Ek glo elkeen het ‘n geseënde
Kersgety ervaar. Aan die begin
van 2019 wens en bid ek elkeen
die allerbeste toe vir die jaar wat
vir ons wag. Mag julle beste
wense vervul word en geniet dit
wat die klub elkeen bied.
Almal is op hierdie stadium
vermoedelik bewus dat ek net by
wyse van uitsondering aan
klubstappe kan deelneem. Na
aanbevelings deur spesialiste
sedert 2014 het ek dan ‘n “finale
waarskuwing” ontvang dat ek nie
meer moet stap as gevolg van
knieë degenerasie. Wat ek die
meeste mis is ons Dinsdagstappe,
waar ek deur genade so 240 keer
die afgelope 6 jaar leier was. Die
liefde en ondersteuning van julle
sal ek nooit vergeet. Ek het die
Dinsdaggroep sien groei met so
400%.
Hierdie is my laaste nuusbrief
aangesien dit hanteer moet word
deur ‘n lid wat verkieslik meedoen
aan feitlik elke klubstap, en op
hoogte is van gebeure.
Hartlike dank aan almal wat hulp
verleen het met die samestelling
van ons nuusbrief.
To my very special English
speaking hiking friends, many
thanks for your love and support.
I am going to miss you. Enjoy
your hikes and take care. Shalom.
LIEF EN LEED
Volume 9 Januarie 2019
Inside this issue
Vir inligting
Lief en leed
Slange
Verjaarsdae
Bestmed Eden
Streetmile
Risk on our hiking
trails
How long does it
take trash to
decompose
Jaareindfunksie
Stapstatistieke
Contributions will be
appreciated and can
be e-mailed to [email protected]
Lede is welkom om
insette per e-pos te
stuur na [email protected]
Ernest Lamprecht 044-887-0214
082-447-3838
VIR INLIGTING
Soos tevore uitgewys word name
van die wat deur siekte, operasies
en ongesteldhede gebuk gaan of
gegaan het, nie meer vermeld.
Dank aan ons hemelse Vader vir
die met wie dit soveel beter gaan.
Ons harte en gebede gaan uit na
die wat tans nog deur krisisse
gaan, insluitend die wat
gedurende die jaar geliefdes aan
die dood afgestaan het.
All glory to God for those who
have recovered after operations
and illnesses.
Volume 9 2.
BIRTHDAYS / VERJAARSDAE
Ons wens almal wat gedurende die volgende kwartaal
verjaar ‘n sprankelende en genotvolle verjaardag toe.
Wense vir ‘n baie geseënde en voorspoedige nuwe
lewensjaar.
Die lede wat terugvoering verskaf het se inligting volg op
die volgende paar bladsye:
SNAKES
Our leaders being up front are obviously the
ones facing the highest risk of finding
snakes.
I have had the blessed experience of having
found 21 snakes (not counting small ones)
the last 6 years. The last three within 3 days
on the Groeneweide and Oubaai Heritage
trails. I use the word blessed because all
snakes found – the one Puff Adder excluded,
were quite friendly. If ever you want to
identify a snake, ask Otto.
If still in doubt, especially the differance
between a Puff Adder and a Cobra, ask Jurie
and myself!!
For excellent, professional information on
snakes, download this app for free:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.app.p4397JF&hl=en_US&fbclid=IwAR0givWb9GVDPdGYZU_NadNBGrvlEbbWRNrAE0LbbcUGHifp4rO09NLi-8Q
Jan 4 Pauline Chippendale
8 Marita Du Preez
9 Deon Du Toit
11 Marie Arnoldi
11 Sharon Drake
14 Gert Van Wyk
16 Hendrina Roelofse
28 André Roux
31 Carlien Smuts
Feb 2 Allan Smuts
6 Geoff Carter
6 Esther Van Rooyen
8 Rona Von Benecke
13 Margie Munnings
14 Pieter Botha
15 Elna Bosman
16 Nanno Evenhuis
20 Stella Theron
20 Sarel Volkwyn
26 Nelmie Barnard
Mar 4 Sonja Van Walbeek
5 Gerrie Smith
6 Lynette Du Toit
11 Elize Kloppers
18 Georgie Kritzinger
28 Hettie Botha
29 Marina Du Toit
30 Elize Herbst
30 Annie Mouton
30 Martie Oldenburg
Night Adder found on the Groeneweide trail on 25 October 2018
Puff Adder found on the Oubaai Heritage Trail on 27 October 2018
Volume 9 3.
Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens
dankie Roza wat dit verwerk het. Hiermee bietjie inligting om hulle beter te leer ken.
