4
Eredienste Ons bid graag saam met jou na die erediens Ontmoet ons by die gebedspilaar in die ingangsportaal na die diens Sondag 6 Des 2009 DOOP 08:00, 10:00, 12:00 EREDIENSTE: Andre Viljoen 08:00, 10:00, 18:30 Welkom by ons Erediens EREDIENSTE volgende Sondag (13 Desember 2009) slegs om 9:00-Prof Adrio König & 18:30-Colin Smith

Weekblad 9 Desember 2009

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Weekblad 9 Desember 2009

Citation preview

Page 1: Weekblad 9 Desember 2009

Eredienste

Ons bid graag saammet jou na die

erediens

Ontmoet ons by diegebedspilaar in die

ingangsportaal na diediens

Sondag 6 Des 2009

DOOP

08:00, 10:00, 12:00 EREDIENSTE: Andre Viljoen

08:00, 10:00, 18:30

Welkom by ons Erediens

EREDIENSTE

volgende Sondag (13 Desember 2009)

slegs om

9:00-Prof Adrio König & 18:30-Colin Smith

Page 2: Weekblad 9 Desember 2009

Vir algemene hulp of navrae, afsprake, inligting rondom

seminare, kursusse en praatjies, ens. kontak gerus vir

Rita Barnes by (012) 663 1610, per e-pos by

[email protected] of stuur 'n sms na

083 489 0180.

Vir enige berading of sielkundige terapie, kontak ons sentrum by 012 663 1610 of

[email protected] vir 'n afspraak

Ons wil graag `n span op die been bring wat na afloop van eredienste na mense luister en saam met hulle bid.

Kontak Ina by 083 566 7713 vir verdere reelings en opleiding.

Pastorale Berader

Ds Donnie van der Westhuizen 012 663 3460 of 082 711 6745

Erediensberaders

Werksoekers en werkgewers neem gerus ‘n beroepeblaadjie by die

Inligtingstoonbank. Ons lewer 'n diens waardeur

Werksoekers hulself kan bemark en Werkgewers vakante poste gratis kan

adverteer. Die blaadjie word weekliks op die webwerf opdateer

onder die Netwerk vir Lewe Bediening. Kontak Inge Nel by

[email protected] of 0846217670 vir navrae.

Let asseblief daarop dat weens die aanbouings by KSM daar geen verdere byeenkomste vir 2009

sal wees nie. Ons hervat ons byeenkomste weer in die nuwe jaar. Suria

Grobler 084 571 4591 vir verdere inligting.

BEROEPEBLAADJIE

SIFRASIFRA

Berading Sielkundige &

DIENSTE

Employers for Christ

“Pointing people to Jesus”

Ons droom is om werkgewers en werknemers na Jesus te wys en hulle in staat te stel om hulle families, maar ook die gemeenskap waarbinne hulle

leef, na Jesus te lei en in hulle omgewing 'n blywende impak te maak.

Kan ons hierdie droom ook in jou besigheid kom waar maak?

Kontak Marius by 082 336 1038 vir verdere inligting. Sien ook die

brosjures by die deure.

Daar sal geen byeenkomste gedurende

Desember wees nie.

Ons skop weer af op 15 Januarie

2010 vanaf 8:00 tot 10:00 in die Jeug 2

lokaal.

BEROEPSFORUM

ALLEEN TUISOP

KERSDAG?Die Netwerk vir Lewe Bediening bied 'n heerlike middagete op

Kersdag aan! Kontak Rita Barnes 012 663 1610 /

[email protected] asb eie eetgerei en

drinkgoed

Bespreking noodsaaklik asb.of sms name en getalle na

083 489 0180

BERADING &

TERAPIEVir enige Persoonlike-, Gesins-,

Huweliks-, Pastorale-, MIV/VIGS- Siekeberading of

Sterftebegeleiding asook vir Kinder- en Volwasse Terapie,

stuur 'n e-pos aan [email protected]. Alle inligting word vertroulik hanteer.

Huis GideonOns wil graag Dankie sê vir alle skenkings, onder-

steuning en voorbidding die afgelope jaar. 'n Spesiale dankie

aan al die vrywilligers wat persoonlik betrokke geraak het

by hierdie wonderlike projek waarby 26 getraumatiseerde kinders al baat gevind het.

Miriam by 012 6631610 / [email protected]

Huweliksvoorbereiding-seminaar

aangebied deur Dr. Riaan Pienaar

op 29 en 30 Januarie 2010.

Koste: R120per paar.

Waar: Jeugouditorium

Registrasievorm beskikbaar op die web, inligtingstoonbank, of kontak

Miriam Muller by 012 6631610. Registrasie en betaling moet voor 25

Januarie 2010 geskied.

&Eerste kursus van 13 sessies begin op 16

Februarie 2010. Dinsdae

sonder 18:00 - 20:00 by

kerk mure Registrasievorms op web beskikbaar. Kontak Miriam Muller (012) 6631610

PEN SEEKAMP

Daar is maniere om betrokke te raak by die PEN Seekamp deur ons te help met

koekies en beskuit, lekkers, sonblok ens. Vir meer inligting kontak Thinus by 012 323 6688, of kry die blou blaadjie

by die inligtingstoonbank na afloop van die eredienste.

Page 3: Weekblad 9 Desember 2009

bedieninggetuienis

Indien jy wil sms'e of 'n epos wil ontvang om deel te wees

van ons Bidspanne kan jy jou besonderhede stuur aan

[email protected]

Alle gebedsversoeke word vertroulik hanteer. Die

[email protected] e-pos adres word deur 'n predikant beman.

