9
VERLOëN JOUSELF Matt. 16:24-28

20 mrt 2016 Verloën jouself

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 20 mrt 2016 Verloën jouself

VERLOëN JOUSELFMatt. 16:24-28

Page 2: 20 mrt 2016 Verloën jouself

Koste bereken?Wei myself aan Hom- Keuse-Oorgawe-Dade

Page 3: 20 mrt 2016 Verloën jouself

1.Sê “NEE”

Verloën = aparneomai = “to deny utterly, that

is, disown, abstainCat & Dog Theology

Page 4: 20 mrt 2016 Verloën jouself

Worship does not define you as a

disciple of Christ – self denial does (Mike Burnard)

Page 5: 20 mrt 2016 Verloën jouself

2.Sê “Ja,”Markus 8:34

En toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het,

sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself

verloën en sy kruis opneem en My volg.

Page 6: 20 mrt 2016 Verloën jouself

Wanneer ek “Ja,” sê om my kruis op te neem sê ek :- JA vir n onselfsugtige lewe- JA vir n Christus gesentreerde lewe- JA vir n nuwe waardesisteem- JA vir die uitbreiding van Sy koninkryk

ongeag die koste- JA vir die najaag van Sy doel vir my lewe- JA vir Sy heerlikheid

Page 7: 20 mrt 2016 Verloën jouself

3.Sê “NOGTANS”Markus 14:36

En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem

hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie,

maar wat U wil.

Page 8: 20 mrt 2016 Verloën jouself

Om die Here te dien verg:‐ “Nogtans Here” wanneer ons

gespot en vervolg word‐ “Nogtans Here” wanneer dit voel

ek kan nie meer nie‐ “Nogtans Here” al voel dit asof

niks in ons lewens sinmaak nie‐ “Nogtans Here” wanneer die kruis

ondraagbaar lyk

Page 9: 20 mrt 2016 Verloën jouself

The greatness of a man’s power is

the measure of his surrender to God(Mike Burnard)