15
‘n Gomertjie Manna . .

n Gomertjie manna

  • Upload
    meliscl

  • View
    496

  • Download
    7

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: n Gomertjie manna

‘n Gomertjie Manna . . .

Page 2: n Gomertjie manna

Sowat twee maande na Sowat twee maande na hul uittog uit Egipteland . . . hul uittog uit Egipteland . . .

Die kinders van Israel het in die woestyn Sin gekom . . .Die kinders van Israel het in die woestyn Sin gekom . . .

Page 3: n Gomertjie manna

Die hele vergadering van die Die hele vergadering van die kinders van Israel murmureer kinders van Israel murmureer

teen Moses & Aaron in die teen Moses & Aaron in die woestyn . . . En se: “ Het ons woestyn . . . En se: “ Het ons maar deur die hand van die maar deur die hand van die

Here gesterwe toe ons in Here gesterwe toe ons in Egipteland by die vleispotte Egipteland by die vleispotte

gesit & volop brood geeet het!” gesit & volop brood geeet het!”

Die volk is uitgehonger & verlang terug na die vleispotte van Egipte . . .

Is ons nie ook geneig om te verwyt wanneer dit swaar met ons gaan nie?

Page 4: n Gomertjie manna

Toe se die Here vir Moses: “ Ek het die murmureringe van die

volk gehoor . . . “

“Ek sal vir julle brood uit die hemel laat reen, dan kan die volk uitgaan & die dagmaat van elke

dag insamel sodat Ek kan beproef of julle in My wet sal wandel

of nie . . . “

Net so gee God self elke dag vir ons die Brood van die Lewe van die Lewe Jy moet jou geestelike kos by God versamel deur Stiltetyd met Jy moet jou geestelike kos by God versamel deur Stiltetyd met Hom te hou

& God sal jou beproef of jy volgens Sy wet sal wandel . . .beproef of jy volgens Sy wet sal wandel . . .

Honger & dors jy na God? Hunker jy daarna om deur Hom gevoed te word? God self sal jou antwoord , soos Hy in die woestyn op die volk reageer het . . .

Page 5: n Gomertjie manna

In die aand sal jy vleis eet & in die more met brood versadig word … In die aand sal jy vleis eet & in die more met brood versadig word … & jy sal weet dat Ek die Here jou God is . . . - Exodus 16:12(b)& jy sal weet dat Ek die Here jou God is . . . - Exodus 16:12(b)

In die aand wanneer jy God se Woord met aandag & tyd bestudeer sal Hy geestelike vastekos (feite) met jou deel . . .

Page 6: n Gomertjie manna

In die oggend deel God meer verstaanbare (makliker verteerbare) geestelike In die oggend deel God meer verstaanbare (makliker verteerbare) geestelike oordenkings wat jy deur die loop van die dag oordink en uitleef . . .oordenkings wat jy deur die loop van die dag oordink en uitleef . . .

Deur getroue Bybelstudie Deur getroue Bybelstudie & gereelde Stiltetyd met & gereelde Stiltetyd met God,sal jy weet dat Hy God,sal jy weet dat Hy

die Here jou God is!die Here jou God is!

Page 7: n Gomertjie manna

As ons elke dag van die week getrou met God tyd spandeer sal die geestelike krag van Sy boodskap op die sesde dag van die week, vir jou genoeg wees om op die Sewende dag die

Sabbat saam met die res van God se kinders aan Hom te wei . . .

Op die sesde dag, as jy berei Op die sesde dag, as jy berei wat jy inbring, sal dit dubbel wat jy inbring, sal dit dubbel

soveel wees as wat jy soveel wees as wat jy daagliks insamel . . .daagliks insamel . . .

- Exodus 16:5- Exodus 16:5

Page 8: n Gomertjie manna

Dikwels gee die Here vir ons geestelike versorging uit Sy Woord, Dikwels gee die Here vir ons geestelike versorging uit Sy Woord, sonder dat ons die gedagte erken as die Leiding van die Heilige Gees . . .sonder dat ons die gedagte erken as die Leiding van die Heilige Gees . . .

