MOKOPANE: 112 Thabo Mbeki Dr., Unit 5, Mokopane, 0600 Tel: 015 491 3082 Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] LEPHALALE: H/v Dopperkiaat & Walter Sisulu, Onverwacgt, 0557 Tel: 014 763 5132 www.noordnuus.co.za Find us on Facebook!
oordelike uus orthern ewsN NDie waarheid sonder voorbehoud! The truth without prejudice!
24 April 2015 Distribution: 8 000 www.noordnuus.co.za FREE / GRATIS
VAALWATER - Beurt krag het ver moe de lik die le wens van ’n bejaarde dok ter en sy vrien din ge red nadat hulle verlede na week op sy plaas Over sprong naby Melk ri vier in die Vaal wa ter-om ge wing deur twee aan val-lers oorval en vir dood ag ter ge laat is.
Dr. George Meyer (79) se vrien din, Tersia Prins loo, was verlede Vrydagmid dag besig om kos te maak, toe sy twee mans agter haar in die kom buis gewaar het. “Een het ’n klap mus gedra en albei was netjies aan ge trek. Ek het skaars tyd gehad om oor die skok te kom, toe hulle my ta kel. Ek was binne mi nu te bewus te loos op die kom buisvloer ná ’n harde hou oor die kop. Net voor ek my bewus syn verloor het, het ek onthou dat George uit is om die pomp te gaan afska kel,” het Prinsloo ver tel.
Die twee boos wigte het Meyer op die stoep in ge wag en daar met ’n stok vol spykers aan ge val. Hulle het hom aan hou dend geslaan totdat hy sy bewus syn verloor het.
Hy was tydelik in ’n koma wat volgens Meyer se familie vriend, Chris to Ven ter, eie naar van Geluks fon tein Bok melk plaas, moont lik toe te skryf is aan sy vriend se suiker siek te.
Prinsloo het gesê dat die mans in En gels met mekaar en met hulle ge praat het. “Hulle het ons vrees lik ge slaan en ver niel. Ons het albei nader hand net op die grond gelê.”
Prins loo het in tus sen haar bewus syn
Dokter vir dood agtergelaatherwin, maar Meyer was steeds bewus teloos. “Ek het gemaak of ek dood is. Ek kon hoor hoe hulle vir mekaar sê hulle moet ons eer der dood maak en een het ’n hand wapen op my gerig. Die wapen het ge luk kig slegs ’n klik geluid gemaak en ná ’n paar keer se probeer, het die man moed opgegee,” vertel Prinsloo.
Die krag het teen ongeveer 18:00 afgegaan en dit was pik do nker in die huis. Prinsloo vertel dat die aan val lers haar en Meyer ver moedelik nie meer dui de lik kon sien nie. Hulle het die twee slag of fers daarna baie styf probeer vas maak en Prinsloo glo vas hulle is vir dood ag ter ge laat. Sy glo ook dat beurt krag hul lewens gered het.
Die ver dag tes het die huis teen on ge veer 19:00 uur ver laat. Prins loo sê dat Meyer later deur die nag sy bewus syn herwin het. Toe die ligte weer aan kom, het die twee hulself los ge woel en met behulp van ’n mes kon Meyer vir Prins loo los sny.
Hulle kon egter nie hulp ontbied nie, omdat die aan val lers hul voer tuig en sel fone ge steel het. Prinsloo het die Sondag og gend vroeg na ’n naby ge leë plaas winkel ge loop vanwaar sy die Dor setpo li sie kan toor ge skakel het.
Albei is eers na die FH Oden daalhos pitaal op Mo di molle geneem, maar later na die Mon tanahospitaal in Pre to ria oor ge plaas.
Bo: Die stoep en voor deur by dr. George Meyer se plaas Over sprong naby Melk ri vier in die Vaal water-om ge wing. Bloed kan dui delik op die stoep ge sien word waar Meyer deur die twee aan-val lers in ge wag en oor val is.
Regs: Die stuk hout met spy kers wat deur twee aan val lers ge bruik.Volg op bladsy 2...
www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 24 APRIL 20152
Die twee het verskeie bese rings opge doen waaronder kneus plekke, stuk ken de won de en kop beserings. Prinsloo se arm is ook ge breek en Meyer het vier gebreek te ribbes. Prinsloo is reeds op 19 April ontslaan maar Meyer was nog teen druktyd in die hospi taal.
