21
OMSENDBRIEF 3/2016 Die jaar lê op sy rug. ‘n Baie vol en besige kwartaal het verbygespoed. Graag wil ek aan al die rolspelers: personeel, ouers en leerders sê: “Welgedaan! Doen so voort!” Die hoogtepunt vanjaar was voorwaar die Interskole teen Gill. Daar is hard gewerk deur verskeie partye en individue om die CHS- kampus hiervoor in te rig. ‘n Nuwe verkope lokaal is ingerig en opgradeer, braaigeriewe is gebou, pawiljoene is aangery en geverf en ‘n nuwe rugbytelbord is gebou. Ons ouers se hande was oop en vir die eerste keer kon ons die Hoërskool Cradock Interskole op ons eie terrein aanbied. Die opgewondenheid was groot en die kersie op die koek vir die dag was toe CHS se eerste rugbyspan teen alle verwagtinge Gill afgeransel het met ‘n telling van 36- 24. Die vreugdevure het voorwaar baie hoog gebrand. Die Oud- skoliere bied ook ‘n baie geslaagde naweek aan, wat nog vir ‘n baie lang tyd onthou sal word. Opregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die Oud-skoliere Bond wat ‘n geweldige bydrae gemaak het tot die sukses van die naweek. On the academic front, hard work was also done. The Grade 12s wrote their trial examinations. The assessment tasks required for the third term for the rest of the learners, have also been

· Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

  • Upload
    dohuong

  • View
    234

  • Download
    11

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

OMSENDBRIEF 3/2016

Die jaar lê op sy rug. ‘n Baie vol en besige kwartaal het verbygespoed. Graag wil ek aan al die rolspelers: personeel, ouers en leerders sê: “Welgedaan! Doen so voort!”

Die hoogtepunt vanjaar was voorwaar die Interskole teen Gill. Daar is hard gewerk deur verskeie partye en individue om die CHS-kampus hiervoor in te rig. ‘n Nuwe verkope lokaal is ingerig en opgradeer, braaigeriewe is gebou, pawiljoene is aangery en geverf en ‘n nuwe rugbytelbord is gebou. Ons ouers se hande was oop en vir die eerste keer kon ons die Hoërskool Cradock Interskole op ons eie terrein aanbied. Die opgewondenheid was groot en die kersie op die koek vir die dag was toe CHS se eerste rugbyspan teen alle verwagtinge Gill afgeransel het met ‘n telling van 36- 24. Die vreugdevure het voorwaar baie hoog gebrand. Die Oud-skoliere bied ook ‘n baie geslaagde naweek aan, wat nog vir ‘n baie lang tyd onthou sal word.

Opregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die Oud-skoliere Bond wat ‘n geweldige bydrae gemaak het tot die sukses van die naweek.

On the academic front, hard work was also done. The Grade 12s wrote their trial examinations. The assessment tasks required for the third term for the rest of the learners, have also been completed. Learners will receive their reports on 30 September. It is extremely essential for you to engage in conversation with your child on his/her academic achievements. Should a learner fail at this stage of the academic year, there is definite cause for concern. It is, however, NEVER too late. Hard work and dedication can still contribute to success at the end of the year. Motivate your child and please install specific study hours. Die matriekafskeid, wat tradisioneel ‘n glansryke geleentheid is, het plaasgevind. Baie geluk aan die graad 11-personeel, leerders en ouers wat ‘n pragtige geleentheid aangebied het waartydens ons ons graad 12-leerders kon groet. Hartlike dank aan elkeen van die graad 11-ouers wat baie hard gewerk het om tot die sukses van die geleentheid by te dra.

Page 2: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

2

Die nuwe leerlingraad vir 2017 is reeds verkies. Aan al hierdie leerders, asook hulle ouers, wil ons weereens ons gelukwensing oordra en hulle ook sterkte toewens vir 2017.

Aan elke personeellid en ouer wil ek my opregte dank oordra vir u harde werk tydens die afgelope kwartaal. Sonder u sou hierdie mylpale nie bereik kon word nie. Geniet u kort vakansie en kom asseblief uitgerus terug.

FINAL EXAMINATIONS - 2016

The final examinations of this year, will start as follows: Grade 12: Wednesday, 26 October 2016.

(National examination)

Grade 11: Wednesday, 26 October 2016. (Provincial examination)

Grade 10: Monday, 31 October 2016(Internal examination)

Grade 9: Monday, 7 November 2016(Provincial examination)

Grade 8: Monday 7 November 2016(Internal examination)

Die eksamens eindig as volg:

Graad 12: Maandag, 28 November 2016.Graad 11: Woensdag, 23 November 2016.Graad 10: Donderdag, 24 November 2016.Graad 9: Donderdag, 24 November 2016.Graad 8: Dinsdag, 22 November 2016.

