23
OMSENDBRIEF 3/2017 2017 lê op sy rug. Die 3de Kwartaal het verby gespoed. Dankbaarheid is nie net die grootste deug van almal nie, maar die moeder van almal. Hierdie kwartaal was voorwaar ‘n kwartaal waartydens so baie dinge gebeur het en waarvoor ons opreg dankbaar is. Daar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill en ‘n baie suksesvolle Marli Moolman tennistoernooi word aangebied! Verskeie individue en groepe het voortgegaan om die CHS-kampus in te rig vir ‘n leer en sport-ervaring wat absoluut eie aan Cradock Hoërskool is. ‘n Nuwe Tennisklubhuis is gebou en toegerus vir ons spelers, ons tennisbane is oorgebou en huidiglik word daar hard daaraan gewerk om nuwe krieket kolfblaaie te bou om hierdie fasiliteit ook verder te vergroot en op te gradeer. Opregte dank word uitgespreek teenoor mnr. Juane Nortje, ander lede van die beheerliggaam en ons ouergemeenskap wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dankie vir u onbaatsugtige ondersteuning in al hierdie projekte. On the academic front, hard work has also been done. The Grade 12s wrote their trial examinations. The assessment tasks required for the third term for the rest of the learners, have also been completed. Learners will receive their reports on 29 September. It is extremely important for you to engage in conversation with your child on his/her academic achievements.

 · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

  • Upload
    lamdien

  • View
    244

  • Download
    5

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

OMSENDBRIEF 3/2017

2017 lê op sy rug. Die 3de Kwartaal het verby gespoed. Dankbaarheid is nie net die grootste deug van almal nie, maar die moeder van almal. Hierdie kwartaal was voorwaar ‘n kwartaal waartydens so baie dinge gebeur het en waarvoor ons opreg dankbaar is.

Daar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill en ‘n baie suksesvolle Marli Moolman tennistoernooi word aangebied! Verskeie individue en groepe het voortgegaan om die CHS-kampus in te rig vir ‘n leer en sport-ervaring wat absoluut eie aan Cradock Hoërskool is. ‘n Nuwe Tennisklubhuis is gebou en toegerus vir ons spelers, ons tennisbane is oorgebou en huidiglik word daar hard daaraan gewerk om nuwe krieket kolfblaaie te bou om hierdie fasiliteit ook verder te vergroot en op te gradeer.

Opregte dank word uitgespreek teenoor mnr. Juane Nortje, ander lede van die beheerliggaam en ons ouergemeenskap wat die leiding in talle opsigte geneem het. Dankie vir u onbaatsugtige ondersteuning in al hierdie projekte.

On the academic front, hard work has also been done. The Grade 12s wrote their trial examinations. The assessment tasks required for the third term for the rest of the learners, have also been completed. Learners will receive their reports on 29 September. It is extremely important for you to engage in conversation with your child on his/her academic achievements. Should a learner fail at this stage of the academic year, there is definite cause for concern. It is, however, NEVER too late. Hard work and dedication can still contribute to success at the end of the year. Motivate your child and please install specific study hours. Die matriekafskeid, wat tradisioneel ‘n glansryke geleentheid is, het plaasgevind. Baie geluk aan die graad 11-personeel, leerders en ouers wat ‘n pragtige geleentheid aangebied het waartydens ons ons graad 12-leerders kon groet. Hartlike dank aan elkeen van die graad 11-ouers wat baie hard gewerk het om tot die sukses van die geleentheid by te dra.

Page 2:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

2

Die nuwe leerlingraad vir 2018 is reeds verkies. Aan al hierdie leerders, asook hulle ouers, wil ons weereens ons gelukwensing oordra en hulle ook sterkte toewens vir 2018.

Aan elke personeellid en ouer wil ek my opregte dank oordra vir u harde werk tydens die afgelope kwartaal. Sonder u sou hierdie mylpale nie bereik kon word nie. Geniet u kort vakansie en kom asseblief uitgerus terug.

FINAL EXAMINATIONS - 2017

The final examinations of this year, will start as follows: Grade 12: Tuesday, 24 October 2017.

(National examination)

Grade 11: Tuesday, 24 October 2017. (Provincial examination)

Grade 10: Tuesday, 24 October 2017.(Provincial & Internal examination)

Grade 9: Wednesday, 25 October 2017. (Provincial & Internal examination)

Grade 8: Wednesday, 25 October 2017.(Internal examination)

Die eksamens eindig as volg:

Graad 12: Maandag, 27 November 2017.Graad 10 & 11: Donderdag, 23 November 2017.Graad 8: Woensdag, 22 November 2017Graad 9: Vrydag, 24 November 2017.EKSTRA TYD

Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd gedurende eksamens behoortte kry, om watter gediagnoseerde rede ookal, moet daarop let dat aansoeke vir 2018 gedurende Desember 2017 by die skool ingedien moet word.