Thea Dyason
Thea is al lid by die Berg-en-Dal
Voetslaanklub vir nege jaar,
sedert 2009. Sy vier haar
verjaardag op 10 Januarie en
is ‘n ywerige stapper en het
ook al as stapleier opgetree.
Die stapgogga het haar in
Pietersburg gebyt toe sy saam
met haar kinders gestap het
om koerante af te lewer in die
laat 1990's. Sy het die stappery
so geniet dat sy summier
besluit het om by die
Pietersburg se stapklub aan te
sluit. Thea geniet enige en al
die stappe en sy geniet die
pragtige omgewing van
George en die natuurskoon
van ons land.
Elmer Van Den Berg
Ons is altyd bly om nog ‘n lid van
die mansgeslag by ons ledetal te
voeg, om darem die balans van die
geslagte so bietjie te ballanseer.
Nie dat Elmer heeltemal ‘n
groentjie is by ons nie. Hy is
alreeds lid van die Berg-en-Dal
Stapklub vir net meer as twee en ‘n
half jaar.
Elmer is ‘n gereelde stapper. Die
ongeskrewe verkose “sweeper” van
ons stappe waaraan hy meedoen
en die leiers van die stappe weet al
hy is ‘n regte staatmaker op die
agterhoede. Almal voel veilig want
hulle weet Elmer hou maar altyd ‘n
ogie op die agterlopers en sal geen
skapie verlore laat gaan nie!
Elmer verjaar vroeg in die jaar, op
9 Januarie. So tussen Nuwejaar en
die nuwe skooljaar! Elmer het in
die ideale omgewing vir
toekomstige stappers groot
geword. Op ‘n plaas met ‘n yslike
berg daarop! So stap, klim en
klouter was reeds van voorskool af
sy voorland en liefde gewees.
Elmer hou van die groen van berg-
en bos- en in ‘n mindere mate
strandstappe, maar moet hom
maar liefs nie saamnooi om in die
dorre Karoo streke te gaan stap
nie. Nie juis sy groot liefde nie...!
Doug is a very experienced
hiker. Always motivated and
determined and focussed on
his goals, characteristics to be
admired in any person!
He never seems to get tired
and seems as fit as a fiddle! A
real gentleman in whatever he
is doing as well as during
interactions with people.
Recently he does slow down
for a minute or two to admire
the beautiful surroundings
and to share his admiration
with Alba.
Doug was part of the BSA
Police Force and was
stationed in the Zambezi
Valley. Part of his duties were
to check out the surrounding
areas from where they were
stationed. It was there and in
Inyanga, where the hiking
bug bit him and he has never
looked back. He fell in love
with hiking and it was also on
one of his hikes where he met
his lovely wife.
Doug celebrates his birthday
on the 23rd of January. We
wish him many more
interesting and challenging
hikes for the future as member
of the Berg-en-Dal Hiking
Club.
Doug Seccombe
Doug is one of our very-very
new members at Berg-en-Dal
Hiking Club and once again
from all of us, a very sincere
welcome to him and his wife
Alba. We hope that they are
going to enjoy many more
interesting and enjoyable
hikes here in George and
surrounds. They became
members of the Club in
November 2018.
Volume 9 4.
Annie Mouton
Annie Mouton, vir ons alombekend as “Tant Annie”, kan nou
maar loshande gekroon word as die koninging van die Berg-en-
Dal Stapklub. Sy vier haar verjaarsdag op 30 Maart.
Tant Annie is al jare bekend aan my as stapper en ek het al baie
staproetes saam met haar en haar man, oom Hennie
saamgestap.
Tant Annie het my altyd aan ‘n Klipspringertjie laat dink, so
dartelend en rats was sy oor die klippe en rowwe paadjies.
Daar was niemand wat by haar kon kersvashou op ‘n
afdraende nie!
Tant Annie het reeds in 1984 begin stap en het aan die
Outeniqua Stapklub behoort. Sy was in 1986 een van die
stigterslede van die Berg-en-Dal Stapklub, waarvan sy nog
steeds lid is, maar weens haar hoë ouderdom nie meer stap nie.
Oom Hennie was die Voorsitter van die klub.
Tant Annie het hier in Outeniqualand begin stap, en het in haar
jare van stap ook die Drakensberge, Sederberge en die Wildekus
plat geloop.
Hierdie genoemde stappe is dan ook haar gunsteling stappe
waar sy kon rugsak dra en die wêreld aan haar voete kon hê.
En natuurlik met haar geliefde wederhelf, oom Hennie, altyd
aan haar sy.
