Upload
truongdan
View
228
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se 1
BELEGGING IN INFRASTRUKTUUR DIE SLEUTEL TOT DIE VERBETERING VAN DIENSLEWERING
National TreasuryDepartment:
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
national treasury
afr
ikaans
1. Minister se boodskap
2. Uitskakeling van armoede en die aanspreek van ongelykheid
Bladsy
2Bladsy
4
Issued by: National Treasury: Tel, (012) 315 5757
SARS: Tel, (012) 422 6127www.treasury.gov.za | www.sars.gov.za
1. Belastingverligting vir individue
2. Belasting voorstelle
3. Maatskaplike Toelaes
Bladsy
31. Kwaliteit gesondheidsorg vir almal
2. Waar kom die geld vandaan?
3. Hoe sal dit bestee word?
Om die lewering van, en toegang tot, basiese dienste te verbeter en die vermoë en doeltreffendheid van
die ekonomie te verhoog, gaan die regering oor die volgende drie jaar R827 miljard aan die oprigting van nuwe, en opgradering van bestaande infrastruktuur belê.
Hierdie beleggings sal die toegang van Suid-Afrikaners tot gesondheidsorgfasiliteite, skole, water, sanitasie, behuising en elektrisiteit, verbeter. Andersyds sal investering in bou van hawens, paaie, spoorwegstelsels, elektrisiteitsentrales, hospitale, skole en damme, bydra tot vinniger ekonomiese groei. Die grootste gedeelte van die investering in infrastruktuur sal steeds van Eskom af kom wat R205.1 miljard oor die volgende drie jaar sal belê. Eskom se nuwe kragstasies, Medupi en Kusile, sal na verwagting in 2014 en 2015 onderskeidelik elektrisiteit begin voorsien.
Om paaie op te gradeer en dus tot veiligheid by te dra, het die regering R32.9 miljard oor die volgende drie jaar vir nasionale paaie toegeken. ‘n Verdere R27.6 miljard is toegeken vir die opgradering van provinsiale paaie. Daar benewens het die regering R2 miljard
INFRASTRUKTUUR-BESTEDING VERANDER LEWENS IN NEWCASTLE
opsy gesit vir die rehabilitasie van paaie wat gebruik word vir die vervoer van steenkool vanaf die myne na Eskom se kragstasies in Mpumalanga.
Om toegang tot water en sanitasie te verbeter, wat lewensbelangrik is vir die welstand van Suid-Afrikaners, belê die regering in damme, grootmaat watervoorsieningskemas en afvalwater infrastruktuur. Bykomend tot die rehabilitasie van 25 damme landwyd, bou die regering 7 nuwe damme sowel as verhoog die houvermoê van bestaande damme, naamlik Hazelmere, Clanwilliam, Tsaneen en Nwamitwa. Daar benewens het die regering ‘n addisionele R150 miljoen beskikbaar gestel vir die suiwering van water wat deur myne besmet is.
Die regering bly verbind tot die voorsiening van behuising aan lae inkomstegroepe. Soos onderneem, het die regering R3 miljard oor die volgende drie jaar opsygesit vir maatskaplike behuising (medium-digtheid behuising vir verhuring in stedelike gebiede). R30.3 miljard is beskikbaar gemaak vir die opgradering van informele behuising in metropolitaanse munisipaliteite en R1.1 miljard vir myndorpe wat vinnig verstedelik.
Om skole op te gradeer, het die regering R8 miljard oor drie jaar toegeken vir die vervanging van 496 onbehoorlike skole (waarvan 395 modder skole is), vir die verskaffing van water aan 1 257 skole, voorsiening van sanitasie aan 868 skole, en die aansluiting van ‘n verdere 878 skole tot die elektrisiteitsnetwerk. Hierdie investerings is in ooreenstemming met die Nasionale Ontwikkelingsplan se doelwit om te verseker dat alle skole teen 2016 aan die minimum infrastruktuurstandaarde voldoen.