Die graad 11-vakverandering sluit vanjaar 5 Desember 2017. Geen Gr. 12-leerder mag volgende jaar van vak verander nie.

EXTRA TIME

All parents who feel that their children are entitled to be awarded extra time during examinations, for whateverdiagnosed reason, must note that applications for 2018 must be made at the school during December 2017.

Subject changes for the grade 11 learners close this year, on 5 December 2017. No Gr. 12 learner will be allowed to change from one subject to another next year.

GRAAD 12-EINDEKSAMEN

Page 3:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

3

Aan elke Graad 12-ouer en leerder wil ek alle sterkte toewens vir die eindeksamen. Matrikulant, jy is in die finale pylvak! Die volgende drie maande moet jy al jou tyd en energie aan jou akademie spandeer. Slegs dan gaan jy die sukses en vreugde smaak van goeie uitslae aan die einde van die jaar. Ouers moet asseblief toesien dat studietye ingestel word en dat leerders die geleentheid gegun sal word om maksimaal te presteer in hierdie eksamen. Ons glo en vertrou dat elke matrikulant ons weereens hierdie jaar gaan trots maak op puik uitslae.

Matrikulante en hul ouers moet asseblief daarvan kennis neem dat alle skoolreëls sal geld tot op die laaste dag wat daar eksamen geskryf word. Alle skoolreëls ten opsigte van voorkoms en gedrag moet steeds te alle tye gehandhaaf word. Geen leerder sal tydens die eindeksamen in die eksamenlokaal toegelaat word indien hy/sy nie netjies en volgens skoolreëls geklee is nie. Ons vra elke ouer se ondersteuning en hulp hiermee. Kyk asseblief hoe u kind lyk voordat hy/sy die huis soggens verlaat.

Graag doen ons 'n beroep op ons matrikulante om op hulle laaste dag van hul eksamen hulle skoolklere te skenk, wat dan weer aan minderbevoorregte gesinne van ons skool beskikbaar gestel kan word.

GRADE 12 FINAL EXAMINATIONS

I want to wish every Grade 12 parent and learner the best of luck for the final examinations to be written next term. Matriculant, you are in the “home stretch”! For the following three months, you must devote all your time and energy to your academic work. Only then will you experience the success and joy of good results at the end of the year. Parents must please ensure that study hours are installed and that learners are given the opportunity to achieve maximally in these examinations. We trust that every matriculant will, once again, make us proud with excellent results.

Matriculants and their parents must please take note of the fact that all school rules need to be adhered to until the last day of the examinations. All rules regarding appearance and behaviour must be obeyed at all times. No learner will be allowed to enter the examination venue if he/she is not neatly dressed according to the school rules. We ask every parent for co-operation and assistance in this regard. Please check your child’s appearance before he/she leaves home in the mornings.We would like to request from our matriculants who do not want their school uniforms any more, to donate them to the school as they get distributed to families who are less privileged. This is just a small gesture of reaching out to the needy.

ACADEMIC CONCERNS

Parents of learners (who do not perform satisfactorily academically) must take note of the following progression requirements:

Grade 8 and 9

Page 4:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

4

Home Language at least Level 4 (50%+) and at least five subjects at level 3 (40%+) which must include an Additional Language and Mathematics. At least two other subjects at Level 2 (30%+).

Grade 10 and 11

At least a level 3 (40%+) in three subjects one of which must be Home Language. Plus: At least a level 2 (30%+) in any three other subjects. A learner may have a level 1 (1-29%) in one subject.

OOV

‘n Baie GROOT dankie aan alle ouers wat gedurende die kwartaal gehelp het by CHS se kafees. Ons het twee kafees gehad, met wedstryde teen Hoër Volkskool en Winterberg. U hulp met hierdie twee kafees word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om saam met u te werk tydens die Top 10 Atletiek-kafee wat op 14 Oktober 2017 sal plaasvind.

SPORT, ACADEMIC AND CULTURAL PRIZE-GIVING

The annual Sport, Cultural and Gr. 12 academic prize-giving will take place in the Elize Coetzee Hall at 18:00 on Tuesday, 17 October 2017. You are invited to enjoy the evening with us. CHS has experienced an exceptionally successful year and would like you to be present at the function where CHS proudly expresses gratitude towards the learners who have accomplished such outstanding achievements.