Tant Annie het alle stappe geniet maar het die minste gehou
van strandstappe en die gesukkel deur die los sand.
En stories?! Tant Annie is ‘n bobaas storie-verteller en het
natuurlik ‘n skatkis VOL ongelooflike en interessante stories. Ek
dink tussen haar en oom Hennie moet hulle ‘n Stap
Ondervindingboek publiseer!
Cheryl Linsley-Noakes
Although it feels as if we have
known Cheryl for a long time, she
is a brand new member of the
Berg-en-Dal Hiking Club. She
joined our big happy family as
recently as September 2018.
Cheryl, with her sparkling
personality, appreciation of and
respect for nature, started
walking in May 2018, when she
undertook the challenging task
of hiking the Camino Del Norte in
Spain. A hike, I am sure, on many
other hikers bucket lists, so count
yourself as one of the lucky ones!
Cheryl celebrates her birthday on
the 11th February, thus coming
up not so far in the future.
She obviously loves greens and
browns with dashes of colour
here and there. Big trees with
ferns moving in the gentle
breeze. Birds merrily chirping
and mountain streams to cool
your tired feet in. Yes, you've
guessed correctly.
She loves forest hikes!
Wishing her many more happy
hiking hours with the Berg-en-
Dal Hiking Club.
Doug loves to hike in the mountains but as a result of a bi-
lateral knee replacement, he always needs to be careful not to
hike in areas where he might experience discomfort or injure
himself.
Doug seems one of those hikers for whom no hike is impossible
and with determination he will overcome all difficulties! Keep
up the good work!
Sy geniet die mooi van die
natuur asook die
kameraderie van almal wat
saamstap, daarom verkies sy
gemaklike bo uitdagende
stappe. As die staproete dan
nog oor bergstroompies,
watervalle en deur groen
varingwoude gaan, voel sy
absoluut sielsgelukkig en
baie geseënd.
Ons wens Elona nog sommer
baie verruklike en genotvolle
stappe saam met die Berg-en-
Dallers.
Volume 9 5.
Michael and Lisa Erofeev
Yes! No doubt about it! They are definitely not
brother and sister but happily married to each
other! Not that it is unusual for couples to join
Berg-en-Dal Hiking club, but most often it is one
or the other who is the hiker in the family.
Soooo, a big welcome to both of you!
Michael and Lisa started hiking in 2015 and their
first hike was the beautiful and unforgettable
Robberg hiking trail in Plettenberg Bay. I am sure
there were many “Wow's!” and even more
photographs taken and that they felt inspired by
the beauty around them!
So much so that they joined the Berg-en-Dal
Hiking club in the Winter of 2017 and are, since
then, part of our big, happy family.
Although Michael was a winter baby, born 21st
July and Lisa an autumn baby, born on 8th
March, they both like Forest- as well as beach
hikes.
We wish them many more happy hiking hours
with the Berg-en-Dal Hiking club in future!
Elona Venter
Elona is nou nie wat jy sal sê ‘n “nuwe” stapper nie,
maar dit klink eerder asof sy ‘n “veteraan” stapper is!
Elona en haar gesin het in 1994 hier na George
verhuis en sy stap reeds 24 jaar in die George
omgewing. Meestal natuurlik in die verlede saam
met haar familie en vriende, om die pragtige
natuurskoon in en om George te verken en te
geniet. Maar die stapgogga byt nog steeds en sy
stap gereeld soggens saam met twee vriendinne in
die omgewing van hul tuiste en sy is ook ‘n gereelde
“Park runner”.
Elona verjaar die 19de Februarie en lyk my hierdie
jaar was dit een van haar verjaardagvoornemens
om by ‘n stapklub aan te sluit.
Wat sy dan ook sommer in Februarie gedoen het en
Berg-en-Dal was die gelukkige wenners van die vele
aanspraakmakers op haar tyd, energie en geselskap.
Welkom weereens by die klub Elona!
BESTMED EDEN STREETMILE
Ons stapklub is deur die
orgniseerders van die Bestmed
Eden Streetmile genader om vir
die eerste keer deel te wees van
die geleentheid by die NMU
George kampus.
Na 'n aanbieding en 'n hele paar
vergaderings is besluit op 'n mooi
kort roete van net so onder 11km
om die toeskouers besig te hou
totdat die 1 myl hoof-wedrenne
plaasvind.
Ons het 'n rustige sirkelroete saam
met amper 50 mede-stappers om
die onderste koppie by Tierkop en
'n gedeelte om die dam gedoen
en was net betyds terug om die
hoofwedrenne vir die mans en
dames te kon sien waar die
wenner 'n sub-vier-minute
droommyl kon hardloop. Ons het
sommer 'n klomp nuwe
stapvriende gemaak.