EKSTRA TYD

Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd gedurende eksamens behoortte kry, om watter gediagnoseerde rede ookal, moet daarop let dat aansoeke vir 2017 gedurende Januarie 2017 by die skool ingedien moet word.

Die graad 11-vakverandering sluit vanjaar 7 Desember 2016. Geen Gr. 12-leerder mag volgende jaar van 'n vak verander nie.

EXTRA TIME

All parents who feel that their children are entitled to be awarded extra time during examinations, for whateverdiagnosed reason, must note that applications for 2017 must be made at the school during January 2017.

Subject changes for the grade 11 learners close this year, on 7 December 2016. No Gr. 12 learner will be allowed to change from one subject to another next year.

GRAAD 12-EINDEKSAMEN

Page 3: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

3

Aan elke Graad 12-ouer en leerder wil ek alle sterkte toewens vir die eindeksamen. Matrikulant, jy is in die finale pylvak! Die volgende drie maande moet jy al jou tyd en energie aan jou akademie spandeer. Slegs dan gaan jy die sukses en vreugde smaak van goeie uitslae aan die einde van die jaar. Ouers moet asseblief toesien dat studietye ingestel word en dat leerders die geleentheid gegun sal word om maksimaal te presteer in hierdie eksamen. Ons glo en vertrou dat elke matrikulant ons weereens hierdie jaar gaan trots maak op puik uitslae.

Matrikulante en hul ouers moet asseblief daarvan kennis neem dat alle skoolreëls sal geld tot op die laaste dag wat daar eksamen geskryf word. Alle skoolreëls ten opsigte van voorkoms en gedrag moet steeds ten alle tye gehandhaaf word. Geen leerder sal tydens die eindeksamen in die eksamenlokaal toegelaat word indien hy/sy nie netjies en volgens skoolreëls geklee is nie. Ons vra elke ouer se ondersteuning en hulp hiermee. Kyk asseblief hoe u kind lyk voordat hy/sy die huis soggens verlaat.

Graag doen ons 'n beroep op ons matrikulante om op hulle laaste dag van hul eksamen hulle skoolklere te skenk, wat dan weer aan minderbevoorregte gesinne van ons skool beskikbaar gestel kan word.

GRADE 12 FINAL EXAMINATIONS

I want to wish every Grade 12 parent and learner the best of luck for the final examinations to be written next term. Matriculant, you are in the final straight! For the following three months, you must devote all your time and energy to your academic work. Only then will you experience the success and pleasure of good results at the end of the year. Parents must please ensure that study hours are installed and that learners are given the opportunity to achieve maximally in these examinations. We trust that every matriculant will, once again, make us proud of excellent results.

Matriculants and their parents must please take note of the fact that all school rules need to be adhered to until the last day of examinations. All rules regarding appearance and behaviour must be obeyed at all times. No learner will be allowed to enter the examination venue if he/she is not neatly dressed according to the school rules. We ask every parent for co-operation and assistance in this regard. Please check what your child looks like before he/she leaves home in the mornings.We would like to request from our matriculants who do not want their school uniforms any more, to donate them to the school as they get distributed to families who are less privileged. This is just a small gesture of reaching out to the needy.

ACADEMIC CONCERNS

Parents of learners (who do not perform satisfactorily academically) must take note of the following progression requirements:

Grade 8 and 9

Page 4: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

4

Home Language at least Level 4 (50%+) and at least five subjects at level 3 (40%+) which must include an Additional Language and Mathematics. At least two other subjects at Level 2 (30%+).

Grade 10 and 11

At least a level 3 (40%+) in three subjects one of which must be Home Language. Plus: At least a level 2 (30%+) in any three other subjects. A learner may have a level 1 (1-29%) in one subject.

Afrikaans-Olimpiade

Daar het sewe CHS-leerders aan die ATKV se Afrikaanse Olimpiade deelgeneem. Daar was twee kategorieë: Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal. In die Huistaal-afdeling was daar vyf deelnemers van CHS. Johan Schoeman (gr.12) het die beste gevaar (78%) met Janél Ferreira kort op sy hakke (77.33 %). In die Afrikaans Eerste Addisionele Taal was daar twee deelnemers, Avuzwa Njikela (gr.11) en Phaphama Bacela (gr.10). Phaphama het in hierdie afdeling die beste prestasie in CHS verower met 79.23%.

OOV

‘n Baie GROOT dankie aan alle ouers wat gedurende die jaar gehelp het by CHS se kafees. Sonder u hulp sou daar nie ‘n sukses van die kafees gemaak kon word nie.

