Kategese registrasie!! direk na die erediens
elke aand om 19:00
Vanaf Sondag 22 Januarie tot Donderdag 26 Januarie
AFKONDIGINGS vir 15-21 Januarie 2012
SONDAG 15 JANUARIE 2012
Welkom by die erediens en doop – Gelei deur ds Neels Kloppers
Teks en tema vir vandag
Teks: Romeine 12: 1-8
Tema: Wanneer raak iets te duur?
Fokustekste
Tweede week ná Epifanie
Psalm 139: 1-6, 13-18
1 Samuel 3: 1-10 (11-12); 1 Korintiërs 6: 12-20; Johannes 1: 43-51
Baie dankie vir elkeen se bydrae sover – ons benodig steeds tot einde Januarie
2012 – neem gerus ‘n sak in die voorportaal…
Vandag 15 Januarie 2012 Salome Jv Rensburg 011-659 0627 Dawid Nagel 011-701 3373
Daniel Wolvaardt 084 904 8635
Maandag 16 Januarie 2012
*Luan van der Merwe
Dinsdag 17 Januarie 2012 Wynand Pienaar *Damian Smit
Woensdag 18 Januarie 2012 Pieter Cornelius 082 566 4012 Karin Olls 082 924 8152
Donderdag 19 Januarie 2012 Tilly Jansen van Rensburg 082 805 0264 *Zack Schickerling
Deon Victor 072 604 4246
Vrydag 20 Januarie 2012 Jacques de Jager 082 378 0018 *René Eloff
Saterdag 21 Januarie 2012 *Lucian de Wet *Nadia du Plooy
Estelle Enslin 011-958 1080 Chanel Minnaar 082 862 5524
Tanya Brink 082 412 4811
VAKATURES
Ek het asb mense nodig om te help as aanbieders by die
Kinderkerk. Dit is vir die 3-5 jariges, gr0-1 en gr2-3. Dit
behels die aanbieding van ‘n lessie (reeds uitgewerk)
tydens kerktyd ongeveer 1x per maand.
As jy belangstel, skakel Adele op 083 263 6566
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude Laurence: Maude baie swak, maar stabiel, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: het 10kg gewig opgetel en wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)
Dick van Biljon: voel baie beter, geen pyn, (082 568 7624) Phillip Verster: Riverside Lodge vir rehabilitasie, bid asb ook vir Cecile wat hom bystaan (082 490
8781)
Corrie Brink: Het gordelroos en is baie seer en siek (072 446 2612) Pieter Booysen: Sien neuroloog weer. Toestand Allergie (082 411 7015)baie beter (072 737 4158) Anita Duif:
Kinderkerk
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres
Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]
Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]
Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]
Abraham van Wykweg 45,
Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]
Lanseria / North Riding /
Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected]
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected]
Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 [email protected]
Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
Nuwe selmateriaal sal beskikbaar wees volgende Sondag 22 Januarie
Omgeegroepleiers: onthou om te kom afhaal in die
Kerkkantoor.
Indien jul groep reeds hierdie week begin vir 2012, gebruik asb die
geleentheid vir kuiertyd en beplanning vir die komende jaar.
NG Welsyn benodig dringend hulp met betrekking tot pleegouers vir ‘n 8jarige dogtertjie. Sy is tans
in plek van veiligheid by Bethany Huis en benodig langtermyn plasing. Sy is leergestremd en het ‘n
gehoor probleem, maar beskik oor baie potensiaal. Sy het ‘n groot behoefte aan bemoedering en ‘n
pleegsorgplasing sal in haar beste belang wees.
