8
DIE KRAG VAN GEBED Hand 16:16

Die Krag van Gebed

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die Krag van Gebed

DIE KRAG VAN GEBED

Hand 16:16

Page 2: Die Krag van Gebed

Aanval op gebedstyd

God se wil word duidelik wanneer ek bid

Gebed verander die atmosfeer 1 Thes 5:17 Bid sonder ophou.Be unceasing in prayer (praying perseverently) (Ampl)

Oorredende gebed

Moses as voorbeeld

Page 3: Die Krag van Gebed

Exo 32:12-13 Waarom sou die Egiptenaars spreek en sê: In kwaadwilligheid het Hy hulle uitgelei om hulle in die berge om te bring en hulle van die aardbodem af te vernietig? Wend U af van die gloed van u toorn, en laat dit U berou oor die onheil van u volk. Gedenk aan Abraham, Isak en Israel, u knegte, vir wie U by Uself gesweer en aan wie U gesê het: Ek sal julle nageslag vermenigvuldig soos die sterre van die hemel, en hierdie hele land waarvan Ek gespreek het, sal Ek aan julle nageslag gee, dat hulle dit vir ewig kan beërwe.

Hiskia se gebed

Page 4: Die Krag van Gebed

2 Kon 19:14 -19 En toe Hiskía die brief uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy opgegaan na die huis van die HERE; en Hiskía het dit voor die aangesig van die HERE uitgesprei. En Hiskía het voor die aangesig van die HERE gebid en gesê: HERE, God van Israel, ... , U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak! HERE, neig u oor en luister. Open u oë, HERE, en kyk; en hoor die woorde van Sánherib, wat hy gestuur het om die lewende God te smaad! Waarlik, HERE, die konings van Assirië het die nasies en hulle land verwoes en hulle gode in die vuur gegooi; want dit was geen gode nie, maar werk van mensehande, ... ; daarom kon hulle dit vernietig. Verlos ons dan nou tog uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.

Page 5: Die Krag van Gebed

Luk 11:9-13 En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee; of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee? As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?

Page 6: Die Krag van Gebed

1. Roetine- Jesus het niks gedoen sonder om te bid nie

Mat 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.

2. Deursettingsvermoeë- Daniel

Dan 10:12-13 Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël; want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom; maar die vors van die koninkryk van die Perse het een en twintig dae lank teenoor my gestaan, en kyk, Mígael, een van die vernaamste vorste, het gekom om my te help; en ék het daar oorgebly by die konings van Persië.

Page 7: Die Krag van Gebed

- Jy leer bid deur te bid- Bid hard- Bid die Woord

Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

- Bid met geloofHand 3:16 En deur die geloof in sy Naam het sy Naam hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die geloof wat deur Hom is, het hom hierdie volkome gesondheid gegee in die teenwoordigheid van julle almal. Jak 5:16 Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.

Page 8: Die Krag van Gebed