26
ROODEPARKSKOOL TERMYN 3 WERKKAARTE Roodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte – DCAPS Afrikaans Huistaal: W 6&7 Termyn 3: Jaar 2 Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk?? Liewe leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud. 1. Begripstoets 2. Woordeskat 3. Afkortings, indirekte rede en voegwoorde 4. Advertensie 5. Bywoorde 6. Verkleinwoorde 7. Strokiesprent INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerk boek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke werkkaart . 1

 · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

ROODEPARKSKOOLTERMYN 3 WERKKAARTERoodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte – DCAPS Afrikaans Huistaal: W 6&7 Termyn 3: Jaar 2

Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk??

Liewe leerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud.

1. Begripstoets 2. Woordeskat3. Afkortings, indirekte rede en voegwoorde4. Advertensie 5. Bywoorde6. Verkleinwoorde7. StrokiesprentINSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerk boek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke werkkaart . Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self

voltooi. Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen. STERKTE en geniet dit !!!

Groete

Mev. M. Cornelius

1

Page 2:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Aktiwiteit 1: Lees en Begrip

Die paddaspringwedloop.

Dis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker warm sodat hy kort-kort in die water moet duik om af te koel. Doempie rek sy kort beentjies uit en sug: “Ai, dis darem lekker om ‘n padda te wees!”

“Wat is lekker daaran?” brom Grompie wat uit die water spring en langs sy vriendjie kom sit. “Elke dag is dieselfde. Daar gebeur nooit iets opwindends nie!”

“Kwa-kwa-kwa,” lag Doempie, “dis omdat jy met suurgesig na alles kyk. Kyk net rondom jou. Daar vlieg die mooiste vlinder en kyk, daar is ‘n voëltjie besig om ‘n nessie te bou. Hoor net hoe raas die wyfie met die mannetjie!”

“Aag,” sê Grompie, “dis vervelig!”

“Hallo, my liewe vriende!” Dit kom van Spoggie, wat ook nou by hulle aansluit.

“Waaroor kla Grompie nou al weer?”

Doempie lag: “Sommer oor sy vervelige paddalewe.”

“Solank ek myself in die water kan bewonder, is ek gelukkig. Kyk net my pragtige bont baadjie en my rooi kolletjies strikdas. Is ek darem nie die mooiste padda in Paddafontein nie!”

“Dis een van die redes waarom dit so vervelige is- jou gespog oor hoe jy lyk… Almal is al moeg daarvoor,” brom Grompie.

Spoggie steur hom nie aan Grompie nie, want hy is alweer besig om homself in die water te bewonder.

“Ag nee, ouens, so erg is dit nie. Kom ons doen iets opwindends. Ons reël ‘n paddaspringkompetisie. Komaan, Grompie, jou bene is lekker lank en dit sal goeie oefening vir jou wees. Miskien vergeet jy dan dat alles so vervelig is!” stel Doempie voor.

“Goeie plan, goeie plan,” sê Spoggie. “Ek sal ‘n mooi plakkaat maak en advertensies wat ons dan stroom af kan stuur, net so kleurvol soos my baadjie en almal uitnooi na die groot dag!”

2

Page 3:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

“Waar sal ons dit hou?” vra Grompie. “Nou nie dat ek eintlik belangstel nie!”

“Ai, ou Grompie. Wat dink julle van die oop stukkie grond net langs die Wilgerboom? Dis nie te ver van die water nie,” sê- vra Doempie.

Spoggie dink diep. “Ja, ja, daar is lekker koelte en sagte mos waar die toeskouers kan sit.”

Grompie begin ook nou dink dat dit nie ‘n slegte idea is nie. “Ons vra vir Meester om die afsitter te wees. Een kwaak van Meester is genoeg.”

Die vriende woel en werskaf die volgende paar dae om alles reg te kry vir die groot dag. Daar is sommer baie deelnemers en nog meer toeskouers. Op die blaartafels is die eetgoedjies uitgepak, muggies en vliegies, allerlei lekkernye.

Meester staan by die wegspringplek en tien paddatjies maak gereed. “Op julle merker, kwaak, kwaak, kwaak!” sê Meester met sy growwe stem. “Gereed, kwaak…” Almal was gespanne, dis doodstil, nie eens een kwakie nie!

“KWAAK!” sê Meester en daar trek hulle. Party spring na die verkeerde kant toe, party beland bo-op mekaar, maar een paddatjie met sy lang bene is al halfpad wenpaal toe! Dis Grompie! “Grompie! Grompie!” skree al wat ‘n padda is. Hulle het skoon vergeet hoe ou Grompie altyd oor alles brom.

Spoggie staan by die doellyn op ‘n klip waar almal hom kan sien en bewonder. In sy opgewondenheid val hy amper van die klip af. Vir ‘n oomblik vergeet hy dat hy die mooiste padda is en dink net aan Grompie.

En waar is Doempie? Doempie met sy kort beentjies is heel laaste!

Toe almal oor die wenpaal is, is daar net ‘n gekwaak, kwaak, kwaak, soos almal juig!

