4
Sinodale Kantoor. De Langestraat 5, BelIville, 7530 Privaatsak X8, BelIville 7535 Tel: 021 957 7115 Faks: 021 957 7101 E-pos: [email protected] *TS1TT1NUUSBRIEF JULIE 2004 P ENSIOENFONDS W at is ‘n waardering en wie doen dit? Die drie-jaarlikse waardering van die Predikante- en Weduweepensioen fonds (soos op 3 1/12/2003) vind tans plaas. Besonderhede sal later deurgegee word. (The Trustees stel aan en besoldig ult die Fonds ‘n Aktuaris wat die Fonds minstens elke drie jaar aktuarieel ondersoek ten einde vas te stel of die voorregte waarvoor in die reglement voorsiening gemaak word, betaal kan word. Die Aktuaris dien ‘n verslag oor sy ondersoek by die Hoofbeampte in wat afskrifte daarvan aan die Dagbestuur van die Trustees en die Registrateur van Pensioene voorlê. Die pensioenfondse word wetlik verplig om die 3jaarlikse waardering te laat doen. Vir lede van die fonds gee dit gemoedsrus dat elkeen se deel (menslik gesproke) gewaarborg is. Absa Aktuarisse en Konsultante word reeds vir baiejare met hierdie taak vertrou. Die resultate sal tot al die lede se beskikking wees. I s Beplanning/strategie nodig? Alle werknemers moet van die “eerste dag” af voorsiening maak vir aftrede. As verantwoordeiike rentmeesters moet predikante ook bedag wees daarop. Die samesteiling en grootte van ‘n predikant se vergoedingspakket vereis dat elke predikant reeds vanaf sy/haar eerste werkdag planmatig moet voorsien vir aftrede “eendag”. Geen pensloen alleen (00k die van predikante) is genoeg om vir ‘n ruim lewenstyl te voorsien nie. Ianneer moet ek begin? Ps. 90:10 “Ons lewe maar sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig, en die is vol swaarkry en leed. Dit is gou verby, ons vileg na ons einde toe”. Die bekende bybeivers gee ons ‘n aanduiding van 3 sake wat oor die onderwerp van belang is: ‘n lewensverwagting van 70 of 80 jaar, wat intussen begin klim danksy beter mediese sorg; ‘n lewe waarin die verdriet soms meer ervaar word as die genade: ‘n lewenspad wat baie gouer omvlieg as wat ons dink. Ons raad aan predikante is normaalweg dat jy op 60 jaar met gerustheid kan aftree, indien... A VAN DIE NG KERK IN SA D IE OUDSTE VAN DIE OUES! I Die Pensioenfonds voorsien 00k Ri 8 per jaar aan die Fonds betaal weduweevoordele - ‘n geringe het om hul weduweevoordele in bedrag - aan weduwees van stand te hou. Werkgewerbydrae gebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar. 1910 - laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse Pensioenfonds Hoop en , gebore was, en op 1 Jan 1962 verskuif het Die oudste pen sioentrekker 2 1-03-1910. Mev Botha is die na die Tvl Pensioenfonds, en wat op onder hierdie groep, wat dan eggenote van wyle ds E H daardie stadium nie weduwee- 00k pensioen van die Tvl-Fonds Botha.Ons is saam met hul familie voordele geniet het nie. Dit is ontvang, is mev L Songhe, gebore dankbaar dat die ilewe Vader hul vir interessant om te sien dat die 1908-07-20. veeljare gespaar het. Tvl leraars op daardie stadium F __ INANSIELE BEPLANNING ____ jy geen skuld het nie jy oor ‘n afbetaalde eie woning beskik jy die voile enkelbedrag van jou pensioen kan belê vir inkomste vervoig hi 2

VAN DIE NG KERK IN SA - ppfkaapkerk.co.zagebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar. 1910-laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse Pensioenfonds Hoop en,

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VAN DIE NG KERK IN SA - ppfkaapkerk.co.zagebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar. 1910-laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse Pensioenfonds Hoop en,

Sinodale Kantoor. De Langestraat 5, BelIville, 7530 • Privaatsak X8, BelIville 7535Tel: 021 957 7115 • Faks: 021 957 7101 E-pos: [email protected]

*TS1TT1NUUSBRIEF

JULIE 2004

P ENSIOENFONDS

Wat is ‘n waardering en wiedoen dit?