Kol. Ronel Otto, woord voer der van die polisie in Lim popo, het be ves tig dat die aan val lers gewa pen en ge vaar lik is en dat die saak ver der on der soek word. Die polisie se pro vin sia le taak span, on der lei ding van kol. Sak kie Lou rens, lei die onder soek.
Die Spoor snyers, ’n groep vry willi gers wat help om mis daad in die Water bergom ge wing te be kamp, is ook na die to neel ont bied. “Ons het spore na die
mis daad to neel ge volg, maar voor dat ons be hoor lik vor dering kon maak, het dit ver skrik lik hard begin reën. Die spore wat ge kry is, vorm wel deel van die on der soek,” het Vossie Vos loo, een van die spoor snyers gesê.
Meyer se dogter, Sa ri ta, het lank op Vaal water gewoon waar sy ’n sakeon der ne ming bestuur het. Meyer het voor heen as radioloog in Pre toria geprak tiseer. Daar was na verneem word geen werkers op die plaas ty dens die aan val nie.
’n Wit Toyota Hiluxbak kie met die re gi stra sienom mer VLS 703 GP, ’n klein kon tantbedrag en twee sel fone, asook drie vuur wa pens, ’n 3006, ’n 9mmpistool en ’n wind buks, is ge steel. — Lin Nuus/die Pos
Dokter vir dood agtergelaat... van bladsy 1
The Mogalakwena Munici-pality expressed its disap-pointment with regards to the intimidation of busi-nesses to shut their doors on Friday as part of a the protest action. The munic-ipality said that the action was ‘unconstitutional.’
Streets in the central
Community shut down town Last Friday, Mokopane experienced a total shut down as members of the community marched through the streets and gathered in front of the court building in Hooge street. By Martie Pretorius.
community in doing their daytoday activities,” said the mayor of the Mogalakwena Municipality, Thlalefi Mashamaite.
Mashamaite furthermore stated that the intimidators’ behaviour is unacceptable and refers to South Africa being a constitutional state. “Therefore no individual’s rights should be trampled upon by anybody,” he added.
“As a municipality, we denounce any form of criminality and warn community members to continue to respect the rule of law as it must reign supreme ultimately.”
Although proceedings at court were under control and nonviolent, some businesses claimed to have been threatened when they refused to close.
Incidents of looting were also reported. Schools closed earlier as concerned parents collected their children, causing one primary school principal to caution parents against overreacting.
business area was deserted after the Mogalakwena Residents Association (MRA) called for a complete shutdown while the bail application of the three men accused of Charles Mgidi’s murder was heard in the Mokopane Magistrate.
Heavy police presence and barb wire were placed around the courts as precautionary measures were taken while a packed court room awaited the outcome of the magistrate. The state attorney repeatedly reminded the magistrate that the application was turning into minitrial as the defense advocate was crossexamining state witnesses. Ultimately, bail was not granted.
“We call on everyone (businesses, schools, government institutions etc) in this municipality that from today and in the near future not to involve themselves in any form of [intimidatory] activities. We also call upon members of the law enforcement agencies to protect the rights of members of the
By Amanda Basson ([email protected])
LEPHALALE - The strike at Eskom’s Medupi power station has been a cause of concern as strikers continue to unsettle residents and business alike. Rioters caused thousands of rands of damages at Laeveld Busdienste earlier this month, burned tyres in the streets and blocked access roads to Medupi.
The unprotected strike that started on 25 March has left many workers afraid to go to work, because they are allegedly being intimidated.
The Colonel
is in you
neighbourhood
and serving
breakfast!
LEPHALALE – Police and community rejoiced when three men were found guilty of housebreaking last week, but the joviality was short-lived when they escaped with several five men on 22 April.
According to the police, the men were being held outside of the holding cells when they escaped. They were en route to Modimolle Prison to serve their respective sentences. The men were recaptured the same day, says warrant officer Frans Makoena from the Lephalale police.
Serious offenders escape
Barnard Manarike (left) was sentenced to 10 years in prison for housebreaking, theft and assault. Alex Sibanda (middle) was sentenced to eight years for housebreaking and theft. Edmore Moyo (right) was sentenced to eight years for housebreaking and theft.
For news, photo's, events and the weather, visit: www.noordnuus.co.za. Find us on Facebook or
follow us on Twitter.
