9
Die 7 Haarvlegsels Skriflesing Rig. 13:1-5

Die 7 haarvlegsels

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Die 7 haarvlegsels

Die 7 Haarvlegsels

Skriflesing Rig. 13:1-5

Page 2: Die 7 haarvlegsels

1 EN toe die kinders van Israel weer doen wat verkeerd is in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Filistyne, veertig jaar lank.

En daar was ’n man uit Sórea, uit die geslag van die Daniete, met die naam van Manóag; en sy vrou was onvrugbaar en het geen kinders gehad nie.

Maar die Engel van die HERE het aan die vrou verskyn en vir haar gesê: Kyk, jy is onvrugbaar en het geen kinders gehad nie, maar jy sal swanger word en ’n seun baar.

Neem jou dan nou tog in ag en drink geen wyn of sterk drank nie en eet niks wat onrein is nie.

5) Want kyk, jy sal swanger word en ’n seun baar, en geen skeermes mag op sy hoof kom nie; want die seun sal van die moederskoot af ’n nasireër van God wees, en hy sal Israel begin verlos uit die hand van die Filistyne

Page 3: Die 7 haarvlegsels

God het ’n plan

God het ’n plan met ons Hy het ons uitverkies om kind van God genoem te word Joh. 1v12

Ons het ’n vyand Wat rondloop soos ’n brullende leeu om te slag steel en te verwoes

Page 4: Die 7 haarvlegsels

Simson het ’n fisiese probleemRigters 14:1 TOE Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ’n vrou uit die

dogters van die Filistyne;

Simson se probleem word groter Rigters 16:1 EN Simson het na Gasa gegaan en daar ’n hoer gesien en by haar

ingegaan.

Vers4: Daarna het hy ’n vrou in die dal Sorek liefgekry, wie se naam Delíla was

Page 5: Die 7 haarvlegsels

Simson verloor beheer oor sy lewe Rigters 16:17 En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar

het nooit ’n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is ’n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense

Vers19 En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en ’n man geroep en

die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy krag het van hom gewyk.

Page 6: Die 7 haarvlegsels

Die 7 haarvlegsels Verbond is verbreek

Hy was ’n Nasireër

Afhanklikheid verloorEk Simson Het nie meer op die Here vertrou nie

Waaksaamheid verloor Die vyand speel teen hom

Sensitiwiteit verloor Hy het begin leuens vertel

Page 7: Die 7 haarvlegsels

Onderskeiding verloor

Hy openbaar sy hele hart teenoor die vyand Voorbeeld verloor

Ongeduldig geword

Verhouding met die Here is verbreekHy het nie eers agtergekom dat God se gees se teenwoordigheid nie meet daar is nie

Page 8: Die 7 haarvlegsels

Simson betaal die prys Ongehoorsaamheid Rigters 16:21Daarop het die Filistyne hom gegryp en sy oë uitgesteek en hom afgebring

na Gasa en met koperkettings gebind; en hy moes maal in die gevangenis.

God herstel weer vir simsonVers:22 en 28Maar die hare van sy hoof het weer begin groei sodra dit afgeskeer was28; Toe roep Simson die HERE aan en sê: Here, HERE, dink tog aan my en

versterk my tog net hierdie keer, o God, dat ek my oor een van my twee oë op die Filistyne kan wreek!

Page 9: Die 7 haarvlegsels

Die taktiek van die vynand VIR U EN MY TE LAAT SONDIG SONDE BIND JOU

Die vyand wil jou straight jacket

VERGIFNIS ,BEROU BREEK DIE BINDING VAN SATAN NET DIE BLOED VAN Jesus maak ons vry.