Die drie-jaarlikse waardering van diePredikante- en Weduweepensioenfonds (soos op 3 1/12/2003) vindtans plaas. Besonderhede sal laterdeurgegee word.

(The Trustees stel aan en besoldigult die Fonds ‘n Aktuaris wat die

Fonds minstens elke drie jaaraktuarieel ondersoek ten eindevas te stel of die voorregtewaarvoor in die reglementvoorsiening gemaak word, betaalkan word. Die Aktuaris dien ‘nverslag oor sy ondersoek by dieHoofbeampte in wat afskriftedaarvan aan die Dagbestuurvan die Trustees en die Registrateurvan Pensioene voorlê.

Die pensioenfondse word wetlikverplig om die 3jaarlikse waarderingte laat doen. Vir lede van die fondsgee dit gemoedsrus dat elkeen sedeel (menslik gesproke) gewaarborgis. Absa Aktuarisse en Konsultanteword reeds vir baiejare met hierdietaak vertrou.

Die resultate sal tot al die lede sebeskikking wees.

I s Beplanning/strategienodig?

Alle werknemers moet van die“eerste dag” af voorsiening maak viraftrede. As verantwoordeiikerentmeesters moet predikante ookbedag wees daarop.

Die samesteiling en grootte van ‘npredikant se vergoedingspakketvereis dat elke predikant reeds vanafsy/haar eerste werkdag planmatigmoet voorsien vir aftrede “eendag”.Geen pensloen alleen (00k die van

predikante) is genoeg om vir ‘n ruimlewenstyl te voorsien nie.

Ianneer moet ek begin?

Ps. 90:10 “Ons lewe maar sewentigjaar, of as ons baie sterk is, tagtig, endie is vol swaarkry en leed. Dit is gouverby, ons vileg na ons einde toe”.

Die bekende bybeivers gee ons ‘naanduiding van 3 sake wat oor dieonderwerp van belang is:• ‘n lewensverwagting van 70 of 80

jaar, wat intussen begin klim

danksy beter mediese sorg;• ‘n lewe waarin die verdriet soms

meer ervaar word as die genade:• ‘n lewenspad wat baie gouer

omvlieg as wat ons dink.Ons raad aan predikante isnormaalweg dat jy op 60 jaar metgerustheid kan aftree, indien...

A

VAN DIE NG KERK IN SA

D IE OUDSTE VAN DIE OUES!

I Die Pensioenfonds voorsien 00k Ri 8 per jaar aan die Fonds betaalweduweevoordele - ‘n geringe het om hul weduweevoordele inbedrag - aan weduwees van stand te hou. Werkgewerbydrae

gebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar.1910 - laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse PensioenfondsHoop en , gebore was, en op 1 Jan 1962 verskuif het Die oudste pen sioentrekker2 1-03-1910. Mev Botha is die na die Tvl Pensioenfonds, en wat op onder hierdie groep, wat daneggenote van wyle ds E H daardie stadium nie weduwee- 00k pensioen van die Tvl-FondsBotha.Ons is saam met hul familie voordele geniet het nie. Dit is ontvang, is mev L Songhe, geboredankbaar dat die ilewe Vader hul vir interessant om te sien dat die 1908-07-20.

veeljare gespaar het. Tvl leraars op daardie stadium

F __INANSIELE BEPLANNING

____

jy geen skuld het niejy oor ‘n afbetaalde eie woningbeskikjy die voile enkelbedrag van joupensioen kan belê vir inkomste

vervoig hi 2

Page 2: VAN DIE NG KERK IN SA - ppfkaapkerk.co.zagebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar. 1910-laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse Pensioenfonds Hoop en,

FINANSIELE BEPLANNI

Om dit reg te kr moet ‘n gewonepredikant vanaf dag een sybeplanning rekry -

EN DAARBY HOU!

uwe faktore:

Enkele faktore het die afgelope paarjaar na yore gekom, wat finansiëlebeplanning vir die predikant balemeer belangrik maak as vantevore:

> Fluktuerende rentekoerse opbeleggings skuld

> Werkonsekerheid: Ons kan beslisnie meer alma! verseker wees van‘n permanente werk en vasteinkomste tot op 65jaar nie.

