Test 1_2014_forbb.pdf

Embed Size (px)

Citation preview

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    1/8

    1

    EECF62406

    UNIVERSITY OF THE FREE STATE

    DEPARTMENT OF ECONOMICS

    SEMESTER TEST 1

    DATE: 9 SEPTEMBER 2014

    LECTURERS: MS. C. CAMPHER/MR. C. MUDZINGIRI

    MODERATOR: DR. N. KEYSER

    DURATION: 1 HOUR MARKS: 50 

    Instructions:

    •  This paper consists of 3 questions on 4 pages.

    •  Answer all the questions.

    •  Read the questions carefully and please write legibly.

    •  Show all calculations where necessary.

    QUESTION 1 [7x2 = 14 marks]

    Answer Question 1 in your answer book. Write the letter of your choice next to the

    question number (e.g. 1.1 A or 1.1 B).

    1.1 In the four-sector circular flow model, households will use their incomes to do all of the

    following except:

    A.  saving.

    B.  paying taxes.

    C.  investing.

    D.  buying imported goods and services.

    1.2 If the CPI was 132.5 at the end of 2006 and 140.2 at the end of 2007, the inflation rate

    during 2007 was:

    A. 

    5.8%B. 

    5.4%

    C.  7.7%

    D.  4.4%

    1.3 For an economy at full employment, an increase in the price of oil shifts the:

    A.  short-run aggregate supply curve to the left, raising the price level and decreasing

    potential real GDP

    B.  short-run aggregate supply curve to the right, raising the price level and decreasing

    actual real GDP so it is less than potential real GDP

    C.  short-run aggregate supply curve to the left, raising the price level and decreasing

    actual real GDP so it is less than potential real GDP

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    2/8

    2

    D.  long-run aggregate supply curve to the left, decreasing actual real GDP and increasing

    potential real GDP

    1.4 If C = 40 + 0.8Y; I = 60 – 2i; and interest rates(i) = 5. The value of the equilibrium

    income assuming a private, closed economy is:

    A. 

    200B.  550

    C.  450

    D.  500

    1.5 Suppose that the unemployment rate is 15%. Four million people fall into the “frictional

    unemployment” category, 16 million are classified as “structurally unemployed” and the

    economy is operating at full employment. Assume that there are no discouraged workers.

    Then the total number of employed people in this economy is approximately:

    A.  20 million.

    B.  113 million

    C. 

    12 millionD.  134 million.

    1.6 Graphically, demand-pull inflation is shown as a:

    A.  rightward shift of the AD curve in the horizontal range of the AS curve.

    B.  rightward shift of the AS curve in the intermediate range of the AD curve.

    C.  leftward shift of the AS curve in the intermediate range of the AD curve.

    D.  rightward shift of the AD curve in the intermediate or vertical range of the AS curve.

    1.7 Answer the next question on the basis of the following information for a private, closed

    economy, where I= Investment, S is saving, and Y is gross domestic product (GDP)

     I = 80; S = -80 + 0.4Y

    The equilibrium GDP(Y) will be:

    A.  R160

    B.  R400

    C.  R360

    D.  R480

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    3/8

    3

    QUESTION 2 [24 marks]

    2.1 In reality, the South African economy can either be on the Keynesian or intermediate or

    classical range of the aggregate supply curve. Explain briefly, with the aid of 3 separate

    graphs, what will be the effect of an increase in spending on social grants by the

    government of South Africa on the price level and output levels in each of the threecases? Clearly indicate in each graph which phase of the aggregate supply curve you are

    using.[12]

    2.2 Make use of the following information to answer the questions below:

    C= 200 + 0.72Yd I = 900 X = 200

    M = 100 + 0.2Y G = 700

    2.2.1 Briefly explain what exactly the 200 and 0.72 in the consumption function mean. [2]

    2.2.2 Calculate the value of the expenditure multiplier. [2]

    2.2.3 Calculate the value of equilibrium income. [2]2.2.4 Assume the value of the marginal propensity to import decreases to 0.11. How will

    this change influence the slope of the total spending function? [1]

     

    2.3 Consider the following information of the economy of Horizon Deep and answer the

    questions that follow:

    Autonomous consumption = 2000

    Marginal Propensity to Consume = 0.6

    Investment Expenditure = 750

    Exports = 2000

    Imports = 1200+ 0.1Y

    Autonomous tax=200Tax rate= 0.2

    Government Expenditure = 800

    2.3.1  Write down the Total Expenditure function for this economy and illustrate this

    graphically. [6]

