto-
ning geniet en daar was skaars plek
vir n muis voor die verhoog.
Saarkie het die skou afgesluit en
die jongklomp vermaak.
Vanjaar se skou was beslis een om
te onthou.
Skou om te onthou
aand bekoor en almal kon n rukkie eerste aan die beurt. te onthou.
DJ OSSEWA het oud en jonk op hulle voete gehad. Fotos: Verskaf
ROMANZ het die gehoor met sy sang behoorlik bekoor.
DIE Klitsies en Kalante van die Kleuterakademie het n pragvertoning vir die gehoor gelewer.
RIAAN VAN RENSBURG (voor) en Jakkie Louw (agter) n die opvoering
van die Blou Show saam met van hul aanhangers.
HENDRIK SPANGENBERG saam
met n aanhanger, Sonja Thomas.
n BEKENDE Zoeloekunstenaar het die kinders vermaak met toertjies en
sy humorsin. Hier is hy by leerlinge van die Preprimre Skool Kuruman.
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 13
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
Samel
baie in
Ilse Watson
DIE afgelope naweek
het Pierre de Villiers
van Walk a Smile en
sy span n lekker stal-
letjie op die Kuru-
man-skou gehad.
Besoekers aan die
stalletjie kon lootjies
koop en die gelukkige
wenners is tydens
skoutyd aangekon-
dig.
Derick de Vos het
die eerste prys gewen
en Johnny Spence die
tweede prys.
Die derde prys (n
messestel van R1100)
is deur Johan Pool-
man gewen.
Die vierde prys is
deur Henry Frone-
man gewen.
Die vyfde prys (n
gehekelde kombers
vir n dubbelbed) is
deur Ronald Louw ge-
wen.
n Bedrag van alte-
saamR2 200 ismet die
verkoop van lootjies
ingesamel.
Met die verkope by
die kosstalletjie is on-
geveerR12 000 ingesa-
mel.
Pierre de Villiers
en twee ander vrien-
de het di stalletjie
(en ander geldinsa-
melingprojekte) be-
gin om geld in te sa-
mel vir die Smile
Foundation.
Pierre se seun,
Jean-Pierre, is met n
gesplete verhemelte
en lip gebore.
Hulle beplan om
volgende jaar in Julie
Kilamandjaro uit te
klim om sodoende
nog geld vir die Smile
Foundation byme-
kaar te maak.
MARC DOUBELL (links), wat die stalletjie geborg het, saam met Pierre
de Villiers. Foto: Verskaf
DIE amptelike Walk a Smilelogo. Foto: Verskaf
PIERRE DE VILLIERS saam met sy seun,
JeanPierre. Foto: Ilse Watson
ENIGIEMAND wat wil betrokke raak by Pierre en sy span se
projekte kan hom by 078-793-1684 bel.
Hy kan ook per e-pos by pwb.devilliers@gmail.com gekontak
word.
Besoek gerus ook hul Facebook-bladsy by
www.facebook.com/Walkasmile
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 15
Bidvest Prestige Group has the following position
available in the Northern Cape (Kuruman):
CONTRACT MANAGER
Basic + Benefits
Applicants must have a minimum of 2-4 years relevant
experience within the Mining Industry, coupled with
safety skills. A valid drivers licence is essential.
Duties include: Client satisfaction Maintaining high
cleaning standards Control of direct expenses IR &
manpower development Managing operations teams
Safety, equipment handling Profitability Maintaining
a high standard of performance and image of the
Company Implementing ISO 9001 quality systems.
The Companys approved Employment Equity plan and
targets will be considered as part of the recruitment
process aligned to the Groups Employment Equity
strategy.
Interested candidates to forward their CVs to
Angelique on fax: 086 516 4749
or e-mail: angee@presclean.co.za
Human Communications 102532www.humanjobs.co.za
DONDERDAG 'LIVE
MUSIC' met Jaap Maritz,
"Elvis"@ PALERMO'S.
Gaskunstenaars:
12/9/2013 - Rudi
19/09/2013 - Werner
Tyd: van 18:30 - 20:00.