> Mediese koste styg vinniger asons inkomste veral ook na aftreeouderdom.

> Inflasie is nog ‘n onsekerfaktor.

doen sonder deskundige advies. Ditis egter belangrik omjou adviseur ofkonsultant te vertrou en te ken - ente verstaan dat die konsultant seinkomste dikwels afhang vanhoeveel hy “verdien” op sy adviesaanjou d.m.v. beleggings of polisse.

Dus: Kry so gou moontlik ‘nbetroubare raadgewer!

b) Die predikant se finansiëlebeplanning moet spesifiek dievolgende faktore verreken:

> Die vermindering van skuld envera! gepaardgaande rente.

> Die aanskaf van eiendom so goumoontlik - vera! eiendom watd.m.v. huurinkomste deur anderbetaal word.

> Voorsiening vir opvoeding enstudie van kinders.

> Voorsiening vir onverwagteuitgawes.

> Voldoende mediese voorsiening.> Sinvolle en omvattende

J Rossouw, laasteNGK Bredasdorp, op

dit werk?

NG Kerk sekan alleen

stiptelik by die beplanning gehouword - mense beplan nie om temisluk nie maar misluk omdat hu!nie beplan nie;

>‘ hy/sy en die hele gesin besefin Suid Afrika moet alma! indie middelkias dringend werk(en sukke!) om ons lewenskosteen -standaard af te skaal.Eenvoudiger lewe is in elk gevalons rentmeester roeping!;

> hy/sy so werk dat hy/sy tot op tenminste ouderdom 60 permanentin diens is.

Volledige besonderhede oor voordeleen bydraes t.o.v. die pensioenfondsword jaar!iks aan lede individueelgestuur.

I

bykomend tot iou gewaarborgde man sy eie flnansiële beplanning kanmaande!ikse pensioen .4

testament.

Elke predikant van dieflnansiële bep!anningwerkas -

Wat behels finanslëlebeplanning?

a) Die dae is verby dat ‘n gewone

ERAARS HIT

14

______________

maande:

Ons bet met leedwese kennisgeneem van die afsterwe van dievolgende !eraars die afgelope 6

• Ds L Kok van Durban ReformedCongregation het op 2003-12-Olindiens gesterf.• Ds Gstandplaas

A. 2003-12-23• Ds G T Muller, laaste standplaas

L.Ds J S G Bouwer, NGK Bredasdorp,

vanaf 2004-01-01Ds J O’Connell, NGK Riebeek

kasteel, vanaf2004-03-01Ds 1 S Theron, NGK Dundee,

vanaf 2004-04-01Ds J Bronkhorst, NGK Kathu,

vanaf 2004-04-01Ds C C Swart, NGK Brackenfell-Wes,

vanaf 2004-02-01Ds G Kumm, NGK Kuruman Die

Oog, vanaf 2004-05-08Ds W F Gouws, Getuieniskommissie

(Mosambiek), vanaf 2004-03-01Ds D Slabbert, VGKGamtoosvallei,

vanaf 2004-05-01DsIA Brink, NGKVanwyksvlei,

vanaf 2004-01-01Ds H de Beer, NGK La Rochelle,

vanaf 2004-06-01Ds H Ia Grange, NG Kerk

Kraaifontein, vanaf 2004-07-0 1

NGK Franschhoek, op 2004-02-06• Ds F N B Liebenberg, laastestandplaas NGK Plumstead, op2004-02-13• Ds G E van der Merwe, la&standplaas SekretarisBybelgenootskap, op 2004-02-16• Dr H D du Toit, laaste standplaasUniversiteit Ste!lenbosch, op2 1-04-2004• Ds C W Heunis, laaste stanclplaasVisrivierva!lei, op 2004-05-08

VOns wil dit graag weer eens onder uaandag bring dat daar verskillendevoordeelvlakke bestaan vir diepensioenbydraes van lede. Dit isegter ‘n saak wat nie te ligtelik deurgemeentes opgeneem moet wordalvorens daar tot so ‘n stap oorgaanword nie. Behalwe die normale100% voordeelvlak is daar ook ‘n

25%; 50%; 75% en 125%voordeelviak Die gegewens kanvan die kantoor verkry word. Indien‘n !eraar noodgedwonge moetoorskakel na ‘n ander voordeelvlak,word vereis dat die !eraar, dieKerkraad en die Voorsitter/Skribavan die Ring almal briewe in dieverband aan ons kantoor moet rig.