Die regering het ook R23.9 miljard toegeken aan provinsies in die vorm van ‘n onderwys infrastruktuurtoekenning vir die bou, opgradering en onderhoud van bestaande infrastruktuur. ‘n Addisionele R6.5 miljard is beskikbaar gemaak vir die konstruksie van twee nuwe universiteite in Mpumalanga en die Noord Kaap, sowel as om die fasiliteite vir gestremde studente en personeel by bestaande universiteite te verbeter.
Die regering sal ook voortgaan om in gesondheidsinfrastrutuur te belê. Die grootste gedeelte van die gekombineerde R29.5 miljard wat aan provinsiale departemente van gesondheid oor die volgende drie jaar toegeken is, is byvoorbeeld vir infrastruktuur by distriks- en streekshospitale.
Voor die oprigting van ‘n nuwe brug in Newcastle, het sIbongIle serIbe R20 per dag aan ‘n taxi bestee om werk toe en terug te reis. Nou loop sy eenvoudig na die fabriek. “Dit neem net 15 minute. En vir nagskof is daar straatligte om dit te beveilig,” sê Sibongile. Die glinsterende nuwe brug verbind die woongebied met die dorp en het die plaaslike ekonomie opgehef aangesien taxifooie nou heelwat goedkoper is. Taxibestuurder sIpho Mlotshwa sê die vorige pad was oorlaai en gevaarlik. “Daar is ‘n haarnaalddraai wat baie ongelukke veroorsaak het. Die mees tragiese ongeluk was in 1997 toe 33 skoolkinders in ‘n botsing tussen hulle skoolbus en ‘n vragmotor gesterf het. Die nuwe brug is by die ongelukstoneel gebou en inwoners noem dit “Asiphephe Brug” wat ‘hou dit veilig’ beteken”.
Jaarliks, gedurende Februarie, kondig die Minister van Finansies die regering se spanderings-, belasting-, en leningsplanne vir die volgende drie jaar aan. Dit word die Nasionale Begroting genoem. Die Nasionale Begroting verdeel geld tussen nasionale departemente, provinsies en munisipaliteite.
WAT IS DIE BEGROTING
n Gesamentlike publikasie van die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens
gCI
s
‘n Standaard tarief van 50c per sms sal geld.
Final 2013 People's Guide_Afrikaans_Print.indd 1 2013/02/23 2:10 PM
Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die Guide | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids
Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se2
mede suid-afrikaners
Suid-Afrika het ‘n program van ekonomiese verandering wat geleidelik werkloosheid, armoede en ongelykheid kan
verminder. Maar om te slaag sal hierdie program ‘n buitengewone nasionale poging van ons almal verg, verbind om nie net oor ons uitdagings te predik nie, nie net deur oplossings voor te stel nie maar ook om ons kollektiewe moue op te rol en saam te werk om ‘n voorspoedige Suid-Afrika te bou.
Om uit President Jacob Zuma se Stand
van die Nasie-toespraak aan te haal, die
Nasionale Ontwikkelsplan “is ’n padkaart na
‘n Suid-Afrika waar almal water, elektrisiteit,
sanitasie, werksgeleenthede, behuising,
openbare vervoer, voldoende voeding,
onderwys, maatskaplike beskerming,
kwaliteit gesondheidsorg, ontspanning en ‘n
skoon omgewing het.”
Om saam te vat, die NOP sit ses
ondelingverbinde prioriteite uiteen:
• OmalleSuid-Afrikanersrondom
een gemeenskaplike program te
verenig om voorspoed en billikheid te
bewerkstellig
• Diebevorderingvanaktiewe
burgerskap en om ontwikkeling,
demokrasie en aanspreeklikheid te
versterk
• Omvinnigerekonomiesegroei,groter
beleggings en indiensneming teweeg
te bring
• Fokusopdiesleutelvermoënsvan
mense en die staat
• Diebouvan‘nbekwameen‘n
ontwikkelingsgerigte staat
• Aanmoedigingvansterkleierskap
regdeur die gemeenskap om saam te
werk om probleme op te los
Tasbare vordering met hierdie en ander
aksies wat in die NOP geïdenfiseer is, sal
‘n bereidheid verg om dinge anders te
doen. Ons moet ons uitdagings sonder
huiwering konfronteer, en met hoop. Deur
al ons talente te gebruik, alle mense te
mobiliseer en te fokus op verenigde aksies,
kan ons ‘n lewenskragtige ekonomie en
‘n aanvaarbare kwaliteit lewe vir almal
verseker. Ons kan armoede verminder en
behoorlike werksgeleenthede skep.
