View
20
Download
10
Category
Preview:
Citation preview
BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN!
Pasop vir ’n “straight jacket”
Gees van beperking
Die kuur vir hierdie aanval
Ps 78:19 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn?
Ps 23:5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
1. Laat gaan die bagasie
1 Sam 9:20 En wat die esels betref wat jy vandag al drie dae gelede vermis het—bekommer jou daar nie oor nie, want hulle is gevind. ...
1 Sam 10:22 En hulle het die HERE verder geraadpleeg: Het nog iemand hierheen gekom? En die HERE sê: Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip.
2. “Duct-tape” geloof
1 Kor 15:57 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.
3. Kom verby wat jy as groot beskou
4. Jou “toe ek”
1 Kor 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê.
Ons is veronderstel om te groei!
Kol 2:14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael,
5. Die misleiding van disfunksionaliteit - Josef - Dawid
Recommended