EDUCATIONAL EXCURSIONS

On 20 September 2017 the CHS grade 11 Tourism learners went on an excursion to the Mountain Zebra Park for the day. September (Tourism month) has SAN Parks hosting community members, as part of their community outreach programmes during the annual “SAN Parks Week”. The learners received lectures by SAN Park officials, toured the facilities, and went on game-viewing drives. A picnic lunch was enjoyed at the picnic area/swimming pool complex as well. The learners received first-hand experience on how the theory of their subject ties in with an international tourism facility.

GR 10 TOURISM EXCURSION

In line with Tourism month (September) the local Municipality had “Heritage Celebrations”, and grade 10 learners from the school were invited to participate on 18/19 September at the Vusubuntu Centre. The activities were to celebrate our “Diverse Cultures” and “Heritage in S.A.” by “reclaiming, restoring and celebrating our living heritage”. Domestic tourism was also promoted, especially among “historically disadvantaged tourists”. Cradock High School had fifteen Tourism learners who participated in the following activities.

* Itinerary Heritage tour – the learners visited (and were made aware of the

Page 5:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

5

heritage aspects of) the Egg Rock, Oukop, Schreiner House, Great Fish River Museum, Cradock Four Remembrance Garden, Mountain Zebra Park, Victoria Manor.

* Career Expo Exhibition – all aspects of careers in Tourism and relatedaspects were workshopped, and local heritage tourism’s importance also re-established.

VASVRA

CHS het weer vanjaar, saam met veertien ander skole van Port Elizabeth en omgewing, aan die ATKV en Die Burger se Vlymskerp-Vasvra deelgeneem.

Ons deelnemers was Johan Schoeman, Pieter-Ben Smit, Marike Dannhauser en Zanél Weitz.

Hoewel CHS nie onder die top drie geeïndig het nie, was ons leerders goed voorbereid en het hulle goed vergelyk met die mededingende skole. SHORTER DAYS DUE TO SCHOOL MODERATION - 2017

The Department of Education is constantly moderating marks given to learners. These moderations normally start before the end of our school day and all teachers attending these moderations, need to leave school earlier to be on time for the start of the moderation. The following dates are already known to us:

10 October: Grade 12: Cradock (Cradock High School) at 13:00. School will close at 12:30.

MERKSENTRUM

Die geboue en koshuise van Hoërskool Cradock gaan weereens vanjaar as Merksentrum gebruik word. Die aanduidings is dat die bestuurder van die merksentrum op 28 November aanmeld. Die sentrum sal in werking wees tot ongeveer 14 Desember 2017.

NOODHULP

CHS wil dankie sê aan alle leerders wat hierdie jaar behulpsaam was om mede-leerders te help wanneer beserings opgedoen is. Daar was hierdie jaar baie geleenthede vir groei en ons is baie trots op die leerders wat hierdie geleenthede met beide hande vasgegryp het. Sewe van ons leerders het vlak 1 verwerf en 36 leerders het ‘n inligtingsessie, wat deur Langamed aangebied is, bygewoon.

ONE WAY

Daar is tydens die derde kwartaal baie byeenkomste Woensdae, gedurende pouse, gehou. Die meeste van die byeenkomste is deur die kringleiers self aangebied. By een

Page 6:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

6

so ‘n byeenkoms, kon leerders vrae vra oor dinge waaroor hulle gewonder het en die kwessies is dan bespreek. Ons het ’n Amerikaanse meisie, Sim, wat ’n uitreik in Cradock vir drie maande gedoen het, by een so ‘n byeenkoms verwelkom. Sy het haar lewensverhaal met die leerders gedeel en hulle aangemoedig om sterk te staan in hulle geloof. Ons is opgewonde oor wat in kwartaal 4 wag en bid dat die Heilige Gees One Way sal lei.

PREFEKTE

Die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal definieer 'n leier as 'n persoon wat lei, 'n voorganger, 'n aanvoerder.

Hoërskool Cradock het die afgelope kwartaal nuwe leiers verkies vir die 2018 skooljaar. Hierdie prefekte is aangekonig op 21 Augustus en het van 8 tot 10 September ‘n leierskamp bygewoon waar hulle as groep saam kon lag en leer. Die fokus van die naweek was op die karaktereienskappe van ‘n leier, waardes wat belangrik is vir enige individu en skool, asook verskillende maniere waarop leiers die skool kan motiveer en inspireer om tot hoër hoogtes uit te styg.

