Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
PARYS MUURBALKLUBh/v Venus en Breë street, [email protected]
Voornaam en Van: ______________________________________________________________
Woonadres:_________________________________________________________________
Sel nr. ____________________ epos adres:__________________________
Is u ‘n Parys Golf and Country Estate inwoner? Ja_____ Nee_____
Tipe Lidmaadskap verlang:
_____ 1. Enkel
_____ 2. Skolier
_____ 3. Student (Studeer elders en bring slegs naweke en vakansies in Parys deur).
_____ 4. Familie (Behels slegs ouers en hul afhanklike minderjarige kinders).
Bykomende familielede:
Naam : Lid 1 _______________________________Lid 2______________________________
Lid 3 _______________________________Lid 4______________________________
Vir Amptelike Gebruik :
Is u by SA Muurbal geregistreer?
Fooi betaal Kwitasie nr. datum
Belangrike Reels: ‘n Speler moet ‘n wettige lid van die klub wees en ‘n eie lid pin nr. he. Slegs non-marking witsoolskoene op die bane. Onmiddelike skorsing sal van krag
wees by oortreeding van hierdie reel en oortreder sal aanspreeklik gehou word vir enige skade.
Veiligheids brille is verpligtend vir spelers onder 19 jaar. Onnodige geraas moet beperk word en die bane, klubhuis, badkamers en omgewing
moet in ‘n netjiese toestand gehou word. Hierdie is slegs van die belangrikste reels. Al die huishoudelike reels is beskikbaar op
aanvraag. Vergewis uself daarvan en hou daarby asb.
Elda : 072 628 9421