17
Week 2 Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ou (Apparaat) Dubbelklankstorie: ou (bl. 9) Assosiasieprent “ou vir ouma” (bl. 200) Letterkaartjies Prent: “Etenstyd” (bl. 201) Kleurpotlode Leesboek 4 bl. 5 en 6 Werkboek 4 bl. 19-21 Natrekvel “ou” (bl. 202) Plastiese koeverte Witbordmerkers Aktiwiteit 1: Luister en praat Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan. Wens die leerlinge wat verjaar geluk. Bespreek die spesiale geleenthede van die dag. Voltooi die register. Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Aktiwiteit 2: Klanke Die onderwyser stel klank vir die week bekend: ou. Die onderwyser sit die klankkaart van ou (Apparaat) teen die bord. Vertel die storie van ou uit die Dubbelklankstories op bl. 9 van hierdie handleiding. Sit die vergrote Assosiasieprent “ou vir ouma” teen die bord. Die onderwyser lees die rympie op die Assosiasieprent vir die leerlinge. Vra een leerling om die ou-klanke in die rympie op die bord met vetkryt te omkring. Leerlinge sê ou-woorde en die onderwyser bou dit met letterkaartjies op die bord. Leerlinge bou hulle eie ou-woorde met letterkaartjies op tafels.

Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

1��

Week 2

Dag 1

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Klankkaart: ou (Apparaat)

Dubbelklankstorie: ou (bl. 9)

Assosiasieprent “ou vir ouma” (bl. 200)

Letterkaartjies

Prent: “Etenstyd” (bl. 201)

Kleurpotlode

Leesboek 4 bl. 5 en 6

Werkboek 4 bl. 19-21

Natrekvel “ou” (bl. 202)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Die onderwyser stel klank vir die week bekend: ou. Die onderwyser sit die

klankkaart van ou (Apparaat) teen die bord.

Vertel die storie van ou uit die Dubbelklankstories op bl. 9 van hierdie

handleiding.

Sit die vergrote Assosiasieprent “ou vir ouma” teen die bord.

Die onderwyser lees die rympie op die Assosiasieprent vir die leerlinge.

Vra een leerling om die ou-klanke in die rympie op die bord met vetkryt te

omkring.

Leerlinge sê ou-woorde en die onderwyser bou dit met letterkaartjies op die

bord.

Leerlinge bou hulle eie ou-woorde met letterkaartjies op tafels.

8� ������

������

� ������

Page 2: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

��

Week 2

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Die onderwyser vergroot die prent “Etenstyd” (bl. 201) tot A3 en sit dit op

teen die swartbord.

Leerlinge bespreek die prent.

Vra die volgende vrae aan die leerlinge: 1. Hoeveel kinders is in die gesin? 2. Wie dek die tafel? 3. Wat doen pappa? 4. Dink julle die kinders mors baie?

Vra nog van jou eie vrae om aan die leerlinge te vra.

Fotostateer die prent vir elke leerling sodat leerlinge die prent kan inkleur.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groepe 1 en 2 kry geleentheid om bl. 5 en 6 uit Leesboek 4 te lees onder be-geleiding van die onderwyser.

Praat oor prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit.

Stel vrae oor moontlike verloop en begrip.

Bespreek nuwe en moeilike woorde voordat die leerlinge die teks self lees.

Die onderwyser beweeg van leerling tot leerling en luister na ’n kort

teksgedeelte wat hardop gelees word.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:Leerlinge vul die regte woord by die regte prent in op bl. 19 van Werkboek 4.

Leerlinge kleur die prentjies in.

Leerlinge kleur die blomme met die ou-klank met blou in op bl. 20 van Werk-

boek 4.

Leerlinge knip ou-woorde uit tydskrifte en plak dit op bl. 21 van Werkboek 4.

3� ������

�� ������

Page 3: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

���

Week 2

Aktiwiteit 5: Handskrif

Doen vingeroefeninge:

1. Raak met jou duim aan elke vinger van jou hand. Doen oefening met linker- en regterhand.

2. Speel klavier: Maak jou hand in die vorm van ’n voëltjie se nessie. Speel met jou vingers 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande.