Baie dankie vir Gerrie en Naomi
wat die eerste geleentheid saam
met Laudia en myself kon deel en
as agterstappers 'n groot bydrae
tot die suksesvolle geleentheid
gemaak het. Otto Botha
Volume 9 6.
RISK ON OUR HIKING TRAILS Most hikers are probably aware of the recent attack of two ladies who dared hiking on their
own on our Witfontein hiking trail. Beware and do not split into small groups.
HOW LONG DOES IT TAKE TRASH TO DECOMPOSE?
JAAREINDFUNKSIE
Hierdie jaar was die tema ‘DIE 60’S’ en tussen
62 gaste het ons menige hippies met bont
‘bellbottoms’ en ‘grazy wigs’ gesien. Ek glo
die beoordeelaars het nogal met moeite
besluit wie nou eintlik die mooiste of beste (?)
hippie van die aand was. Die tafels en
versierings was heerlik bont en die musiek
het bygedra tot die ontspanne atmosfeer van
‘n aand gevul met lag en gesels soos slegs
ons Berg-en-Dallers kan doen. Ons aandete
deur Andy en Yuanita Owen, was baie geurig
en keurig voorgesit en deur almal geniet.
Dan wil ek ook graag van die geleentheid
gebruik maak om die Bestuur en lede wat
betrokke was en my gehelp het met die
voorbereidings en opruiming na die funksie,
hartlik te bedank vir jul hulp en bystand. Ook
aan al die lede wat teenwoordig was, ‘n
groot dankie. Sonder die Berg-en-Dallers sou
ons nie ‘n funksie gehad het nie.
Rose von Bratt
Volume 9 7.
STAPSTATISTIEKE
No Voornaam en Van Kere
gestap
Km
Gestap No Voornaam en Van
Kere
gestap
Km
Gestap No Voornaam en Van
Kere
gestap
Km
Gestap
1 Ernest Lamprecht 19 220.4 20 Ria O'Neil 7 75.7 39 Jurie Erasmus 3 25.9
2 Agnes Nemet-Kijewski 18 216.5 21 Henri Le Roux 6 71.6 40 Lisa Erofeev 3 23.5
3 Elmer Van den Berg 17 195.4 22 Elize Venter 6 71.2 41 Michael Erofeev 3 23.5
4 Errol Nel 16 185.2 23 Wilmien Badenhorst 6 64.6 42 Ani Kuronen 2 27.3
5 Hettie Botha 16 185.1 24 Carol Andrew 6 64.2 43 Wilma Van Bochove 2 27.0
6 Laudia Botha 16 175.7 25 Chris Venter 5 59.9 44 Pauline Chippendale 2 25.6
7 Linda Halgryn 16 169.8 26 Marie Le Roux 5 59.3 45 Wayne Ryder 2 25.2
8 Elona Venter 14 162.8 27 Piet Van der Veer 5 55.7 46 Margie Munnings 2 24.1
9 Roza Barnes 14 155.5 28 James Gray 5 52.7 47 Mareta Strydom 2 23.1
10 Jill Hodkinson 14 155.3 29 Eileen Van Der Merwe 4 51.1 48 André Roux 2 19.6
11 Elize Herbst 13 150.1 30 Mienie Ellis 4 50.0 49 Rose Von Bratt 2 19.4
12 Su Carter 13 137.4 31 Corrie Britz 4 48.5 50 Dalena Acquisto 1 13.0
13 Gondai Kanyemba 12 139.1 32 Gert Van Wyk 4 48.5 51 Sharon Drake 1 11.7
14 Otto Botha 12 127.6 33 Georgie Kritzinger 4 47.8 52 Marina Du Toit 1 11.7
15 Chris Herbst 10 117.2 34 Thea Dyason 4 45.5 53 Theresa Pieters-
Oldewage 1 11.4
16 Elmien Botha 8 91.9 35 Cheryl Linsley-Noakes 4 40.5 54 Nelmie Barnard 1 11.2
17 Pieter Botha 8 91.9 36 Nellie Van Wyk 3 36.5 55 Stella Theron 1 11.2