Hierdie dinamiese groep leerders het saam beplan aan volgende jaar se pligte en aktiwiteite en in ligte luim die fondasie gelê waarop hulle ‘n suksesvolle toekoms kan bou.

Baie sterkte aan die prefekte van 2018. Ons sien saam met julle uit na wat die volgende twaalf maande inhou!

ONDERRIGGELD TUITION FEES

Page 7:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

7

Ouers word vriendelik herinner aan die onderriggeld wat nog vir 2017uitstaande is. Indien u kwartaalliks betaal, moet die bedrag van R2750 teen 31 Oktober 2017 vereffen wees. Alle rekeninge moet asseblief teen 30 November 2017 ten volle vereffen wees.

Volgens ‘n besluit van die Beheerliggaam, geld die volgende reëlings in verband met onderriggeld:

Die oorhandigingsdatum vir alle uitstaande geld is 30 November 2017. Indien die rekening nie teen hierdie datum vereffen is nie, sal dit sonder enige verdere kennisgewing aan die skool se prokureurs oorhandig word.

Parents are kindly reminded of the outstanding tuition fees for 2017. If you pay quarterly, the amount of R2750 must be paid by 31 October 2017. All accounts must please be paid in full by 30 November 2017.

According to a Governing Body decision, the following arrangements will be applicable:

The handing over date for all outstanding amounts is 30 November 2017. Should the accounts not be settled by that date, the account will, without further notice, be handed over to the school’s attorneys.

SKOOL- EN KOSHUISBEGROTINGS 2018SCHOOL AND HOSTEL BUDGETS 2018

1. Vrydag/Friday, 20 Oktober/October 2017 – Koshuis/Hostel & Skool/School

Konsepbegrotings sal by die finansiële kantoor beskikbaar wees vir besigtiging deur ouers.Draft budgets will be available at the finance office for parents to view.

2. Maandag/Monday, 23 Oktober/October 2017 – Koshuis/Hostel & Skool/School

Voorlegging van konsepbegroting van skool vind plaas om 17:30 in die personeelkamer vir aanname.

Page 8:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

8

Presentation of draft budget for the school will take place in the staff room at 17:30, for acceptance.

The aim of the meetings is to present the school and hostel budgets for 2018 to the parents. At these meetings, according to regulations of the Schools Act, the budgets must be ratified by the parents of the school and hostel. All parents of the school are invited to attend these very important meetings.

DRAMA

Die dramadepartement het in Augustus die voorreg gehad om met twee produksies na Kaapstad te toer om daar aan die ATKV Nasionale Tienertoneel-kompetisie in by KunsteKaap deel te neem. Die twee produksies, Die Oudisie (regie M Smit en teks Anton Chekov) en Brood vir die voëltjies, ‘n musiekteater-produksie (regie en teks M Smit) vaar goed in die kompetisie.

Hoërskool Cradock se produksies verwerf verskeie toekennings, maar die hoogtepunt is egter ‘n facebook boodskap van een van die toeskouers, ‘n ervare aktrise en regisseur: “Sien gisteraand by die ATKV tienertoneelfees ‘n klein wonderwerk van ‘n produksie, met die beste toneelspel wat ek in jare kinders sien doen het op die verhoog. Uit Cradock! Verstom oor die kwaliteit.”

Due to the really short fourth term, the annual Young Directors Festival, will take place in the beginning of the first term of 2018. This competition will be opened to schools from all over the country. Six of our learners are already working hard on the directing of the three different productions CHS will enter in this competition. The three productions are Die Wewenaar, (Zander Niemand & Jeandri Visser), Dinner for One (Elize-Mari Gerber en Pieter-Ben Smit) and High School (Bruzelia Martins & Siya Mashiclia).

Kyknet in samewerking met Ochre produksies en Ilse van Hemert (uitvoerende regisseur van Scandal op E-TV) is huidiglik besig met oudisies vir ‘n televisiereeks Spoor, wat eersdaags hier in Cradock verfilm gaan word. Daar heers groot opgewondenheid onder leerders en personeel wat by hierdie produksie betrokke gaan wees. Hierdie is ‘n gulde geleentheid vir dramaleerders om eerstehandse kennis oor die televisiebedryf te bekom.

BEMARKING

Big Brag Op Donderdag 10 Augustus het die Kwaggas die jaarlikse Big Brag aangebied as aanloop tot die interskole teen Gill College.