3. Maak ’n vuis met jou hand en los die vingers een vir een 1, 2, 3, 4, 5. Doen dit met beide hande.

4. Maak ’n vuis en skiet al die vingers gelyk los. Herhaal.5. Loop soos ’n spinnekop met jou vingers op jou tafeltjie.

Die onderwyser wys weer die ou-klank en wys beginpunte en skryfrigting van

beide letters.

Leerlinge oefen op hulle tafels.

Deel vir elke leerling Natrekvel “ou” uit. Leerlinge trek die ou-klank na op

die plasiek koevert met witbordmerkers.

�� �����

Page 4: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

200

ouma

koud oupagou

houtsoutoud

rou

mou

bou

Page 5: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

201

Page 6: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

202

oupa

kous mou

Page 7: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

2!"

Week 2

Dag 2

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 4 bl. 5 en 6

Werkboek 4 bl. 22-24

Kleurpotlode

Natrekoefening: ou (bl. 205)

Plastiese koeverte

Witbordmerkers

Skrifboek bl. 81

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Groeplees

Groep 3 en 4 lees vandag bl. 5 en 6 van Leesboek 4.

Aktiwiteite word vir die twee groepe herhaal.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leesaktiwiteit 1:

Leerlinge soek en omkring die ou-klanke op bl. 22 van Werkboek 4.

Leerlinge skryf ses ou-woorde neer op bl. 22.

Leesaktiwiteit 2:

Leerlinge skryf die regte woord in die blokkie wat pas op bl. 23 van Werk-

boek 4.

#$ %&'()*

+, %&'()*

-$ %&'()*

Page 8: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

./0

Week 2

Aktiwiteit 3: Klanke

Die onderwyser deel vir elke leerling Natrekoefening: ou uit.

Leerlinge trek die ou-klank en woorde na met witbordmerkers.

Leerlinge kleur die prentjies in.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge oefen die ou-klank in groepies op die swartbord in die klas en op

hulle witborde.

Lê weer klem op beginpunte en skryfrigting.

Leerlinge skryf strokie 22 op bl. 81 in die Skrifboek:

ou tou mou pou vou

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge skryf die regte woord langs die regte prent op bl. 24 van Werk-

boek 4.

45 679:;<

4= 679:;<

4= 679:;<

Page 9: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

voutvoutvout

Page 10: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

>?@

Week 2

Dag 3

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Werkboek 4 bl. 25-30

Gedig: “Liefde” (bl. 208)

Leesboek 4 bl. 7 en 8

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant.

Aktiwiteit 2: Klanke

Leerlinge lees en klank ou-woorde saam met die onderwyser op bl. 25 van

Werkboek 4. Leerlinge teken twee ou-woorde.

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees/skryf

Die onderwyser vergroot die gedig “Liefde” van A.G Visser en lees dit vir die

leerlinge.

Werkboek 4.

Leerlinge doen die werkopdrag op bl. 27 van Werkboek 4. (Gedeelde skryf)

AB CDEFGH

IJ CDEFGH

IB CDEFGH

IB CDEFGH

Page 11: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

KLM

NO PQRSTUVWXYZYX[YX \] ^_`[ab[[c

Groep 1 en 2 lees by die onderwyser uit Leesboek 4 bl. 7 en 8.

Die onderwyser bespreek nuwe en moeilike woorde.

Die onderwyser lees en leerlinge luister.

Leerlinge lees individueel.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge lees die raaisels op bl. 28 van Werkboek 4 vir mekaar. Leerlinge

kies die regte nommer van elke dier en skryf dit by die raaisel wat pas.

Leerlinge bou ou-woorde en skryf dit neer op bl. 29 van Werkboek 4

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge voltooi die woorde deur die ou-klank in te vul op bl. 30 van Werk-

boek 4.