18 Chris Swanepoel 7 81.1 37 Naomi Smith 3 36.5 56 Sonja Van Walbeek 1 9.4
19 Gerda Swanepoel 7 81.1 38 Heather Davies 3 28.2
Dinsdagstappe 16 Junie – 22 Desember 2018:
0
50
100
150
200
250
Ern
est
* L
am
pre
cht
Ag
ne
s N
em
et-
Kije
wsk
i
Elm
er
Va
n d
en
Be
rg
Err
ol N
el
He
ttie
Bo
tha
La
ud
ia B
oth
a
Lin
da
Ha
lgry
n
Elo
na
Ve
nte
r
Ro
za B
arn
es
Jill
Ho
dkin
son
Eliz
e H
erb
st
Su
Ca
rte
r
Go
nd
ai K
an
ye
mb
a
Ott
o B
oth
a
Ch
ris
He
rbst
Elm
ien
Bo
tha
Pie
ter
Bo
tha
Ch
ris
Sw
an
ep
oe
l
Ge
rda
Sw
an
ep
oe
l
Ria
O'N
eil
He
nri
Le
Ro
ux
Eliz
e V
en
ter
Wilm
ien
Ba
de
nh
ors
t
Ca
rol A
nd
rew
Ch
ris
Ve
nte
r
Ma
rie
Le
Ro
ux
Pie
t V
an
de
r V
ee
r
Jam
es
Gra
y
Eile
en
Va
n D
er
Me
rwe
Mie
nie
Elli
s
Co
rrie
Bri
tz
Ge
rt V
an
Wyk
Ge
org
ie K
ritz
ing
er
Th
ea
Dya
son
Ch
ery
l Lin
sle
y-N
oa
ke
s
Ne
llie
Va
n W
yk
Na
om
i Sm
ith
He
ath
er
Da
vie
s
Juri
e E
rasm
us
Lis
a E
rofe
ev
Mic
ha
el E
rofe
ev
An
i K
uro
ne
n
Wilm
a V
an
Bo
ch
ove
Pa
ulin
e C
hip
pe
nd
ale
Wa
yn
e R
yd
er
Ma
rgie
Mu
nn
ing
s
Ma
reta
Str
yd
om
An
dré
Ro
ux
Ro
se V
on
Bra
tt
Da
len
a A
cq
uis
to
Sh
aro
n D
rake
Ma
rin
a D
u T
oit
Th
ere
sa P
iete
rs-O
lde
wa
ge
Ne
lmie
Ba
rna
rd
Ste
lla T
he
ron
So
nja
Va
n W
alb
ee
kKere gestap Km Gestap
Dinsdagstappe
Nota:
Daar is nie 'n direkte korrelasie tussen hoeveelheid kere en afstand gestap nie aangesien die roetes se afstande
verskil, 'n lid kon dus meer keer gestap het maar minder km afgelê het as mede-stappers.
Volume 9 8.
STAPSTATISTIEKE Saterdagstappe 16 Junie – 22 Desember 2018:
No Voornaam en Van
Kere
gestap
Km
Gestap No Voornaam en Van
Kere
gestap
Km
Gestap No Voornaam en Van
Kere
gestap
Km
Gestap
1 Deon Van Aswegen 19 272.2 30 Elsa De Villiers 7 114.3 59 Salomé Van Wyk 2 25.4
2 Jurie Erasmus 19 246.5 31 Estelle Frohling 7 106.6 60 Welmé De Beer 2 25.1
3 Marina Du Toit 18 228.2 32 Elmien Botha 7 103.7 61 Ani Kuronen 2 24.2
4 Ernest Lamprecht 18 219.3 33 Pieter Botha 7 103.7 62 Piet Van der Veer 2 21.6
5 Elmer Van den Berg 17 239.4 34 Marie Le Roux 7 77.9 63 Henco Serfontein 2 19.3
6 James Gray 17 203.7 35 Lesley Greeff 7 71.3 64 Beverley Schuin 2 17.8
7 Gerrie Smith 16 219.7 36 Rose Von Bratt 6 95.5 65 Carol Andrew 2 17.1
8 Agnes Nemet-Kijewski 16 194.1 37 Margie Munnings 6 66.4 66 André Roux 2 14.7
9 Su Carter 15 197.5 38 Linda Halgryn 6 57.8 67 Rina Wray 1 19.0
10 Laudia Botha 14 178.1 39 Lisa Erofeev 5 74.9 68 Jeff Lester 1 16.7
11 Gondai Kanyemba 14 164.6 40 Michael Erofeev 5 74.9 69 Theresa Pieters-Oldewage 1 14.8
12 Hanli Townshend 13 176.2 41 Chinky Taljaard 5 62.7 70 Lynette Du Toit 1 14.4
13 Otto Botha 12 126.1 42 Andrea Blumrick 5 61.6 71 Norman Anstey 1 14.0
14 Douglas Thomas 11 158.3 43 Naomi Smith 5 55.6 72 Penny Anstey 1 14.0
15 Tessa Rhodes 11 156.0 44 Ria O'Neil 5 54.6 73 Dina Swan 1 14.0
