24
Woensdag, 7 Mei 2014 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: [email protected] | www.tygerburger.co.za GOODWOOD TRADERS WELCOME Prices valid Wed 7 May - Sun 11 May 2014 • WHILE STOCKS LAST • Prices incl VAT. • Ma-Sa 08:00 - 20:00 • So 08:00 - 17:00 TRADERS WELCOME Address: 4 Monte Vista Blvd. Tel. 021 558 5273 H Ha an nd de elsu lsure re: : KAAPSTAD Monte Vista Monte Vista GRAPE JUICE 750ml TOILET PAPER 10’s CUCUMBER GEM SQUASH BAGS 1ST GRADE BULK CHEESE CHEDDAR/GOUDA RICE 2kg EGGS LARGE 18’s BEEF BILTONG each each each /kg each /kg 99 15 99 15 99 8 99 68 99 15 99 4 99 9 99 19 99 149 ASSORTED ARIEL WASHING POWDER 2kg TOMATO TINNED PRODUCTS NAARTJIES APPLES ECONO G/DELICIOUS OR STARKING GRAPEFRUIT BAGS MUSHROOMS ANY 3 FOR 99 7 99 49 99 19 each 400g each each POTATOES 7kg BUTTERNUT 2kg CARROTS 2kg ONIONS 2kg 99 79 COMBO LETTUCE each each /kg 99 7 TUNA 170g each 49 11 AVO’S 3 FOR 99 8 ASSORTED ZAR PASTA 500g each each 99 7 WHITE SUGAR PER 2kg 99 16 COOKING OIL 2L each 99 29 99 26 EACH each GRAPES ASSORTED p/kg 99 12 99 29 BRITO’S DICED BACON 500g each 99 28 2 FOR RICHMONDPARK: STAD ONDERHANDEL FINAAL, MAAR INWONERS SKOP VAS ‘Basta met uitsetting’ BRENDEN RUITER H y sal ’n man vrek maak wat sy huis met ’n stootskraper wil platstoot. Só sê Brian Verwey, inwoner en suksesvolle grondeiser van Richmondpark, digby Richwood. Die Stad Kaapstad is besig met finale on- derhandelinge voor inwoners van Rich- mondpark deur die regsproses gedwing kan word om te verskuif. Inwoners van dié infor- mele nedersetting naby Richwood het ’n aanbod van die Stad Kaapstad ontvang om na Wolwerivier – sowat 20 km verder – te trek. Van die inwoners is suksesvolle grond- eisers, terwyl ander onwettig op die grond plak. Die grond gaan ontwikkel word tot voordeel van die wettige grondeisers, terwyl almal by Wolwerivier geholpe gaan raak. TygerBurger het vroeër (26 Maart 2014) be- rig dat die Stad tot in Mei met die inwoners, wat onwillig is om weg te trek, gaan onder- handel voor hulle met die proses van uitset- ting gaan begin. Vandeesweek het die burgemeesterskomi- teelid vir menslike nedersettings, Tandeka Gqada, gesê hulle is nou besig om onderhan- delinge af te sluit. “Wanneer ons met al die families onderhandel het, sal ons die beson- derhede van die hervestigingsproses bekend maak. Dit sal die families insluit wat alter- natiewe akkommodasie gaan kry,” sê sy. Regsaksies Gqada sê dit hang af van hoe die onderhan- delinge verder verloop, maar die Stad kan regsaksies oorweeg teen inwoners wat weier om te trek. “Die laaste onderhandelinge sal die proses vorentoe bepaal,” sê Gqada. Verwey sê egter hy en ander grondeisers gaan nie trek nie. “Hulle kan my nie twee keer van my eie grond af sit nie. Ek het in die verlede met my eie kind voor ’n stoot- skraper gestaan en gaan dié keer nog erger optree as hulle ons wil wegjaag. Dit is nie meer apartheid nie,” sê hy. Allan Sullivan, nog ’n grondeiser, sê hy trek nêrens as hy nie na ’n muurhuis trek nie. “Hulle het ons destyds muurhuise belo- we en nou moet ons self vir ons by Wolweri- vier gaan hokkies opslaan. Daarna moet ons aansoek doen vir behuising en sien of ons kwalifiseer,” sê ’n ontstelde Sullivan. Volgens hom het die Stad die afgelope klompie weke met elke gesin in Richmond- park onderhandel om hulle te oortuig om te trek. “Daar is van die mense wat oortuig is om te trek, maar volgens my sal die meerder- heid nie trek nie. Sommige mense is gedreig om papiere te onderteken, maar ons skop vas. Daar is aan hulle gesê dat hul huise plat gestoot gaan word as hulle nie trek nie.” Datums Sullivan beweer ook die datums van die papiere wat van die inwoners onderteken, nie eens reg is nie. “Hulle dink ons is dom, want dit is ou papiere met ou datums. Som- mige mense wat slegs loseerders is, is ook sommer gevra om te teken,” sê Sullivan. Hy sê hy is nie bang nie, want hy is nie meer ’n plakker nie. “Ek is ’n eienaar van die grond. Hulle kan my nie sonder meer net uitsit nie. Ons het al met ’n menseregte-pro- kureur gepraat wat ons moontlik kan help as die Stad ons wil uitsit.” TygerBurger het probeer om met die pro- kureur, wat Sullivan net as Lindiwe ken, kontak te maak. Teen druktyd was sy nie beskikbaar nie. Brian Verwey staan op sy lappie grond in Richmondpark. Hy sê hy gaan nie trek nie en sal geweld gebruik as hy gedwing word. FOTO: BRENDEN RUITER