Exodus 16:15 - Toe die kinders van Israel dit sien, se hulle vir mekaar: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie

Daarop se Moses vir hulle: “ Dit is die brood wat die Here julle gee om te eet “

- Exodus 16:15(b)

Hoe meer tyd jy met God & Sy Woord spandeer, hoe duidelikersal jy verseker weet wanneer Hy met jou praat, deur Sy Woord . . .

Page 9: n Gomertjie manna

Om God se Stem te herken moet jy nie Stiltetyd in jou eie krag hou nie , maar altyd vra dat God jou help in jou stiltetyd . . .

“ Maak my oe oop dat ek die kragtige werking van U wet ervaar” - Psalms 119:8

Page 10: n Gomertjie manna

En die kinders van Israel het so gedoen: hulle het ingesamel, die en baie & die min, En die kinders van Israel het so gedoen: hulle het ingesamel, die en baie & die min, maar toe hulle dit met die gomer meet, het hy wat baie ingesamel het, maar toe hulle dit met die gomer meet, het hy wat baie ingesamel het,

niks oorgehad nie & hy wat min ingesamel het, nie te min nie. . . niks oorgehad nie & hy wat min ingesamel het, nie te min nie. . .

Elkeen na sy behoefte het hulle ingesamel . . . - Exodus 16: 18(b)

Dit is die saak wat die Here julle beveel:

(1)Samel daarvan in, elkeen na sy behoefte: ‘n Gomer vir elke persoon volgens jul sieletal;(2) Elkeen moet dit neem vir die wat in sy tent Is . . .

Daar is spesifieke voorskrifte vir Stiltetyd met God . . .

Page 11: n Gomertjie manna

(3) Verder het God beveel dat niemand hul kos moet laat oorbly tot more toe nie…

Die volk het nie na Moses geluister nie, sommige het hul manna laat oorbly Die volk het nie na Moses geluister nie, sommige het hul manna laat oorbly tot die more toe, toe kom daar wurms in & dit bederwe . . .tot die more toe, toe kom daar wurms in & dit bederwe . . .

Jou geestelike krag word elke dag deur God voorberei & vars uitgegee . . . Net genoeg

volgens jou behoefte vir die dag . . .

Jy kannie vandag suksesvol teer op

die geestelike boodskap wat God gister vir jou gegee

het nie . . .

Gister se boodskap is van toepassing op die omstandighede waarvoor dit gegee is, soos die dae verbygaan, verander jou lewensomstandighede & het jy nuwe, vars insette van die Heilige Gees nodig om direksie te gee aan jou lewe . . .

Page 12: n Gomertjie manna

Die volk het more vir more manna ingesamel , elkeen na sy behoefte & as die son warm word, smelt die manna weg . . . - Exodus 16:21

Wanneer jou behoefte is om geestelik toe te neem in

Kennis van God & Krag van die Heilige Gees, moet jy getrou

elke more stiltetyd hou, voor die aktiwiteite van jou dag ‘n aanvang neem & die geleentheid om stiltetyd te

hou tot niet gaan . . .

Page 13: n Gomertjie manna

Op die sesde dag het hulle ‘n dubbele porsie brood ingesamel, twee gomers vir elkeen

Al die owerstes van die vergadering het gekom

& dit aan Moses vertel . . .

Dikwels gee die Here ‘n duidelike opdrag & ons neem dit nie ter

harte, maar vergeet daarvan . . .

Moses se vir hulle: Dit is wat die Here gespreek het: More is dit rusdag, ‘n heilige sabbat van die Here. Wat julle wil bak, bak dit & wat julle wil kook, kook dit & bere vir julle alles wat oor is om dit te bewaar tot die more toe . . . - Exodus 16:23

Page 14: n Gomertjie manna

Die volk het die manna gebere tot die more toe, soos Moses beveel het & dit het nie bederwe nie & daar het geen wurms in gekom nie . . .

Toe se Moses: “ Eet dit vandag, want dit is vandag die Sabbat van die Here. Vandag sal julle dit nie in die veld kry nie. Ses dae lank moet julle dit insamel, maar op die sewende dag is dit

Sabbat, dan sal dit daar nie wees nie . . .” - Exodus 16:25-26

Page 15: n Gomertjie manna

Net so moet ons die Sabbat van die Here aan Hom toewy . . .

God hou getrou vir jou ‘n Gomer Manna gereed… elke oggend van elke nuwe dag …