EN DAAR WAS LEWE

Preview:

DESCRIPTION

EN DAAR WAS LEWE. Luk 24:13-35 Rom 5 :12-21. Die Emmausgangers. se verhaal. Luk 24:26-27. 26.Moes die Christus nie hierdie dinge ly om in sy heerlikheid in te gaan nie?" - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

EN DAAR WAS LEWE

Luk 24:13-35Rom 5 :12-21

Die Emmausgangers

se verhaal

Luk 24:26-27

• 26. Moes die Christus nie hierdie dinge ly om in sy heerlikheid in te gaan nie?" • 27. Daarna het Hy by Moses en

al die profete begin en al die Skrifuitsprake wat op Hom betrekking het, vir hulle uitgelê.

Luk 24:32,33

• Hulle sê toe vir mekaar: "Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?" • Hulle het dadelik opgestaan

en na Jerusalem toe teruggegaan.

LUK 24:34

"Die Here het regtig opgestaan en Hy het aan Simon verskyn!"

En daar was LEWE

•God se tweede begin

Adam en Christus

Rom 5:12-21

AdamDeur Adam kom…

•Die sonde in die wêreld

•Dring die dood deur tot alle mense

•Die dood voer heerskappy

Vgl Adam en Christus

• Een mens, ADAM, oortree en baie sterf

• Een Jesus Christus sterf en verkry genade en vryspraak,lewe en heerskappy vir vele

Rom5:19-21

• 19. Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.

• 20. Die wet het bygekom om die oortredinge nog meer te maak; en hoe meer die sonde geword het, hoe oorvloediger het die genade geword.

• 21. Die doel was dat, soos die sonde deur die dood heerskappy gevoer het, die genade deur die vryspraak ook heerskappy kan voer en tot die ewige lewe kan lei deur Jesus Christus ons Here.

Geweldige saak

•Laat daar lewe wees

Raak die hele Skepping

Dit is die begin van God se herskepping wat sal uitloop op die vervulling van God se grootse plan ..

DIE VOLMAAKTE NUWE HEMEL EN AARDE

Waar pas ons in?Deur die geloof word ons een met Christus:

»Saam in Sy DOOD

»Saam deur die magsdaad

Van die VADER opgewek

En..

Saam met Christus gekruisig en dus

• Nie meer slawe van die sonde nie maar vry van die mag van die sonde

• Lewe saam met Christus en lewe vir GOD

Hoe werk dit vir my?• Ons moet ons in God se diens

stel• Onthou ons is dood vir sonde

en lewe vir God omdat ons een met Christus is.• Onthou die geheim van die

brandende harte

Laat ons soos die Emmausgangers

• Na ons mede gelowiges gaan

• Na almal wat GOD binne my wêreld bring

• Gaan met die diep oortuiging

• Gaan met Sy brandende liefde

• Gaan met `n rein lewe.

• Gaan met `n vaste geloof.

Recommended