SPORT, ACADEMIC AND CULTURAL PRIZE-GIVING

The annual sport, cultural and Gr 12 academic prize-giving will take place in the Elize Coetzee Hall at 18:00 on Tuesday, 18 October 2016. You are invited to enjoy the evening with us. CHS has experienced an exceptionally successful year and would like you to be present at the function where CHS proudly expresses gratitude towards the learners who have accomplished such outstanding achievements.

EDUCATIONAL EXCURSIONS

During September (Tourism Month) the CHS Gr 10 Tourism learners were part of a group (from the Cradock cluster) that went on a Heritage Tour of Cradock. They also had a trip to the National Mountain Zebra Park and they attended a career exhibition at Vuzubuntu Centre.

The CHS grade 11 Tourism/Geography learners visited the National Mountain Zebra Park as part of the SAN Parks Board “open week” promotion for community outreach.

INTERSKOLE-KOMPETISIE (Raai van rugby-, netbal- en hokkietellings)

Baie dankie aan al die leerders en ondersteuners wat tot hierdie suksesvolle fondsinsamelingsprojek bygedra het. Geluk aan die wenner van die kompetisie: Mev.

Page 5: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

5

M. van den Berg.

Die gelukkige trekking-prysgeld vir die leerders sal in die vierde kwartaal geskied.

VASVRA

CHS het weer vanjaar aan die ATKV en Die Burger se Vlymskerp-vasvra deelgeneem.

Altesaam agtien skole het deelgeneem. CHS het baie goed gevaar en saam met ag ander skole na die tweede rondte deurgedring. Ons deelnemers was Johan Schoeman, Jeanie Schoeman, Janél Ferreira en Ian Schoeman.

Hoërskool Cradock is baie trots op hierdie leerders wat so flink kan dink.

SHORTER DAYS DUE TO SCHOOL MODERATION - 2016

The Department of Education is constantly moderating marks given to learners. These moderations normally start before the end of our school day and all teachers attending these moderations, need to leave school earlier to be on time for the start of the moderation. The following dates are already known to us:

11 October: Grade 12: Cradock (Cradock High School) at 12:00. School will close at 11:30. 18 October: Grade 10 & 11: Cradock (JA Calata) at 12:00. School will close at 11:30.

MERKSENTRUM

Die geboue en koshuise van Hoërskool Cradock gaan weereens vanjaar as Merksentrum gebruik word. Die aanduidings is dat die bestuurder van die merksentrum op 29 November aanmeld. Die sentrum sal in werking wees tot ongeveer 15 Desember 2016.

NOODHULP

CHS wil dankie sê aan alle leerders wat hierdie jaar behulpsaam was om mede-leerders te help wanneer beserings opgedoen is.

ONE WAY

Daar is tydens die derde kwartaal 'n fliekaand gehou wat die leerders baie geniet het. Die fliek “Risen” is gewys. Daar is ook dissipelskap-aande gehou waar belangrike vrae oor Christenskap gevra en beantwoord is. Dankie, aan al die leerders wat so getrou die

Page 6: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

6

aande bywoon.

ONDERRIGGELD TUITION FEES

Ouers word vriendelik herinneraan die onderriggeld wat nog vir 2016uitstaande is. Indien u kwartaalliks betaal, moet die bedrag van R2250 teen 31 Oktober 2016 vereffen wees.Alle rekeninge moet assebliefteen 30 November 2016 ten volle vereffen wees.

Volgens ‘n besluit van die Beheerliggaam geld die volgende reëlings in verband met onderriggeld:

Die oorhandigingsdatum vir alle uitstaande geld is 30 November 2016. Indien die rekening nie teen hierdie datum vereffen is nie, sal dit sonder enige verdere kennisgewing aan die skool se prokureurs oorhandig word.

Parents are kindly reminded of the outstanding tuition fees for 2016. If you pay quarterly, the amount of R2250 must be paid by 31 October 2016. All accounts must please be paid in full by 30 November 2016.

According to a Governing Body decision, the following arrangements will be applicable:

The handing over date for all outstanding amounts is30 November 2016. Should the accounts not be settled by that date, the account will, without further notice, be handed over to the school’s attorneys.

PREFEKTE

Die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal definieer 'n leier as 'n persoon wat lei, 'n voorganger, 'n aanvoerder.

Hoërskool Cradock se nuut verkose leerlingraad is onlangs aangewys en het die skool verteenwoordig op 'n kamp waar hulle leer dat 'n leier veel meer as net dit is.

Beginsels, etiek, moraliteit en waardes is woorde wat die leerlingraad na dié naweek nie ligtelik beskou nie. Ons fondasie is gelê op vertroue en die leerlingraad sien uit daarna om aan hul mede kwaggas die nodige hulp te bied.