Interdict to force workers to return to MedupiThis has led to the 21 contractors doing con
struction work to obtain a court order on Friday 17 April forcing their workers to return to work and refrain from violence.
The order was granted on an urgent basis against six labour unions and individual workers and would be discussed between the unions and their union members.
At the time of going to press no confirmation could have been obtained from the unions whether they did indeed consult with their members.
24 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3
LEPHALALE - A domestic dispute claimed the life of an innocent bystander who tried to stop a fight between a man and his girl-friend on last Friday at about 21:25.
According to warrant officer Frans Mokoena of the Lephalale police, the suspect and his girlfriend, who resided on Drakenstein farm near Lephalale, were involved in a domestic argument when a man tried to intervene in order to break up the fight.
The suspect then turned on the good
Martie Pretorius ([email protected])
MOKOPANE – Rowers met R5-wapens het Sondagaand omstreeks middernag met kontant op die vlug geslaan nadat hulle die kluis van MGM Motors se 24 Seven Express Shoppe in Nelson Mandelarylaan met plof-stof oop geskiet en beroof het.
Suricat Sekuriteit se reaksielid, Obed Rafapha, het ’n noue ontkoming gehad toe rowers op hom begin losbrand, etlike meters van die misdaadtoneel. Rafapha is ontbied nadat Suricat se radio beheerkamer ’n paniek sein van die betrokke winkel ontvang het. “Ek het nie getel hoeveel keer hulle in my rigting geskiet het nie. Al wat ek weet is dat ek moes laag lê,” sê die reaksielid en wys na sy gesig wat beserings opgedoen het van die voorruit se glasstukke wat gespat het terwyl op hom geskiet is. Hy kon egter daarin slaag om betyds te ontsnap. Rafapha beweer die rooftog is na die skietery uitgevoer. Kassiere wat ten tye van die rooftog aangehou is, is na berig word nie in die voorval beseer nie.
Die winkelbestuurder, Gerhard Janse van Rensburg sê, buiten die kontant bedrag wat gebuit is, ly die winkel ook aan voorraad verlies. Personeel het die winkel Maandagoggend begin opruim.
Daar mag ’n verbintenis wees met nog
Plofstof en R5 wapens gebruik vir rooftog
voorvalle in Polokwane en Lebowakgomo waar vulstasies ook geteiken was, sê die polisie. Dié waarskynlikheid word ondersoek het Limpopo polisiewoordvoerder, kol. Ronel Otto gesê. Sy het ook bevestig dat die verdagte voertuig wat in die rooftogte gebruik is, is ’n BMW.
Dié voertuig wat op beeldmateriaal verskyn se definitiewe kleur is egter moeilik om vas te stel aangesien dit snags óf silwer óf swart kan vertoon, het Otto gesê.
Die polisie se ondersoek duur voort.
Bo: Só lyk die kluis van MGM se 24 Seven Express Shoppe nadat rowers dit Sondagaand met plofstof oop geskiet en van ’n kontant bedrag geroof het.
Bo regs: Obed Rafapha van Suricat Sekuriteit se uniform is vol bloed en sy gesig is beseer in ’n skietery wat gevolg is deur ’n rooftog.
Deur Amanda Basson ([email protected])
LEPHALALE - Twee bejaardes het amper ‘n lelike stel afgetrap toe hulle deur ‘n firma genader is wat beweer het dat hulle kon help om die pensioenarisse se kragrekening te verminder.
Oom Dolf en Tannie Hester Nel van Onverwacht is onlangs gekontak deur 'n firma genaamd Universal Techniques wat na bewering gesê het hulle kan sorg dat hulle kragrekening elke maand omtrent R666 is en dat hulle huishouding nie deur kragonderbrekings geraak sal word nie, omdat die firma se stelsel met batterye werk wat krag in so ‘n situasie sal voorsien. Oom Dolf het toe R32 000 gedeponeer en moes nog R1 500 vir aansluiting en R1 000 kontant vir versekering betaal. Hy het hy sy bankkaart gebruik om die betalings te maak.
Deur Amanda Basson ([email protected])
LEPHALALE - Die wrede aanval en ver-kragting van ‘n welbekende 40-jarige vrou in die Vaalwater-omgewing op 23 Maart die jaar het die dorp tot in sy fondamente geruk.