die volgende drie jaar vir huishoudings met ‘n maandelikse inkomste minder as R3 500 te bou. ‘n Addisionele 244 699 standplase sal aan dienste gekoppel word.
Oor die volgende drie jaar het die regering begroot om sanitasiedienste aan 36 742 landelike huishoudings te voorsien asook 119 223 huislenings deur die mikro-finansieringsprogram.
Werkskepping speel ‘n belangrike rol in die vermindering van armoede en ongelykheid. Die regering skep werksgeleenthede deur programme soos die Uitgebreide Openbare werke-program,Werk-fonds(JobsFund)endieontwikkeling van vaardighede.
Ongeveer 60 persent van die regering se uitgawes word toegeken aan gesondheid, onderwys, behuising,
vervoer en plaaslike geriewe. Dit is ‘n werklike bewys van die regering se verbintenis om armoede en ongelykheid te verminder.
Die mees direkte wyse waarop die stryd teen armoede aangespreek word, is die maatskaplike bystandsprogram waaraan R113 miljard vir 2013/14 toegeken is en wat na R129.5 miljard in 2015/16 verhoog. Die aantal begunstigdes wat toelaes ontvang sal vanaf byna 16.1 miljoen mense in 2012/13 na 17.2 miljoen in 2015/16 toeneem.
Om ongelykheid en armoede te verminder, vermeeder die regering die aantal skole waar leerlinge nie skoolfooie betaal nie en belê meer in die voorsiening van maaltye aan leerders. Sowat 70 persent van leerders in 20 688 skole het nie skoolfooie laasjaar betaal nie en ongeveer 8.8 miljoen kinders is elke skooldag van ‘n maaltyd voorsien. Die fokus oor die volgende drie jaar sal wees om die kwaliteit van maaltye wat voorsien word te verbeter.
Die regering voorsien ook mimimum gratis basiese dienste. Dit word deur munisipaliteite voorsien en sal R28 miljard in 2013/14 kos. Die 2011 Sensus dui aan dat meer as 36 persent van huishoudings toegang tot gratis skoon water het, 26 persent het toegang to gratis basiese elektrisiteit en 23 persent tot gratis sanitasie. Daarbenewens beplan die regering om ‘n verdere 409 143 huise oor
• DieSuid-Afrikaanseekonomiegroeisteeds, maar teen ‘n stadiger tempo as wat voorheen verwag is. Dit word beraam om teen 2.7 persent in 2013, 3.5 persent in 2014 en 3.8 persent in 2015 te groei.
• Diepaswaarteendieekonomieherstel hang af van die tempo waarteen persoonlike beleggings en uitvoere verstewig.
• Mynboubly‘nhoeksteenvandieSuid-Afrikaanse ekonomie:
• Ditlewer‘ngrootbydraetotkorporatiewe belasting en uitvoerinkomste;
• Is‘nbelangrikebronvandirekteenindirekte ekonomiese aktiwiteit en werksgeleenthede;
• Dievervaardigingsektorisbelangrikvir groei en ontwikkeling, maar ander sektore word toenemend belangrik.
• Werkskepping,watnaverwagtingmatig oor die volgende drie jaar sal wees, sal grootliks afhang van die privaatsektor wat verantwoordelik is vir 77 pesent van formele indiensneming.
• Byna4.5miljoenSuid-Afrikanersiswerkloos.
• Stakingsenhoërloonverhogingshouernstige risiko vir die herstel van die broos arbeidsmark in.
• Werkloosheidisdiehoogsteonderdiejeug.
• Dieregeringondersoekverskeiemaatreëlsomwerskeppingvirdiejeugdeur die openbare en privaatsektore aan te moedig.