Page 7: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

7

Met ons tema as ‘STARWARS’ het ons geleer dat ons met mekaar se ondersteuning die “rapids” van 2017 sal kan wegroei en dat geen hindernisbaan se modder te glad of te taai sal wees nie.

Volgens die leuse van ‘STARWARS’:

“MAY THE FORCE BE WITH YOU”

SKOOL- EN KOSHUISBEGROTINGS 2016SCHOOL AND HOSTEL BUDGETS 2016

1. Vrydag/Friday, 21 Oktober/October 2016 – Koshuis/Hostel & Skool/School

Konsepbegrotings sal by die finansiële kantoor beskikbaar wees vir besigtiging deur ouers.Draft budgets will be available at the finance office for parents to view.

2. Maandag/Monday, 24 Oktober/October 2016 – Koshuis/Hostel & Skool/School

Voorlegging van konsepbegroting van skool vind plaas om 17:30 in die personeelkamer vir aanname.Presentation of draft budget for the school will take place at 17:30 in the staff room, for acceptance.

The aim of the meetings is to present the school and hostel budgets for 2016 to the parents. At these meetings, according to regulations of the Schools Act, the budgets must be ratified by the parents of the school and hostel. All parents of the school are invited to attend these very important meetings.

DRAMA

Die dramadepartement het die ongelooflike prestasie behaal om die ATKV-Tienertoneelkompetisie se Vrystaatstreekfees vir die tweede agtereenvolgende jaar te wen. Dertig dramaleerders van CHS het gedurende die middel Augustus aan die Nasionale Tienertoneel-kompetisie in Bloemfontein gaan deelneem. Die twee

Page 8: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

8

produksies, Die Prys van eiers (regie en teks M. Smit) en Sit Regop (‘n verwerking van Christian Olwagen se drama, X&Y – deur die leerder- regiseurs, Wian Taljaard en Baila van den Heever) vaar uitstekend in die kompetisie. Die Prys van eiers dring deur na die top vier Streeksfinaal en skop weereens stof in die oë van skole soos Sentraal, Fichardt Park, Grey College en C&N Sekondêre Meisieskool Oranje.

Hoërskool Cradock se produksies verwerf verskeie toekennings. Die hoogtepunt is die drie goue toekennings waarvan slegs ses in die streek vir toneelspel toegeken is: Wian Taljaard vir die produksie, Die Prys van Eiers en aan Jeandri Visser vir kostuums.

Die hoogtepunt van 2016 se dramaprestasies is egter die feit dat CHS vroeg in September in kennis gestel is dat hulle deurgedring het na die ATKV se Tienertoneel Finaal Top 16 te Aardklop met die produksie, Die Prys van Eiers. Hierdie is ‘n besonderse prestasie, veral wanneer daar in ag geneem word dat daar meer as 3000 deelnemers was wat aan meer as 180 produksies deelgeneem het. Dit is die vierde maal in 10 jaar dat Hoërskool Cradock deurdring na die ATKV Tienertoneel Finaal.

The fact that most of the actors from the production, Die Prys van Eiers, have been on the stage in another production, Die Huweliksaansoek, as recently as July, results in the Bloemfontein achievement’s being extraordinary. Performing on a professional level at the Grahamstown National Arts Festival Fringe, a first-time for CHS Dramatic Arts, really put our actors through their paces.

The evening of 12 September saw the two ATKV productions on stage at a sold-out Keevy Little Theatre. Die Prys van Eiers was staged again on 24 September, as part of the Ford Drive for your School event. It will be staged again at Aardklop, at 10h30 on Thursday 6 October. The venue is the Potchefstroom Technical School. Tickets are for sale at computicket.

BEMARKING

Big Brag

‘n Bedrywige kwartaal is verby en die Big Brag het weer plaasgevind tydens Interskole. Dit was vanjaar in die vierkant van Hoërskool Cradock gehou. Ten spyte van 'n yskoue aand, was dit steeds 'n groot sukses. Die leerders het die geleentheid baie geniet. Baie dankie aan almal vir jul bydrae en ondersteuning. Dankie vir al die dromme wat geskenk is om die yskoue weer 'n bietjie beter te maak.

