1
12 Desember 2010 SONDA DAG 17 nuus JEANNE BOOYSEN V ERSKEIE van ons land se kunstenaars bly deesdae in klein dor- pies in die Karoo. Hen- nie Boshoff, ’n internasionaal er- kende kunstenaar het die mense van Prins Albert aan die fluister sedert sy intrek. Sy agie-buurvrou skud sigbaar haar kop in afkeur toe Hennie ons al pratend op sy skemeraand-toere, begelei. Hennie en sy huis staan soos die spreekwoordelike seer duim uit in die klein dorpie. Maar die seun uit ’n arm wit Afrikaner spoorweg-fa- milie het in sy lewe baie meer as net ’n gefluister ervaar. Boshoff het reeds in die jare ses- tig Londen gevlug om van “die Calvinistiese juk af te skud met ’n belofte om nooit weer terug te kom nie” . In Londen ervaar hy “ ’n soort ongekende vryheid – ’n andersden- kendheid - waar niks taboe of van die duiwel is nie” . Sy besoek aan Indië in die deka- de sewentig bring ’n kreatiewe en geestelike omwenteling in sy lewe mee. Hy het twee boeke – Guide to the East, en die veel vertaalde kin- derboek oor reïnkarnasie – The Bird who was an Elephant – ge- skryf. Ná ’n dekade dryf sy eie reïnkar- nasie hom na die Franse platte- land, waar hy sy memoirs wou skryf. Die planne is opsy geskuif toe ’n ryk Amerikaanse filantroop hom nader om die nie-winsgewen- de kuns-instituut, The Azazel Insti- tute, op die been te bring. Hennie vestig homself in Cha- teau Pauligne net buite die middel- eeuse stad van Carcassonne. Maar die talle inwoners van Prins Alnert waarmee Sondag ge- praat het, weet niks van Hennie se wêreldberoemde status nie. Ene Oom Jopie sê “die verfynde mannetjie met sy Franse aksent is besig met satanisme” . Toe ek Oom Jopie vir meer inlig- ting pols, seg hy: “My liewe mens, jy het mos oë - kyk na al daai kaal gedoentes wat sy hele tuin vol- staan!” Oom Jopie se vrou, Martie, sê sy verstaan kuns, veral ná haar talle museumbesoeke as kind - en wat Hennie as kuns opdis, is net “te veel vir die oog” . Toe ek vir Martie inlig dat die lewensgrootte “Le Batteleur - A Juggler” deur die beroemde Franse beeldhouer Laurent Belloni gemaak is, kry ek net ’n snorkgeluid. Hennie trek net sy skouers en sê dramaties: “Ek wens die mense wil net oop en eerlik wees. Sommiges stap hier in - nie om die kunstuin te sien of hulle siel te voed nie, maar om te skinder.” In Japan leer hy meer oor Zen- minimalisme en Oosterse filosofie. Die enigmatiese internasionaal ge- respekteerde kunskonsultant, skry- wer en kunstenaar het verskeie be- roemde sangers op sy boeke. Maar ten spyte van sy noue ban- de met Brittanje en Europa se “high societies” is hy mens-sku. Ná vier dekades in die vreemde trek sy Afrika-wortels hom teësin- nig huiswaarts. Hy skop eers in Umhlanga Rocks nes, waar hy saam met verskeie plaaslike en internasionale kunste- naars aan sy “Magic House” werk. Hy trek toe na Prins Albert en vin- nig word sy nuwe huis, Villa Kru- ger, ook in ’n lewende kunshuis en beeldetuin omskep. ’n Reusagtige eroties-uitdagende granietbeeld van ’n halwe man en vrou met kaal skaamdele, begroet jou by die hek. Hennie sê dit beeld vroue se nuutgevonde status uit, en is in Switserland gemaak uit die wêreld se beste graniet vanuit Zim- babwe. ’n Mengelmoes van kleure spring uit die kristalle, glas-en mosaïek- werke van Su Knight en Jane du Randt, twee bekende KwaZulu-Na- talse kunstenaars. ’n Span plaaslike en oorsese kunstenaars se vaardighede is ook hier ingespan om Hennie se huis in ’n amperse sprokieswêreld te omskep. Die kleurvolle inheemse tuin met sy talle windchimes is slim uitgelê en elke hoekie lewer ’n nuwe erva- ring op. Hennie se donker en lig/damna- tion and salvation is die deurlo- pende tema wat die plek in ’n mis- terieuse wolk omvou. Dit terwyl moerse gloeiende vlamme - die moer uit die unrighteous brand, in ’n muurskildery genaamd Oordeels- dag. In die ruim, koel voorkamer hang die groot oorspronklike wit en swart Female Christ-skildery van die Venezuelan kunstenaar, Rose Oduber. Hennie sê dis gewoonlik hier waar hy as ’n satanskind deur die konserwatiewe sedebewakers uitgekryt word. Verskeie waardevolle en antieke kunswerke uit Kameroen, Nigerië, Indië en ander wêrelddele is in die huis. In die gang loop jy jou vas in ’n groot glas-hangkas - hier sien jy al Hennie se swart-en-wit klere wat deur Paul Gaultier ontwerp is. Sowat vyf treë voor Hennie se slaapkamer is ’n oop wit Mac-note- book waarop verskeie swart-wit fo- to’s, flits. Op sy lae Futon-bed met Egiptiese katoenlakens is daar ’n oop swart Mac-notebook met foto’s van aantreklike gespierde mans wat oor die skerm flits. Alles in die groot mosaïek-en-glas-badkamer is wit en swart, selfs die seep en toi- letpapier. Hennie is besig om weer Afri- kaans te leer en sê dit vat hom te- rug na sy kinderdae. Hennie se beheptheid met speel- kaarte is geprikkel nadat sy ouers die “duiwelse speelgoed” die huis belet het. In 1980 werk hy en sy vriendin van 25 jaar, Rosetta Woolf, aan die Afrika tarot-paneelkunswerke. Rosetta en die Britse sanger Sting se vrou was woonstelmaats in hulle universiteitsdae. Hennie het al verskeie kere saam met Sting gewerk en die egpare is huisvriende. Size is nie alles nie. FOTO’S: Jeanne Booysen Le Batteleur Hennie Boshoff Swart-graniet vir die vroue. Oudpresident Paul Kruger se rusplek. KUNS IS BOOS! KAROOMENSE voel vere vir dié meesterstukke 39069 SMS jou mening na PRAAT SAAM SMS’e kos R2.00