16 Roza Barnes 10 121.8 45 Gert Van Wyk 5 45.9 74 Annette Erlank 1 13.9
17 Nelmie Barnard 10 118.8 46 Wilmien Badenhorst 4 58.5 75 Angie Erofeev 1 13.9
18 Mienie Ellis 10 103.9 47 Jill Hodkinson 4 48.8 76 Marie Arnoldi 1 13.2
19 Edwin Dyason 9 119.4 48 Christa Wilson 4 43.9 77 DeLint Williams 1 13.0
20 Stella Theron 9 112.7 49 Nellie Van Wyk 4 39.8 78 Sharon Drake 1 11.8
21 Geoff Carter 9 108.9 50 Myrtle Schoeman 4 39.6 79 Nanno Evenhuis 1 11.7
22 Mareta Strydom 9 107.7 51 Heather Davies 3 41.8 80 Martie Oldenburg 1 10.3
23 Nico Van Stryp 8 143.7 52 Chris Swanepoel 3 41.1 81 Mariaan Joubert 1 8.6
24 Elize Kloppers 8 107.5 53 Gerda Swanepoel 3 41.1 82 Laetitia Roux 1 6.1
25 Henri Le Roux 8 102.9 54 Suléne Taylor 3 38.5 83 Chris Herbst 1 3.7
26 Thea Dyason 8 100.7 55 Corrie Britz 3 38.1 84 Elize Herbst 1 3.7
27 Errol Nel 8 86.7 56 Elizabeth Neethling 3 37.5 85 Elize Venter 1 3.7
28 Tom Mills 8 82.9 57 Esther Van Rooyen 3 37.3 86 Elona Venter 1 3.7
29 Rob Berry 7 125.4 58 Dalena Acquisto 3 30.4
0
50
100
150
200
250
300
De
on
Van
Asw
ege
n
Juri
e Er
asm
us
Mar
ina
Du
To
it
Ern
est
* La
mp
rech
t
Elm
er V
an d
en B
erg
Jam
es G
ray
Ger
rie
Sm
ith
Agn
es
Ne
met
-Kije
wsk
i
Su C
arte
r
Lau
dia
Bo
tha
Go
nd
ai K
anye
mb
a
Han
li To
wn
she
nd
Ott
o B
oth
a
Do
ugl
as T
ho
mas
Tess
a R
ho
des
Ro
za B
arn
es
Ne
lmie
Bar
nar
d
Mie
nie
Elli
s
Edw
in D
yaso
n
Stel
la T
her
on
Geo
ff C
arte
r
Mar
eta
Str
ydo
m
Nic
o V
an S
tryp
Eliz
e K
lop
per
s
Hen
ri L
e R
ou
x
The
a D
yaso
n
Erro
l Ne
l
Tom
Mill
s
Ro
b B
err
y
Elsa
De
Vill
iers
Este
lle F
roh
ling
Elm
ien
Bo
tha
Pie
ter
Bo
tha
Mar
ie L
e R
ou
x
Lesl
ey G
reef
f
Ro
se V
on
Bra
tt
Mar
gie
Mu
nn
ings
Lin
da
Hal
gryn
Lisa
Ero
feev
Mic
hae
l Ero
feev
Ch
inky
Tal
jaar
d
An
dre
a B
lum
rick
Nao
mi S
mit
h
Ria
O'N
eil
Ger
t V
an W
yk
Wilm
ien
Bad
en
ho
rst
Jill
Ho
dki
nso
n
Ch
rist
a W
ilso
n
Ne
llie
Van
Wyk
Myr
tle
Sch
oe
man
Hea
ther
Dav
ies
Ch
ris
Swan
epo
el
Ger
da
Swan
ep
oel
Sulé
ne
Tayl
or
Co
rrie
Bri
tz
Eliz
abet
h N
eet
hlin
g
Esth
er V
an R
oo
yen
Dal
en
a A
cqu
isto
Salo
mé
Van
Wyk
We
lmé
De
Bee
r
An
i Ku
ron
en
Pie
t V
an d
er
Ve
er
Hen
co S
erf
on
tein
Bev
erl
ey
Sch
uin
Car
ol A
nd
rew
An
dré
Ro
ux
Rin
a W
ray
Jeff
Les
ter
The
resa
Pie
ters
-Old
ewag
e
Lyn
ette
Du
To
it
No
rman
An
ste
y
Pen
ny
An
ste
y
Din
a Sw
an
An
net
te E
rlan
k
An
gie
Ero
fee
v
Mar
ie A
rno
ldi
De
Lin
t W
illia
ms
Shar
on
Dra
ke
Nan
no
Eve
nh
uis
Mar
tie
Old
enb
urg
Mar
iaan
Jo
ub
ert
Lae
titi
a R
ou
x
Ch
ris
Her
bst
Eliz
e H
erb
st
Eliz
e V
ente
r
Elo
na
Ve
nte
r
Kere gestap Km Gestap
Saterdagstappe
Nota:
Daar is nie 'n direkte korrelasie tussen hoeveelheid kere en afstand gestap nie aangesien die roetes se
afstande verskil, 'n lid kon dus meer keer gestap het maar minder km afgelê het as mede-stappers.
