Laerskool WelgemoedStrategie2012 - 2015
Agenda
1. Verwelkoming
2. Visie en faktore wat Visie beïnvloed
3. Fokus areas (Missie)
Koffie en Tee 10h30
4. Doelwitte
Ete 13h00
5. Strategie kommunikasie
6. Afsluiting 15H00
Ysbreker
Did you know?
Strategieproses
Jun 2012 Jun 2015
Projek 1 Projek 2 Projek 3
1) Visie
2) Wat behels ons Visie?
3) Fokus areas (Missie)
4) Doelwitte per fokus area
5) Aksies, projekplan en begroting
6) Projek kommunikasie (“Branding”)
Visie aspekte 9 Junie 2015
• Kindwees is lekker • Plek vir elke kind!• Akademie• Sport• Omgee• Opvoeding• Gebalanseerd• Kind gefokus• Betrokke• Dinamies• Ouers, kinders en personeel is
“Brand Carriers”
• Prestasie (top skool)• Neem leiding• Tegnologie • Uitnemendheid• Voorkeurkeuse skool• LITNUM prestasie• Virtuele / afstandsonderig • Toekomsvoorbereiding /
gereedheid• Gemeenskapsbetrokkenheid • Sigbaar• Getalle / inskrywings• “Branding”• Groen skool / omgewing• Kultuur / waardes / vriendelik
Visie vir Laerskool Welgemoed
Waar elke kind in „n geborge omgewing voorberei word vir hul toekoms.
Where every child is prepared for their future in a nurturing environment.
Wat behels ons Visie?
• Akademie eerste• “Brand” skool o Waardeso Kommunikasie en persepsie bestuur (Intern en Ekstern)
• Deelnemend in ‘n kompeterende omgewing• Ouerondersteuning o Nasorg o Diens aan ouerso Deelname
• Infrastruktuuro Moderniseringo Tegnologie
Fokus areas (missie)
Akademie• Kurrikulum• Opvoeders• Leerders
“Branding”• Kommunikasie• Bemarking• Skoolkultuuro Waardeso Tradisie
Tegnologie / Innovasie
Buitemuurs• Sport• Kultuur
Infrastruktuur• Skoolgebou• Sport
Ouerondersteuning•Nasorg
Doelwitte per fokus area
Bepaal per fokus area:
1. Wat wil ons bereik met die fokus area?
2. Hoe dra dit by tot ons Visie?
3. Hoe gaan ons meet of ons suksesvol was?
4. Teen wanneer behoort ons die doelwitte te bereik?
Gee terugvoer per span op „n kreatiewe/vermaaklike manier om die boodskap oor te bring (toneel, onderhoud, ens). Sit „n plakkaat met kernpunte in agtergrond
Akademie
Wat bereik?• Kinders voldoende voorberei vir hoërskool en
daarna• Kinders toegerus om te opereer binne
struktuur, te beplan, verantwoordelikheid teneem en die gevolge te kan dra
• Kinders daarop voorbereid wees omuitdagings en druk te hanteer
Belyning met Visie• Toegeruste kinders wat voorberei is vir die
lewe en toekoms
Meting• Akademiese resultate van kinders• LITNUM resultate• Gestruktureerde terugvoer van omliggende
hoërskole en Oud Blessies• Interne evaluering van fokus areas
Tydsraming• Onmiddelik met voordurende verbetering• Belyning met CAPS implementering
Tydsraming• Junie 2013
Buitemuurs (Sport & Kultuur)
Wat bereik?• Massadeelname• Fokus op ontwikkeling van vaardighede• Geleenthede vir elke kind • Verskeidenheid aktiwiteite• Sigbare progressie• Gekommunikeerde en toegepaste
sportbeleide• Gekommunikeerde doelwitte per
ouderdomsgroep• Ontwikkeling van personeel• Kweek liefde vir sport by kinders – nie te vroeg
kompeterend• Gee alle buitemuurse aktiwiteite ewe groot
fokus• Kry eers die basiese reg tov sportafrigting
Belyning met Visie• Geleenthede vir alle kinders
• Deelnemend in ‘n kompeterende omgewing
Meting• Objektiewe evaluering van afrigtingspanne• Spesifieke metingskriteria per aktiweit• Evaluering van nakoming van gedragskode vir