Rammel, die burgermeester sit die kroon op Grompie, die wenner, se kop. EN glo dit as julle wil – Grompie grom nie; hy glimlag van oor tot oor!

Spoggie loop eers ‘n draai tussen die toeskouers sodat almal hom kan bewonder en dan gaan wens hy sy vriend geluk. “Grompie, jy is nou nie so mooi soos ek nie, maar jy kan darem baie ver spring! Baie geluk!” “Waar’s Doempie?” Vra Grompie.

3

Page 4:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Hy kyk rond. Doempie sit alweer in die sonnetjie, ‘n gelukkige glimlag op sy ronde gesiggie. Hulle spring tot by hom en Grompie sê: “ Doempie, jy is die stadigste padda in Paddafontein, maar jy is die beste vriend wat enige padda kan hê. Die kroon is vir jou!” Spoggie kwaak sy instemmend.

Die drie vriende gaan sit weer op die lelieblaar. Hulle sal nog vir ‘n lang ruk oor die opwindende dag gesels.

Beantwoord die vrae oor die storie.

1. Wie is die hoofkarakters in die storie?

2. Noem nog twee ander karakters.

3. Dink jy die paddas se name pas by hul karakters?

4. Watter beskrywing pas by die name?

Naam Beskrywig1. Spoggie a) Hy kla en is ontevrede. 1 =2. Grompie b) Hy is kort en mollig/vet 2 =3. Meester c) Hy bewonder himself 3 =4. Doempie d) ‘n Harde stem 4 =

5. Hieronder is ‘n tabel. Kan jy die antwoord regkry? Maak net ‘n regmerkie onder die regte antwoord.

Doempie Spoggie Grompie Meester Rammel1 Kort beentjies2 Burgemeester3 Onderwyser4 ‘n Donder- weerstem5 Wedloop wen6 Altyd gelukkig

4

Page 5:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

7 Is verveeld8 Dink hy is mooi9 Advertensies en plakkaat maak10 Kroon oorhandg11. Afsitter12 Sy idee13 Beste vriend

Aktiwiteit 2: Gedig

Beantwoord die volgende vrae.

1. Is hierdie kind netjies of slodig? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

2. Van watter sportsoorte hou die seun?

5

Page 6:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

3. Is die volgende stelling waar of onwaar? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

Daar loer ‘n breërandhoed agter die krieketkolf uit.

4. Watter twee afsonderlike woorde sê vir ons dat die seun se been gebreek was?

5. Wat eet en drink hy graag?

Aktiwiteit 3: Skry ‘n paragraaf.

Jy het nou die gedig oor die seun se lewe (soos weerspieël deur sy klerekas) gelees. Gebruik jou verbeelding en skryf ‘n paragraaf oor die seun.

Gebruik die diagram hieronder om jou te help.

6

Page 7:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

7

Page 8:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Aktiwiteit 4: Voornaamwoorde

8

Page 9:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

A. Vul nou die regte voornaamwoorde in.

1. Sy trek rok aan, die rok is____________.

2. Hy hou van hemp,die hemp is ____________.

3. Die hemp behoort aan hom; dus is dit hemp.

4. Hulle hou baie van klere.

5. Ek gooi vuil klere in die wasgoedmandjie.

6. Die tasse waarin ons die klere pak, is klere.

7. Sy het baadjie aangetrek, want dit was koud.

8. Jy moet a) hemp vir hom leen, want b) het

geskeur.

9. Die rok wat sy aantrek, is .

10.Jy moet a) klere optel, anders gaan b) gestraf

word.

B. Gee die regte vorm van die woorde tussen hakies.

1. Sy het ‘n (blom) bloes by haar (een kleur) romp aan.

2. Sy (streep) T-hemp lyk baie mooi.

3. Haar Skotse rompie is (ruit) .

4. Wanneer ‘n rok of hemp baie kleure en patrone op het, sê ons dit is b

5. Annie hou van haar linte met die klein (kolle) .

C. Vul die voorsetsels vanuit die woordblok op die regte plekke in.

1. Sy hou die modern skoene.

9

In; agter; tussen; by; van; aan/oor; op; op; uit; in

Page 10:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

2. Die onderklere is die laai.

3. Die vuil kouse lê die klere.

4. Haar skoene pas haar rok.

5. Die klere wat hy kan ophang, hang hangers.

6. Die koeldrankblikkies staan die rak.

7. Ek pak my klere a) my kas en haal dit b) as ek

dit wil aantrek.

8. Die pak klere loer die krukke en die krieketkolf uit.

9. Hy sit sy hoed sy kop.

Aktiwiteit 5: Skryf jou eie rympie.

a. Skryf jou eie rympie of gedig. Kies enige onderwerp. Onthou om rymwoorde aan

die einde van die reels te gebruik.

Voorbeeld: Jou rympie

Dit is my kat.

Sy sit of die mat.

Sy lek haar skoon

Van kop tot toon.

Ek is ‘n meisie

Wat woon in ‘n huisie.

