5
BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN!

26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)

BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN!

Page 2: 26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)

Pasop vir ’n “straight jacket”

Gees van beperking

Die kuur vir hierdie aanval

Ps 78:19 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn?

Ps 23:5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.

1. Laat gaan die bagasie

Page 3: 26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)

1 Sam 9:20 En wat die esels betref wat jy vandag al drie dae gelede vermis het—bekommer jou daar nie oor nie, want hulle is gevind. ...

1 Sam 10:22 En hulle het die HERE verder geraadpleeg: Het nog iemand hierheen gekom? En die HERE sê: Kyk, hy het tussen die pakgoed weggekruip.

2. “Duct-tape” geloof

1 Kor 15:57 Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.

Page 4: 26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)

3. Kom verby wat jy as groot beskou

4. Jou “toe ek”

1 Kor 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê.

Ons is veronderstel om te groei!

Kol 2:14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael,

Page 5: 26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)

5. Die misleiding van disfunksionaliteit - Josef - Dawid