PROJEKNAVRAEIndien jy of jul selgroep wil

inskakel by ‘n Projek of meer in inligting daaroor benodig, kontak asb vir Anne-Marié

by 082 866 5336 of per epos [email protected]

bedieninggetuienis

Bidspanne

Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die

skoenboksprojek. Ons sal u op hoogte hou waar ons die

skenkings gedoen het. Hou die spasie dop vir ons volgende

projek vroeg in Januarie. Geseënde Christusfees.

Kontak: Chantal Pieterse 082 333 3268

SKOENBOKSPROJEKbediening

getuienisSeekampeBorg 'n jongmens vir 'n

seekamp hierdie Desember. 7 dae kamp vir jongmense onder 18 jaar by Winkel-

spruit @ R1050 p.p. 7dae kamp vir jongmense bo

18 jaar by Sodwana @ R900 p.p.

[email protected] 330 1328

Afsluiting - Donderdagaand,

10 Desember. Ons gaan ‘n terugblik hou oor wat in die jaar gebeur het, geleentheid gee vir persone wat spesifieke getuienisse

wil lewer, en gaan ook die Here dank vir Sy leiding en beskerming

gedurende die afgelope jaar en ook vra vir wysheid en seën met ons

aksies vir 2010. Peet - 0832925780 vir besonderhede.

DankieBaie dankie vir elke skenking

wat jy deur 2009 aan 'n projek gemaak het. Ons is vreeslik

dankbaar vir elke kledingstuk of enige artikel waar daar

behoefte was en jy geantwoord het.

Kalenders vir

Huis DavidtszMoenie julle mooi 2009

kalenders weggooi nie. Laai dit asseblief by KSM af. Ons Huis Davidtsz uitreik aksie wil die inwoners se kamers verfraai. Kontak Fred by 083 417 5797

vir meer besonderhede.

Kry jou eerste ksm

KERSUITGAWEop 6 Desember!

Jou 2010 Kal

ender is

nou beskikbaar

!

Page 4: Weekblad 9 Desember 2009

REGISTRASIE 2010

Alle kinders en kleingroepleiers moet registreer vir 2010 by

www.ksm.co.za of in die jeugkantoor. Die registrasies

word vir die indeling van groepe vir 2010 gebruik.

Registreer asseblief vroegtydig!

DANKIE AAN ELKEEN

Baie dankie aan elkeen wat betrokke was by kinders-

sondermure gedurende 2010: kinders, kleingroepleiers,

koördineerders, intersessors, ouers, multi-media spanne,

ondersteuningsdienste! Ons het groot waardering vir julle

besondere bydrae!!

KINDEREREDIENSTE

2010Die eerste kindereredienste vir

2010 begin op Sondag, 24 Januarie om 8:00 en 10:00. Dit sal in die

vorm van 'n lofprysingsfees wees. Kinders moet vir hierdie fees

asseblief in hul onderskeie

bedieningslokale aanmeld! Ouers is ook baie welkom om saam

met julle kinders te kom!

Tienerbediening

17:00Gr 8 leerlinge

Gr 9 leerlinge

Gr 10 leerlinge

Gr 11 leerlinge

2010 skop af op Sondag,

24 Januarie om kom in die wit tent

bymekaarkom in die blou en wit tent bymekaar kom in jeuglokaal 2

bymekaar, asook hul ouers kom in

die jeugouditorium bymekaar

KLEINGROEPLEIERS

Baie dankie aan al die nuwe kleingroepleiers wat aangemeld

het vir 2010. Julle word uitgenooi na ons kleingroepleier afskop-

erediens op Sondag, 17 Januarie, om 8:00 of 10:00. Vir meer

navrae, kontak ons by [email protected] of [email protected] of

663 2004 x 214

DRINGEND BENODIG

Ons het kleingroepleiers en voorbidders dringend nodig vir

2010. Enige iemand wat hiertoe geroepe voel en hom/haar

daartoe wil verbind vir 2010 is welkom om by Tiesie (082 802 7853 of [email protected]) of

Charlene (012 663 2003 of [email protected]) aan te meld.

KLEINGROEP-LEIERS AFSKOP

Die kleingroepleiers skop op Sondag, 17 Januarie 2010 om

8:00 en 10:00 af. 'n Gesamentlike erediens sal in die jeugouditorium plaasvind

waarna elke bediening afsonderlike beplanning sal

doen en opleiding sal ontvang.

Belydenisklas 2009

15 -17 Januarie 2010.onthou Registrasie vir die kamp sluit 11 Desember

2009!

Registrasie 2010:

Alle tieners moet asb weer

registreer vir 2010 by

Tienerbediening

Registreer asb. vroegtydig

www.ksm.co.za

NUWE

kamp MELD AAN ASB!Die 8:00 “Tweens” bediening (Gr 4-6) benodig vir 2010 'n

kleingroepleier om die

multi-media te hanteer

asook 'n “keyboard” en 'n kitaarspeler. Vir

meer inligting kontak asseblief

vir Louis van Wyk by 082 802 5818.

KERSFEES VIR WEESKINDERS IN ZIMBABWE Aanneemouers/gemeentelede word gevra vir 'n donasie vir 'n Kersete vir die weeskinders in Zim. Inbetalings kan by die Kerkkantoor gedoen word tot 15 Desember 2009. (Merk Zim-projek)

Skryf saam met ons, Jesus-verhale van hoop…Die Adopt-a-Zim-child-projekspanTel Hugo Erasmus 082 456 8744

Pretdag

vir Gr. 7'sDie Keerpunt-bediening vir Gr 7's bied op

Saterdag, 30 Januarie, ‘n pretdag vir Gr 7's aan. Die dag dien reeds as

oriëntering vir die EE III-kurrikulum wat hierdie jaar gevolg word.

Merk dit asb op jul kalenders - dit is NIE te mis NIE!!

Meer besonderhede volg later!