AANDAG: ALLE GROOT
MANS! Groot nommers in
winkel beskikbaar.
Kontantafslag gewaarborg.
Specials vir die week!
Uitgesoek vir die somer.
Kortmouhemde - R100
Kortbroeke - R150
The Nu-Shop, Palm Gate-
sentrum, Hoofstraat, Kuru-
man.
Tel. 053 712 1264.
INSTANT LAWN te koop
teen R30 per vierkante me-
ter. Hoendermis teen R30
per sak. 079 563 9103.
VAKANSIEPRET/
HOLIDAY FUN! Alle laer-
skool leerlinge - 23 Sept tot
27 Sept 07:00 - 17:00.
Stimulerende aktiwiteite!
Skakel
082 829 1307/082 300 3511
AANDAG ALLE BOERE
Ek koop bokke, skape sowel
as ou bakkies kontant. Ska-
kel 072 604 5219.
ELEKTRIESE HEININGS
Beveilig u eiendom. Vir pro-
fessionele geakrediteerde in-
stallasies. Francois
072 156 4035.
Florcare-matte en
blindings:Ons installeer
volvloermatte en blindings
teen die beste pryse.
072 747 1991/073 558 4705
HEKMOTOR en
garagedeur-motorherstel en
installasies. Skakel Okker
082 829 0292.
Hydro Clean:Laat u matte en
meubels professioneel
stoomskoon maak teen die
beste pryse! Aubrey
072 747 1991/073 558 4705
VIR ALLE WERK IN DIE
boubedryf asook lood-
gieterswerk. Tevredenheid
gewaarborg. 30 jaar onder-
vinding. Skakel 082 791 4249.
1997 COLT 2.5D, canopy,
R39 500. 1999 Courier 2.5D,
canopy, R39 500. Phone
071 967 0285.
TOYOTA HILUX 2.2 4-Y
1980, langbasis, tralies.
R22 500. Phone 071 967 0285.
2005 AUDI, FULLHOUSE,
R59 500. 1996 Tazz 160i,
R34 500. Phone 071 967 0285.
2008 TOYOTA COROLLA
D4D 2.0: White, fullhouse.
165 000 km. R140 000.
TOYOTA COROLLA 1.6
Sprinter, 2012. Silver. 14 500
km. R195 000. Phone
084 313 5336.
SENTRA 1.6, 1995. R22 500.
1989 Corolla Sprinter 1.6.
R19 500. Phone 071 967 0285.
LARGE 8-TON TRUCK.
Dropsides, rails, papers in
order. R59 500. Phone
071 967 0285.
FORD 2010-TREKKER in
Kathu te koop, R45 000. Ska-
kel Bettie vir meer inligting
by 053 723 2894 of
084 829 9828.
CASH FOR YOUR CAR or
bakkie: R10 000 - R25 000.
Phone 071 967 0285.
V-TEC TRAILERS
KURUMAN
Verkoop nuwe sleepwaens,
onderdele en tweedehandse
sleepwaens. Dryf ook handel
in nuwe en tweedehandse
Challenger- en Karet-
sleepwaens. Skakel Louw-
rens 083 310 0272/
053 712 1072, Hobsonstr 20.
HUIS TE HUUR OP
DIBENG. Oefenfiets te
koop. Skakel 053 781 0334 of
071 942 4107.
KURUMAN: 6-slk-/2-badk,
gemeubileerd, swembad,
braaiarea, afdak vir 5
voertuie. R27 000 p.m. Ska-
kel 084 733 5835.
KURUMANKURUMAN
TE HUUR
Meenthuise
3 slaapkamers
2 badkamers
Modern
R10 000
R12 000
HUISE
3 slaapkamers
2 badkamers
R8 800
R10 000
4 slaapkamers
Swembad
Modern
R16 500
Skakel Elretha
083 561 6705
053 712 3123
EENSLAAPKAMER-woon-
stel te huur teen R4 000 p.m.
W en l ingesluit. Dep. R2 000.
Skakel 083 448 9124/5.