Kwaggas van die verlede, hede en toekoms het op die aand saam gekuier en gelag, met Juffrou Hockly wat die aand se verrigtinge geopen het. Toekomstige Kwaggas van

Page 9:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

9

CVS en CLS se eerstespanne het, soos die gebruik is, ook op die aand hul spelers aan die publiek voorgestel.

‘n Groot dankie gaan uit aan elkeen wat ‘n bydra gelewer het tydens die Big Brag. Dankie aan almal wat gehelp het om die program saam te stel en aan te bied, aan elke ondersteuner wat op die aand die Kwaggas kom ondersteun het en almal wat die verskeie spanne aangemoedig het.

Lentedag Die nuwe leerlingraad van Hoërskool Cradock het met Lentedag besoek afgelê by die inwoners van die Elizabeth Jordaan Tehuis in Cradock.

Inwoners is elk bederf met ‘n pragtige blommetjie asook iets vir die soettand en ‘n kort vertoning deur twee begaafde jong Kwaggas, JP Barnardo (gr. 10) en Chuma Dilima (gr. 11). Hierdie twee leerders het tydens die onlangse Eisteddfod in Aliwal-Noord trippelgoud ontvang vir hul trio saam met Caroline Salters (gr. 9).

Die leerlingraad van CHS besoek elke jaar met Lentedag die inwoners van die aftree-oord en siekeboeg. Daar word ook deur die jaar besoek afgelê en gekuier. Hierdie besoeke is ‘n vaste instelling en word vreeslik geniet. Om met iemand te gesels wat soveel jare se stories het, om nie eens te praat van die lewenservaring nie, bly ‘n groot voorreg. Dit is ‘n voorreg wat ‘n blywende, positiewe herinnering by die leerders laat. Die leerlingraad se inisiatief om op hierdie eenvoudige manier ook erkenning te gee aan diegene wat diep spore in ons gemeenskap getrap het, bly ‘n gebaar van groot respek en liefde. Dankie aan die inwoners en bestuur van EJT wat die Kwaggas keer op keer met ope arms ontvang; ons kom kuier graag weer!

Spring Day On 1 September, the newly elected prefects of CHS paid a visit to the residents of the Elizabeth Jordaan Home. Residents were treated to a flower, something sweet to eat and a short performance by two talented Kwaggas, JP Barnardo and Chuma Dilima. These two learners each received a triple gold certificate for their TRIO (with Caroline Salters) at the recent Eisteddfod in Aliwal North.

The Spring Day visit is an annual tradition which is enjoyed by both, the residents as well as the learners. It remains a big privilege to be able to spend time with these “older” individuals who have helped shape our community.

Thank you to the management and residents of Elize Jordaan Old Age Home for receiving us with open arms; we will definitely come visit again!

KULTUUR

Tydens die pas afgelope Aliwal Eisteddfod, het leerders goed presteer in sang en

Page 10:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

10

drama – CHS het ingeskryf vir 31 drama items en 13 sang- en musiekitems. Daar is21 goue toekennings, 19 dubbelgoud en ses trippelgoud behaal.

Die koor het aan beide die Aliwal- sowel as Queenstown Eisteddfod deelgeneem enbeide kere goud behaal.

Die senior leerders het ook goed gevaar in die ATKV-Taalolimpiade met Channáh du Plessis wat onder die top 100 in Suid-Afrika geëindig het.

Die Junior Taalolimpiade is wel afgelê maar uitslae is nog nie bekendgemaak nie.

Die Vasvraspan het goed gevaar tydens Die Burger se vasvra Kompetisie in Port Elizabeth. Hulle val met een punt uit die tweede ronde.

Marissa du Plessis vaar goed in die “POORT” skryfkompetisie en is onder die Top 10wenners in SA vir prosa. Jenique van der Merwe vaar ook goed en is in die top 100. Beide skryfstukke sal gepubliseer word in “POORT”.

Elize-Marie Gerber is ‘n kategoriewenner vir gedramatiseerde prosa tydensAliwal Eisteddfod.

Marissa du Plessis is ‘n kategoriewenner vir Kreatiewe Skryfkuns.

LANDSDIENS

Leerders voltooi verskeie groot projekte in 2017 en drie leerders word tydens dieProvinsiale Kamp te Mentorskraal, Jeffreysbaai gekies om die Nasionale Kampe teMooirivier en Amansimtoti in Kwa-Zulu Natal gedurende Desember 2017 by te woon.