Lentedag

Op die eerste dag van die nuwe seisoen, het CHS leerders moeite gedoen om die gemeenskap spesiaal te laat voel. Die gr. 11 VRL-lede het sjokolade, lentedagkaartjies en rose uitgedeel by die Elizabeth JordaanTehuis, by Cradock se nooddienste, die ongevalle-eenheid by die hospitaal,

asook vir die dames by die polisiestasie om hierdie groep mense te bedank vir al hul harde werk en toewyding in die gemeenskap. Beide, leerders, asook die gemeenskap, het die gebaar waardeer en geniet!Spring Day

CHS learners spread some “spring feeling” in the community on the first day

Page 9: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

9

of the new season. The grade 11 RCL members shared chocolates, messages and colourful roses in the Elizabeth Jordaan Home, at Cradock’s emergency units, the casualty unit at the hospital, and also at the police station. CHS

wants to thank and show appreciation to this group of people for their hard work and dedication towards the community. Both learners and the community members appreciated and enjoyed this fun, spring activity!

LANDSDIENS

CHS Landsdiens het die naweek van 23 September 'n ope-kamp gehou op die plaas, Grootvlei van mnr. Danie janse van Rensburg. Verskeie nie-lede het ervaar wat Landsdiens regtig beteken. Aktiwiteite het ingesluit: kosvoorrade, skoolbenodigdhede en kosvoorrade aan plaaswerkers, erosieslote toepak, lesings oor verskillende kase, olyfolies en tapas asook 'n besoek aan die Wildekat-bewaringsplaas. Vrugtebome is ook by werkers se huise aangeplant.

Tydens die Julie-vakansie het 'n groep van 24 leerders en personeel die Augrabies- en Kgalagadi Nasionale Parke besoek. Die groep was bevoorreg om onder leiding van hul persoonlike veldwagter en veldgids kennis uit die natuur te leer wat vir min besoekers aan die park nog beskore was. Besoek is gebring aan Twee Rivieren, Mata Mata en Nossob in die noorde.

In Desember vind die Nasionale Landsdienskamp te Warrenton vir die Gr. 10 tot 12 leerders plaas en die kamp vir Gr. 8 en 9 vind plaas te Parys, Vrystaat.

HOSTEL

You are kindly reminded of the Hostel fees which are strictly payable in advance at the beginning of every term. The amount of R4 850 per term is payable before/on Friday 14 October 2016.

Ten spyte van swaar ekonomiese tye en prysstygings is die koshuis in staat om sy verpligtinge na te kom, te danke aan streng finansiële dissipline.

1. Losiesgeld

Daar is tans te veel ouers wat nie losiesgeld betyds betaal nie. In die lig hiervan, herinner ons u daaraan dat alle koshuisgeld stiptelik op die eerste Vrydag van die kwartaal moet inbetaal wees. Indien u per stop- of debietorder

betaal, moet u asseblief die leerder se studentenommer as verwysing gebruik. Indien u nie aan hierdie versoek voldoen nie, sal ons u moet vra om u kind(ers) aan die einde van die eerste week uit die koshuis te verwyder.

Geen leerder sal gedurende die week toegelaat word om by enige ander

Page 10: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

10

plek as sy ouerhuis uit te slaap nie.

KOSHUISSAKE

2.1 Neem kennis dat die koshuis op Vrydae om 16:00 sluit. Leerders wat later as 16:00 nog in die koshuis wil wees, moet vooraf reëlings tref.

2.2 Op Sondae word slegs die klein straathekkie om 16:00 oop-gesluit en weer om 19:00 gesluit. Let wel, slegs in geval van nood, kan u die onderwyser aan diens kontak om toegang tot die koshuis te verkry. Die groot hekke sal nie oopgemaak word nie. Leerders kan maar die entjie van die straat af stap.

1. Boarding fees

At the moment, there are too many parents who donot pay hostel fees ontime. This is an urgentreminder to pay all hostelfees by the first Friday ofthe term. If you decide topay by stop/debit order,please use the studentcode as reference. Failure to abide by thisrequest, will result inasking you to removeyour child(ren) from thehostel after the firstweek.

Boarders are only allowed tosleep out during the week, iffetched by their parents.

HOSTEL MATTERS

2.1 Please note that the hostel will be locked at 16:00 on Fridays. Learners who need to remain there later than 16:00 must make arrangements in advance.

2.2 The small gate leading to the street will be unlocked at 16:00 and locked again at 19:00 on Sundays. Note that only in the case of an emergency, you can phone the teacher on duty to make arrangements for entry. The main gates will not be opened at all. Learners can walk the short distance from the street to the hostel.

Page 11: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

11

SPORT

Golf

The Winterberg/Karoo Golf league was concluded during this term. CHS performed well, winning two of the league rounds. Taine Istain, Gareth Vorster and Sengi Mntambo were rewarded for their consistent good performances by being selected to represent Midlands against Uitenhage Schools.

During the Annual Interschools against Gill College, the CHS team scored a resounding win.