EEN-SLK-woonstel, koop-
krag, veilige parkering, on-
middellik beskikbaar,
R4 000. Eenmanswoonstel,
koopkrag, gemeubileer, be-
skikbaar 1 Oktober 2013,
R3 500. Skakel 071 172 9777.
NETJIESE 2 SLKP woon-
stel, sitkamer en kombuis,
koopkrag - R5000 p.m. Water
ingesluit. Skakel 072 481 6586
6 000-m-erf met goedkeu-
ring vir 43 woon-stelle in
Cuninghamstraat, Kuru-
man. R2,5 m o.n.k.a. Skakel
053 712 0407 kantoorure.
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
BETREKKINGS
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
A. De Wet
In die boedel van wyle
Annaret de Wet, voorheen
woonagtig te Kareelaan 12,
Kuruman 8460.
Boedelnommer: 1534/12
Kennis word hiermee gegee
dat die eerste en finale
likwidasie- en
distribusierekening in boge-
melde boedel ter insae sal l
by die kantoor van die Mees-
ter van die Hooggeregshof te
Kimberley en die Landdros-
kantoor te Kuruman vir 'n
tydperk van 21 (EEN EN
TWINTIG) dae vanaf 12 Sep-
tember 2013.
JORDAAN & MANS ING
Prokureurs vir Eksekuteur
Posbus 27
Bearestraat 26
Kuruman
8460
Tel. 053 712 1091
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 17
NATURALLY
DIFFERENT
We make a difference because our people do.
www.humanjobs.co.za Human Communications 102231
OPERATOR GRADE 2: QUALITY ASSURANCE, KUMBA IRON ORE,
SISHEN MINE, NORTHERN CAPE
BAND 9
Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality iron
ore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes,
were a growing South African company and the fourth largest supplier of seaborne
iron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leading
global mining company.
In this 5-month fixed-term contract, you will collect, receive and undertake primary and
secondary preparation of samples, operate the crane and carry out safety inspections.
Well also need you to be involved in improvement actions at the Laboratory.
Ready? Youll need a Grade 12 or equivalent (with Maths and Science), good
knowledge of laboratory activities and processes (relevant laboratory experience will be
an advantage), a valid drivers licence and valid Crane Operator licence. If youre able
to operate in a team as well as independently and willing to be developed within the
laboratory and relieve in a higher position when required, lets hear from you.
Ref. S706517
Achieve your career dreams at Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by forwarding your
application to sishen4@angloamerican.com before 20 September 2013.
Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.
If you do not receive feedback from us within 6 weeks of the closing date, please
consider your application unsuccessful.
www.humanjobs.co.za Human Communications 102331
Alkantpan is a division of Armscors Research and Development (R&D) Department,
located in the Northern Cape, 300km from Kimberley. It is an all-purpose ballistic
test range in the central part of South Africa, involved in testing for example gun
systems. Qualified personnel form a multidisciplinary team - a factor that contributes
to the divisions success.
The following positions now exist and applications are invited from persons who
meet the qualification and experience requirements:
Test Manager
Paterson Grading: D3 Ref. 9911925
The successful candidate will be responsible for the effective management of allocated
ballistic testing (quotation, planning, execution, invoices, data and customer relations) for
the SA defence industry, international defence industries, and the DoD.
Responsibilities: Plan projects (testing) Conduct risk assessments and safety planning
Execute projects (testing) Manage personnel and safety during projects Prepare and
obtain approval of Certificates of Service Check and confirm all ballistic test-related data
Liaise with customers on requirements and test-related issues Compile invoices for
completed tests.
Requirements: A tertiary qualification, ie Mechanical or Electronics Engineering or
T3/equivalent 6-7 years relevant working experience in a ballistic testing environment
The ability to execute calculus and trigonometry The ability to analyse specifications and
translate into test plans The ability to plan and execute test plans The ability to manage
people and equipment Practical and technical knowledge of ballistic measurement
systems Management skills Knowledge of weapons and ammunition systems (from
artillery to small arms) Basic computer skills (Word and Excel) Good interpersonal skills,
communication, planning and organising skills Good leadership skills A valid drivers
licence The ability to write and speak English Sound knowledge of ballistic testing
methods and safety The ability to liaise with national and international customers.