Mariaan Wentzel, bestuurder van die Lephalale DBV en ‘n bekende gesig in die dorp, het Saterdagmiddag tydens ‘n optog teen verkragting en geweld teen vroue en kinders vir die eerste keer in die openbaar oor haar aanval gepraat: “Ek sou graag vir my aanvaller wil sê dat ek hom vergewe, maar dat hy eendag voor God sal moet boete doen oor wat hy aan my gedoen het,” het ‘n baie dapper Mariaan voor die skare van ongeveer 100 mense gesê.
‘n Groep ondersteuners het vanaf die parkeerarea by Lephalale Mall tot by die Mogol Klub geloop ter ondersteuning van Mariaan en soortgelyke slagoffers.
Attie Venter en lede van verskeie plaaslike motorfietsryer klubs het hul volle ondersteuning aan die geleentheid gebied en die organi
Plaasaanval deurbraakMARAPONG - Die Polisie het die afgelope naweek vyf verdagtes vasgetrek en twee van die vuurwapens terug gekry wat na bewer-ing in die aanval, vroeër die maand, op twee inwoners in die Vaalwater-omgewing gebuit is. Volgens die polisie is daar een 3006- en een 303- geweer, twee selfone en verskeie huishoudelike toestelle teruggevind in ‘n huis in die Marapong area.
Vyf verdagtes is aangekeer deur Kol Sakkie Lourens en sy span van die Polokwane ernstige geweldsmisdaad eenheid. Twee verdagtes is in Marapong gearresteer, een in Tzaneen en nog een was ‘n werker wat vermoedelik by die aanval betrokke was.
Op 30 Maart is Michael Beukes (63) en sy vrou, Elise, op ’n plaas op die Hermanusdoring sekondêre pad in die Vaalwateromgewing deur vyf gewapende mans aangeval.
Beukes het ongeveer 19:50 sy honde hoor blaf en ondersoek gaan instel. Drie mans het hom oorval en hom die huis ingeboender. Hulle het die egpaar vasgebind en aangedring op vuurwapens en kontant. Nóg twee gewapende mans het by hulle aangesluit. Die egpaar se besittings was steeds in kartondose en die rowers het dit agterop die Beukesegpaar se Opel Corsabakkie gelaai. Hulle het gevlug met ’n 9mmpistool, ’n windbuks, ’n 306, 303 en .22gewere, twee selfone, kontant en ’n groot klomp huishoudelike goedere wat die televisie insluit. Die egpaar is nie in die voorval beseer nie.
Die polisie het die Corsabakkie die volgende oggend op die Renosterfonteingrondpad gekry, maar niks van die gesteelde goedere is teruggevind nie.
Gemeenskap staan saam teen verkragting
seerders van die byeenkoms het hulle opregte dank teenoor die groep uitgespreek.
“Dit is werklik verblydend om te sien dat die mans en vrouens van die motorfietsryers klub altyd gewillig is om ons te ondersteun en op te staan vir reg en geregtigheid," het Charmaine Robberts, een van die organiseerders, gesê.
Mariaan en haar man, Manie Wentzel, het slagoffers gemaan om na vore te kom en te praat oor wat met hulle gebeur het: “Slagoffers het niks om oor skuldig te voel nie," het Mariaan gesê. "Die verdagtes moet
geïdentifiseer en vasgetrek word.”Die skare het ballonne ontvang wat
vrygelaat is terwyl die motorfietsryers 'n eerbetoning gegee het.
Mariaan het gesê dat sy haar werk by die DBV gaan opgee om te help om slagoffer krisis sentrums te stig.
Kragbesparing slenter teiken pensionarisseToe die toestel afgelewer word wat
kwansuis die krag sou voorsien was Oom Dolf verbaas om te vind dat dit eintlik ‘n elektriese waterpomp is. Oom Dolf het toe sy bank genader en die kaart gestop waarmee hy betaal het. Groot was sy verligting toe die bank hom inlig het dat die geld nog nie aan die firma oorbetaal is nie. “Ons is pensioenarisse en kan nie bekostig om soveel geld te verloor nie,” het Tannie Hester gesê.
Volgens Tannie Hester het die firma beweer dat hulle toestemming van die munisipaliteit ontvang het om die toestelle te installeer. Lephalale Munisipaliteit het met navrae genoem dat hulle geen kennis dra van die firma dra nie en dat inwoners eers die munisipaliteit moet kontak voordat hulle betaal vir enige toestel wat na bewering krag kan bespaar.