The 2015/2016 season ended with nine CHS golfers going on a very enjoyable tour to Katberg and Fort Beaufort, with all the golfers winning prizes in the Sponsored tournament at Katberg.

The CHS closed Championships will take place early in October.

Hokkie

Drie Suid-Afrikaanse hokkiespelers het gedurende die laaste naweek van die vakansie 'n hokkie-kliniek aangebied. Dit was 'n reuse sukses waartydens die leerders ongelooflik baie geleer het. Dit gaan beslis 'n jaarlikse instelling word.

Tennis

By Interskole teen Gill het die spelers uitgeblink en beide die seuns en dogtersspanne het teen Gill gewen.

Die PSG Osche Alpha Pharm Marilie Moolman Tennistoernooi is weereens ‘n reuse sukses. Hierdie toernooi maak Hoërskool Cradock landwyd bekend. Ons seunspan het uitstekend gevaar deur tweede te eindig, nadat hulle teen Hoërskool Menlopark verloor het. Die toernooi se sukses kan toegeskryf word aan die samewerking en spangees van al die CHS ouers en personeel.

Gedurende Augustus neem die eerste vyf dogters en vyf seuns van CHS aan die Absoluut Menlo Tennistoernooi in Pretoria deel. Dit bly ‘n wonderlike voorreg om teen die topskole van die land deel te neem.

Die seuns sal vanaf 14 Oktober aan die Boland Landbouskool Tennisfees deelneem. Agt seuns gaan CHS se naam hoog hou. Hulle vertrek reeds na die Boland op 13 Oktober.

Gedurende die Junie-vakansie verteenwoordig Anika Marais, Gareth Vorster, Hendrik Fouché en Yahron van Dyk die OP teen die Nood-Kaap op Graaff-Reinet.

Anika Marais, Yahron van Dyk verteenwoordig die OP teen SWD en Boland op Oudtshoorn. Yahron neem ook deel aan 'n toernooi in Bloemfontein en ook aan 'n PE Mini sewe. Anika neem verder deel aan die Brain Brans toernooi in Port- Elizabeth, die Graaff-Reinet Mini en ook aan die PE Mini toernooie.

Page 12: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

12

Chess

The Cradock High School Chess Club participated in an open tournament hosted by Union High School and the participants gave a good account of themselves. The first team also won Interschools and the following players were selected to represent the Chris Hani team who will participate in the South African Junior Chess Championships in Johannesburg during December 2016: Dirk Cronjé, Zander Niemand, Estelle Geduld, Bianca Gildenhuys and Lutha Majiba.

Biathlon

The 2016/2017 season commenced with the first “inland” EP meeting for Biathlon, at Volkskool in Graaff Reinet on 3 September. Gareth Vorster won the boys u.19 section, with a total of 2149 points.

The next EP Meeting took place in Port Elizabeth on 17 September, and also served as trials for EP teams to attend the first Inter-provincial meeting of the season – on 1 October in Bloemfontein. No CHS athletes could compete, but Gareth has been included in the EP u.19A team to compete in Bloemfontein.

Swem

Gareth Vorster het gekwalifiseer vir deelname aan die SA Swem “Short-Course Kampioenskap” ('n Ope gala) wat plaasgevind het in Pietermaritsburg vanaf 25 tot 28 Augustus 2016. Gareth het in baie items sy beste tye geswem en ook verskeie Ope Provinsiale en SA swemmers gewen. Die kompetisie was vir hom 'n onvergeetlike leerskool en ervaring.

Skerm

Gareth Vorster het gekwalifiseer vir deelname aan die Oos-Kaap Kampioenskap in Skerm, wat op 1 Oktober 2016 in Port Elizabeth sal plaasvind. Gareth is die enigste atleet van buite die stedelike klubs wat kwalifiseer vir deelname.

Modern Pentathlon

Gareth Vorster has been selected to attend the World Championships for both Biathle and Triathle 2016. Both championships will take place from 21 – 24 October at Sarasota, Florida, USA. Channah du Plessis is gekies, in haar 1ste jaar van kompetisie, om die SA span in Biathle te vergesel na die Wêreld Kampioenskappe.

CHS is besonder trots op hierdie uitsonderlike prestasies van Gareth en Channah, en wens hulle alle voorspoed toe met die uitmergelende voorbereidings.

Gareth has also been selected to form part of the SA High Performance Squad (one of only 17 athletes of all ages in SA) to prepare for the Pentathlon, and specifically the Olympic Games of 2020 in Japan.

This is a tremendous achievement for a rural athlete, and Gareth will attend the first training camp from 7 – 10 October 2016 at Stellenbosch.