Technical Officer:
Electrical & Air-conditioning
Paterson Grading: C2 Ref. 9911923
The successful candidate will provide a complete electrical and ammunition conditioning
test support service, including maintenance of the high and 220-voltage power reticulation
system at Alkantpan and the neighbouring Copperton town, under the guidance and
supervision of the Senior Technician.
Responsibilities: Maintain the 11kV high-voltage power supply line Maintain electrical
equipment, ammunition conditioning chambers and power reticulation Provide fixed and
mobile power supply to designated areas Perform electrical installations, upgrades and
modifications as designated Maintain mobile generators Maintain air-conditioning and
refrigeration equipment Ensure storage of functional equipment Perform calibration,
repair and maintenance on designated electrical and conditioning equipment Record
electrical supply distribution data.
Requirements: A Grade 12/Technical or equivalent certificate Qualifications
and competence in the various systems and equipment 3 years in a ballistic testing
environment Electrical maintenance skills Proficiency in conditioning and refrigeration
maintenance, as well as in the use of portable electrical equipment The ability to identify
and report risks Ample knowledge of applicable equipment Computer literacy Good
interpersonal, communication, planning and organising skills A drivers licence.
Assistant Technical Officer:
Workshop Maintenance
Paterson Grading: B3 Ref. 9911924
The successful candidate will provide assistance when preparing, operating, storing,
transporting and maintaining workshop equipment and customer-furnished items. He/she
will also be expected to provide support when fabricating target items and structures in
accordancewith specific procedures, regulatory requirements and customer specifications.
Responsibilities: Assist with preparing vehicles conveying dangerous goods by
road Operate material handling equipment (ie forklifts, mobilifts) Assist with loading
and offloading of workshop and customer-furnished material Provide support with
maintenance of vehicles, equipment, lifting equipment, infrastructure, buildings and heavy
machinery Provide support for preparation, fabricating and erecting test items Operate
smaller workshop equipment and tools safely Safely operate a tyre machine for the repair
of wheels Clean the workshop and vehicles Assist with rebooting vehicles with flat
batteries Conduct safety inspections Assist customers with test requirements.
Requirements: A Grade 10 3-5 years relevant experience in a defence-related
environment Proficiency in operating material handling equipment An understanding of
safety rules in a fabricating environment and workshop Willingness to work long hours.
Short-listed candidates will be subjected to psychometric assessments, appropriate
reference checks, verification of personal data and security clearance as part of the
selection process. Please note that appointment is subject to obtaining/maintaining a
positive security clearance.
In line with Armscors commitment to compliance with the Employment Equity Act,
preference will be given to suitable candidates from designated groups. People with
disabilities are encouraged to apply.
Please e-mail a detailed CV to careers@armscor.co.za to apply for one of these
positions. Clearly state the reference number and the position for which you are
applying.
The closing date for applications is 13 September 2013. Late applications will not be
considered.
Correspondence will be limited to short-listed candidates. If you do not hear from us within
a month of forwarding your CV, please consider your application unsuccessful.
H.L. Maritz
In die boedel van wyle Hen-
drik Lambert Maritz,
voorheen woonagtig in Hoof-
straat 27, Kuruman, 8460.
Boedelnommer: 1511/12
Kennis word hiermee gegee
dat die eerste en finale
likwidasie- en
distribusierekening in boge-
melde boedel ter insae l by
die kantoor van die Meester
van die Hooggeregshof Kim-
berley en die Landdroskan-
toor op Kuruman vir 'n tyd-
perk van 21 (EEN EN TWIN-
TIG) dae vanaf 12 September
2013.
Ken hul skuiwe
GUSTAV SCHONBORN (links) en Mason Adamas, leerlinge aan die Horskool Upington, het
op 30 en 31 Augustus in Kimberley aan die NoordKaapse skaakproewe deelgeneem. Mason
is tweede op die o.16ranglys. Foto: Verskaf
BesoekgerusdieKalahari
Bulletinsewebwerfby
www.kalaharibulletin.co.za
JORDAAN & MANS
Prokureur vir Eksekuteur
Posbus 27
Bearestraat 26
Kuruman
8460
Tel. 053 712 1091
WARRIOR VIAGRA:
Nou in Kuruman beskik-
baar. Sterker, langer
ereksie. Hou 10 keer langer
uit. Verbeter jou sekslewe
ten volle. 100%
geldterugwaarborg. 100%
veilig (medies getoets).
