12
Faculty Name: Faculty of Education Student Name: Amore’ Student Surname : van Greunen Student number: 212223437 Course: BEd (FET 4) School – Based Work-Integrated Learning Mentor Crit Lesson : Mathematical Literacy Topic: Kosprys en Verkoopsprys Mentor’s Name: Ms. D Botha Lecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen

mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

Faculty Name: Faculty of Education

Student Name: Amore’

Student Surname: van Greunen

Student number: 212223437

Course: BEd (FET 4)

School – Based Work-Integrated Learning

Mentor Crit Lesson : Mathematical Literacy

Topic: Kosprys en Verkoopsprys

Mentor’s Name: Ms. D Botha

Lecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen

Term: 1

Page 2: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

Mentor Teacher: D. Botha

Student Teacher:Amore’ van Greunen

Grade: 11

Subject: Mathematical Literacy

School: HS Otto du Plessis

Term: 1

Topic: Kosprys en VerkoopsprysCAPS Topic: FinanceLesson Outcomes: Die leerders sal in staat wees om:

a) Die terme kosprys, verkoopsprys, wins asook persentasie wins te definieer

b) Te onderskei tussen die kosprys en verkoopsprys van ‘n item

c) ‘n Resep te gebruik om sodoende die kosprys en verkoopsprys te verstaan

d) Die kosprys te berekene) Die verkoopsprys te berekenf) Die wins te berkeng) Die persentasie wins te berekenh) Die verkskeie waardes met mekaar

te vergelyk

Suggested Resources: Prescribed Textbook: (Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11), Blackboard

IntroductionEducator Activities

Learner Activities Resources Assessment Strategies

Time

Juffrou stel die les voor deur nuwe terme aan die klas beken te stel. Direkte instruksies oor kosprys en verkoopsprys deur te onderskei tussen die twee met voorbeelde

Luister aandagtig en maak notas waar nodig.

Handboek,Bl. 64

Vra en antwoord tegniek

5 Minute

Page 3: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

Content DisclosureEducator Activities

Learner Activities Resources Assessment Strategies

Time

Direkte instruksies oor hoe om die kosprys te bepaal van ‘n oliebol met die gebruik van ‘n resep.

Direkte instruksies oor hoe om die verkoopsprys te bepaal van ‘n oliebol met die gebruik van ‘n resep.

Juffrou werk saam met die klas en bepaal die wins asook die persontasie wins per oliebol en baksel.

Luister aandagtig en maak aantekeninge waar nodig.

Luister aandagtig en maak aantekeninge waar nodig.

Leerders werk saam met juffrou en bepaal die wins asook die persentasie wins.

Handboek(bl.64),Groenbord

Handboek(bl. 64/65),Groenbord

Handboek(bl. 66),Groenbord

Vra en antwoord tegniek

Vrae en Antwoord tegniek

Vrae en Antwoord tegneik

15 Minute

15 Minute

15 Minute

ClosureEducator Activities

Learner Activities Resources Assessment Strategies

Time

Hersien belangrike konsepte oor oor die kosprys en verkoopsprys van ‘n item.

Leerders luister aandagtig en maak aantekeninge waar nodig.

Handboek Vrae en Antwoord tegniek

5 Minute

Page 4: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

Assessment:Oefening in klas, observasie asook vrae en antwoord tegniek

Homework: Juffrou gee aan leerders die opdrag om oefening 1 te voltooi vir huiswerk. (Addendum 1)

MEMORANDUM (Addendum 2)

Handboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11,Kwartaal 1, Hoofstuk 3, Afdeling 3, Oefening 1, Bl.67

Reflection:

This topic is very relevant to our everyday lives. I think it is great to teach the learners about this topic as they are going to have to deal with similar problems when they are adults. The class were very interested in the work and cooperated very well.