Enige maatskappy of individu wat kragbesparing toestelle wil installeer moet toestemming by die munisipaliteit kry.
Universal Techniques kon nie opgespoor word om kommentaar op die storie te gee nie.
Innocent bystander stabbed and murderedSamaritan and allegedly stabbed him with a knife in his abdomen. The deceased passed away at the scene and at the time of going to press his identity had not been released to the media.
The suspect has not been arrested as invest and the police is looking for a Zimbabwean citizen in order to assist with the investigation. Anybody who has any information is urged to please contact warrant officer Mokoena at the Lephalale police.
www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 24 APRIL 20156
Promosie
Golden Rock Spur vermaakLEPHALALE - Op Vrydag 17 Maart het Golden Rock Spur die kindertjies vermaak met ‘n prettige inkleur kompetisie waarvan ses finaliste gekies is en elke kind het ‘n ballon kon gekies om te bars met kaartjies binne-in wat hulle pryse aangekondig het. Die pryse het bestaan uit drie koopbewyse, twee bromponies en een kaartjie waar die kind self sy/haar prys kon kies. Grompie en Bolla, ons eie opvoedkundige renoster en seekoei, het met die kinders gespeel en het bietjie hulle lywe geswaai toe die Spur dans gedoen is om die aand af te sluit! Baie geluk aan al die wenners!
Deur Martie Pretorius ([email protected])
MOKOPANE - Brandkrane in die dorp word reeds vir ‘n geruime tyd deur skroot diewe geteiken.
Die vermorsing van duisende liters water wat vir ’n onbeperkte tyd onbenut word, is die gevolg hiervan. Belastingbetalers wil weet wie moet hiervoor opdok?
Noordelike Nuus het hieroor navraag gedoen by polisiewoordvoerder konstabel Irene Masingi van Mokopane polisie.
Sy het in ’n gesprek met Noordelike Nuus gemeld dat daar nie sulke gevalle gerapporteer is nie.
Lesers het vorige soortgelyke gevalle by die Mogalakwena Munisipaliteit aangemeld en foto’s van stukkende brandkrane wat deur diewe gesaboteer is, is meer as een keer aan Noordelike Nuus gestuur.
“Dié gevalle word nie noodwendig aan diefstal toegeskryf nie,” het nog ’n woordvoerder gesê.
Nog so ’n geval is Dinsdagmiddag deur ’n lid van die publiek gerapporteer.
Noordelike Nuus het gaan ondersoek instel en vanaf Geyserstraat is ’n sterk straal water in ’n onbewoonde uitbreiding van Nylpark gewaar.
Die verkeersowerheid is in kennis gestel van die geval en diefstal van dié soort is deur ’n verkeersbeampte bevestig.
Die Mogalakwena Munisipaliteit is hieroor genader vir kommentaar. Teen druktyd het sy nie gereageer nie.
“Wie moet opdok hiervoor?”
Regs: Nóg ’n brandkraan in Mokopane wat deurgeloop het onder skrootdiewe.
Riool maak inwoners briesendDeur Amanda Basson ([email protected])
LEPHALALE – Inwoners in die Hermanstraat omgewing was die week briesend toe verskeie mense beweer het dat riool by hulle wonings opstoot.
Een inwoner, wat verkies het om nie haar naam te noem nie, het beweer dat sy al vir die afgelope twee weke sukkel met riool wat by haar dreine opstoot. “Ek weet nie meer hoe om te maak nie, die spul vrot water is tog ‘n gesondheidsrisiko," het sy gesê.
Inwoners in die straat het beweer dat die riool in oop erwe en by die bus depot uitborrel, veral na die reën. Die Lephalale Munisipaliteit het met navrae genoem dat hulle bewus is van een huis wat deur die probleem geaffekteer was en dat daar toe ‘n baksteen in die pype gevind is. Enigiemand anders wat ‘n probleem ondervind kan die munisipaliteit by 082 306 9446 kontak.
MOKOPANE - The police is appealing to the community to be on the lookout for Peter Senosha (46). Senosha was arrested for theft. The man poses as an employee of Platreef mine and uses scamming tactics to steal from people. People who fell victim to Senosha’ scams can contact the Mokopane SAPS at 015 409 1420 or warrant officer Van Heerden at 082 565 8277.