FOTO’S: Jeanne Booysen KUNSIS BOOS! · nes, waar hy saam met verskeie plaaslike en internasionale kunste-naars aan sy “Magic House” werk. Hy trek toe na Prins Albert en vin-nig

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: FOTO’S: Jeanne Booysen KUNSIS BOOS! · nes, waar hy saam met verskeie plaaslike en internasionale kunste-naars aan sy “Magic House” werk. Hy trek toe na Prins Albert en vin-nig

12 Desember 2010 SSOONNDADAGG 17nuus

JEANNE BOOYSEN

VERSKEIE van ons landse kunstenaars blydeesdae in klein dor-pies in die Karoo. Hen-

nie Boshoff, ’n internasionaal er-kende kunstenaar het die mensevan Prins Albert aan die fluistersedert sy intrek.

Sy agie-buurvrou skud sigbaarhaar kop in afkeur toe Hennie onsal pratend op sy skemeraand-toere,begelei.

Hennie en sy huis staan soos diespreekwoordelike seer duim uit indie klein dorpie. Maar die seun uit’n arm wit Afrikaner spoorweg-fa-milie het in sy lewe baie meer asnet ’n gefluister ervaar.

Boshoff het reeds in die jare ses-tig Londen gevlug om van “dieCalvinistiese juk af te skud met ’nbelofte om nooit weer terug tekom nie”.

In Londen ervaar hy “ ’n soortongekende vryheid – ’n andersden-kendheid - waar niks taboe of vandie duiwel is nie”.

Sy besoek aan Indië in die deka-de sewentig bring ’n kreatiewe engeestelike omwenteling in sy lewemee.

Hy het twee boeke – Guide tothe East, en die veel vertaalde kin-derboek oor reïnkarnasie – TheBird who was an Elephant – ge-skryf.

Ná ’n dekade dryf sy eie reïnkar-nasie hom na die Franse platte-land, waar hy sy memoirs wouskryf. Die planne is opsy geskuiftoe ’n ryk Amerikaanse filantroophom nader om die nie-winsgewen-de kuns-instituut, The Azazel Insti-tute, op die been te bring.

Hennie vestig homself in Cha-teau Pauligne net buite die middel-eeuse stad van Carcassonne.

Maar die talle inwoners vanPrins Alnert waarmee Sondag ge-praat het, weet niks van Hennie sewêreldberoemde status nie.

Ene Oom Jopie sê “die verfyndemannetjie met sy Franse aksent isbesig met satanisme”.

Toe ek Oom Jopie vir meer inlig-ting pols, seg hy: “My liewe mens,jy het mos oë - kyk na al daai kaalgedoentes wat sy hele tuin vol-staan!”