Page 3: VAN DIE NG KERK IN SA - ppfkaapkerk.co.zagebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar. 1910-laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse Pensioenfonds Hoop en,

I

Elke tweedejaar bied die Moderatuurin samewerking met dieSinodalekantoor n geselligheid virons pensioentrekkers aan.

Op 10 Nov 2004 sal hierdiegeselligheid by die NGK Helderberg -

Somerset-Wes aangebied word. Die1’d: 9:30 vm vir 10 uur en dit sal tot12 uur duur. Ons het die lokaal gekiesorndat ‘n groot groep pensioentrekkers naby die He!derbergkorngebied woonagtig is. Dit is ‘n heerlikegeleentheid vir ons pensioentrekkers

- dit gaan so vrolik, en dit gons engesels SOOS ‘n plattelandse basaar ditnie eers kan doen nie! Ons sal lateruitnodigings uitstuur, maar tekenasseblief solank die datum aan.

Ds Marius Faick van Melkbosstrandsal die oggend inkleur met sy sang.Dr Coenie Burger, Moderator van dieAlgemene Sinode en Assessor vandie Kaapse Sinode, sal vertel van dieAlgemene Sinode se vergadering watD.V. 10 - 16 Okt 2004 in Hartenbosplaasvind.

0 NGESKIKTHEIDSVOORDELE: WIE

Die proses rondom die beèindigingvan diens a.g.v. ongeskiktheid is virqeen werknemer ‘n aangenarne

Jervinding nie. ‘n Groot deel vandie trauma wat die ongeskiktheidselser ervaar hang saam met dieonsekerheid of ‘n eis goedgekeur salword, en ongegronde verwagtingewat gekoester word.

Aansoek om ‘n maandelikseOngeskiktheidstoelaag:

Ongeskiktheidsvoordele wordaanvanklik vir 24 maande toegekenindien die lid totaal ongeskik isom sy gereelde beroep uit te oefen.

rDie versekeraar herevalueer diegesondheidstoestand van die lid na24 maande. Na 24 maande geld‘n strenger rnaatstaf ten opsigtevan die lid se beroep, naamlikongeskiktheid om ‘n gereelde beroepte beoefen of ‘n beroep wat verbandhou met die lid se opleiding of

ervaring. Indien die lid na 24 maandegesond genoeg is orn ‘n anderberoep te beoefen, kan dieongeskiktheidstoelaag gestaakword, selfs indien daar op daardiestadium weens die toestand van dielandsekonornie geen sodanige postebeskikbaar is nie. Slegs die lid severmoë om te kan werk word gedek,

die vraag of ‘n beroep of posbeskikbaar is nie.

Aansoek om Enkelbedrag byOngeskiktheid

Om vir die enkelbedrag uit diegroepversekeringskerna tekwalifiseer moet die lid permanentongeskik wees om sy gereeldeberoep, asook ‘n beroep watredelikerwys van horn verwag kanword, met inagneming van syopleiding en ervaring, te beoefen.Dit spreek vanself dat die maatstafvir die goedkeuring van so ‘n eis baiestreng is, en dat ‘n els slegs uitbetaal

sal word indien diedaarvan oortuig is datweer sal kan werk nie.

Geen enkelbedrag word uitbetaal ‘Adie geval van depressie nie. Indien ‘1die versekeraar oordeel dat ‘n leraarse depressieprobleem permanentvan aard is, sal hul we! die voordeelgoedkeur, maar dit in 80 gelykepaaiemente uitbetaal met dienverstande dat die betalings naouderdorn 65 wegval en ook gestaakword indien die lid se toestand openige stadium sodanig verbeter dathy weer kan begin werk.

Die enkelbedrag betaalbaar bypermanente ongeskiktheid beloop ‘%

tans R470 000-00. Die dekkingskaal af ná ouderdom 60 met eensestigste van die bedrag vir elkemaand wat die leraar oor 60 is.

