Download pptx - Pêrels van Wysheid

Transcript
Page 1: Pêrels  van  Wysheid

Tips vir sukses in medisyne

Pêrels van Wysheid

Dr Scarpa Schoeman MB ChB, MMEdSenior Lektor in Mediese OnderwysDept Interne Geneeskunde, UFS

Page 2: Pêrels  van  Wysheid

Multi-faktoriaal

4 GROOT pilare:

Leer/Studie tegniek

Motivering

Organisasie vermoë

Sosiale aspekte

SUKSES

Page 3: Pêrels  van  Wysheid

Veranderende leer konteks (klaskamer saal/kliniek)

Self gedrewe vs dosent gedreweDiep vs Oppervlakkig vs Strategiese leer

metodeMoet NOOIT ‘n klas/tutoriaal mis nie

Eksamens/ToesteAntwoord die spesifieke vraag!Check jou antwoorde, moet nooit vroeg loop

nie....

Leer /Studie

Page 4: Pêrels  van  Wysheid

Intrinsiek vs EkstrinsiekVerwant aan selfvertroue en agtergrondVerandering in die fokus vd kurrikulum

Deel van ‘n spanVerantwoordelikheid met supervisie

Motivering

Page 5: Pêrels  van  Wysheid

Direk verwant aan suksesHorlosie, dagboek......STIPTELIKHEIDBeplanning! (bv. transport)Gebruik bronne:

BlackboardwwwbibJou kollegas

AcopiaPraat as jy nie cope nie...ons kan dit nie ruik

nie!!

Organisasie vermoë

Page 6: Pêrels  van  Wysheid

BAIE NB!Jy moet “chill out” and de-stressmaar HOE? and WANNEER?Kyk vorige slide– BEPLANING!As problematies = PROBLEME

Sosiaal

Page 7: Pêrels  van  Wysheid

Passie en Genot is SLEUTELSMoenie geïsoleerd raak nie– ASB!Praat as jy sukkel of hulp nodig hetReach for the skies!Ons deure is OOP!

Opsomming

Page 8: Pêrels  van  Wysheid

Vrae??BAIE dankie!


Recommended