MINISTER SE BOODSKAP
UITSKAKELING VAN ARMOEDE EN DIE AANSPREEK VAN ONGELYKHEID
EKONOMIESE
KITSBLIK Om ongelykheid en armoede te verminder, vermeeder die regering die aantal skole waar leerlinge nie skoolfooie betaal nie en belê meer in die voorsiening van maaltye aan leerders
gCI
s
Final 2013 People's Guide_Afrikaans_Print.indd 2 2013/02/23 2:10 PM
Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die Guide | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids
Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se 3
Onderwys
R232.5 MJD
Ander
R176.8 MJD
Gesondheid
R133.6 MJD
Openbare orde en veiligheid
R108.9 MJDEkonomiese sake
R136.6 MJDVerdediging
R44.6 MJD
Maatskaplike bestaans-beveiliging
R134.9 MJD
Werkskepping enmaatskaplike bestaansbeveiliging
R49.2 MJD
Behuising & gemeenskaps- ontwikkeling geriewe
R 132.1 MJD
was wit. My mond was swart. Ek was bang
en skaam. Ek het gedink: Ek gaan sterf. Wat
gaan van my kinders word?” Elsie het drie
maande in die hospitaal deurgebring en
teen die tyd wat sy ontslaan is was sy sterk.
“Ek het goed gevoel. Ek het goed gelyk,”
het sy gesê. “Ek is ‘n kans gegun en ek het
gedink dat ek nou alles reg moet doen.” Ek
het aan my familie gesê : ‘Ek is nie dieselfde
soos ek help nie,” sê sy.
“Hulle help my en vele
ander mense. Ons sê
baie dankie dat
julle ons help –
en dat ons nie
oorgelaat is
om dood te
gaan nie.”
elsIe bogatswe beskou haarself as
baie gelukkig om te leef. Sy is in 1988
metMIVbesmetenhetverwerpingvan
die gemeenskap ervaar wat nie die siekte
verstaan het nie. Haar gesondheid het in
1994 agteruitgegaan en teen die tyd wat
sy vir mediese hulp gegaan het, was die
moeder van drie naby die dood. ”My voete
het gebewe. Ek was baie maer. My gesig
as wat ek vantevore was nie – ek leef met
MIV/Vigs.”In2005hetElsieseCD4begin
terugval en het sy met ARM behandeling
begin.As‘nbuitepasiëntbydieCharlotte
Maxeke Akademiese Hospitaal besoek
sydieMIV/Vigskliniekelkesesmaande
om haar gratis ARMs te gaan haal en om
‘n dokter te spreek. “Ek weet nie of die
belastingbetalers agterkom dat hulle mense
Die regering vorder hoofsaaklik geld in van persoolike, korporatiewe en belasting
op toegevoegde waarde en deur die uitreik van staatskuldinstrumente. Al die
geld wat deur die nasionale regering ontvang word, word in die Nasionale
Inkomstefondsbetaal.BestedingvanR1.1 triljoen sal in 2013/14 deur totale
belastinginkomste van R985.7 miljard en lenings van R163.7 miljard befonds word.
Teen 2015/16 sal totale staatskuld tot R1.9 triljoen toeneem voordat dit stabiliseer,
en daarna verminder. Die regering besef die risiko verbonde aan die aangaan van
skuld. Gevolglik is besteding ten bedrae van R52.1 milard na voorkeurprogramme
soos onderwys, gesondheid, infrastruktuur en werkskepping geherprioritiseer.
Primêre gesondheidsorg is gratis beskikbaar en hospitaaldienste word teen relatiewe lae koste voorsien volgens inkomste.
Kinders onder die ouderdom van ses, verwagtende vroue en diegene wat maatskaplike toelaes ontvang, kry gratis hospitaaldienste.
Die 2013 Begroting sal voorkomings- en behandelingsprogrammevirMIV/VigsenTB versterk, mediese navorsing bevorder en die bestuur en voorsiening van infrastruktuur verbeter. • Oordievolgendedriejaaris
R429.2 miljard toegeken vir gesondheidspandering.
• ‘nAddisioneleR800miljoenisvoorsien vir die uitbreiding van antiretrovirale behandeling om ‘n addisionele 500 000 mense per jaar
te dek.• ‘nVerdereR78miljoenistoeken
aandieNasionaleInstituutvir Oordraagbare Siektes om waarnemingsprogramme vir rotavirus, pneumococcus,MIV,TBenanderoordraagbare siektes te verbeter.
• DieMedieseNavorsingsraadsal R440 miljoen oor die
volgende drie jaar ontvang om navorsingsprogramme en infrastruktuur te verbeter en gesamentlike projekte met ontwikkelingsvennote te verbeter.
• Oordievolgendedriejaarsalprovinsies ‘n groot gedeelte van hulle gekombineerde R29.5 miljard begroting gebruik om infrastruktuur te befonds by distriks- en plaaslike hospitale, insluitende Edendale Hospitaal en die Natalspruit Hospitaal in Ekurhuleni.
• DieDepartementvanGesondheidsal R5 miljard spandeer aan primêre gesondheidsorg waarvan R3.2 miljard ten opsigte van klinieke is.
KWALITEIT GESONDHEIDSORG VIR ALMAL
ELSIE LEEF POSITIEF MET MIV/VIGS
HOE SAL DIT BESTEE WORDWAAR KOM DIE GELD VANDAAN
Die 2013 Begroting
sal voorkomings- en
behandelingsprogramme
virMIV/VigsenTBversterk,
mediese navorsing bevorder
en die bestuur en voorsiening
van infrastruktuur verbeter
BELASTINGINKOMSTE 2013/14 %Persoonlike inkomstebelasting 306 188 34Aksynsregte 31 265 3Korporatiewe inkomstebelasting 169 830 19Doeanebelasting 41 340 5BTW 242 990 27Brandstofheffings 44 970 5Ander 61 421 7total 898 004 100
gCI
s
Final 2013 People's Guide_Afrikaans_Print.indd 3 2013/02/23 2:10 PM
Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die
Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se gids | Die publiek se 4
Brand-stofheffing
-
Vanaf 3 April 2013 sal die algemene brandstofheffing met 15 sent per liter styg na R2.13 terwyldiePadongelukkeFondsheffingsaltoeneemmet 8 sent per liter na 96 sent per liter brandstof.
Plastiese sakheffing
-
Die heffing op plastiese inkopiesakke het verbruikers aangemoedig om gebruik te verminder. Die heffing sal toeneem van 4 sent na 6 sent per sak vanaf 1 April 2013.
Gloeilampheffing -
Om energiedoeltreffendheid te bevorder is ‘n gloeilampeheffing in 2009 ingestel. Die heffing sal verhoog vanaf R3 na R4 per gloeilamp vanaf 1 April 2013.
Motorvoertuig koolstofdioksied
emissies-belasting
-
Die belasting op motorvoertuig koolstofdioksied emissies, wat bedoel is om verbruikers aan te moedig om motors met laer koolstofdioksied emissies te koop, sal vanaf 1 April 2013 verhoog. Vir passasiersmotors sal die belasting toeneem van R75 tot R90 vir elke gram van emissies per kilometer bo120gCO2/km.Indiegevalvandubbelkajuitesal dit toeneem van R100 na R125 vir elke gram emissies per kilometer bokant 175 gCO2/km.
BTW op ingevoerde
elektroniese dienste
-
Die regering stel voor dat buitelandse besighdede wat e-boeke, musiek en ander elektroniese dienste aan Suid-Afrikaners voorsien verplig word om as BTW-verkopers te registreer vanaf ‘n datum wat aangekondig sal word. Dit sal die mededingende voordeel wat hierdie buitelandse besighede teenoor hulle plaaslike mededingers het verminder.
Maatskaplike
TOELAES2012/13 2013/14
Staatsouderdoms-
pensioen1 200 1 260
Staatsouderdoms-
pensioen, ouer
as 751 220 1 280
Toelae vir
oudstryders1 220 1 280
Ongeskiktheids-
toelae1 200 1 260
Pleegsorg toelae 770 800
Sorgafhanklikheids-
toelae1 200 1 260
Kinderonderhouds-
toelae280 290
BELASTING VOORSTELLE
BEGROTINGUITEENSTTING
OMGEWINGSBELASTING GAAN OP
BTW OP INGEVOERDE ELEKTRONIKA EN DIENSTE VOORGESTEL
• Individuewiesebelasbareinkomstevan
‘n enkele werkgewer is en nie R250 000 vir
die 20112/13 belastingsjaar oorskry nie,
hoef nie belastingsopgawes in te dien nie;
• Belasting-ennakomingsverligtingvirklein
besighede;
• Byvoordeelbelastingverligtingvir
laer inkomstegroepe ten opsigte van
werkgewer behuising;
• Maandelikebelastingkredietevirmediese
skema bydraes sal verhoog;
• Diebelastinghanteringvanbydraes
tot pensioen-, aftree-annuïteit en
voorsorgfondse word geharmoniseer;
• Belastingaansporingsvirbesighedewat
na spesiale ekonomiese sones verskuif;
• Versekerdatdievoorgestelde
koolstofbelasting, elektrisiteitsheffing
en energie-doeltreffendheid
aansporingbelasting in ooreenstemming
met mekaar is;
• ‘nbelastingtoegewingvirdie
indiensneming van persone wat die
eerste keer lae inkomste werk soek.
Belastingverligting van R7 miljard word voorgestel vir individuelebelastingbetalers. Persoonlike inkomste belastingkerwe en –kortings is grootliks aangepas om die effek van inflasie op betaalbare belasting te verminder.
Belastingjaar 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014Onder die ouderdom van 65
R67 111
Ouderdom 65 - 74 R104 611
Ouderdom 75 en ouer R117 111
Die jaarlikse belastingkortings vir individue het ook as volg verhoog:
Belastingjaar
1 Maart 2012 tot
28 Februarie
2013
1 Maart 2013 tot
28 Februarie
2014
Primêre (vir alle individue)
R11 440 R12 080
Sekondêre (ouderdom 65 -74)
R6 390 R6 750
Tersiêre (ouderdom 75 en ouer)
R2 130 R2 250
belastingkrediete vir mediese skema bydraes Maandelikse belastingkrediete vir mediese skema bydraes (vermindering van betaalbare belasting) sal verhoog word van R230 tot R242 vir die eerste twee begunstigdes op ‘n mediese skema, en van R154 tot R162 vir elke bykomende begunstigde op die mediese skema vir die 2013/14 jaar van aanslag.
BELASTINGVERLIGTING VIR INDIVIDUE
Moutbier- verhoog met 7,5 sent tot R1.08 per 340ml
blikkie
Gefortifiseerde wyn
- verhoog met 19.5 sent per 750ml bottel
Ongefortifiseerde wyn
- verhoog met 15 sent per 750ml bottel
Vonkelwyn - verhoog met 56 sent per 750ml bottel
Appelwyn en alkoholiese
vrugte dranke - verhoog met 7.3 sent per 330ml bottel
Sterk drank - verhoog met R3,60 tot R39,60 per 750ml bottel
Sigarette - verhoog met 60 sent tot R10,92 per pakkie van 20
Pyp tabak - verhoog met 32 sent tot R3,54 per 25g
AKSYNSBELASTING OP ALKOHOL EN TABAKDie geteikende totale belastinglas (aksysregte plus BTW) uitgedruk as ‘n persentasie van die geweegde gemiddelde kleinhandelprys vir wyn, bier en alkohol is onderskeidelik 23, 35 en 48 persent. Die geteikende belastinglas op tabakprodukte is 52 persent van die kleinhandelprys. Om hierdie vlakke van belasting te handhaaf sal die volgende verhogings nou van toepassing wees:
‘n Standaard tarief van 50c per sms sal geld.
gCI
s
gCI
s
SARS
SS20
213A
Final 2013 People's Guide_Afrikaans_Print.indd 4 2013/02/23 2:10 PM