Voile besonderhede is beskikbaar byWilnaSwart- tel 021 957 7115

G ESELLIGE TEE VIRPENSIOENTREKKERS

-

L ERAARS METPENSIOEN

Daar is ‘ii paar nuwe name om byonspensioentrekkerskorps te voeg:

Ds J Du Rand, NGKVilliersdorp,vanaf 2004-05-01

Ds W F G Jacobs, NGK Riversdal,vanaf 2004-06-01

Ds H P Basson, NGKSwellendam,vanaf 2004-03-08

Dr MAVv/d Merwe, Buvton,vanaf 2004-03-02

Ds M R Heyns, Jeugkommissie,vanaf 2004-03-15

Ds J A Groenewald, NGK Vasco,vanaf 2004-04-0 1

Ds CC Bond, NGKJeffreysbaai,vanaf 2004-03-08

Ds R P Maree, NGKAgter-Paarl,vanaf 2004-03-15

Ds E V Blommaert, NGK KuilsrivierSuid, vanaf 2004-05-02

Ds F J Marais, NGK Kathu,vanaf 2004-04-01

Ds J SAnker, NGKTsitsikamma,vanaf 2004-05-01

Dr W Bergh, NGK De Tyger,vanaf 2004-07-01

Ds N J Burden, NGKVomoed,vanaf 2004-09-06

ê N LIGTER TRANT!•1

“Die nuwe predikant besoek sy gemeentelede. By een huis boor by dat diemense tuis is maar hulle maak nie die deur oop nie. Hy haal toe ‘n kaartjie ulten skryf daarop: “Openb. 3:20” en skuif dit onder die deur in. Die volgendeSondag kry by die kaartjie in die kollektebord met ‘n boodskap onderaangevoeg: “Genesis 3:10”. Hy trek sy Bybel nader om die gedeelte op te soek entoe by dit kry, bars hy hardop uit van die lag. Openb. 3:20 lees: “Kyk ek staanby die deur en ek klop Genesis 3:10 lees: “ ek bet U boor wandelin die tuin en ekhetbang geword, wantekis naak”.

versekeraardie lid nooit

Page 4: VAN DIE NG KERK IN SA - ppfkaapkerk.co.zagebore 29-03- predikante wat tot 31 Des 1961 lede was Ri 6 perjaar. 1910-laaste standplaas NGK De van die Wes-Kaapse Pensioenfonds Hoop en,

DHARTET

Aihoewel die pensioenverhogingsaan pensioentrekkers nie na wensewas nie, het ons tog ten spytedaarvan soveel briefies ontvang vanpersone wat dankbaar is en haalgraag n paarwoorde aan:

“Ons slaan ons hande saam enbewonder u en u medewerkers severmoë om pensioene te hanteer enjaarliks ‘n verhoging te gee.Nogmaals dank, wetende - Die Herevoorsien”

“Die daling in rentekoerse het myerg geknou, maar die verhoging hetweer herinner dat ons Vader inbeheer is, en nog steeds sal sorg. Isdit nie heerlik om aan Sy kudde (behoort nie! Hy is so wonderlik, sorben versadig ons!”

Ons wil u verseker hierdie brieflesmaak ons taak en ons gemoed nbietjie ligter in hierdie uitdagendeekonomiese tyd.

BAANHALINGS

Doen daagliks oefening -

wandel met die Here

Toevalligheid is wanneer God kicom anoniem te bly (Wysheid hettwee dele:a)Jyhetbaieomtesêb) Jy Se dit nie

Dissipline weeg in gramme, maarverwyte weeg in kilogramme

Dis moeilik om liefde en goedheidweg te gee, dit kom aanmekaar terug

S TATISTIEKE

Huidige aktiewe lede: 760Swakgesondheid: 15

Pensioentrekkers:Predikante 397Weduwees: 220Kindertoelae: 31

.1

$Die taalkundiges S: ‘n Pensioenaris is iemand wat bydra tot ‘n pensioenfonds.Wanneer so iemand penSioen uit die fonds ontvang, is hylsy ‘n Pensioentrekker.

I—z

zC,Cl)Cli