AFKONDIGINGS vir 11-17 September 2011
SONDAG 11 SEPTEMBER 2011
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Anton Mocke
Gaskunstenaar : Marlouise
Alle volwassenes R75 Kinders tot 12jr R40
(Plus ‘n blikkie kos)
Kaartjies te koop by gasvrouens of kerkkantoor Memory Collatz, Rensia Swanepoel, Sanette du Plessis, Corli Pieterse, Hester Breytenbach, Esmé Kloppers, Ada van Wyk, Ferma Bekker, Marie Swanepoel,
Charmaine Joubert, Marianne Labuschagne
Saterdag 17 September 2011
9:30 vir 10:00
LENTEBRUNCH Ten bate van Abraham kriel kindersorg
Vandag 11 September 2011 Sarie van As 073 979 8780
Maandag 12 September Lisa van Jaarsveld 082 454 2909 Maria Schwartz 073 172 1124 Elma van Erringer 011-662 1053 Popeye Victor 074 418 6674 Kay Booysen 072 737 4158 Philip Nel 082 442 1128
Dinsdag 13 September Bobsie Schourie 072 643 4993
Woensdag 14 September
David Barnard 083 762 3274
*Daniel van As 074 371 6855
Mientjie Ferreira 083 448 9342
Donderdag 15 September Riti van Rooyen 082 884 2275 Petro van Wyk 011-957 2196
Vrydag 16 September *Ryan Vermeulen 011-662 1211 *Mieke Fourie 082 375 2708 Tienie Matthyser 011-957 2762
Saterdag 17 September Rika Wilkinson 071 190 2344 Bianca Mckenzie 076 258 0428 Nicola van der Merwe 084 406 3228 Hester Brits 073 450 1558
* jeug
‘n Hartlike van ons aan jou…
Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die
diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-
pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die
vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.
Onthou: ons kom vandag na die erediens onder die
lapa bymekaar om terugvoer te kry vanaf ds
Kenneth i.v.m. die opvolg-gesprek met die
Muldersdrift Community Church-span...
Bydraes sal waardeer word:
Ou klere, skoene, wit olifant items
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude en Fred Laurence: gaan onder omstandighede goed, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Johan Jansen van Rensburg: niersteen-operasie, herstel tuis (084 250 2087) Seun van Rina van Aswegen: bid asb vir geskikte nier vir oorplanting (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: herstel goed na skildklier operasie, begin binnekort met behandeling (082 568 7624) Kobus du Plooy: septisimia in enkel, herstel tuis (083 325 6259)
Rommel verkoping
de
maand
Briewe word hierdie week uitgestuur…
Indien jou posadres in die afgelope jaar
verander het, maak asb seker by die
Kerkkantoor dat ons die korrekte adres op
ons stelsel het
Dankie, Rensia
Vandag 11 September
8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens en kinderkerk Maandag 12 September
19:00 Bestuursraad Woensdag 14 September
GEEN Bybelskool Saterdag 17 September
9:30 vir 10:00 LENTEBRUNCH Sondag 18 September
8:30 Erediens
8:30 JEEP-diens en kinderkerk
Watter vrou het gesê?
“Nee Meneer… ek het nie
wyn of bier gedrink nie. Ek
het my hart uitgestort voor
die Here”
Antwoord elders…
NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die
gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en
berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n
koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing
“Noodfonds”.
Datum Naam/Omgeegroep kontak
persoon
kontak
nommer
11 September
18 September Strewers Anita Duif 0824117015
25 September Omgeegroep
Honingklip/Steynsvlei
Marie
Swanepoel 083 380 4706
2 Oktober Omgeegroep
Renosterspruit Angie Nell 082 345 9314
Kalender
Tee Skinkbeurte
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein /
Swartkops
Stefan
Rudman
082 567
5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310
0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip /
Steynsvlei
Fielie
Swanepoel
083 380
4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit /
Lanseria Johan Nell
082 444
2625 [email protected] Vrydae 19:00
Abraham van
Wykweg 45,
Muldersdrif
Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North
Riding / Lammermoor
(in Kinderkerk)
Sanette du
Plessis
076 309
7942 [email protected] Donderdae 18:30
Honeydew
Martie &
Kriek
Badenhorst
010-222
0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong
Volwassenes)
Charmaine
Joubert
076 544
4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560
3814 [email protected]
Woensdag
oggende &
aande
9:30
&
19:00
Bring asb ou tydskrifte na die Kerkkantoor
vir Zandspruit …
Fokustekste
Twaalfde week in Koninkrykstyd
Matteus 18: 21-35
Eksodus 14: 19-31; Psalm 14; Romeine 4: 1-12
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas
in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
Antwoord:
Vind uit in 1 Samuel 1: 15
Dienste
AANGEBIED Uniek geformuleerde produkte: “Foodstate”
Tegnologie - Beter opgeneem, behou, benut !
Riglyne tot bevordering van lewenskwaliteit:
Fisiese-, finansiële, emosionele- en geestelike
welstand.
ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
Reg. No. 1977/002110/07
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za
email: [email protected]
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Dienste
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883
Neels van Wyk op 082 377 3250
Ada van Wyk op 083 263 6565
SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant
korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.
Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender
Stysel by elke gereg.
Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649
Gesoek
VERBLYF Op soek na kothuis vir 2 volwassenes.
Kontak Yvonne Roux op 072 383 7316
Kennisgewingbord
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2011
Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30
Recommended