Ek braai ‘n vleisie

End deel dit met Thysie.

10

Page 11:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Aktiwiteit 6: Soek die woorde

11

Page 12:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Aktiwiteit 7: Ondek telwoorde, voorsetsels en samestellings.

A. Kyk na die ry kinders en vul dan die regte woorde in die onderstaande sinne in

(telwoorde)

Vul die korrekte vorm van die woorde tussen hakies in.

1. Susan staan (een) a) in die ry, terwyl Keshnee (nege) b

staan. Ons kan ook sê dat Keshnee l staan.

2. Gus staan (drie) a) en Sipho staan b) .

3. Hoeveel leerders her poniestertjies?

4. Hoeveel leerders se monde is toe?

5. Mary staan in die a) m , want daar is vier kinders aan haar b)

kant en c) aan haar d) kant.

12

Susan; Peet; Gus; Annie; Mary; Vic; Nico; Sipho; Keshnee

Page 13:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

B. Onthou jy nog die volgende voorsetsels.

C. Vorm een woord van twee prentjies (samestelling). Skryf een woord neer.

13

Page 14:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

D. Skyf die samestellings nou in alfabetiese volgorde neer.

Aktiwiteit 8: Voegwoorde.

Verbind nou die sinne met die voegwoorde tussen hakies. (Onthou jou komma

voor die voegwoord)

1. Janus swem tussen die haaie. Hy is nie bang nie. (maar)

2. Vic het die wendoel geslaan. Hy is nou ‘n held. (dus)

3. Hulle skryf ‘n opstel. Juffrou het hulle die werk gegee. (omdat)

4. Tokkie eet springmielies. Hy speel rekenaarspeletjies. (daarna)

14

Page 15:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

5. Hulle moet gou maak. Hulle sal laat wees. (anders)

6. Peet se fiets is stukkend. Hy ry saam met sy vriend. (daarom)

7. Nico eet ‘n piesang. Hy is baie honger. (omdat)

8. Nico eet ‘n piesang. Hy is baie honger. (want)

15

Page 16:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Aktiwiteit 9: Strokiesprent

16

Page 17:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

Lees die strokiesverhaal oor Kamp Kosmos.Verskillende skole stuur elke jaar

leerders na hierdie kamp. Annie is ook gekies om die kamp by te woon.

Beantwoord die volgende vrae:

1. Wat is die kamp se naam waarheen die leerders gaan?

2. Haal ‘n woord uit die eerste blok aan wat vir ons sê hoe lank hulle gaan kamp?

17

Page 18:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

3. Het Annie haar kamermaat geken? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

4. Wie het die tenniswedstryd gewen? Hoe voel sy daaroor?

5. Waarmee roei die twee meisies?

6. Waaroor is Annie bekommerd?

7. Waarnatoe moet hulle stap en waardeur stap hulle?

8. Wat is Woensdag op hulle program?

9. Hoe weet ons Tess en Annie was eerste met die tweebeenresies? Gee net een

woord.

10.Kies die korrekte antwoord.

Die eerste malvalekker is deur geproe.

a) Annie

18

Page 19:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

b) Lisa

c) Tina

11.Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Gee ‘n rede vir jou antwoord.

a) Hulle loop vinnig om te gaan slaap.

b) Hulle gaan om middernag slaap.

12.Haal drie agtereenvolgende woorde in die laaste blok aan wat vir ons sê dat hulle

weer vroeg moet opstaan.

Aktiwiteit 10:

A. Kies die regte woord tussen hakies.

1. Ek hou baie van my (vamilie/familie).

2. Sy het baie (vriende/friende) by die kamp gemaak.

3. Hy het ‘n (fiets/ viets) vir sy verjaarsdag gekry.

4. Hulle het (viks/fiks) geword van al die stap.

5. Sy skryf die name van die groep op ‘n (fel/vel) papier.

6. Haar (vel/fel) brand waar die doring haar gekrap het.

19

Page 20:  · Web viewDis ‘n lekker warm middag by die rivier. Die stroompie kabbel oor die klippies en waar Doempie op die groot blaar van ‘n waterlelie sit, bak die sonnetjie hom lekker

7. Hulle (vier/fier) die aand (fees/vees).

8. Dit was ‘n (vout/fout) om die vuur so gou aan te steek.

9. Sit (eis/ys) op die seer been!

10.Hy (ken/weet) sy werk.

B. Hoofletters. Kies die korrekte antwoord tussen hakies.

1. Hy vra vir sy (pa/Pa) of hy kan saam gaan.

2. Ek sal pa/Pa) netnou die storie vertel.

3. Daar loop (mevrou Venter/ Mevrou Venter/ Mevrou venter).

4. Sal (Mevrou/ mevrou) dit asseblief vir my aangee?

5. Sy naam is (Dennis/dennis) en hy kom van (durban/Durban) af.

C. Gee die regte vorm van die woord tussen hakies.

1. Annie is die (goed) tennnisspeler.

2. Dis ‘n (gelukkig) klomp kinders.

3. Die (breed) rivier vloei stadig.

20