Man wanted by police
LEPHALALE - Grieshaber Prokureurs het ‘n nuwe gesig by hulle span verwelkom. Tania Steenekamp is ‘n jare-lange inwoner van Lephalale gebied wat hier grootgeword en skoolgegaan het. Sy is ‘n dinamiese dame wat vier kinders grootmaak terwyl sy haar bekwaam as prokureur wat met aktes, eien-domme en verbande werk.
Tania het op Stellenbosch en die Universiteit van Pretoria studeer en is in 2004 toegelaat tot die balie. Sy het haar artikel by Gildenhuys en Van der Merwe in Pretoria gedoen, maar hierdie Bosveldnooi het terug gekom huis toe om met haar droom man te kom trou.
Tania is vanaf April maand hierdie jaar werksaam by Grieshaber Prokureurs waar haar belange goed in skakel met die eiendomsagentskap.
Gys Grieshaber is baie opgewonde om haar as deel van die span te hê en sê dat hulle van plan is om hulle agentskap selfs meer uit te brei, "Ons fokus is om die firma aggressief te laat groei in die volgende jaar en Tania gaan 'n integrale deel van die plan wees."
Gys Grieshaber en sy vrou, Kate, is reeds vanaf 2000 in besigheid en het in 2004 hulle eie firma begin.
Hulle fokus al vir elf jaar hoofsaaklik op eiendomme en Hooggeregshof litigasie, hulle weie ondervinding en agtergrond plaas hulle in ‘n bevoorregte posisie om mense ‘n goeie diens te gee.
Nuwe gesig vir Grieshaber Prokureurs
Promosie
24 APRIL 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11
MOKOPANE - Die Mokopane Besigheids-kamer se jaarlikse toekenningsfunksie vir persone wat uitblink op sakevlak en ander plaaslike terreine word op 15 Mei by die Pierneefsaal van Hoërskool Piet Potgieter gehou.
Die lede en die publiek word uitgenooi om ‘n persoon, NGO, besigheid, welsyn organisasie of diens, wat tot voordeel van die inwoners van Mokopane en omliggende gemeenskap was in die jaar van 2014/15, te nomineer.
Alle nominasies moet vergesel word deur die naam en kontak besonderhede van die
Laerskool Bosveld Primary het op 18 April deelgeneem aan Laerskool Nylstroom se Mini-netbaldag. Die rëen het niemand gekeer nie en die laaste wedstryde is klaar gespeel. Ons is baie trots op ons dogters hulle het die Bossie naam hoog gehou!
Hier is die o/9 B-span aandagtig aan die luister na Juffrou Danelle Odendaal se raad.
Sopnat netbal op Modimolle
MARAPONG - The Living Letters- and Abrahams Ministry is planning a support walk against xenophobic attacks, farm at-tacks, HIV and Aids, Alcohol and Drug Abuse and motor vehicle accidents every Thursday morning from 06:00.
The walk will start in Ext 4 in Marapong and end at the Living Letters Ministry premises.
Ezekiel Kukudi from the Living Letters Ministry urges all people, irrespective of race, gender or political affiliation, to take part in the walk. Kukudi originally comes from Namibia and he said that the current situation regarding attacks on foreigners should not be tolerated.
“The Bible is clear about God’s instructions regarding foreigners,” he said and quoted Leviticus 19:33.
LEPHALALE – The students of Mabalane Seleka Technical School in Lephalale was rewarded for the long hours and effort that they put into their school work in the past term. Jasper Louw, principle says he is proud of each child who gave their best. Here are the top students:
Grade 8: Ramoroka Karabo, Modise Martha, Moremi Naledi, Moatshe Chantel, Modise Magdeline, Hans Tyrece, Phakula Precious, Sedimo Kgothatso, Madube Zelda, Shiko Lizzy.
Grade 9: Moraka Modise, Ledwaba Nokukhanya, Baile Meche, Mothiane Phenyo, Sir Taper, Amantle Naijane, Gugu Mntambo, Mataboge Mogau, Selema Sa
Top students at Technical Schoollome, Thabo Ditsela.
Grade 10: Siphosethu Hlogwa, Serumula Khutso, Rulani Sithari, Lebogo katlego, Khuzwayo Lindokhuhle, Ramotshela Noko, Malepa Refilwe, Ramatsoga Katlego, Mawela Ndivhowo, Mrs Xaba.
