FOTO’S: Jeanne Booysen KUNSIS BOOS! · nes, waar hy saam met verskeie plaaslike en internasionale...

Preview:

Citation preview

12 Desember 2010 SSOONNDADAGG 17nuus

JEANNE BOOYSEN

VERSKEIE van ons landse kunstenaars blydeesdae in klein dor-pies in die Karoo. Hen-

nie Boshoff, ’n internasionaal er-kende kunstenaar het die mensevan Prins Albert aan die fluistersedert sy intrek.

Sy agie-buurvrou skud sigbaarhaar kop in afkeur toe Hennie onsal pratend op sy skemeraand-toere,begelei.

Hennie en sy huis staan soos diespreekwoordelike seer duim uit indie klein dorpie. Maar die seun uit’n arm wit Afrikaner spoorweg-fa-milie het in sy lewe baie meer asnet ’n gefluister ervaar.

Boshoff het reeds in die jare ses-tig Londen gevlug om van “dieCalvinistiese juk af te skud met ’nbelofte om nooit weer terug tekom nie”.

In Londen ervaar hy “ ’n soortongekende vryheid – ’n andersden-kendheid - waar niks taboe of vandie duiwel is nie”.

Sy besoek aan Indië in die deka-de sewentig bring ’n kreatiewe engeestelike omwenteling in sy lewemee.

Hy het twee boeke – Guide tothe East, en die veel vertaalde kin-derboek oor reïnkarnasie – TheBird who was an Elephant – ge-skryf.

Ná ’n dekade dryf sy eie reïnkar-nasie hom na die Franse platte-land, waar hy sy memoirs wouskryf. Die planne is opsy geskuiftoe ’n ryk Amerikaanse filantroophom nader om die nie-winsgewen-de kuns-instituut, The Azazel Insti-tute, op die been te bring.

Hennie vestig homself in Cha-teau Pauligne net buite die middel-eeuse stad van Carcassonne.

Maar die talle inwoners vanPrins Alnert waarmee Sondag ge-praat het, weet niks van Hennie sewêreldberoemde status nie.

Ene Oom Jopie sê “die verfyndemannetjie met sy Franse aksent isbesig met satanisme”.

Toe ek Oom Jopie vir meer inlig-ting pols, seg hy: “My liewe mens,jy het mos oë - kyk na al daai kaalgedoentes wat sy hele tuin vol-staan!”

Oom Jopie se vrou, Martie, sê syverstaan kuns, veral ná haar tallemuseumbesoeke as kind - en watHennie as kuns opdis, is net “teveel vir die oog”.

Toe ek vir Martie inlig dat dielewensgrootte “Le Batteleur - AJuggler” deur die beroemde Fransebeeldhouer Laurent Belloni gemaakis, kry ek net ’n snorkgeluid.

Hennie trek net sy skouers en sêdramaties: “Ek wens die mense wilnet oop en eerlik wees. Sommigesstap hier in - nie om die kunstuinte sien of hulle siel te voed nie,maar om te skinder.”

In Japan leer hy meer oor Zen-minimalisme en Oosterse filosofie.Die enigmatiese internasionaal ge-respekteerde kunskonsultant, skry-wer en kunstenaar het verskeie be-

roemde sangers op sy boeke.Maar ten spyte van sy noue ban-

de met Brittanje en Europa se“high societies” is hy mens-sku.

Ná vier dekades in die vreemdetrek sy Afrika-wortels hom teësin-nig huiswaarts.

Hy skop eers in Umhlanga Rocksnes, waar hy saam met verskeieplaaslike en internasionale kunste-naars aan sy “Magic House” werk.Hy trek toe na Prins Albert en vin-nig word sy nuwe huis, Villa Kru-ger, ook in ’n lewende kunshuis enbeeldetuin omskep.

’n Reusagtige eroties-uitdagendegranietbeeld van ’n halwe man envrou met kaal skaamdele, begroetjou by die hek. Hennie sê dit beeldvroue se nuutgevonde status uit, enis in Switserland gemaak uit diewêreld se beste graniet vanuit Zim-babwe.

’n Mengelmoes van kleure springuit die kristalle, glas-en mosaïek-werke van Su Knight en Jane duRandt, twee bekende KwaZulu-Na-talse kunstenaars.

’n Span plaaslike en oorsesekunstenaars se vaardighede is ookhier ingespan om Hennie se huisin ’n amperse sprokieswêreld teomskep.

Die kleurvolle inheemse tuin metsy talle windchimes is slim uitgelêen elke hoekie lewer ’n nuwe erva-ring op.

Hennie se donker en lig/damna-tion and salvation is die deurlo-pende tema wat die plek in ’n mis-terieuse wolk omvou. Dit terwylmoerse gloeiende vlamme - diemoer uit die unrighteous brand, in’n muurskildery genaamd Oordeels-

dag.In die ruim, koel voorkamer

hang die groot oorspronklike witen swart Female Christ-skildery vandie Venezuelan kunstenaar, RoseOduber. Hennie sê dis gewoonlikhier waar hy as ’n satanskind deurdie konserwatiewe sedebewakersuitgekryt word.

Verskeie waardevolle en antiekekunswerke uit Kameroen, Nigerië,Indië en ander wêrelddele is in diehuis.

In die gang loop jy jou vas in ’ngroot glas-hangkas - hier sien jy alHennie se swart-en-wit klere watdeur Paul Gaultier ontwerp is.

Sowat vyf treë voor Hennie seslaapkamer is ’n oop wit Mac-note-book waarop verskeie swart-wit fo-to’s, flits. Op sy lae Futon-bed metEgiptiese katoenlakens is daar ’n

oop swart Mac-notebook met foto’svan aantreklike gespierde mans watoor die skerm flits. Alles in diegroot mosaïek-en-glas-badkamer iswit en swart, selfs die seep en toi-letpapier.

Hennie is besig om weer Afri-kaans te leer en sê dit vat hom te-rug na sy kinderdae.

Hennie se beheptheid met speel-kaarte is geprikkel nadat sy ouersdie “duiwelse speelgoed” die huisbelet het.

In 1980 werk hy en sy vriendinvan 25 jaar, Rosetta Woolf, aan dieAfrika tarot-paneelkunswerke.

Rosetta en die Britse sangerSting se vrou was woonstelmaats inhulle universiteitsdae.

Hennie het al verskeie kere saammet Sting gewerk en die egpare ishuisvriende.

Size is nie alles nie. FOTO’S: Jeanne Booysen

Le Batteleur

Hennie Boshoff

Swart-graniet vir die vroue.

Oudpresident Paul Kruger se rusplek.

KUNSISBOOS!KAROOMENSE voelvere vir dié meesterstukke

39069SMS jou mening na

Praat saam

SMS’e kos R2.00

GRAFIKA SMS 2.indd 5 5/7/09 5:50:07 PM

Recommended