    2.3.2  Determine the level of income where exports will be equal to the imports for this

    economy. [2]

    QUESTION 3 [12 marks]

    3.1 The table below shows information on the South African economy. Use the information

    in the table to answer questions 3.1.1 and 3.1.2

    3.1.1 

    Calculate the missing values; (i), (ii) and (iii) [5]3.1.2  Calculate the inflation rate in 2010? [2]

    Year  Nominal GDP 

    (R billions) 

    Real GDP 

    (R billions) 

    CPI 

    2009 2,406 (i)  84.6

    2010 (ii)  3,014 88.2

    2011 2,917 3,150 (iii) 

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    4/8

    4

    3.2 Name any two problems associated with measuring Gross Domestic Product. [2]

    3.3 Economists in South Africa suggest that the rise in the July 2014 inflation to 6.6% is

    mainly driven by the increase in the price of fuel. What type of inflation is caused by an

    increase in the fuel price? [1]3.4 Suppose there are 5 million unemployed workers seeking jobs. After a period of time, 1

    million of them become discouraged over their job prospects and cease to look for work.

    What will happen to the official unemployment rate as a result of this? Explain briefly.

      [2]

    TOTAL = 50

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    5/8

    5

    EECF62406

    UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

    DEPARTEMENT EKONOMIE

    SEMESTER TOETS 1

    DATUM: 9 SEPTEMBER 2014

    DOSENTE: MS. C. CAMPHER/MR. C. MUDZINGIRI

    MODERATOR: DR. N. KEYSER

    TYD: 1 UUR PUNTE: 50 

    Instruksies:

    •  Die toets bestaan uit 3 vrae op 4 bladsye.

    •  Beantwoord al die vrae.

    •  Lees die vrae noukeurig en skryf asseblief netjies.

    •  Toon al berekeninge aan waar nodig.

    VRAAG 1 [7x2 = 14 punte] 

    Beantwoord Vraag 1 in u antwoordboek. Skryf die letter van u keuse langs die

    vraagnommer (bv. 1.1 A of 1.1 B).

    1.8 In die vier-sektor kringloopmodel, sal huishoudings hulle inkomste gebruik vir al die

    volgende behalwe vir:

    E. spare.

    F. belasting betalings.

    G. investering.

    H. koop van ingevoerde goedere en dienste.

    1.9 Indien die VPI 132,5 was aan die einde van 2006 en 140,2 aan die einde van 2007, was

    die inflasiekoers gedurende 2007:

    A. 5.8%

    B. 

    5.4%

    C. 7.7%

    D. 4.4%

    1.10  Vir 'n ekonomie by volle indiensname, sal 'n toename in die prys van olie die:

    A. korttermyn AS kurwe na links skuif, en ‘n verhoging van die prysvlak en daling in

    potensiële reële BBP veroorsaak.

    B. korttermyn AS kurwe na regs skuif, en ‘n verhoging van die prysvlak en daling in

    werklike reële BBP veroorsaak sodat dit minder is as potensiële reële BBP.

    C. korttermyn AS kurwe na links skuif, en ‘n verhoging van die prysvlak en daling in

    werklike reële BBP veroorsaak sodat dit minder is as potensiële reële BBP.

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    6/8

    6

    D. langtermyn AS kurwe na links skuif, en ‘n vermindering van die werklike reële BBP

    en toename in die potensiaal reële BBP veroorsaak.

    1.4 Indien C = 40 + 0.8Y; I = 60 – 2i; en rentekoerse (i) = 5. Veronderstel ‘n private, geslote

    ekonomie, is die waarde van die ewewigsinkomste:

    E. 

    200F. 550

    G. 450

    H. 500

    1.5 Veronderstel die werkloosheidskoers is 15%. Vier miljoen mense is deel van die

    “wrywingswerkloosheid” kategorie, 16 miljoen is geklassifisieer as “struktureel

    werkloos” en die ekonomie is by volle indiensnamevlak. Veronderstel daar is geen

    ontmoedigde werkers nie. Die totale hoeveelheid mense indiensgeneem in hierdie

    ekonomie is ongeveer:

    E. 20 miljoen.

    F. 

