10
KAN HY REGTIG? Ps. 78:1-4, 13-20

20 des 2015 Kan hy regtig?

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 20 des 2015 Kan hy regtig?

KAN HY REGTIG?Ps. 78:1-4, 13-20

Page 2: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Aanhaling uit die geskiedenis

Bring God nader

Ps 78:19 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn?

Page 3: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Eks 16:2-3 En die hele vergadering van die kinders van Israel het teen Moses en teen Aäron in die woestyn gemurmureer. En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die HERE gesterwe toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het! Want julle het ons in hierdie woestyn uitgelei om hier- die hele vergadering van honger te laat sterwe.

Page 4: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Was daar regtig ’n kos tekort?

Onvergenoegdheid

Ps 78:19 .... Sou God ‘n tafel kan dek in die woestyn?

Kan Hy regtig?

Page 5: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Die volk het nie geglo nie

Psa 78:18 En hulle het God versoek in hul hart deur voedsel te vra na hulle sin.

Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, ...

Page 6: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Kan Hy regtig?

Eks 17:3 Maar die volk het daar gesmag na water, en die volk het teen Moses gemurmureer en gesê: Waarom het u ons dan uit Egipte laat optrek om my en my kinders en my vee van dors te laat omkom?

Page 7: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Kan God regtig?

Ps 95:8-9 Verhard julle hart nie soos by Mériba, soos op die dag van Massa in die woestyn nie; waar julle vaders My versoek het, My beproef het, alhoewel hulle my werk gesien het

Page 8: 20 des 2015 Kan hy regtig?

Mat 11:28-30 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig.

Page 9: 20 des 2015 Kan hy regtig?

DB: “Daarom wil ek julle uitnooi: Voel julle moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë onder al die probleme en verantwoor- delikhede wat julle moet dra? Het julle godsdiens leeg geword sodat dit julle geestelike dors nie meer les nie? Kom dan na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My toe. By My sal jy weer die sin van die lewe ontdek.

Page 10: 20 des 2015 Kan hy regtig?