Leerlinge voltooi die sinne onder op bl. 30.

15 minute

Page 12: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

208

Page 13: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

def

Week 2

Dag 4

Leermateriaal

Weerkaart

Klaskoerant

Leesboek 4 bl. 7 en 8

Werkboek 4 bl. 31-34

Kleurpotlode

Skrifboek bl. 81

Witborde

Witbordmerkers

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Bespreek die weer en pas die Weerkaart aan.

Wens die leerlinge wat verjaar geluk.

Bespreek die spesiale geleenthede van die dag.

Voltooi die register.

Luister na ’n paar leerlinge se nuus. Skryf een leerling se nuus in die

Klaskoerant en die leerling teken daarby.

Aktiwiteit 2: Groeplees

Groep 3 en 4 lees by die onderwyser uit Leesboek 4 op bl. 7 en 8.

Dieselfde aktiwiteite word herhaal wat reeds met groep 1 en 2 gedoen is.

Aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:

Leerlinge lees die teks “Oupa se kous” op bl. 31 van Werkboek 4 en doen

die opdragte.

Leerlinge kyk hoeveel ou-woorde hulle kan bou met die letters op bl. 32 van

Werkboek 4.

gh ijklmn

op ijklmn

qh ijklmn

Page 14: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

rst

Week 2

Aktiwiteit 3: Klanke

Leerlinge doen die volgende opdragte op bl. 33 van Werkboek 4:

Leerlinge vul die ou-klank in om die woord te voltooi.

Leerlinge bou ou-woorde.

Leerlinge kleur die woorde in wat rym.

Leerlinge lees die sinne en omkring al die ou-woorde.

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge oefen die woorde op hulle witborde: boud, koud, goud, hout, sout,

fout.

Leerlinge skryf strokie 23 op bl. 81 in die Skrifboek:

boud koud goud oud hout sout fout

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge maak sinne op bl. 34 van Werkboek 4 met die woorde: tou, boud, sout en hout.

uv wxyz{|

u} wxyz{|

u} wxyz{|

Page 15: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

~��

Week 2

Dag 5

Leermateriaal

Werkboek 4 bl. 35-36

Rympie: “Vingerrympie” (bl. 213)

Leesboek 4 bl. 5-8

Skrifboek bl. 82

A5 woordeboekie

Aktiwiteit 1: Klanke

Leerlinge bou ou-woorde met die vloeidiagram op bl. 35 van Werkboek 4.

Aktiwiteit 2: Gedeelde lees

Die onderwyser vergroot die rympie “Vingerrympie” en lees dit vir die leer-

linge vanaf swartbord.

Leerlinge soek rymwoorde.

Leerlinge probeer die rympie memoriseer.

Aktiwiteit 3: Groeplees

Elke groep kom lees ± 5 minute by die onderwyser uit Leesboek 4, bl. 5-8.

Gee geleentheid vir leerlinge wat individueel wil lees.

Leerlinge lees leesboeke uit leeshoekie.

Alle leesaktiwiteite word voltooi en afgerond in die tyd wat die groepe lees.

85 minute

�� ������

�� ������

�� ������

Page 16: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

���

Week 2

Aktiwiteit 4: Handskrif

Leerlinge doen vingeroefeninge soos by Dag 1.

Leerlinge skryf strokie 24 op bl. 82 in die Skrifboek:

Otto bou ’n kouOupa en Ouma is oud

Aktiwiteit 5: Selfstandig skryf

Leerlinge maak sinne op bl. 36 van Werkboek 4 met die woorde: pou, woud,

oud en fout.

Leerlinge skryf drie ou-woorde in hulle woordeboekies.

�� ������

�� ������

Page 17: Week 2 Dag 1 - Christelike Media...Week 2 Aktiwiteit 3: Gedeelde lees Die onderwyser vergroot die prent “ Etenstyd ” (bl. 201) tot A3 en sit dit op teen die swartbord. Leerlinge

213

���� ���flink en gou