    113 miljoenG. 12 miljoen

    H. 134 miljoen.

    1.6 Grafies word vraag-trek inflasie geillustreer as ‘n:

    A. regswaartse skuif van die AD kurwe in die horisontale area van die AS kurwe.

    B. regwaartse skuif van die AS kurwe in die middelste area van die AD kurwe.

    C. linkswaartse skuif van die AS kurwe in die middelste area van die AD kurwe.

    D. regwaartse skuif van die AD kurwe in die middelste of vertikale area van die AS

    kurwe.

    1.7 Beantwoord die volgende vraag op grond van die gegewe inligting vir ‘n private, geslote

    ekonomie, waar I = Investering, S spare, en Y bruto binnelandse produk (BBP) is.

     I = 80; S = -80 + 0.4Y

    Die ewewigs BBP(Y) is:

    E.  R160

    F.  R400

    G.  R360

    H.  R480

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    7/8

    7

    VRAAG 2 [24 punte] 

    2.1 In werklikheid, kan die Suid-Afrikaanse ekonomie óf op die Keynesiaanse of

    intermediêre of klassieke reeks van die totale aanbodkurwe lê. Verduidelik kortliks, met

    die hulp van 3 afsonderlike grafieke, wat die effek van 'n toename in besteding aan

    maatskapliketoelaes deur die regering van Suid-Afrika op die prysvlak en uitsetvlakke inelk van die drie gevalle sal wees. Dui duidelik in elke grafiek watter fase van die totale

    aanbodkurwe jy gebruik.

    [12]

    2.2 Maak gebruik van die volgende inligting om die vrae wat volg te beantwoord:

    C= 200 + 0.72Yd I = 900 X = 200

    M = 100 + 0.2Y G = 700

    2.2.1 Verduidelik kortliks wat presies die 200 en die 0.72 in die verbruikersfunksie beteken.

    [2]

    2.2.2 Bereken die waarde van die bestedigingsvermenigvuldiger. [2]2.2.3 Bereken die waarde van die ewewigsinkomste. [2]

    2.2.4 Veronderstel die waarde van die marginale geneigheid om in te voer daal na 0.11. Hoe

    sal hierdie verandering die helling van die totale bestedegingsfunksie beinvloed? [1]

    2.3 Oorweeg die volgende inligting oor die ekonomie van Horizon Deep en antwoord die

    vrae wat volg:

    Outonome verbruiksbesteding = 2000

    Marginale geneigheid om te verbruik = 0.6

    Investering = 750

    Uitvoere = 2000

    Invoere = 1200+ 0.1Y

    Outonome belasting = 200

    Belastingkoers = 0.2

    Regeringsbesteding = 800

    2.3.1 Skryf neer die Totale bestedigingsfunskie (TE) vir hierdie ekonomie en illustreer dit

    grafies. [6]

    2.3.2 Bepaal die waarde van inkomste waar uitvoere gelyk sal wees aan invoere vir hierdie

    ekonomie. [2]

    VRAAG 3 [12 punte] 

    3.1 Die tabel hieronder toon inligting oor die Suid Afrikaanse ekonomie. Maak gebruik van

    die inligting in die tabel om vrae 3.1.1 en 3.1.2 te beantwoord.

    Jaar  Nominale BBP (R

    billions) 

    Reële BBP 

    (R billions) 

    VPI 

    2009 2,406 (i)  84.6

    2010 (ii)  3,014 88.2

    2011 2,917 3,150 (iii) 

  • 8/17/2019 Test 1_2014_forbb.pdf

    8/8

    8

    3.3.1  Bereken die ontbreekte waardes; (i), (ii) en (iii) [5]

    3.3.2  Bereken die inflasiekoers vir 2010? [1]

    3.4 Noem enige TWEE probleme wat verband hou met die meting van die Bruto Binnelandse

    Produk. [2]

    3.5 

    Ekonome in Suid-Afrika dui daarop dat die styging in die Julie 2014 inflasie na 6,6% ishoofsaaklik gedryf deur die toename in die prys van brandstof. Watter tipe inflasie is

    veroorsaak deur 'n toename in die brandstofprys?  [1]

    3.6 Veronderstel daar is 5 miljoen werkloses wat werk soek. Na verloop van tyd word 1

    miljoen van hulle mismoedig oor hul werksvooruitsigte en hou op om werk te soek. Wat

    sal met die amptelike werkloosheidskoers gebeur as gevolg hiervan? Verduidelik kortliks

      [2]

    TOTAAL = 50