073 894 5273
073 522 8346. Beskikbaar by
Jimmy's Drankwinkel,
h/v Livingston- en Short-
straat, Kuruman & Uping-
ton Hannes 078 722 4631.
18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
Lizette Slabber
DIE Laerskool Oranje-Noord het op
Vrydag 6 September sy jaarlikse kas-
karresies gehou. Di dag is vir om-
trent al die leerlinge van Oranje-
Noord die lekkerste dag van die jaar.
Die verskillende klasse neem in
graadverband teen mekaar deel en
die wenklas in elke graad gaan lek-
ker fliek terwyl die verloordersmoet
skoolgaan.
n NAELBYTSTRYD speel hom tussen die
kuipe af. Die groen span en die wit span
veg verbete om n wenplek. Van links is,
voor: Michelle Meintjies en Johan Luttig;
agter: Anri Nieuwoudt, Dan Naud,
Swiegers Benad en Rom Swart.
DIE gr. 1Dklas is moeg, maar baie gelukkig
nadat die gr. 1wedren verby is. Hier omring
hulle hul onderwyser, Jean du Pisanie.
n NAELBYTSTRYD speel hom tussen die
kuipe af. Die groen span en die wit span
veg verbete om n wenplek. Van links is,
voor: Michelle Meintjies en Johan Luttig;
agter: Anri Nieuwoudt, Dan Naud,
Swiegers Benad en Rom Swart.
Fotos: Lizette Slabber
Lizette Slabber Noord die lekkerste dag van die jaar.
Gee vet!
Gee vet!
HARDLOOP, manne, hardloop! is
seker wat Livian Maasdorp hier vir sy
spanmaats skreeu. Van links is Philip
Khn, Mihaly Mayer en Livian.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013 19
Leerlinge presteer
DIE leerlinge van die Laer-
skool Kuruman wat aan die ei-
steddfod op Postmasburg deel-
geneem het, het uitstekend ge-
vaar.
Altesaam 8 leerlinge het n
A++ verwerf, 9 leerlinge n A+
en 11 leerlinge n A-simbool.
Daar was ook drie B+- en vier
B-simbole.
Om nA++ tekryverg n per-
sentasie vanmeeras 95%.Jov
van Zyl, Marianke Jooste, Da-
vidBezuidenhout, ZaneleMar-
tin, Chen Lerm, Flavio
Leeuw, Jaco Gregory enKiana
McLoughlin was uitstekend in
hul voordrag en het n A++ ge-
kry. Kalia Jordaan, Tasmin
Bridges, Eln de Klerk, Zander
vanVuuren,GehanVenter, El-
r Strauss, Charlize Casper,
Kayla Jordaan en Zelmari Ek-
kerd het almal n A+ (meer as
90%) gekry.
n A-simbool is toegeken aan
Shafeeqah Sulliman, Rebecca
Stander, Kobamo Nkokou, Le-
andri Serfontein, Sara Letsi,
Hayleigh van Wyk, Dimpho
Bogodile, Kobus Benson, El-
mariza Goliath, Anz-lee Eilerd
en Marn Visser.
Ander uitslae is n B+ vir At-
legang Sehularo, Che-lyn Go-
wer en Gomotsegang Nkadi-
mang, en n B vir Zia Spies,
Jacques van Wyk, Mmantshi-
diso Sebotsa en Aaron Kun-
nath. Dawn Grobler van die
skool wat aan die hoof van die
eisteddfod staan, het die afrig-
ters en deelnemers geloof vir
hul harde werk en puik uit-
slae.
LEERLINGE van die Laerskool Kuruman het puik gepresteer tydens die Postmasburgeisteddfod.