Oom Jopie se vrou, Martie, sê syverstaan kuns, veral ná haar tallemuseumbesoeke as kind - en watHennie as kuns opdis, is net “teveel vir die oog”.

Toe ek vir Martie inlig dat dielewensgrootte “Le Batteleur - AJuggler” deur die beroemde Fransebeeldhouer Laurent Belloni gemaakis, kry ek net ’n snorkgeluid.

Hennie trek net sy skouers en sêdramaties: “Ek wens die mense wilnet oop en eerlik wees. Sommigesstap hier in - nie om die kunstuinte sien of hulle siel te voed nie,maar om te skinder.”

In Japan leer hy meer oor Zen-minimalisme en Oosterse filosofie.Die enigmatiese internasionaal ge-respekteerde kunskonsultant, skry-wer en kunstenaar het verskeie be-

roemde sangers op sy boeke.Maar ten spyte van sy noue ban-

de met Brittanje en Europa se“high societies” is hy mens-sku.

Ná vier dekades in die vreemdetrek sy Afrika-wortels hom teësin-nig huiswaarts.

Hy skop eers in Umhlanga Rocksnes, waar hy saam met verskeieplaaslike en internasionale kunste-naars aan sy “Magic House” werk.Hy trek toe na Prins Albert en vin-nig word sy nuwe huis, Villa Kru-ger, ook in ’n lewende kunshuis enbeeldetuin omskep.

’n Reusagtige eroties-uitdagendegranietbeeld van ’n halwe man envrou met kaal skaamdele, begroetjou by die hek. Hennie sê dit beeldvroue se nuutgevonde status uit, enis in Switserland gemaak uit diewêreld se beste graniet vanuit Zim-babwe.

’n Mengelmoes van kleure springuit die kristalle, glas-en mosaïek-werke van Su Knight en Jane duRandt, twee bekende KwaZulu-Na-talse kunstenaars.

’n Span plaaslike en oorsesekunstenaars se vaardighede is ookhier ingespan om Hennie se huisin ’n amperse sprokieswêreld teomskep.

Die kleurvolle inheemse tuin metsy talle windchimes is slim uitgelêen elke hoekie lewer ’n nuwe erva-ring op.

Hennie se donker en lig/damna-tion and salvation is die deurlo-pende tema wat die plek in ’n mis-terieuse wolk omvou. Dit terwylmoerse gloeiende vlamme - diemoer uit die unrighteous brand, in’n muurskildery genaamd Oordeels-

dag.In die ruim, koel voorkamer

hang die groot oorspronklike witen swart Female Christ-skildery vandie Venezuelan kunstenaar, RoseOduber. Hennie sê dis gewoonlikhier waar hy as ’n satanskind deurdie konserwatiewe sedebewakersuitgekryt word.

Verskeie waardevolle en antiekekunswerke uit Kameroen, Nigerië,Indië en ander wêrelddele is in diehuis.

In die gang loop jy jou vas in ’ngroot glas-hangkas - hier sien jy alHennie se swart-en-wit klere watdeur Paul Gaultier ontwerp is.

Sowat vyf treë voor Hennie seslaapkamer is ’n oop wit Mac-note-book waarop verskeie swart-wit fo-to’s, flits. Op sy lae Futon-bed metEgiptiese katoenlakens is daar ’n

oop swart Mac-notebook met foto’svan aantreklike gespierde mans watoor die skerm flits. Alles in diegroot mosaïek-en-glas-badkamer iswit en swart, selfs die seep en toi-letpapier.

Hennie is besig om weer Afri-kaans te leer en sê dit vat hom te-rug na sy kinderdae.

Hennie se beheptheid met speel-kaarte is geprikkel nadat sy ouersdie “duiwelse speelgoed” die huisbelet het.

In 1980 werk hy en sy vriendinvan 25 jaar, Rosetta Woolf, aan dieAfrika tarot-paneelkunswerke.

Rosetta en die Britse sangerSting se vrou was woonstelmaats inhulle universiteitsdae.

Hennie het al verskeie kere saammet Sting gewerk en die egpare ishuisvriende.

Size is nie alles nie. FOTO’S: Jeanne Booysen

Le Batteleur

Hennie Boshoff

Swart-graniet vir die vroue.

Oudpresident Paul Kruger se rusplek.

KUNSISBOOS!KAROOMENSE voelvere vir dié meesterstukke

39069SMS jou mening na

Praat saam

SMS’e kos R2.00

GRAFIKA SMS 2.indd 5 5/7/09 5:50:07 PM