Volume 9 9.
STAPSTATISTIEKE Totale stappe 16 Junie – 22 Desember 2018:
0
50
100
150
200
250
300
350
400
450
500
Ern
est
* La
mp
rech
t
Elm
er V
an d
en B
erg
Agn
es
Ne
met
-Kije
wsk
i
Lau
dia
Bo
tha
Su C
arte
r
Go
nd
ai K
anye
mb
a
Ro
za B
arn
es
Erro
l Ne
l
Ott
o B
oth
a
Juri
e Er
asm
us
Jam
es G
ray
Lin
da
Hal
gryn
De
on
Van
Asw
ege
n
Mar
ina
Du
To
it
Jill
Ho
dki
nso
n
Ger
rie
Sm
ith
Het
tie
Bo
tha
Elm
ien
Bo
tha
Pie
ter
Bo
tha
Elo
na
Ve
nte
r
Hen
ri L
e R
ou
x
Mie
nie
Elli
s
Eliz
e H
erb
st
Han
li To
wn
she
nd
The
a D
yaso
n
Mar
ie L
e R
ou
x
Ria
O'N
eil
Do
ugl
as T
ho
mas
Tess
a R
ho
des
Mar
eta
Str
ydo
m
Ne
lmie
Bar
nar
d
Ch
ris
Her
bst
Stel
la T
her
on
Wilm
ien
Bad
en
ho
rst
Ch
ris
Swan
epo
el
Ger
da
Swan
ep
oel
Edw
in D
yaso
n
Geo
ff C
arte
r
Ger
t V
an W
yk
Nic
o V
an S
tryp
Ro
se V
on
Bra
tt
Eliz
e K
lop
per
s
Lisa
Ero
feev
Mic
hae
l Ero
feev
Nao
mi S
mit
h
Mar
gie
Mu
nn
ings
Tom
Mill
s
Car
ol A
nd
rew
Ro
b B
err
y
Elsa
De
Vill
iers
Este
lle F
roh
ling
Co
rrie
Bri
tz
Pie
t V
an d
er
Ve
er
Ne
llie
Van
Wyk
Eliz
e V
ente
r
Lesl
ey G
reef
f
Hea
ther
Dav
ies
Ch
inky
Tal
jaar
d
An
dre
a B
lum
rick
Ch
ris
Ven
ter
An
i Ku
ron
en
Eile
en
Van
Der
Mer
we
Geo
rgie
Kri
tzin
ger
Ch
rist
a W
ilso
n
Dal
en
a A
cqu
isto
Ch
ery
l Lin
sle
y-N
oak
es
Myr
tle
Sch
oe
man
An
dré
Ro
ux
Sulé
ne
Tayl
or
Eliz
abet
h N
eet
hlin
g
Esth
er V
an R
oo
yen
Wilm
a V
an B
och
ove
The
resa
Pie
ters
-Old
ewag
e
Pau
line
Ch
ipp
en
dal
e
Salo
mé
Van
Wyk
Way
ne
Ryd
er
We
lmé
De
Bee
r
Shar
on
Dra
ke
Hen
co S
erf
on
tein
Bev
erl
ey
Sch
uin
Rin
a W
ray
Jeff
Les
ter
Lyn
ette
Du
To
it
No
rman
An
ste
y
Pen
ny
An
ste
y
Din
a Sw
an
An
net
te E
rlan
k
An
gie
Ero
fee
v
Mar
ie A
rno
ldi
De
Lin
t W
illia
ms
Nan
no
Eve
nh
uis
Mar
tie
Old
enb
urg
Son
ja V
an W
alb
eek
Mar
iaan
Jo
ub
ert
Lae
titi
a R
ou
x
Kere gestap Km Gestap
Totale stappe:
No Voornaam en Van Kere
gestap
Km
Gestap No
Voornaam en
Van Kere gestap
Km
Gestap No Voornaam en Van
Kere
gestap
Km
Gestap
1 Ernest Lamprecht 37 439.7 33 Stella Theron 10 123.8 65 Dalena Acquisto 4 43.4
2 Elmer Van den Berg 34 434.8 34 Wilmien
Badenhorst 10 123.1 66 Cheryl Linsley-Noakes 4 40.5
3 Agnes Nemet-Kijewski 34 410.6 35 Chris Swanepoel 10 122.2 67 Myrtle Schoeman 4 39.6
4 Laudia Botha 30 353.7 36 Gerda
Swanepoel 10 122.2 68 André Roux 4 34.3