Grade 11: Lehong Kamogelo, Marakalala Manoko, Chokoe Mpho, Ndoweni Boipelo, Tau Nthabiseng, Chale Silindile, Tefu Thokozile, Mosima Dorothy, Sir Botha.
Grade 12 (photo below): Magwai Ben, Nendombeloni Mulalo, Lebogo Samuel, Kunene Sindisiwe, Mothupi Lesiba, Mabona Magzeen, Seloba Ishmael, Moloantoa Thato, Manamela Kgaugelo, Sir Mogwasa.
Mokopane Besigheidskamer nomineer sy bestesgenomineerde en nomineerder. Groot vertroulikheid sal toegepas word.
Die sluitingsdatum vir nominasies is 7 Mei. Alle beoordeling sal die Besigheidskamer se verantwoordelikheid wees en sal as finaal beskou word.
Kaartjies is beskikbaar by die Besigheidskamer kantoor teen R275 p/pof R550 p/paar.
Lesers wat verdere inligting wil bekom of nominasievorms wil inhandiging, kan die besigheidskamer besoek by Mbekistraat 40 of kontak by (015) 491 8458.
Alternatiewelik kan ’n epos gestuur word na [email protected].
Church says no to xenophobic attacks
Deur Melt van der Spuy
Ons drie professionele afgetredenes sit nou die dag op my stoep en niks doen nie, toe Herman een van sy beroemde swaar sugte laat val.
Ek loer na hom toe: “Waar kom daai sug nou weer vandag vandaan.” Servaas het half aan die slaap gesit met sy lang bene voor hom uitgestrek, maar die sug het hom skoon wakker. Hy draai sy kop na Herman toe:
“As jy een van daai aandag trek sugte van jou los, dan wil jy iets sê. Wat pla ou maat?” Herman skuif hom half regop en roer sy skouers:
“Het ek julle al vertel toe ek en ma ons goed gepak en padgegee uit ’n karavaanpark uit?” Ons ken nie die storie nie en ek en Servaas skud albei ons koppe ontkennend.
“Nou laat ek julle vertel. Ons het al te lekker vir ’n week by die vakansieoord gaan kamp en omdat dit in die week was, was daar min ander kampeerders. Ek en ma het lekker op ons eie stukkie grond gestaan.
“Hier teen Donderdagmiddag kom een van daardie groot 4x4’s met ’n splinternuwe ingevoerde karavaan aan sy haak die pad in ons rigting aangewieg. Net die manier waarop die man aankom, laat my frons en ek sê vir ma, daai man lyk tog al te grand met sy ingevoerde wa.
“Die knaap kruie nog so rustig aan toe hy skielik links draai en op die plek direk langs ons kom stilhou. Nie ’n watwonderse plek nie, want daar is nie ’n beduidenis van gras of koelte nie.
“Grand man dink egter dis sy stukkie hemel. Hy trek daai ellelange karavaan in en begin die ding regstoot. So met sy regstoot kom hy al nader aan ons en toe ek weer sien, staan sy disselboom presies ’n handbreedte van my karavaan af. Dit terwyl die deel aan die agterkant van die wa tot by sy staanplek
Dit kamp sommer so op jou drumpel
Om die kampvuur
se grens seker nog 4m is.”“Die knaap slaan toe sy afdak op en pak
sy stoele uit. Dit alles binne aanraak afstand van ons af.
“Ek en ma sit nog en suutjies praat oor die grand man se vermetelheid om boop ons te kom staan, toe trek buurman nommer twee aan ons ander kant in. Eintlik moet ek sê, buurmanne, want daar klim so baie jongmense uit sy kar uit ek dog die skool kom uit. Dit lag, jil en hol terwyl jy net pale, seile en stoele sien waai.
“Op ons staanplek, reg voor ons, is ’n lekker koelteboom en die volgende oomblik kom plak die ‘skool’ langsaan al hulle stoele en sommer ’n opvoutafel ook daar neer. Bokse vol kos word aangedra, uitgepak en die spulletjie val weg. Dit alles nie verder as drie meter van ons af nie.
“Ek sien hier kom moeilikheid, maar ek dink nog wat om te doen, toe voel ek skielik my bene word nat. Ek dog ek het ’n blaasprobleem en vlieg op. Dis toe wat ek sien grand man het sy tuinslang uit en hy is besig om sy hele staanplek en sommer so stuk van myne ook, nat te spuit. Dis nou vir die stof sien.”
