1. WAT IS GESKIEDENIS, deur die bril van Billy Joel
2. Miskien ONTHOU jy sommige van hierdie pynvolle tye wat jy
lyste name, datums en ander feite moes leer?
3. DAAROM probeer jy nou om GESKIEDENIS te ignoreer ten regte
kry jy ook al die kinders wat nou dieselfde moet doen BAIE
jammer.
4. Die eintlike rede waarom GESKIEDENIS so vervelig is, is
omdat kinders nie weet WAAROM hulle GESKIEDENIS moet leer nie.
5. Waarom is GESKIEDENIS dan belangrik? HIER is van die
belangrikste redes daarvoor.
6. DIE BELANGRIKSTE REDE WAAROM ONS GESKIEDENIS NODIG HET: Op
sy beste is GESKIEDENIS daar om ons in te lei om te verstaan dat
dit baie oplossings kan verskaf oor die probleme wat ons vandag
beleef al is dit nie altyd so sigbaar vir ons nie.
7. Baie mense in ons samelewing is ongelukkig oor hulle
omstandighede en is verder baie eenoogig daaroor. In die meeste
gevalle is hulle onbewus daarvan. Al die NUUS, wat ons deurlopend
moet aanhoor, is amper obsensief besig om alles wat die afgelope
paar minute of ure gebeur het
8. MAAR baie van die wonderlikste dinge wat al in die wreld
plaasgevind het, wat ons eintlik moet weet, vertroetel en wat ons
kan inspireer, het baie eeue gelede plaasgevind.
9. NB Goeie idees IS VOLOP IN DIE VERLEDE. Dit sal jou help om
OOR DIE IDEES te lees.
10. As jy bv MEER van Andrew Murray wil weet: * Gebore op 9 Mei
1822 - Studeer saam met sy broer John in Skotland en Nederland -
Eerste gemeente is Bloemfontein [Hele Vrystaat met geen predikant
in Transvaal nie] - Hierna bedien hy die gemeentes Worcester,
Kaapstad en Wellington Ses keer moderator van NG Kerk gewees
Skrywer van meer as 240 publikasies Talle binnelandse en
buitelandse evangelisasietoere onderneem + Oorlede op 18 Januarie
1917
11. Hierdie briljante man, in alle omstandighede n werklike
leier, was n mens wat die lewendige GOD ontmoet het. Hy het verder
n lewendige geloof ontwikkel wat n lewende getuigskrif was. Sy
nederigheid het gemaak dat hy nie geglo het dat sy herinnerings
belangrik genoeg was om neer te skryf nie. Hy wou liewer sy aandag
aan die Woord van die Here gee.
12. Wie was Cecil John Rhodes? Cecil John Rhodes is in 1853 in
Engeland gebore en het in 1870 in Suid-Afrika aangekom. Teen 1880
het hy in Kimberley n fortuin uit diamante gemaak. Laat in 1881 het
hy na Kaapstad verhuis en by die politiek betrokke geraak, waar hy
tot n kolos uitgegroei het. Hy het geglo dat die wreld die
leierskap van die Germaanse rasse nodig gehad het die mense van
Brittanje en die wittes in sy kolonies, en die Amerikaanse en
Duitse volk. Sy droom was om die Britse Ryk in Afrika van die Kaap
tot op die Oos- Afrikaanse hoogland uit te brei. Hy sterf in
1902.
13. Rhodes Fruit Farms, gele in die Groot Drakenstein vallei
het in 1897 o.l.v. Harry Pickstone met die finansile steun van
Cecil John Rhodes tot stand gekom. Pickstone het die moontlikhede
om sagtevrugte aan die Kaap op groot skaal vir die plaaslike en
uitvoermark te verbou, ingesien en onder sy leiding is n maatskappy
gestig, grond aangekoop, en die bedryf op n wetenskaplike en
winsgewende basis geplaas. Rhodes Fruit Farms het sedert sy
nederige begin n uiters belangrike bydrae gelewer tot die
vooruitgang van die sagtevrugtebedryf in Suid-Afrika.
14. Of wil weet wat die FAK is Die Federasie van Afrikaanse
Kultuurvereniginge (FAK) is tydens n volkskongres op 18 en 19
Desember 1929 in Bloemfontein gestig is Die F.A.K. het as doel die
bevordering van 'n nouer samewerking tussen alle Afrikaanse kultuur
vereniginge . Die leuse van die F.A.K. is Handhaaf en Bou .
15. GESKIEDENIS leer ons dat dinge kan verander
16. . MAAR ook dat MENSE soms verander maar ook nie nie
verander nie LIEFDE HOOP MOED
17. MENSE was nie altyd so materialisties soos vandag nie en
het ook nie altyd so hard gewerk nie
18. MENSE het pragtige argitektuur vir ons geslag
agtergelaat
19. Was nie bekommerd om nie verbind te wees aan ANDER GROEPE
mense Nie
20. Ook nie fanaties ingestel om in die mode te wees nie
21. Die wat nie verlede verstaan nie gaan dit ongelukkig self
herhaal.
22. Bestaan die verlede slegs uit foute en probleme?
23. Dit is dan meer AS billik om te s: Die wat die verlede nie
ken of verstaan nie, gaan nie in staat wees om die hede te verbeter
nie.
24. Geskiedenis kan ons ook WAAGMOED/ DEURSETTINGSVERMO leer
Soms voel dit dat die gebeure om ons so erg is dat ons nie kan
voortgaan nie.
25. DAAROM moet jy jou lens so wyd as moontlik op die verlede
hou dit help jou om dit te verstaan.
26. Soos in die verlede is daar vandag ook maar baie vlakke van
gemiddeldheid en kompromie.
27. As jy die briewe vanuit die verlede lees, besef jy dat die
ou manne maar net sleg soos vandag sn is.
28. Ons voorsate moes maar net soos nou uitdagings die hoof
bied.
29. Hulle uitdagings was net so groot soos di wat ons vandag
beleef, so hulle was dus nie so uitsonderlik nie.
30. VOORBEELDE : Uitdagings van die verlede
31. Die verlede VERWAG ook dat ons dankbaarheid moet toon
teenoor ons voorsate. Dit is dan n goeie sleutel om die voordele
wat ons het te gebruik.
32. Dit kan ons leer om ons samelewing te toets teen ons ideale
en nie teen ander samelewings nie.
33. Natuurlik het ons regering probleme, maar so het alle
vorige regerings/koningskappe in Suidelike Afrika ook probleme
beleef.
34. Soos dit duideliker word WAT GESKIEDENIS IS, help dit ons
om te weet hoe om die vak te onderrig.
35. Ons moet GESKIEDENIS hanteer amper soos n dokter die
medisynekas hanteer. Jy moet eers weet wat die pasint makeer, wat
kom ons tekort hier in die hede, alvorens jy die medisyne
bepaal.
36. Ons kort moed Ons skoonheid is min Ons wil nie studeer
nie
37. Historici moet EGTER duideliker wees oor die probleme wat
aangespreek moet word vanuit die verlede om sodoende die hede te
vergemaklik. Hulle moet sake uitwys vanuit die verlede wat dit vir
ons makliker maak in die hede en in die toekoms.
38. Die verlede moet nie vir die saak van die verlede bedryf
word nie, MAAR vir die saak sodat die toekoms makliker kan
wees.
39. GESKIEDENIS MOET ALTYD OPLOSSINGS BIED OF MOONTLIKHEDE VIR
DIE HEDE VERSKAF