1. n Voorwerp sal in n toestand van rus bly, of teen n
konstante snelheid in n reguit lyn beweeg, tensy n netto krag
daarop inwerk.
2. As n netto krag op n voorwerp inwerk, sal die voorwerp in
die rigting van die krag versnel. Die versnelling is direk eweredig
aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die
voorwerp
3. Indien voorwerp A n krag uitoefen op voorwerp B, sal
voorwerp B n krag op voorwerp A uitoefen wat dieselfde is in
grootte, maar teenoorgesteld in rigting
4. Newton I:Newton II: Newton III: = = Teenoorgestelde rigtings
= 0 indien = 0 1 = = 0 2
5. Die produk van die massa en die snelheid
6. Simbool: Eenheid: kgms-1 Vektor =
7. Wie het die meeste momentum?
8. Stel beide kersvader en sy elf se a) snelheid en b) momentum
voor met vektor diagramme.
9. Het dieselfde vorm as die snelheid-tyd grafiek Voorbeeld: n
Voorwerp word deur n konstante netto krag gestoot. Teken n vryhand
momentum-tyd grafiek.
10. = = = ( ) = NB! VERANDERING = FINAAL - BEGIN
11. Die verandering in momentum Die produk van die krag en die
tyd wat dit op die voorwerp inwerk
12. Simbool: Eenheid: Ns Vektor
13. = = Impuls OP n voorwerp = Verandering in momentum VAN die
voorwerp
14. () () Krag op bal verander namate hy vervorm
15. () () = =
16. a) Bewys dat: = = b) Bewys dat: = 1
17. Gee een woord vir die volgende definisie: Die tempo van
verandering in momentum Antwoord: Netto (Resultante) Krag
18. n 200 g tennisbal tref n muur loodreg teen n snelheid van
12 ms-1 en bons terug teen n snelheid van 9 ms-1. 12 ms-1 9
ms-1
19. a) Bepaal die impuls op die bal? b) Bereken die krag wat
die muur op die bal uitoefen indien die botsing 0,02 s duur? c) Wat
is die krag wat die bal op die muur uitoefen? d) Stel die
momentumverandering voor met n vektordiagram.
20. They dont make em like they used to Bespreek die veiligheid
van moderne motors tydens botsings deur te verwys na krag, momentum
en impaktyd.
21. a) Frommelsone: Soos die motor verfrommel, verleng dit die
tyd wat die waarin die impak geabsorbeer word Die verandering in
momentum bly konstant 1 As t toeneem, neem af
22. b) Lugsakke: Wanneer die lugsak oopmaak, verleng dit die
tyd wat die insittende van om tot stilstand te kom Die verandering
in momentum bly konstant 1 As t toeneem, neem af
23. Vraag: Waarom gebruik rotsklimmers elastiese nylon
toue?
24. Antwoord: Wanneer hulle val, rek die tou uit en verleng
sodoende die impak tyd Die verandering in momentum bly konstant 1
As t toeneem, neem af
25. Bespreek waarom die eier in elk van die gevalle oorleef
het.
26. Verduidelik die verskynsel aan die hand van impuls,
momentum en Newton I.
27. n Gedeelte van die fisiese heelal wat gekies word vir
analise. Geslote sisteem: n Sisteem waarop daar geen eksterne
kragte (bv. wrywing) inwerk nie
28. Die totale linire momentum in n geslote sisteem bly
konstant in grootte en rigting. Word gebruik by analise van
Botsings en Ontploffings
29. = 1 1 + 2 2 = 1 1 + 2 2
30. n Botsing is elasties indien die totale kinetiese energie
in die sisteem behoue bly Gebruik indien: Botsing volkome elasties
is Om te bepaal of botsing elasties is
32. Momentum bly Behoue Kinetiese Energie bly Behoue
33. 6 1 2 1 3 1 ? ? ? ? n Bal met massa 4 kg rol na regs met n
snelheid van 6 ms-1 en bots teen n ander bal (8 kg) wat na links
rol met n snelheid van 2 ms-1. Na die botsing beweeg die 2 kg bal
na regs teen 3 ms-1 .
34. a) Bepaal die grootte en rigting van die 4 kg bal se
snelheid na die botsing. b) Bepaal die momentumverandering van die
4 kg bal. c) Bepaal die grootte en rigting van die krag wat op die
4 kg bal inwerk indien die botsing 0,02 s duur. d) Sonder n
berekening, gee die grootte en rigting van die krag wat op die 8 kg
bal inwerk. e) Is die botsing elasties? Bewys deur berekening.
35. 2 1 6 1? ? ? ? Twee vol gelaaide treintrokke beweeg na regs
teen 2 ms-1. n Klein ploflading veroorsaak dat die trokke skei en
trok B (massa 2 ton) verder na regs beweeg teen 6 ms-1. Bereken die
nuwe snelheid van trok A indien dit n massa het van 3 ton.
36. n Man met massa 87 kg op rolskaatse beweeg teen n konstante
snelheid in n reguit lyn wanneer hy n seun met n massa van 22 kg
reg in sy pad sien staan. Wanneer hy met die seun bots, gryp hy die
seun vas en hulle beweeg saam verder met n snelheid van 2,4 ms-1 in
n reguit lyn. a) Bereken die snelheid van die man net voor die
botsing. b) Is die botsing elasties? Bewys jou antwoord met n
berekening.
37. Die seun en die man hou aan beweeg teen n snelheid van 2,4
ms-1 tot hulle by n gruispad kom. Hulle beweeg n verdere 2 m op die
gruispad voordat hulle tot rus kom. c) Bereken die krag wat die
gruis op die seun en die man uitoefen.