A.J. GOUWSSKOOLHOOF 30 September 2016

Page 13: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

13

VIERDE KWARTAAL / FOURTH TERM

OKTOBER OCTOBER30/09 – 03/10 Swem: Aquabear Gala (Port- Elizabeth) 30/09 – 03/10 Swimming: Aquabear Gala (Port Elizabeth)30/09 – 04/10 Landsdiens: Provinsiale kamp 30/09 – 04/10 Land-service: Provincial Camp01 Tweekamp: Interprovinsiale Byeenkoms (Bloemfontein) 01 Biathlon: Inter-provincial Meeting (Bloemfontein)01 - 02 Skerm (Fencing): Oos-Kaap Kampioenskap (Port- Elizabeth) 01 - 02 Fencing: Eastern Cape Championship (Port Elizabeth)02 - 07 Drama: Aardklop Nasionale Kunstefees 02 - 07 Drama: Aardklop National Arts Festival05 Wêreldonderwysersdag 05 World Teachers’ Day05 - 08 Kano’s: Hansa Visrivier Marathon (Cradock) 05 - 08 Canoes: Hansa Fish River Marathon (Cradock)08 Tweekamp: OP Byeenkoms (Grahamstad) 08 Biathlon: EP Meeting (Grahamstown)09 Biathle (Voorseisoen Byeenkoms) Grahamstad 09 Biathle: (Pre-season Meeting) Grahamstown10 Skole heropen - 08:00 Dag 3

BloedskenkMnr. & Mej. CHS 2017 – inskrywings

10 Schools re-open - 08:00 Day 3Blood donationMr & Miss CHS 2017 – entries

11 Onderwys Dept.: Graad 9 & 12 Moderering (CHS) 11 Education Dept: Gr 9 & 12 Moderation (CHS)11 - 12 Mnr. & Mej. CHS Preliminaries 11 - 12 Mr & Miss CHS Preliminaries12 Muurbal: CHS vs Marlow (Marlow)

Finansiëlevergadering 17:30 – BegrotingOne Way: Jaarafsluiting (NG Ooskerksaal)

12 Squash: CHS vs Marlow (Marlow)Finance meeting 17:30 – BudgetOne Way: Year Function (“N.G. Ooskerksaal”)

13 Beheerliggaamvergadering (18:00) - Begroting 13 Governing Body Meeting (18:00) - Budget13 - 15 Tennis: Boland Toernooi (Paarl) 13 - 15 Tennis: Boland Tournament (Paarl)14 Wêreldonderwysersdagviering 14 World Teachers’ Day Celebration15 Atletiek: Bestmed Madibaz Tams Superspar Top-10-Atletiekbyeenkoms

(Cradock)CHS Lentebal (Elize Coetzeesaal)Tweekamp: OP Byeenkoms/Proewe (Port- Elizabeth)Krieket: (o.19) Pro-20 Toernooi (Port- Elizabeth)Swem: 3de A-Liga-Gala (Port- Elizabeth)

15 Athletics: Bestmed Madibaz Tams Superspar Top 10 Athletics Meeting (Cradock)CHS Spring Ball (Elize Coetzee Hall)Biathlon: EP Meeting/Trials (Port- Elizabeth)Cricket: (u.19) Pro 20 Tournament (Port- Elizabeth)Swimming: 3rd A-League Gala (Port- Elizabeth)

17 Koshuiskomitee- (08:00) - Finale begrotingWêreld BaasdagCHS PersoneelvergaderingRocklands/Huis Reinhardt: Gr. 12 Afskeidsfunksie (18:00)

17 Hostel Committee (08:00) - Final budgetWorld Bosses’ DayCHS Staff MeetingRocklands/Reinhardt Hostels: Gr. 12 Farewell Dinner (18:00)

18 CHS MatriekfunksieOnderwys Dept.: Graad 10 & 11 Moderering (JA Calata)CHS Sport/Kultuur- en Graad 12 Akademiese Prysuitdeling (Elize Coetzeesaal) - 18:00

18 CHS Matric FunctionEducation Dept: Grade 10 & 11 Moderation (JA Calata)CHS Sport/Cultural- and Grade 12 Academic Prize giving (Elize Coetzee Hall) – 18:00

18 - 19 Krieket (o.17): Winterbergproewe (Cradock) 18 - 19 Cricket (u.17): Winterberg Trials (Cradock)19 Gr. 12 Finale eksamen (CAT Prakties)

Skaak: Junior Skaaktoernooi (Cradock) (Gr. 6 tot 9)Finansvergadering (17:30) – Finale begroting

19 Gr 12 Final examination (CAT Practical)Chess: Junior Chess Tournament (Cradock) (Gr. 6 to 9)Finance Meeting (17:30) – Final budget

