2
DAAR IS GEEN BOME IN DIE LEEUKUIL NIE Dan 6:1-29 Die Here kon die … …Koning ‘n ander besluit laat neem …Leeukuil toesluit sodat niemand daar kon ingaan nie ….Leeus verander het in katjies ….‘n Boom in die leeukuil sit Maar… daar is geen boom in die leeukuil nie HOEKOM IS DAAR ‘N LEEUKUIL? Dit is ‘n plek van geboorte Dan 6:25-26 Koning Darius laat toe ’n kennisgewing skryf vir al die volke en nasies en taalgroepe op aarde: “Ek groet julle almal! 26 Hiermee gee ek bevel dat in al die gebiede waaroor ek regeer, almal die hoogste ontsag moet hê vir Daniël se God. “Hy is die lewende God wat leef tot in ewigheid. Sy ryk sal nie oorweldig kan word of sy regering beëindig word nie. (LB) Dit is die geboorteplek van die getuienis van God se vermoë om te red Dit is ‘n plek van ‘n nuwe begin Rom 8:28 Ons weet dat God alles wat gebeur, laat saamwerk tot ons voordeel as ons Hom liefhet, want God het ons geroep omdat Hy vooraf so besluit het. (LB) Dit is die plek waar die Here ‘n nuwe uitkoms bring Dit is ‘n plek van toetsing Jak 1:2-3 Broers, as die moeilikhede van alle kante af op julle toesak, moet julle bly wees daaroor. 3 Julle het al geleer dat dit julle standvastig maak as julle geloof op hierdie manier getoets word en julle die toets slaag. (LB) Dit is die plek waar jou geloof getoets word Dit is ‘n plek van seën 2 Cor 4:17 Die moeilikhede wat ek nou het, is nie so erg nie en hulle gaan verby. Maar hulle berei my voor vir die ewige seën wat God my sal gee, en dit is wonderliker as enigiets waarmee ek dit nou kan probeer vergelyk. (LB) Dit is die plek waar die Here Sy seën oor jou uitstort Dit is ‘n plek van afronding Jak 1:4 Hierdie standvastigheid moet toegelaat word om ten volle te ontwikkel sodat julle beproefde en afgeronde Christene kan wees sonder gebreke. (LB)

Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie

DAAR IS GEEN BOME IN DIE LEEUKUIL NIEDan 6:1-29

Die Here kon die …

…Koning ‘n ander besluit laat neem…Leeukuil toesluit sodat niemand daar kon ingaan nie

….Leeus verander het in katjies….‘n Boom in die leeukuil sit

Maar… daar is geen boom in die leeukuil nie

HOEKOM IS DAAR ‘N LEEUKUIL?

Dit is ‘n plek van geboorte

Dan 6:25-26 Koning Darius laat toe ’n kennisgewing skryf vir al die volke en nasies en taalgroepe op aarde: “Ek groet julle almal! 26Hiermee gee ek bevel dat in al die gebiede waaroor ek regeer, almal die hoogste ontsag moet hê vir Daniël se God. “Hy is die lewende God wat leef tot in ewigheid. Sy ryk sal nie oorweldig kan word of sy regering beëindig word nie. (LB)

Dit is die geboorteplek van die getuienis van God se vermoë om te red

Dit is ‘n plek van ‘n nuwe begin

Rom 8:28 Ons weet dat God alles wat gebeur, laat saamwerk tot ons voordeel as ons Hom liefhet, want God het ons geroep omdat Hy vooraf so besluit het. (LB)

Dit is die plek waar die Here ‘n nuwe uitkoms bring

Dit is ‘n plek van toetsing

Jak 1:2-3 Broers, as die moeilikhede van alle kante af op julle toesak, moet julle bly wees daaroor. 3Julle het al geleer dat dit julle standvastig maak as julle geloof op hierdie manier getoets word en julle die toets slaag. (LB)

Dit is die plek waar jou geloof getoets word

Dit is ‘n plek van seën

2 Cor 4:17 Die moeilikhede wat ek nou het, is nie so erg nie en hulle gaan verby. Maar hulle berei my voor vir die ewige seën wat God my sal gee, en dit is wonderliker as enigiets waarmee ek dit nou kan probeer vergelyk. (LB)

Dit is die plek waar die Here Sy seën oor jou uitstort

Dit is ‘n plek van afronding

Jak 1:4 Hierdie standvastigheid moet toegelaat word om ten volle te ontwikkel sodat julle beproefde en afgeronde Christene kan wees sonder gebreke. (LB)

Dit is die plek waar die Here met jou werk en jou karakter gevorm word

Dit is ‘n plek van wonderwerke

Dan 6:27 Dit is Hy wat kan red en vrymaak; Hy doen wonderwerke in die hemel en op aarde. Hy het vir Daniël gered uit die mag van die leeus.” (LB)

Dit is die plek waar die Here op so ‘n wyse kan ingryp dat niemand kan twyfel nie

DIT IS ‘N PLEK VAN VERWAGTING!