Herman glimlag so effe: “Maters, ek en ma gee mekaar net eek kyk, toe weet ons. Hier staan ons nie langer nie. Dit was nie ’n halfuur nie, toe is die staanplek tussen die ‘skool’ en grand man leeg en ek en ma op pad huis toe.”
Mini netbal is dankbaar vir borgskap
MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se o/7 en o/8 mini netbalspanne het vir Eerste Nasionale Bank (ENB) bedank vir die waterbottels borgskap. Mohamedys wat ook bygedra het tot die staanders vir die bottels word ook bedank.
Deur Fransa de Beer
Saterdag 18 April het die Rassies ‘n opwin-dende sportdag teen die Hansies beleef.
Die junior rugby van die Rassies het skoonskip gemaak. 0/14a wen 1912,o/14b 3312. 0/15a wen naelskraap 1312 en o/15b speel gelykop.
Die Rassie eerstespan verloor 1721 maar die afrigters is van mening dat hulle spelers fantasties gespeel het – ware rugby en dit sonder van hulle sleutelspelers soos Pieter du Plessis, Johan Ross en Charl Louw. Die Rassies se tweede span en o/16 verloor ook.
Die Rassie netbal het alles gewen! Die eerstespan wen 309, tweedes 151, o/16 264 en o/14 152.
Rassies speel wintersport teen die Hansies
GP du Preez(0/14) kan nie net swem nie, hy druk ook drieë!
Regs: Barbara Emslie speel met mening
oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers
U
MOKOPANE - Laerskool Krugerpark het sy o/12 en o/13 netbal- en rugbyspe-lers wat deurgedring het vir deelname aan die rugby en netbal proewe, bedank vir hulle harde werk en toewyding op die baan en veld. Die rugby proewe is Maandag in Marble Hall gehou en die netbal proewe is Woensdag in Bela-Bela gehou.
Regs is Laerskool Krugerpark se o/12 en o/13 rugbyspelers en heel regs, die Krugies se o/12 en o/13 netbalspelers.
Alle oë op rugby en netbal proewe
LEPHALALE - Die Bossies het verlede week hulle nuwe gelukbringer (mascot) bekendg-estel tydens ‘n geselligheid met hulle borge en rugbyspelers.
Volgens Charlie Brandt van Laerskool Bosveld het die nuwe truie, hempies en baadjies wat deur Matopi, Henwill Chickens and Contitech geborg is hulle geïnspireer om ook 'n gelukbringer vir die skool se rugbyspelers te kry. Bossie Renoster is gevolglik gebore en Brandt sê dat sy bestaan veeldoe
Nuwe gelukbringer vir Bossies
lig is: "Ons het op 'n renoster vir ons skool se simbool besluit, omdat dit vir ons ook 'n geleentheid bied om ons steun teenoor die antirenosterstroping veldtog te betoon.”
Brandt het genoem dat die skool se o/9, o/10 en o/11 spanne goed vaar hierdie jaar en dat hulle die naweek weer in Polokwane kragte sal meet teen ‘n paar spanne, alhoewel die liga eers in Mei sal plaasvind. Die nuwe uitrustings sal van nou af die amptelike drag van die rugbyspelers wees.
MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se Trompoppies het hulle verlede Saterdag uitstekend van hulle taak gekwyt tydens hulle optrede aan hulle eerste ontwikkelings kompetisie op hulle tuisveld. Hulle spog met drie eerste plekke in die verskillende items waaraan hulle deelgeneem het. Hulle uitslae is soos volg: Vlaggroep behaal ’n eerste plek, die groep in die 'Throwing prop' afdeling het ‘n tweede plek behaal, die groep in die 'Pom non-prop' afdeling spog ook met ’n tweede plek en die hoofleidster en vlag groep in die 'Small Drill' afdeling behaal ook ’n tweede plek. Die sub-leidsters het ook ’n eerste plek behaal in die 'Small Drill' afdeling. Die skool het dié leerders hartlik gelukgewens en ook hulle dank uitgespreek teenoor elke ouer wat hulle ondersteun en gehelp het. Bo is Laerskool Krugerpark se trompoppies is trots op hulle nuut geborgde hemde en “cool bags”. Jacques en Celesté Hurter en Roelien Frame van Avroy Shlain word hiervoor bedank.
Trompoppies pronk mooi op veld
Recommended