Page 11:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

11

HOSTEL

You are kindly reminded of the Hostel fees which are strictly payable in advance at the beginning of every term. The amount of R5 725 per term is payable before/on Friday 13 October 2017.

Ten spyte van swaar ekonomiese tye en prysstygings is die koshuis in staat om sy verpligtinge na te kom, te danke aan streng finansiële dissipline.

1. Losiesgeld

Daar is tans te veel ouers wat nie losiesgeld betyds betaal nie. In die lig hiervan, herinner ons u daaraan dat alle koshuisgeld stiptelik op die eerste Vrydag van die kwartaal moet inbetaal wees. Indien u per stop- of debietorder betaal, moet u asseblief die leerder se studentenommer as verwysing gebruik. Indien u nie aan hierdie versoek voldoen nie, sal ons u moet vra om u kind(ers) aan die einde van die eerste week uit die koshuis te verwyder.

Geen leerder sal gedurende die week toegelaat word om by enige ander plek as sy ouerhuis uit te slaap nie.

KOSHUISSAKE

2.1 Neem kennis dat die koshuis op Vrydae om 16:00 sluit. Leerders wat later as 16:00 nog in die koshuis wil wees, moet vooraf reëlings tref.

2.2 Op Sondae word slegs die klein straathekkie om 16:00 oop-gesluit en weer om 19:00 gesluit. Let wel, slegs in geval van nood, kan u die onderwyser aan diens kontak om toegang tot die

koshuis te verkry. Die groot hekke sal nie oopgemaak word nie. Leerders kan maar die entjie van die straat af stap.

1. Boarding fees

At the moment, there are too many parents who donot pay hostel fees ontime. This is an urgentreminder to pay all hostelfees by the first Friday ofthe term. If you decide topay by stop/debit order,please use the studentcode as reference. Failure to abide by thisrequest, will result inasking you to removeyour child(ren) from thehostel after the firstweek.

Boarders are only allowed tosleep out during the week, iffetched by their parents.

HOSTEL MATTERS

2.1 Please note that the hostel will be locked at 16:00 on Fridays. Learners who need to remain

Page 12:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

12

there later than 16:00 must make arrangements in advance.

2.2 The small gate leading to the street, will be unlocked at 16:00 and locked again at 19:00 on Sundays. Note that only in the case of an emergency, you can phone the teacher on duty to make arrangements for entry. The main gates will not be opened at all. Learners can walk the short distance from the street to the hostel.

Page 13:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

13

SPORT

Golf

The golf season concluded with the following events:

* The CHS closed championship. The format was an 18 hole medal competition, and the 2017 CHS champion is Alexton MacQuena.* The Interschools vs Gill College. Played at Somerset East, and the CHS team lost the match.

Tennis

By Interskole teen Gill het die spelers uitgeblink. Die seuns het gewen en die dogters het naelskraap verloor.

Die PSG Osche Alpha Pharm Marilie Moolman Tennistoernooi is weereens ‘n reuse sukses. Hierdie toernooi maak Hoërskool Cradock landwyd bekend. Ons seunspan het goed gevaar. Die toernooi se sukses kan toegeskryf word aan die samewerking en spangees van al die CHS ouers en personeel.

Gedurende Augustus, neem die eerste vyf dogters en vyf seuns van CHS aan die Absoluut Menlo Tennistoernooi in Pretoria deel. Dit bly ‘n wonderlike voorreg om teen die topskole van die land deel te neem.

Hierdie jaar gaan ons seuns ongelukkig nie aan die Boland Landbouskool Tennisfees deelneem nie.

Gedurende die Junie-vakansie het Anika Marais, Hendrik Fouché en Yahron van Dyk die OP teen die Nood-Kaap op Graaff-Reinet verteenwoordig.

Anika neem ook deel aan 'n toernooi in Bloemfontein.

Ons is baie trots op Daniel Tam wat die Suid-Afrikaanse o.15-span verteenwoordig het in London gedurende die Junie-vakansie. Hy het ook vir die OP-span o.15 gespeel tydens die SA-Skoleweek in Pretoria. Hy het uitmuntende wedstryde gehad. Hy het sy wedstryde teen Boland, KZN, Grens, Oos Gauteng en Noord-Kaap gewen en slegs teen Mpumalanga verloor. SKAAK

Die hoogtepunt van die sportjaar is ongetwyfeld die Interskole teen Gill Kollege. As voorbereiding vir dié dag het twaalf skaakspelers ‘n oefenlopie teen Marlow gehad. Elke speler kon ten minste twee wedstryde teen sterk opposisie kry.