Hulle is van links, voor: Marianke Jooste, Zanele Martin, Flavio Leeuw en David Bezuidenhout;
agter: Chen Lerm, Jaco Gregory, Jov van Zyl en Kiana McLoughlin.
JANNATUL FERDOUS, a gr. 4 learner of the Kuru
man Primary School, won a gift voucher from the
public library in Kuruman for reading more than 200
books from December 2012 to March 2013. The
library regularly has competitions like this to encoura
ge reading amongst children. Jannatul is an eager
reader and reading so many books is a wonderful
challenge.
Wins gift voucher
Dag bied
hope pret
PERSONEEL, ouers en leer-
linge van die Laerskool Seo-
din het op 1 September Len-
tedag en Entrepreneursdag
gevier.
Vroegoggend al bibbe-
rend het almal deur die
wildkamp gestap en daarna
terug na die skool.
By die skool is elke leer-
ling met n roomys ingewag.
Die skoolterrein was vol
helderkleurige stalletjies en
die reuk van eetgoed het al-
mal die hand diep in die sak
laat steek.
En elke leerling van die
Laerskool Seodin kon wys
dat hy of sy werklik n entre-
preneur is.
Elke stalletjie het hope
geld gemaak, maar met har-
de werk.
Hierdie entrepreneurs
van Seodin weet beslis na
dese waar geld vandaan
kom!
n STALLETJIE wat aartappelskroewe verkoop het. Van links is Mandi Kruger, Nini Hanekom,
Nicolene, Wilmien Kruger en Marieta Botes .
KLEINAJ Joubert is in gr. 1,maar di knaapweet hoe omgeld temaak. Hy het ketties verkoop.
EN wie het ges dat net die kosstalletjies kan geld maak? Janke en haar sussie Lizel Coetzer
het groot aksie verskaf met hul glyspoor!
JAUNDR BRITS
(links) en Luhan
Hunter verkoop n
nuwe speelding:
die Bolo.
STEPHAN HECTER
het die allerlekkerste
spookasemenbiltong
verkoop.
20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 12 SEPTEMBER 2013
Seodin-meisies
staan nie terug
DIE einde van Augustus was n myl-
paal vir die Laerskool Seodin se mei-
siehokkiespelers.
Die o.9A- en o.9B-, o.11A- en o.11B-,
asook die o.13A- en o.13B-spanne, het
aan Op die Voorpos se hokkiedag op
Upington deelgeneem.
Die Laerskool Seodin se hokkiemei-
sies het teen Oranje-Noord, Op die
Voorpos, die Laerskool Kakamas, La-
erskool Groblershoop, Laerskool
Blaauw en Laerskool Fanie Malan ge-
speel.
Ongeag dat Seodin eers vanjaar be-
gin hetmet hokkie speel, enmoesmee-
ding teen spanne wat al van gr. 1 af
hokkie-afrigting ontvang,was diemei-
sies briljant.
Diemeeste vandiewedstrydehet ge-
lykop geindig, en as daar n verloor
was, was dit slegs met een doel.
Die Laerskool Seodin is baie opge-
wonde oor di nuwe sport vir meisies
in die komende derde kwartaal.
Die skool hoop om die omliggende
skole volgende jaar ook op die hokkie-
velde te sien.
DIE o.13Ameisiehokkiespan in aksie.
LOUIS DU PLESSIS
(o.13), Casper du Ples-
sis (o.11) en Foster
Lubbe (o.11), leerlinge
aan die Laerskool Se-
odin, is vir die Grie-
kwaland-Wesse plat-
telandse krieketspan
gekies. Hulle gaan
hierdie naweek aan
die provinsiale proe-
we in Kimberley deel-
neem.
CASPER DU PLESSIS (links)
en Foster Lubbe.
LOUIS DU PLESSIS
GARETH BLAKE, n leerling aan
die Laerskool Kuruman, is in die
GriekwalandWesPlattelandkrie
ketspan (o.11) na die proewe op
Upington ingesluit. Die span sal la
ter vanjaar aan die Griekwaland
Wesproewe deelneem.
Gaan deelneem
aan proewe
Recommended