6
SY LIEFDE GESKRYF IN BLOED Joh 15:7-17 (13)

Sy liefde geskryf in bloed

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Sy liefde geskryf in bloed

SY LIEFDE GESKRYF IN BLOED

Joh 15:7-17 (13)

Page 2: Sy liefde geskryf in bloed

Is dit nie wonderlike liefde nie?

Groter liefde het niemand as dit nie

Wanbegrip van stelling

Sy liefde in bloed geskryf

Lewe vir sy vriende

Jer 1:5 Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken, ............

Page 3: Sy liefde geskryf in bloed

My liefde vir jou geskryf in bloed

Luk 22:44 En toe Hy in ‘n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val.

Joh 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.

Joh 15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.

Page 4: Sy liefde geskryf in bloed

Joh 15:9-10 “As julle My getrou volg, sal die wêreld God werklik raaksien vir wie Hy is. “Ek het julle net so lief soos die Vader My liefhet. Wikkel julle elke oomblik van die dag in hierdie liefde van My toe. Julle vra: Hoe kry ’n mens dit reg? As julle doen wat Ek vra en dit goed doen, wys julle hoe julle my liefde vir julle waardeer en geniet. Ek doen dit self. Ek doen wat my Vader vra omdat Ek sy liefde vir My so waardeer. (DB)

Joh. 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar.

Hoe ver is ek vandag, van God se liefde af?

Page 5: Sy liefde geskryf in bloed

Ver van Jesus se liefde is ’n baie gevaarlike plek

1 Joh 4:18 Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.

Page 6: Sy liefde geskryf in bloed