Die Interskole-skaak was beslis spannend. Aan die einde van die eerste rondte was die telling 5 elk. Selfs aan die einde van die tweede rondte was sake nog baie gelyk met 10 elk. Tydens die derde rondte het die CHS spelers die skaakstukke laat bewe en byna skoonskip gemaak. Die finale telling was 16 vir CHS teenoor 11 vir Gill.Rugby

Page 14:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

14

Die o.15 Middellande spelers O.Yanta, A. Collett, S. Vabaza en F. Colorossi vaar baie goed onder leiding van ons eerstespan afrigter, mnr. J.R. Foreman. S. Vabaza is ook gekies as onderkaptein van hierdie span. Goeie spel en dissipline is deur al vier spelers getoon.

Die Rugbyseisoen het goed geeïndig en die eerstespan het Middelburg 22 – 14 geklop op Kwaggapark. Die week daarop speel CHS teen Volskool en verloor 22 – 16 in ‘n baie spannende wedstryd. Die daaropvolgende week speel CHS teen Winterberg en wen 7 – 5. Ongelukkig val CHS vas teen Gill in die interskolestryd en verloor. Die tweedespan, altyd kompeterend vaar ook baie goed en kom ook vorendag met baie goeie aanvallende rugby. Ons o.16 en juniors het baie goeie rugby getoon en is definitief spanne vir die toekoms.

Met baie jong en onervare spanne, kan CHS steeds trots wees op die jaar se rugby. Ons sien uit na 2018!

A.J. GOUWSSKOOLHOOF

29 September 2017

Page 15:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

15

VIERDE KWARTAAL / FOURTH TERMSEPTEMBER SEPTEMBER

29/09 – 02/10 Swem: Aquabear Gala (Port- Elizabeth) 29/09 – 02/10 Swimming: Aquabear Gala (Port Elizabeth)OKTOBER OCTOBER

06 - 07 Kano’s: Hansa Visrivier Marathon (Cradock) 06 - 07 Canoes: Hansa Fish River Marathon (Cradock)05 Wêreldonderwysersdag 05 World Teachers’ Day07 Tweekamp: Interprovinsiale Byeenkoms (Bloemfontein) 07 Biathlon: Inter-provincial Meeting (Bloemfontein)09 Skole heropen - 08:00 Dag 1 09 Schools re-open - 08:00 Day 109 - 13 Mnr. & Mej. CHS 2018 – inskrywings 09 - 13 Mr & Miss CHS 2018 – entries10 Gr. 12 Finale DAS Moderering (13:00) CHS 10 Gr. 12 Final CASS Moderation (13:00) CHS12 Gr. 12 Finale eksamen (Drama Prakties) 12 Gr. 12 Final Examination (Drama Practical)12 - 14 Krieket: (o.19) Pro-20 Toernooi (Despatch) 12 - 14 Cricket: (u.19) Pro 20 Tournament (Despatch)13 - 15 Moderne Vyfkamp: Wêreld Lazer Hardloop

Kampioenskap (Kaapstad) 13 - 15 Modern Pentathlon: World Lazer Run Championships

(Cape Town) 14 Atletiek: Bestmed Madibaz Tams Superspar Top-10-

Atletiekbyeenkoms (Cradock)Swem: 3de A-Liga-Gala (Port- Elizabeth)

14 Athletics: Bestmed Madibaz Tams Superspar Top 10 Athletics Meeting (Cradock)Swimming: 3rd A-League Gala (Port Elizabeth)

16 Wêreld BaasdagKoshuiskomitee- (08:00) - Finale begrotingGr. 12 Finale eksamen (CAT Prakties)CHS PersoneelvergaderingRocklands/Huis Reinhardt: Gr. 12 Afskeidsfunksie (18:00)

16 World Bosses’ DayHostel Committee (08:00) - Final budgetGr 12 Final examination (CAT Practical)CHS Staff MeetingRocklands/Reinhardt Hostels: Gr. 12 Farewell Dinner (18:00)

16 – 20 Krieket: o.15 vs Gill (Cradock) 16 - 20 Cricket: u.15 vs Gill (Cradock)17 CHS Matriekfunksie

CHS Sport/Kultuur- en Graad 12 Akademiese Prysuitdeling (Elize Coetzeesaal) - 18:00