Page 5: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

Addendum 1

Page 6: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

Addendum 2 MEMORANDUM

Huiswerk: Oefening 1: Kosprys en Verkoopsprys

Antwoorde;

1. Oranje krale:- 40 krale kos R26, 00- 1 kraal kos R26, 00 ÷40 = R0, 65- 8 krale kos R0, 65 x 8 = R5, 20

Pers krale:

- 40 krale kos R14, 95- 1 kraal kos R14, 95 ÷ 40 = R0, 37375- 30 krale kos R0, 37375 x 30 = R11, 22*

Grys kale:

- 30 krale kos R16, 95- 1 kraal kos R16, 95 ÷ 30 = R, 565- 24 krale kos R0, 565 x 24 = R13, 56

Wynrooi krale:

- 20 krale kos R9, 50- 1 kraal kos R9, 50 ÷ 20 = R0, 475- 4 krale kos R0, 475 x 4 = R1, 90

Metaalknippie:

- 2 kos R 4, 95- 1 kos R4, 95 ÷ 2 = R2, 48*

Metaalhakies:

- 50 hakies kos R4, 95- 1 kos R4, 95 ÷ 50 = R0, 099- 2 kos R0, 099 x 2 = R0, 20*

Rek:

- 3 meter (300cm) kos R18, 95- 1cm kos R18, 95 ÷ 300

Page 7: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

- 45cm R18, 95 ÷ 300 x 45 ≈ R2, 85*

Let op dat wanneer ‘n finale koste afgerond moet word, ons die koste nab o afrond. Dit is omdat dit beter sal wees om te oorskat as om die koste van ‘n halsnoer te onderskat

Die totale kosprys is daarom ≈ R5, 20 + R11, 22 + R13, 56 + R1,90 + R2, 48

+ R0, 20 + R2, 85

≈R37, 40

2. Die kosprys is ‘n benaderde bedrag omdat ons sekere koste afgerond het. Dit is ook benader omdat die koste van die verskillende benodighede vir diehalssnoer kan styg of verander afhangende van waar sy verkies om die benodighede te koop.

3. Voorbeelde van ‘n moonlike antwoord:R50, 00 kan ‘n gepaste verkoopsprys wees omdat dit nie te duur is nie en baie mense bereid sal wees om R50, 00 vir ‘n halssnoer te betaal, en omdat Elizabeth R12, 60 wins op elke halssnoer sal maak as dit teen hierdie prys verkoop word.

4. Wins = R50, 00 – R37, 40 = R12, 60%wins (in verhouding tot R12,60 ÷ R37, 40) kosprys x 100 ≈ 33,7%

5. 5.1 Wins = verkoopsprys – kosprys = R35, 00 – R24, 50 = R10, 50 Sys al dus minder wins maak met die verkoop van hierdie halssnoer.5.2 % wins (in verhouding tot R10, 50 ÷ R24,50) kosprys x 100 ≈ 42,9% Al is die wins laer, is die persentasie wins hoer.5.3 Die feit dat die persentasie wins hoer is al is die wins laer, se vir ons dat al

sal sy meer geld maak uit die verkoop van die eerste halssnoer, sy ook meer uitgawes sal aangan deur hierdie halssnoer te maak. Wanneer jy die bedrag geld wat uit elke halssnoer gemaak gaan word ( dit is die % wins) met die relatiewe koste van die maak van elke halssnoer vergelyk, is die wins op die tweede halssnoer hoer. Dit beteken ook dat daar minder risiko in die tweede halssnoer is – alhoewel die wins laer is, is die koste ook laer. Daarom sal sy nie so baie geld verloor as die halssnoer nier verkoop nie.

REFLECTIVE PRACTICE RECORD

Page 8: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

(To be completed after every lesson formally assessed by Mentor Teachers / NMMU Tutor)

Focus CommentPurpose of this reflection.

To reflect back on what worked well and what didn’t.

Why did you choose this area for reflection?

To improve my teaching skills, and be prepared for similar lessons/situations in the future.

What did you want the pupils to learn?

I wanted the learners to learn everything about cost and selling price, what each is, how they differ and how they are calculated.

What do you think they will remember?

The examples I brought to class.

What kind of thinking did you wish to promote?

Critical thinking about cost and selling price.

How did you organise the lesson to be inclusive for all learners?

I included all the learners when I asked questions about the work.

Were there any particular challenges or issues during the lesson?

No.

Was there something you were particularly pleased with?

The discipline and cooperation of the class.

Was there any sense of frustration during the course of the

No.

Page 9: mathliteveryday.weebly.com · Web viewLecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen Term: 1 Mentor Teacher: D. Botha Student Teacher: Amore’ van Greunen Grade: 11 Subject: Mathematical

lesson?

How might you do things differently next time?

Make the lesson more interesting.

How will you assess the impact of these changes?

By the response of the learners.

What might your evidence be?

Excited learners.

What will success/progress look like?

Better results.

What did you learn about yourself/your practice from this reflection?

That I am very confident and love what I am doing.

Action/plan for next step?

Put more effort into my lessons although I don’t have all the resources.