Tygerburger goodwood 7 may 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Tygerburger goodwood 7 may 2014

Citation preview

  • Woensdag, 7 Mei 2014 | Tel: 021 910 6500 | epos: [email protected] | www.tygerburger.co.za

    GOODWOOD

    TRADERS WELCOMEPrices valid Wed 7 May - Sun 11 May 2014 WHILE STOCKS LAST Prices incl VAT. Ma-Sa 08:00 - 20:00 So 08:00 - 17:00TRADERS WELCOME Address: 4 Monte Vista Blvd. Tel. 021 558 5273 HHaannddeelsulsurere::

    KAAPSTAD

    Monte Vista

    Monte Vista

    GRAPE

    JUICE

    750ml

    TOILET

    PAPER

    10s

    CUCUMBER

    GEM SQUASH

    BAGS

    1ST GRADE

    BULK CHEESE

    CHEDDAR/GOUDA

    RICE

    2kg

    EGGS

    LARGE

    18s

    BEEF BILTONG

    each eacheach

    /kg

    each

    /kg

    99

    15

    99

    15

    99

    8

    99

    68

    99

    15

    99

    4

    99

    9

    99

    19

    99

    149

    ASSORTED

    ARIEL WASHING

    POWDER

    2kg

    TOMATO

    TINNED

    PRODUCTS

    NAARTJIES

    APPLES ECONO

    G/DELICIOUS

    OR STARKING

    GRAPEFRUIT BAGS

    MUSHROOMS

    ANY 3 FOR

    99

    7

    99

    49

    99

    19

    each

    400g

    each

    each

    POTATOES 7kg

    BUTTERNUT 2kg

    CARROTS 2kg

    ONIONS 2kg

    99

    79

    COMBO

    LETTUCE

    each

    each

    /kg

    99

    7

    TUNA

    170g

    each

    49

    11

    AVOS

    3 FOR

    99

    8

    ASSORTED

    ZAR

    PASTA

    500g

    each

    each

    99

    7

    WHITE SUGAR

    PER 2kg

    99

    16

    COOKING

    OIL 2L

    each

    99

    29

    99

    26

    EACH

    each

    GRAPES ASSORTED

    p/kg

    99

    12

    99

    29

    BRITOS

    DICED

    BACON

    500g

    each

    99

    28

    2 FOR

    526( 63(&,$/ 5EXQFK

    %81&+(6 09< +023=681'$