17 CHS Matric FunctionCHS Sport/Cultural- and Grade 12 Academic Prize- giving (Elize Coetzee Hall) – 18:00

18 Finansiëlevergadering 17:30 – Begroting 2018Tweekamp: OP Byeenkoms (Port- Elizabeth)

18 Finance meeting 17:30 – Budget 2018Biathlon: EP Meeting (Port- Elizabeth)

19 Beheerliggaam Begrotingsvergadering 2018 (18:00) 19 Governing Body Budget Meeting 2018 (18:00)20 Konsepbegrotings beskikbaar by finansiële kantoor 20 Concept Budgets available at finance office21 Atletiek: Jim Fouche Byeenkoms (Bloemfontein)

CHS Lentebal (Elize Coetzeesaal)21 Athletics: Jim Fouche Meeting (Bloemfontein)

CHS Spring Ball (Elize Coetzee Hall)23 CHS Personeelvergadering

Ouervergadering: aanvaarding van CHS-Begroting - Personeelkamer(18:00)

23 CHS Staff MeetingParent Meeting acceptance of CHS Budget – Staff room (18:00)

Page 16:  · Web viewDaar word deelgeneem aan ‘n baie suksesvolle Interskole teen Gill ... Alle ouers wat voel dat hul kinders ekstra tyd ... Note that only in the case of an

16

OKTOBER OCTOBER23 - 27 Krieket: o.15 vs HLM A-span (Marlow) 23 - 27 Cricket: u.15 vs HLM A team (Marlow)24/10 – 23/11 Eksamen: Gr. 10-Finale Eksamen 24/10 – 23/11 Examinations: Gr. 10 Final Examination24/10 – 23/11 Eksamen: Gr. 11-Finale Eksamen 24/10 – 23/11 Examinations: Gr. 11 Final Examination24/10 – 27/11 Eksamen: Gr. 12-Finale NSS-Eksamen 24/10 – 27/11 Examination: Gr. 12 Final NSC Examinations25/10 – 22/11 Eksamen: Gr. 8-Finale Eksamen 25/10 – 22/11 Examinations: Gr. 8 Final Examination25/10 – 24/11 Eksamen: Gr. 9-Finale Eksamen 25/10 – 24/11 Examinations: Gr. 9 Final Examination26 - 28 Landbouskou (Cradock) 26 - 28 Agricultural Show (Cradock)27 Skoolhoofde-Predikante-Bybelstudie – HLM

Borgefunksie27 Principals-Ministers-Bible Study – HLM

Sponsor function28 Tweekamp: Interprovinsiale Byeenkoms (Port- Elizabeth) 28 Biathlon: Inter provincial Meeting (Port Elizabeth)30 CHS Personeelvergadering 30 CHS Staff Meeting30/10 – 3/11 Krieket: o.15 vs Volkskool (Cradock) 30/10 – 3/11 Cricket: u.15 vs Volkskool (Cradock)

NOVEMBER NOVEMBER03 – 04 Swem: Freda Barnard Gala (Oudtshoorn) 03 - 04 Swimming: Freda Barnard Gala (Oudtshoorn)06 CHS Personeelvergadering 06 CHS Staff Meeting11 Swem: 4de A-Liga Gala (Port-Elizabeth) 11 Swimming: 4th A League Gala (Port Elizabeth)17 Skoolhoofde-Predikante-Bybelstudie – CVS

Personeelafsluiting17 Principals-Ministers-Bible Study – CPS

Staff Year end function18 Biathle Liga 1 (Port-Elizabeth) 18 Biathle League 1 (Port Elizabeth)25 Swem: 2de B-Liga Gala (Port-Elizabeth)

Tweekamp: OP Byeenkoms (Port-Elizabeth)25 Swimming: 2nd B League Gala (Port Elizabeth)

Biathlon: EP Meeting (Port Elizabeth)26 NG Kerke: Kerssangdiens (N.G. Noordkerk) 26 Dutch Reformed Churches: Christmas Carols Service

(N.G. “Noord” Church)DESEMBER DECEMBER

01 - 03 Swem: NMB Aquatics Kampioenskap (Port- Elizabeth) 01 - 03 Swimming: NMB Aquatics Championship (Port Elizabeth)

03 - 07 ATKV: Jeug Leiers Simposium (Goudini) 03 - 07 ATKV: Youth Leaders Simposium (Goudini)06 Skole Sluit vir leerders 06 Schools Close for learners08 Skole Sluit vir personeel 08 Schools Close for Staff08 - 12 Landsdiens Nasionale Kamp (Mooirivier & Amansimtoti –

Kwa-Zulu Natal)08 - 12 Land-service National Camp (Mooi Rivier &

Amanzimtoti – Kwa-Zulu Natal)