Vir enige navrae kontak Debbie Potgieter by die NG Welsyn kantoor by (011) 660-3183 of e-pos
Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal
6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
BRING ASB
Enige 750g koffie-blikke en 900g formule blikke
Plaas in houer in voorportaal agter toonbank
klop Voel die lewe se
’n Nuwe begin... met Nuwe Doelwitte deur Benescke Janse van Rensburg
’n Bekende gesegde lui: “Die persoon wat nalaat om te beplan, beplan om te misluk.” Sonder duidelike doelwitte word ons soos iemand wat in sy of haar motor klim en sonder ’n eindbestemming begin ry. Maak nie saak hoe spoggerig die motor is of hoe vinnig dit kan ry nie, na ’n ruk sal die petroltenk leeg wees en die persoon sal steeds geen bestemming bereik het nie. Dink vir ’n oomblik waar jy oor ’n jaar van nou af wil wees. Wil jy ’n beter werk hê? Wil jy gewig verloor? Oorsee gaan? Beter verhoudings met jou familielede of kollegas by die werk hê? Toe, dink vir ’n oomblik. Besef jy dat die manier hoe jy vandag en elke dag hierdie jaar gaan aanpak, jou nader of verder van daardie doelwitte gaan bring? Hier is twee wenke wat jou kan help met die stel van doelwitte vir 2012: Wenk 1: Vra God se leiding In Spreuke 16:9 lees ons: “'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.” Voordat jy dus jou doelwitte neerskryf, vra die Heilige Gees om jou te lei. Vra spesifiek dat God aan jou sal wys wat Hy vir jou vir 2012 beplan. Wenk 2: Wees spesifiek Kry doelwitte vir die jaar, maar breek dit af na doelwitte vir elke maand en dan elke week. Kleiner doelwitte maak dit makliker om die groter doelwitte te bereik. Gebruik gerus hierdie sewe kategorieë as ’n vertrekpunt om doelwitte vir 2012 te stel:
1. Werk (Wat wil jy in hierdie jaar in jou werkplek bereik?); 2. Sosiaal (By watter vriende moet jy meer gaan kuier? Vir watter van jou ongelowige vriende
moet jy meer bid?); 3. Finansieël (Besluit watter gedeelte van jou salaris jy gaan spandeer om jou tiende te betaal,
om te spaar of om armes te help); 4. Verhouding met God (Besluit watter tyd van die dag jy saam met God gaan spandeer –
byvoorbeeld ’n halfuur voor werk of ’n tyd oor middagete?); 5. Familie (Besluit om gereeld vir jou familielede te bid en/of hulle gereeld te kontak); 6. Gesondheid (Besluit om meer gesond te eet en meer oefening te kry); 7. Drome (Neem ’n besluit om ten minste een van jou jarelange drome hierdie jaar te probeer
verwesenlik). Onthou, jy gaan dalk nie eensklaps daardie oortollige 10kg afskud, ’n 10km wedloop kan hardloop of met jou onbeskofte kollega oor die weg kom nie. Tog, met dissipline, klein opofferings en baie gebed, sal jy beleef hoe jy mettertyd makliker “nee” sê vir soetgoed, begin draf sonder ’n miltsteek en selfs ’n vriendskap met daardie onbeskofte kollega kan aanknoop. Kom ons neem die eerste stap en beplan ’n onvergeetlike 2012! Sterkte. Vader God, baie dankie dat ek U kan vra om my te lei om deur u Heilige Gees hierdie jaar
doelwitte te stel wat U op U hart vir my het. Gee ook asseblief aan my die krag om dit te
bereik. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.
Dienste
BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander
produkte
• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere
finansiering benodig
• Geen deur tot deur verkope
• Gratis opleiding, ondersteuning en advies
• Bepaal eie werksure
ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn
• Huweliks- en verhoudingsterapie
• Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds.
Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /
011-965 0987
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s
083 317 7025 / 082 5677 446
www.ghphotography.co.za;
Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in
alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.
� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie
� Aankoop en installasie van Pastel pakkette
� Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer.
Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377
3250; Ada 083 263 6565
Dienste
GRASSNYER/WEEDEATER HERSTELWERK Afhaal&aflewering ingsl by prys. Peet 083 481 2548
SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),
studiemetodes, huweliksvoorbereiding,
huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,
skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en
wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of
Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook
“Springclean” voor en na trek.
Kontak Kobus Agrella op 081 469 7250 of
epos [email protected]
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete
of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer
dinge te besig raak.
Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw
Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw
Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649
Werksgeleenthede
ONDERWYSERES/KLEUTERSORG Privaat dagsorg sentrum benodig persoon (30+) met
ondervinding in alg. kleuter-/ babaversorging &
stimulasie volgens kurrikulum. Afgetrede
onderwyseresse welkom. Voldag – werksure
onderhandelbaar.
E-pos CV [email protected] of bel 082 376 1132
Te huur
REEFHAVEN 2 nuwe townhouses, 3 Slpk, oop plan kombuis-
sitkamer-eetkamer. Okkupasie 1 Feb. R4700 p/m
uitsl water & elektrisiteit.
Om te besigtig, skakel Daleen op 0823891564
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605
Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier
Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30
Recommended