6
EN DAAR HET ’n TYD AANGEBREEK ..... HAND 8:1-8

31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

EN DAAR HET ’n TYD AANGEBREEK .....

HAND 8:1-8

Page 2: 31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

Gebeure tot en met Jesus se dood

Gebeure na Jesus se dood

Hand 8:2-3 En godvresende manne het Stéfanus begrawe en ‘n groot rou oor hom bedrywe. Maar

Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep en in die gevangenis

oorgelewer.

Het daar ‘n tyd aangebreek .....

Page 3: 31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

’n Tyd wat die vyand ons gaan aanval

Waarsku omdat Hy ons liefhet

Luk 21:36 Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te

ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.

God gebruik moeilke tye tot Sy eer

Hand 8:4 En die wat verstrooi was, het die land deurgegaan en die woord van die evangelie verkondig.

Page 4: 31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek

1 Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar

Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

Hand 9:31 En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle

opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle

vermeerder.

Page 5: 31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
Page 6: 31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek