Upload
duongliem
View
216
Download
1
Embed Size (px)
Citation preview
net ‘n af dag of rêrig depressed? vind uit waar jy inpas ...
WIE mag my vir depressie evalueer?
persoonlike inligting vir noodgevalle alles bymekaar
NB
DEPRESSIEbestuur dit
SÉLF
#puppet
PERSOONLIKE INLIGTING
Naam & van
Selnommer
Woonadres
MEDIES
Huisdokter
Sielkundige
IN ’N KRISIS, KONTAK
Naam & van
Verband
Selfoonnommer
HELPLINE ___________________________________________
About
‘n af dag of régtig depressief?Hoeveel van die depressiesimptome is elke dag deel van (of oorheers) jou lewe? Vind uit: voltooi die oefening op die volgende bladsy.
Indien jou telling weerspieël dat jy depressief is,
is dit nié ‘n uitgemaakte saak dat jy ‘n depressievegter is nie.
Die volgende stap is om deur ‘ngeregistreerde sielkundige/psigiater of huisdokter geëvalueerte word wat jou verder professionele raad sal gee oor hoe jy die pad vorentoe kan pak.
.
Wat van
aanlyn-toetse om jouself vir depressie te evalueer?
Vermy dit!
Moet dit glád nie oorweeg nie!
Laat ’n sielkundige jou evalueer om
vas te stel of jy depressief is.
Moenie uitstel
Jy cope nog, maar wees
bewus van die simptome en jou
gevoelens. Kry support wanneer jy nie alles meer
so goed kan handle nie.
6 – 10
Jy is goed in beheer van die
sad goed wat jy soms van dag tot
dag moet face.
11 - 15
0 – 5
Selfevaluering Merk die simptome van depressie soos gelys in die tabel wat jou lewe vir twee weke of langer oorheers het. Tel die X’e bymekaar en skryf die totaal onderaan die tabel neer. Vergelyk jou telling met die tellings in die kassie.
1Minder of geen belangstelling in aktiwiteite waarvan ek gewoonlik hou
2 Ek vergeet om goed te doen
3Gevoel van nutteloosheid of oormatige skuldgevoelens
4 Ek is hartseer ... 24/7
5 Voel dikwels geïrriteerd of kwaad
6 Baie gespanne en bekommerd oor alles
7 Huil baie
8 Bestee baie tyd op my eie
9 Eet te veel of te min
10 Slaap te veel of te min
11Is meeste van die tyd moeg en het baie min energie
12 Baie afwesig uit die skool
13 Kan nie op skoolwerk konsentreer nie
14 Moeilik om besluite te neem
15Dink baie aan die dood en om ’n einde aan my lewe te maak
TOTAAL
Jou eerste tree in die regte rigting
Skryf neer wat elke dag in jou lewe gebeur. (Dit sal oor en oor die moeite werd wees wanneer jy sien hoe jy elke dag jou depressie beter hanteer en bestuur.)
Rate jou dagStaan terug en kyk na jou groter prentjie. Het jy ‘n goeie dag gehad? Was daar ‘n verbetering? Wees realisties en probeer objektief wees wanneer jy ‘n punt uit 10 gee. Oor tyd sal jy ‘n goeie idee kry hoe jy vorder.
MedikasieMerk af wanneer jy jou medikasie vir die dag gebruik het. Party dae kan ’n mens net nie onthou of jy dit gedrink het of nie.
Vryetyd Besluit om elke dag iets te doen wat jou gedagtes van die angs en depressie sal aflei en skryf dit neer. Jy sal baie trots wees op jouself wanneer jy sien dat jy jou tyd meer en meer konstruktief gebruik.
OefenJy sal aan die begin glad nie lus wees om enige iets te doen nie. Oefen, al haat jy dit. Begin deur kort entjies te gaan stap. Hou rekord van wat jy elke dag doen. Dit sal jou later motiveer om nog verder en vinniger te stap.
Eet Wanneer jy baie minder of baie meer eet, begin die rooi ligte van depressie flikker. Skryf neer wat jy eet (veral wanneer dit die depressie vererger) om seker te maak jy eet genoeg en gesond.
SlaapWanneer jy meer of minder slaap nodig het, kan dit ’n teken van depressie wees. Skryf elke dag neer hoeveel uur jy per nag slaap om vas te stel of jy genoeg slaap kry en of daar ‘n spesifieke patroon is.
JoernaalSkryf … dit help om jou gedagtes te organiseer en te sien waar die probleemareas lê. Skryf jou gevoelens en emosies neer wat jou gedagtes gedurende die dag oorheers. Wat het deur die dag gebeur wat great was? Waarmee het jy gesukkel? Sit jou hart op papier. Dis net vir jou oë.
Om enige iets in die lewe te bereik, moet ‘n mens hard werk, party harder as ander. Jy kan jou depressie en angs vir ‘n 6 klap!Net 10 minute per dag ...
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Hoe depressief was ek vandag? (merk jou keuse)
‘n bietjie baie buitengewoon
Rate jou dag uit …/10
Alles wat vandag gebeur het …Datum
Oefening
Medikasie Uur geslaap
Eet
Vryetyd
Copy gerus die daaglikse joernaalinskrywings soos jy dit nodig kry.