Page 14: · Web viewOpregte dank word uitgespreek teenoor ons beheerliggaam voorsitter, mnr. Lou Venter, wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dank ook aan mnr. Charles Garth en die

14

OKTOBER OCTOBER20 Beheerliggaamvergadering (18:00)

Gr. 12 Finale eksamen (Drama Prakties)20 Governing Body Budget Meeting (18:00)

Gr. 12 Final Examination (Drama Practical)21 Konsepbegrotings beskikbaar by finansiële kantoor 21 Concept Budgets available at finance office21 - 22 Krieket (o.17): OP Plattelandproewe 21 - 22 Cricket (u.17): EP Country District trials21 - 24 Biathle en Triathle: Wêreld Kampioenskap (Sarasota, Florida, VSA) 21 - 24 Biathle and Triathle: World Championship (Sarasota, Florida, USA)22 Atletiek: Jim Fouche Byeenkoms (Bloemfontein)

Tweekamp: Interprovinsiale Byeenkoms (Port- Elizabeth)Gholf: Chris Hani Kampioenskap

22 Athletics: Jim Fouche Meeting (Bloemfontein)Biathlon: Inter provincial Meeting (Port Elizabeth)Golf: Chris Hani Championship

24 CHS PersoneelvergaderingOuervergadering: aanvaarding van CHS-Begroting - Personeelkamer (18:00)

24 CHS Staff MeetingParent Meeting acceptance of CHS Budget – Staff room (18:00)

25 - 26 Mnr. & Mej. CHS Oefening 25 – 26 Mr & Miss CHS Practice26/10 – 23/11 Eksamen: Gr. 11-Finale Eksamen 26/10 – 23/11 Examinations: Gr. 11 Final Examination26/10 – 28/11 Eksamen: Gr. 12-Finale NSS-Eksamen 26/10 – 28/11 Examination: Gr. 12 Final NSC Examinations28 Skoolhoofde-Predikante-Bybelstudie – HLM 28 Principals-Ministers-Bible Study – HLM28 - 29 Landbouskou (Cradock) 28 - 29 Agricultural Show (Cradock)29 Swem: 1ste B-Liga Gala (Port- Elizabeth) 29 Swimming: 1st B League Gala (Port Elizabeth)31 CHS Personeelvergadering 31 CHS Staff Meeting

NOVEMBER NOVEMBER04 Nelson Mandela Baai Pentathlon Prysuitdeling (JVG) Port Elizabeth 04 Nelson Mandela Bay Pentathlon Prize giving (AGM) Port Elizabeth04 - 05 Swem: Freda Barnard Gala (Oudtshoorn) 04 - 05 Swimming: Freda Barnard Gala (Oudtshoorn)05 Gholf: Kwagga Classique (Cradock) 05 Golf: Kwagga Classique (Cradock)06 Biathle Liga 1 (Port Elizabeth) 06 Biathle League 1 (Port Elizabeth)07 - 24 Eksamen: Gr. 9-Finale Eksamen 07 - 24 Examinations: Gr. 9 Final Examination11 - 12 Swem: 4de A-Liga Gala (Port- Elizabeth) 11 - 12 Swimming: 4th A League Gala (Port Elizabeth)18 Skoolhoofde-Predikante-Bybelstudie – CVS 18 Principals-Ministers-Bible Study – CPS19 Swem: 2de B-Liga Gala (Port- Elizabeth) 19 Swimming: 2nd B League Gala (Port Elizabeth)20 Biathle Liga 2 (Port Elizabeth)

NG Kerke: Kerssangdiens (N. G. Moederkerk)20 Biathle League 2 (Port Elizabeth)

Dutch Reformed Churches: Christmas Carols Service (N. G. “Moeder” Church)27 Biathle Liga 3 (Port Elizabeth) 27 Biathle League 3 (Port Elizabeth)

DESEMBER DECEMBER02 Landsdiens Nasionale Kamp 02 Land-service National Camp02 - 04 Swem: NMB Aquatics Kampioenskap (Port- Elizabeth) 02 - 04 Swimming: NMB Aquatics Championship (Port Elizabeth)07 Skole Sluit vir leerders 07 Schools Close for learners09 Skole Sluit vir personeel 09 Schools Close for Staff10 Tetrathlon (Lazer-run) Liga 1 (Port Elizabeth) 10 Tetrathlon (Lazer-run) League 1 (Port Elizabeth)11 Triathle Liga 1 (Port Elizabeth) 11 Triathle League 1 (Port Elizabeth)16 Biathle Liga 4 (Half seisoen Kampioenskap) Port Elizabeth 16 Biathle League 4 (Half season Championship) Port Elizabeth