2
End of Second term, almost We kept te best for last Sondag Jeug -Gods’ grace must overflow Voorskool (gebore 2013 – 2015) Chantel Gr R en 1 Ronel en Sonette Gr 3 &4 Lizelle Gr5&6 Brenda Vir enige navraag skakel gerus Colleen - 0832597546 10 Junie Tieners 10:15 – 11:15 Jeanne Gr 2 Elana en Estelle Belydenis – Bramcha Jalize 10 Junie 10:15 – 11:15 17 Junie 16:30 – 20:00 Home of Hope will be visiting us!!! Hier is geen perfekte mense in ons gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel nie, nie op jou gevoel speel en jou manipuleer nie. Jy kan net jouself wees! Waar elkeen iemand is” EREDIENS (09:00) TEMA: Geseënd om te seën. TEKS: Genesis 1: 21, 27; 2: 3; 12: 2 Volgende Sondag gaan ons spesiale aandag gee aan VADERSDAG. Ons gaan onder andere daaroor preek. Ons nooi dus almal wat soos “vaders” vir ons kinders is: pa’s, oupas, sefpa’s, aangenome pa’s, voog pa’s, kategete ooms, onderwysers, sportafrigters, goeie vriende, ouer broers, ooms en ander mans wat ‘n pa rol speel in kinders se lewens, ons wil aan AL die pe pa’s dankie sê. Kliek hier vir meer inligng oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za ______________________________________________________ GEBEURE IN DIE WEEK Gemeenteraad: Dinsdag @ 19:00 Bloed skenk: Woensdag @ 15:00 – 19:15 Gemeentekuier: Vrydag @ 17:30 – 20:00 (sien besonderhede by Jeugfokus) Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30 Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00 ——————————————————————————————————- TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES Ma – Di: Psalm 138 Wo – Do: 2 Korintiërs 4: 13-5:1 Vry – Sat: Markus 3: 20-35

We kept te best GEEURE IN DIE WEEK Sondag Jeug -Gods ...Jeanne Gr 2 Elana en Estelle ... Vr 15 – Loof die Here vir getuienisse soos hierdie een: “Hierdie program het my geleer

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: We kept te best GEEURE IN DIE WEEK Sondag Jeug -Gods ...Jeanne Gr 2 Elana en Estelle ... Vr 15 – Loof die Here vir getuienisse soos hierdie een: “Hierdie program het my geleer

End of Second term, almost

We kept te best

for last

Sondag Jeug -Gods’ grace must overflow

Voorskool (gebore 2013 – 2015)Chantel

Gr R en 1Ronel en Sonette

Gr 3 &4Lizelle

Gr5&6Brenda

Vir enige navraag skakel gerusColleen - 0832597546

10 JunieTieners 10:15 – 11:15

Jeanne

Gr 2 Elana en Estelle

Belydenis – BramchaJalize

10 Junie 10:15 – 11:1517 Junie 16:30 – 20:00

Home of Hope will be visiting us!!!

Hier is geen perfekte mense in ons

gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel

nie, nie op jou gevoel speel en jou

manipuleer nie. Jy kan net jouself

wees!

“Waar elkeen iemand is”

EREDIENS (09:00)

TEMA: Geseënd om te seën.

TEKS: Genesis 1: 21, 27; 2: 3; 12: 2

Volgende Sondag gaan ons spesiale aandag gee aan VADERSDAG. Ons gaan onder andere daaroor preek. Ons nooi dus almal wat soos “vaders” vir ons kinders is: pa’s, oupas, stiefpa’s, aangenome pa’s, voog pa’s, kategete ooms, onderwysers, sportafrigters, goeie vriende, ouer broers, ooms en ander mans wat ‘n pa rol speel in kinders se lewens, ons wil aan AL die tipe pa’s dankie sê.

Kliek hier vir meer inligting oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za

______________________________________________________

GEBEURE IN DIE WEEK

Gemeenteraad: Dinsdag @ 19:00

Bloed skenk: Woensdag @ 15:00 – 19:15

Gemeentekuier: Vrydag @ 17:30 – 20:00 (sien besonderhede by Jeugfokus)

Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30

Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00

——————————————————————————————————-

TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES

Ma – Di: Psalm 138

Wo – Do: 2 Korintiërs 4: 13-5:1

Vry – Sat: Markus 3: 20-35

Page 2: We kept te best GEEURE IN DIE WEEK Sondag Jeug -Gods ...Jeanne Gr 2 Elana en Estelle ... Vr 15 – Loof die Here vir getuienisse soos hierdie een: “Hierdie program het my geleer

KLEINGROEPLEIERS

Marina van Vuuren – 0833830893 – Bybelstudie - Dinsdae om 10:00

Ria en Johan Combrink – 0845832821 – Vue du Cap – Donderdae om 10;00

Jalize en Johannes – 0825654520 – Woensdae om 19;00

Geo de Kock – 0837324117 – Woensdae om 19;00

Johan Botha – 0827900952 – Woensdae om 18:30

Louis van der Vyver - 0845272884 - Woensdae om 19:00

Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00

As jy deel van n groep wil word - Kontak Johannes 0823913841

NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-05-2018 WERKLIK

INKOMSTE 428,340 .00

UITGAWES 422,372,00

OORSKOT/(TEKORT) 5968.00

BANK BESONDERHEDE

NGK TABLEVIEW

HOOF REKENING - ABSA TABLEVIEW - 3270590011

SENDING/UITREIK - ABSA TABLEVIEW - 4066292562

SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com

GEMEENTE SELFOON APP

Wil jy ons preke en ander in-ligting op jou selfoon ontvang? Laai ons gemeente

se APP op jou foon af!