5 Su Carter 28 334.9 37 Edwin Dyason 9 119.4 69 Suléne Taylor 3 38.5
6 Gondai Kanyemba 26 303.7 38 Geoff Carter 9 108.9 70 Elizabeth Neethling 3 37.5
7 Roza Barnes 24 277.3 39 Gert Van Wyk 9 94.4 71 Esther Van Rooyen 3 37.3
8 Errol Nel 24 271.8 40 Nico Van Stryp 8 143.7 72 Wilma Van Bochove 2 27.0
9 Otto Botha 24 253.7 41 Rose Von Bratt 8 114.9 73 Theresa Pieters-
Oldewage 2 26.2
10 Jurie Erasmus 22 272.4 42 Elize Kloppers 8 107.5 74 Pauline Chippendale 2 25.6
11 James Gray 22 256.4 43 Lisa Erofeev 8 98.4 75 Salomé Van Wyk 2 25.4
12 Linda Halgryn 22 227.6 44 Michael Erofeev 8 98.4 76 Wayne Ryder 2 25.2
13 Deon Van Aswegen 19 272.2 45 Naomi Smith 8 92.0 77 Welmé De Beer 2 25.1
14 Marina Du Toit 19 239.9 46 Margie
Munnings 8 90.5 78 Sharon Drake 2 23.5
15 Jill Hodkinson 18 204.1 47 Tom Mills 8 82.9 79 Henco Serfontein 2 19.3
16 Gerrie Smith 16 219.7 48 Carol Andrew 8 81.3 80 Beverley Schuin 2 17.8
17 Hettie Botha 16 185.1 49 Rob Berry 7 125.4 81 Rina Wray 1 19.0
18 Elmien Botha 15 195.6 50 Elsa De Villiers 7 114.3 82 Jeff Lester 1 16.7
19 Pieter Botha 15 195.6 51 Estelle Frohling 7 106.6 83 Lynette Du Toit 1 14.4
20 Elona Venter 15 166.5 52 Corrie Britz 7 86.6 84 Norman Anstey 1 14.0
21 Henri Le Roux 14 174.5 53 Piet Van der Veer 7 77.3 85 Penny Anstey 1 14.0
22 Mienie Ellis 14 153.9 54 Nellie Van Wyk 7 76.3 86 Dina Swan 1 14.0
23 Elize Herbst 14 153.8 55 Elize Venter 7 74.9 87 Annette Erlank 1 13.9
24 Hanli Townshend 13 176.2 56 Lesley Greeff 7 71.3 88 Angie Erofeev 1 13.9
25 Thea Dyason 12 146.2 57 Heather Davies 6 70.0 89 Marie Arnoldi 1 13.2
26 Marie Le Roux 12 137.2 58 Chinky Taljaard 5 62.7 90 DeLint Williams 1 13.0
27 Ria O'Neil 12 130.3 59 Andrea Blumrick 5 61.6 91 Nanno Evenhuis 1 11.7
28 Douglas Thomas 11 158.3 60 Chris Venter 5 59.9 92 Martie Oldenburg 1 10.3
29 Tessa Rhodes 11 156.0 61 Ani Kuronen 4 51.5 93 Sonja Van Walbeek 1 9.4
30 Mareta Strydom 11 130.8 62 Eileen Van Der
Merwe 4 51.1 94 Mariaan Joubert 1 8.6
31 Nelmie Barnard 11 129.9 63 Georgie
Kritzinger 4 47.8 95 Laetitia Roux 1 6.1
32 Chris Herbst 11 120.9 64 Christa Wilson 4 43.9
Nota:
Daar is nie 'n direkte korrelasie tussen hoeveelheid kere en afstand gestap nie aangesien die roetes se afstande verskil, 'n lid kon
dus meer keer gestap het maar minder km afgelê het as mede-stappers.