6
BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Hand 16:16-25

21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)

BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN

Hand 16:16-25

Page 2: 21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)

Opdroog van jou lofprysing

Paulus en Silas

Lofprysing is ’n keuse

Die tronksel word te klein vir Sy teenwoordigheid

Psa 145:2-3 Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.

Page 3: 21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)

Sag 14:17 En wie uit die geslagte van die aarde nie na Jerusalem optrek om voor die Koning, die HERE van die leërskare, te aanbid nie—hulle sal geen reën kry nie.

Geen aanbidding, geen reën.

Psa 150:6 Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!

Maniere van lofprysing- Ophef van handePsa 134:2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!

Page 4: 21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)

- Musiekinstrumente Ps. 150 3-5 Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit; loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!

- Handeklap en uitroepePs 47:2 Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel!

- DansPs 150:4 loof Hom met tamboeryn en koordans,

Page 5: 21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)

Hoekom lofprysing?

Lofprysing oorwin die krag van die luislang

Die beste soort lofprysing?

Sit ’n versie by deur jou moeilikheid

Page 6: 21 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (lofprysing)