www.laerskoolpierneef.co.za
Loumel Furniture and Appliance
Pawnshop
C/o 24th Avenue & Nico Smith Street
Tania 072 714 4807 /
Lourens 061 304 0486
Omsendbrief 27/2018
13 Augustus 2018
SENIORKOOR
Seniorkoor-oefening Woensdae 13:50-
15:00. Slagorkesoefening Woensdae
15:45-16:15. Viool-ensemble oefening
Woensdae 15:15-15:45.
Skooldagboek/Huiswerkboek vir
2019
Stel jy belang in 'n effektiewe en
bekostigbare bemarkingsgeleentheid vir
jou besigheid?
Advertensiespasie is beskikbaar in
Laerskool Pierneef & Villieria se
skooldagboek vir 2019.
1000 Dagboeke per skool word gedruk
en GRATIS aan elke leerling verskaf.
Volkleur advertensiespasies PER
dagboek beskikbaar :
Binne voorblad A5 @ R4500
Binne agterblad A5 @ R3500
A6 @ R985
74mm x 210mm @ R660
70mmx70mm @ R330
Advertensiespasie is goedkoper in-
dien jy in beide skole se dagboek
adverteer
Kontak gerus vir Zoe by 079 407 5863
of e-pos : [email protected] om jou
advertensiespasie te verseker.
GRATIS hulp met jou advertensie uitleg.
Let wel : Advertensiespasie is slegs
gewaarborg met betaling.
REVUE
Baie belangrik:
Onthou asseblief
om die R110
kostuumgeld vir
Revue te betaal. Alle geld MOET teen einde
Augustus betaal wees.
Kaartjies is vanaf Dinsdag 21 Augustus
beskikbaar in die kantoor @ R50 per per-
soon (kinders onder 2jr wat op ouers se
skoot sit gratis). Betalings slegs kontant
tesame met skeurbriefie wat in
eerskomende Maandag se Omsendbrief sal
verskyn.
KLEREBANK
Ons bring net die tye van die klerebank
onder u aandag:
Dins- & Donderdae = 2de Pouse
Woensdae = 07:00 tot 07:30. Ons vra
dat u asseblief sover moontlik by die tye
sal hou aangesien die klerebank in ‘n klas
is en ons wil nie die onderrig ontwrig nie.
1 = Geel 2 = Oranje 3 = Ligblou
4 = Donkerblou 5 = Groen 6 = Pienk
INKLEURPRET
Neem asseblief kennis dat Duane
Gosling (lid van die beheerliggaam) se
kontaknommer verander het. Sy nuwe
nommer is 071 472 6230.
TENNIS
Dogters D3 Oop: Gemma, Amelie, Tarina,
en Esian. Weg wedstryd by Loreta School
Skinnerstraat.
Seuns C2: John-Thomas, Luca, Ian en
Drikus. Weg wedstryd Stefanus Roos (Tuis
by die skool teen Die Poort).
Seuns D2: Chrisjan, Xander, Franco en
Euan. Speel teen L/S Villieria op die Pierneef
Tennis klub se baan (h/v 31 ste laan en
Pierneefstraat).
Seuns D7: Eben, Mathemba, Dwayne &
Quinton. Speel teen Queenswood
op Pierneef Tennis klub se bane
(h/v 31 ste Laan en Pierneef-
straat).
MASKER SOKKIE
Vrydag 31 Augustus
Gr 1 - Gr 4: 18:00 - 19:00
Gr 5 - Gr 7: 19:00 - 21:00
Ingang R10
Tema: Maskers
Bring ekstra geld saam vir verversings
& foto's
Pryse te wen!
Slegs leerlinge van Laerskool Pierneef.
GHOLFDAG 12 OKTOBER 2018
Laerskool Pierneef
se jaarlikse
gholfdag vind plaas
op 12 Oktober 2018
te Wingate Bui-
teklub.
Enige persoon wat
wil inskryf; items
borg of betrokke wil
raak by die gholfdag
kan ‘n e-pos stuur
na
[email protected] of skakel my by
082 571 5559 (Pierre Burger).
Sagtebal
Die dogters het baie mooi gespeel verlede
week teen L/S Haakdoorn.
Uitslae is as volg:
0/10 10 - 7 (wen)
0/11 4 - 4 (gelykop)
0/12 6 - 12 (verloor)
0/13 11 - 12 (verloor)
Ons speel hierdie week 2 tuiswedstryde.
Dinsdag teen L/S Lindopark en Donderdag
teen L/S Voorpos. Sterkte dogters!
KUNSWEDSTRYD
Baie geluk aan almal wat so pragtig presteer.
Sterkte aan die wat hierdie week deelneem.
Ons is trots op julle.
Graad 2
Zuanique Butler (A+); Elmanie Erasmus(A+)
Karla Labuschagne (A+) Sandra-Kate van
der Merwe (A++)
Graad 3
Palesa Seerane ( A++ en afdelingswenner);
Mar-Nei Vorster (A++); Risa le Roux (A+);
Dana-Lee van Zyl (A)
KRIEKET
Die O/11 en O/13’s speel hierdie week
krieketwedstryde teen L/S Hermanstad.
Di 14 Aug O/13’s (weg).
Do 16 Aug O/11’s (tuis).
Die 0/13 seuns ontvang vandag hul krieket
(weg) briewe. Al die briewe MOET môre
ingehandig word by Mnr. J van Rensburg.
GEWONE KLERE VRYDAG
31 AUGUSTUS
Betaal R5 in by jou voogonderwyser(es)
en kom Vrydag skool toe in gewone
klere. Geen onvanpaste kleredrag sal
toegelaat word nie.
GRAAD 6 OUERS
SW Geskiedenis taak op 6 Augustus
ontvang, MOET op 27 Augustus in wees by
hul onderwysers.
ATLETIEK
Alle leerders wat in 2017 tydens die inter-
huisbyeenkoms ‘n Atletiek trofee ontvang
het, moet asseblief so gou as moontlik die
trofee’s terugbring. Baie dankie vir elkeen
van u se samewerking. PSW GRAAD 5 & 6
Asseseringsopdragte word hierdie week in die
klas verduidelik. Leerders het dan 2 weke
(week van 27 Augustus) om opdrag in te
handig. Gr. 5 se opdrag word agter in werk-
boek gedoen. Gr. 6 op A4 papier.