Gaan na Google play store vir Android foon of I-store vir ‘n I-Phone en laai die Churchlink APP gratis af. Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se

naam.

• Food combo!!! R35 – Soup, vetkoek, coffee/tea and a

pancake!R5 per sheet !

R 5R10 / R 25

17:30 – 18:30Vetkoek and soup

18:30 – 19:30Bingo

19:30 – 20:00Pannekoek

Latest orders on 13 June

ʼn Luisteraar in Asië getuig

ʼn Moeder van vier in Asië deel haar getuienis van hoe haar lewe verander het toe sy na FEBC se uitsendings begin luister het. Haar soektog na die waarheid oor Jesus Christus het begin nadat haar man vir werk moes wegtrek. Gedurende hierdie tydperk het haar ma by haar kom bly om haar met die kinders te help.

“Terwyl my ma by ons gebly het, was sy na die kerk naby ons huis genooi. Sy het lank by ons gebly voordat sy terug moes gaan na haar eie huis toe. Net voordat sy vertrek het, het sy my aangemoedig om ʼn kerkdiens by te woon, om sodoende Christelike vriende te ontmoet. Ek het ook, nie te lank daarna nie, nog ʼn kind gehad.” Terwyl sy tuis moes bly om na haar babaseun te versorg, het sy begin om na FEBC se uitsendings te luister. Die uitsendings het haar meer van kinderopvoeding geleer en ook hoe om korrek met kinders te kommunikeer en aan hul die regte aandag te gee. Nadat sy vir ʼn ruk lank na FEBC se uitsendings geluister het, het sy besluit om een van die omroepers te kontak. Vandag het sy steeds ʼn goeie verhouding met hierdie omroeper en hulle kommunikeer gereeld met mekaar. Hierdie omroeper is self ook ʼn ma en saam deel hulle lewensadvies oor die huwelik en kinderopvoeding.

Kort nadat sy die stasie gekontak het, het sy by ʼn plaaslike kerk aangesluit; “Een dag het ek vir die omroeper ʼn paar vrae oor geloof gevra en toe deel sy die evangelie met my. Ek het Jesus Christus in my lewe aanvaar en by ʼn kerk aangesluit. Die Here het my na ʼn kerk wat naby aan my huis is gelei. Ons is so dankbaar vir FEBC se radiostasie in ons gemeenskap. Ek luister elke dag na die uitsendings en doen self ook Bybelstudie. Die uitsendings het ʼn ongelooflike positiewe impak op my geloof, gesindheid en karakter. Ek is ʼn beter mens en ek voel ek het ʼn beter verhouding met my familie. Deesdae woon my my hele familie die kerkdienste by. Al die lof behoort aan God!”

Dit is waar dat God die enigste een is wat lewens kan verander, maar ons sal nie die onbereikte mense kan bereik met die evangelie, sonder u gebede en ondersteuning nie. Ons loof God vir vennote soos u!

———————————————————————————

Luistertoestel- & Radioverspreiding in Kambodja So 10 – WEEKLIKSE OPSOMMING: Onlangs het FEBC Kambodja se span na vier provinsies gereis, waar hulle 214 luistertoestelle in agt dorpe versprei het en met 170 luisteraars ontmoet het wat na hul pro-gram “Comfort at Night” luister. Hierdie luisteraars het gedeel hoe geseënd en aangemoedig hul gevoel het, nadat hul daagliks na hierdie programme begin luister het. Bid asb. hierdie week saam met ons vir FEBC Kambodja se bediening en ook vir diegene wat nog nie die Goeie Nuus van ons Here, Jesus Christus, gehoor het nie. Di 12 – Bid dat die Here vinnige genesing en herstel sal bring aan Sopheary Hem, FEBC Kambodja se Direkteur, wat met nierprobleme sukkel en dus nie kan werk nie. Wo 13 – Bid vir alle FEBC luisteraars. Dat hulle die Here se groot liefde, deernis en genade sal ervaar deur die uitsendings. Do 14 – Bid dat die Here homself deur middel van FEBC se uitsendings sal bekend maak aan al die men-se van Kambodja. Dat elke nie-gelowige regeringsamptenaar en landsburger Christus sal leer ken. Vr 15 – Loof die Here vir getuienisse soos hierdie een: “Hierdie program het my geleer om nie teen iemand te diskrimineer nie, om ons kinders op die regte pad te lei en om my lewe as voorbeeld vir ander te leef.” Sa 16 – Bid dat die Here die omroepers van Family FM 99.5 sal inspireer om programme te maak wat die harte van die mense sal aanraak. Met ʼn potensiële gehoor van 10 miljoen mense, is ʼn derde van Kam-bodja se bevolking binne FEBC se bereik!