alle partye• 90% deelname van kinders• Evalueer deelname aan begin van jaar ten
einde behoorlike beplanning te doen• Evalueer sukses oor ‘n seisoen en nie net na
‘n paar wedstryde nie – met realiteite in aggeneem
“Branding”
Wat bereik?• Gelukkige, tevrede en ingeligte rolspelers
(ouers, onderwysers, kinders) om “brand carriers” te wees
• Konstante inname van leerders ten eindeoptimale getalle te bereik
• Beleid is gekommunikeer en verstaan deur allepartye
• Voorkoms van skoolgebou dra by tot beeld• ‘n Skool met tradisies• Bemarkingo Wees innoverend en kreatiefo Gebruik verskillende media
• Differensieer onsself deur bemarking –identifiseer die x-faktor waarmee ons onsselfkan differensieer
Belyning met Visie• Geborgenheid
• Trots by kinders• Gelukkige kinders
Meting• Ouer terugvoer
Tydsraming• Onmiddelike implementering met
voortdurende verbetering
Wat bereik?• Almal saamwerk in dieselfde rigting om die
lewe makliker te maak vir ouers, kinders en onderwysers
• Tweerigting kommunikasie• Akademieo Tydige kommunikasie oor
akademie, CATS, Projekte ens• Nasorgo Skep beeld dat werkende ouers in ag
geneem wordo Voldoende nasorg en voorskoolse fasiliteite
met bekwame personeelo Vervoergeleenthede vir nasorgkinderso Verskaffing van voedsel
• Sporto Gee jaarlikse vasgestelde rooster vir sport o Wedstrydbriefies reeds op Maandag
uitgedeelo Alternatiewe reëlings en fasiliteite in geval
van kansellasie van wedstryde
Ouerondersteuning
Belyning met Visie• Meer geborgenheid vir kinders deur konflik te
beperk
Meting• Ouerterugvoer• Gelukkige personeel, kinders en ouers
Tydsraming• Teen Des 2012
Infrastruktuur
Wat bereik?• Opgegradeerde infrastruktuur en
voorkomende instandhouding word gedoen• Infrastruktuur dra by tot bemarking van skool• Infrastruktuur is beskikbaar tot gemeenskap
vir optimale gebruik• Infrastruktuur is bydraend tot leeromgewing
(Condusive to learning)
• Skep nuwe infrastruktuur om fokus areas teondersteun
• Meer “groen” infrastrustruktuur• Ondersteun skooltrots en kultuur
Belyning met Visie• Ondersteunend en bydraend tot
volhoubaarheid van al die ander fokus areas• Infrastruktuur nodig om toekomsvisie te
realiseer
Meting• Stel projekplanne op en meet vordering
volgens projekbeplanning• Terugvoer van ouers
Tydsraming• Spertye op grond van aard van projekte
Tegnologie
Wat bereik?• “Work smarter not harder”• Implementeer moderne tegnologie om
akademiese resultate te verbeter (e-learning)• Kommunikasie: Vergemaklik kommunikasie
aan ouers• Bemarking: Bemark geleenthede deur ‘n
moderne webtuiste• Verbeter webtuiste “hits” van 400 na 800• Uitruilprogram vir personeel en leerders na
ander globale skole om tendense waar teneem
Belyning met Visie• Geleenthede
• Voorbereiding vir die toekoms
Meting• Eerste in Wes-Kaap met LITNUM
• Meting van web-tuiste hits• 50% van opleiding gedoen deur tegnologie
Tydsraming• Onmiddelike implementering met
voortdurende teen Des 2014
Projek kommunikasie
“Branding” idee/voorbeeld
Blessies Vlieg!
Dink aan „n treffende idee om konsekwent die strategie en projekvordering te bemark en te kommunikeer
Volgende stappe
1. Allokasie van fokus area drywers
2. Projekaksies en inisiatiewe om doelwitte te bereik (projekplan)
• Tydsraamwerk
• Finansiële hulp
• Mannekrag hulp en rolle en verantwoordelikhede
• Interafhanklikhede
3. Begroting
4. Kommunikasie aan ouers
5. Meting van vordering